Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » geen
geen [boodskap #258] |
So., 18 Mei 2003 19:54  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: geen [boodskap #265 is 'n antwoord op boodskap #263] |
Di., 20 Mei 2003 21:08   |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.
Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
uit daarna om jou in persoon te ontmoet.
-Groete,
Andries
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:ea2lcvs12k7btudobuoinfc6vs25eadgtl@4ax.com...
> On 20 May 2003 00:24:33 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> "Andries Kriel" wrote in message
news:...
>>> Hierdie nuusgroeppie is alweer oppad om sy gat te sien.
>>
>> Nie al die news servers wys hierdie groep nie. Freeserve, waar ek my
>> een e-pos adres het, het dit byvoorbeeld nie op hulle lys nie.
>>
>> Lorinda
>
> Ja, ek weet dit. Ek het tye gelede 'n vriendin hierheen gelok
> om haar hier te verlei, en sy moes dit dmv 'n ander ng kry
> sodat ek haar hier kon kry om haar te kry.
>
> Ek moet nou 'n silwer Merc in Ficksburg gaan haal:-)))
>
> Speedy Conzales
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: geen [boodskap #286 is 'n antwoord op boodskap #273] |
Vr., 23 Mei 2003 22:28   |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Een Isuzu bakkie behoort aan my pa, die ander een aan my, die Tazz aan my
suster en die Condor aan my ouers gesaamentlik.
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bagbn7$crh$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toyota Condor, 2 Isuzu bakkies. (een is my pa s'n en die ander een myne.) en
> 'n Toyota tazz. Hoekom??
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:7i8lcvcirp0g4sjucfclev47nh68c25cve@4ax.com...
>> On Tue, 20 May 2003 23:08:06 +0200, "Andries Kriel"
>> wrote:
>>
>>> Kom drink koffie as jy 'n tydjie te spare het. Ons plaas se naam is
>>> Gansfontein (ja, ons het gaanse) net duskant Ficksburg. Kyk uit vir die
>>> bordjies Gansfontein en Dreyersverdriet. As jy van die een kant afkom draai
>>> jy links af, en as jy van die ander kant af kom, regs af. hou aan met die
>>> gryspad. Ons is die eerste plaas op regterkant. Of as jy van die anderkant
>>> af kom d.w.s as jy die Pekabrug-afdraai gevat het, links. Pas net op vir die
>>> driffie in die blinde draai by Jack Lyon se grond (Dreyersverdriet) Die
>>> bruggie daar is net breed genoeg vir een voertuig op 'n slag..so as jy daai
>>> draai te vinnig gaan vat gaan jy jou gat sien.
>>>
>>> Jy kan net 'n klip teen -nie dwarsdeur nie!- my kamervenster gooi. My kamer
>>> is op die boonste verdieping. Die naaste een skuins bokant die lapa. Ek sien
>>> uit daarna om jou in persoon te ontmoet.
>>>
>>> -Groete,
>>> Andries
>>>
>>
>>
>> Watse karre het julle Andries?
>>
>> Speedy
>> 'n Heel produktiewe een
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 15:51:15 UTC 2025
|