Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor die verlore wit kind
Oor die verlore wit kind [boodskap #78139] Do, 22 Mei 2003 14:33 na volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Herman Charles Bosman het die situasie lank reeds in 'n mindere storie
met die naam Birth Certificate vasgevang.

Die storie eindig so:

'Because he had been adopted by a coloured family. Flippus Biljon had
always
regarded himself as a coloured man. And then one day, quite by
accident,
Flippus Biljon saw his birth certificate. And from that birth
certificate it
was clear that Flippus Biljon was as white as you or I. You can now
imagine
how Flippus Biljon must have felt about it. Especially after he had
gone to
see the magistrate at Bekkersdal, and the magistrate after studying
the
birth certificate , confirmed the fact that Flippus Biljon was a white
man.
'Thank you baas,' Flippus Biljon said. 'Thank you very much my basie.'
Re: Oor die verlore wit kind [boodskap #78145 is 'n antwoord op boodskap #78139] Do, 22 Mei 2003 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nogal interessant die storie oor Happy Sindani - dit is vandag op sê wie?
bespreek:
'n Dame het dieselfe vrae gevra hoe hy as agtjarige nie sy naam kon onthou
of waar hy gebly het nie.
Blykbaar het Beeld gewys dat hy in 'n baie beter huis by sy ontvoerders
gebly het as wat die geval sou wees by sy geagte biologiese ouers - hulle
bly in 'n ou bomskuiling.
'n Morfoloog reken dat die kanse 70% is dat hy nie hul kind is nie.
'n Oudspeurder wat ingeskakel het, beweer dat hulle moet terug gaan en kyk
watter polisieman het die kind in die eerste plek laat weggaan.het.
Iemand anders bevraagteken hoekom die mense by die skool nie werk gemaak het
van die kind wat nie daar hoort nie.
Daar word nog gewag op uitslae van die DNA toetse.

Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3ecddf99.5138230@news.saix.co.za...
>
> Herman Charles Bosman het die situasie lank reeds in 'n mindere storie
> met die naam Birth Certificate vasgevang.
>
> Die storie eindig so:
>
>
> 'Because he had been adopted by a coloured family. Flippus Biljon had
> always
> regarded himself as a coloured man. And then one day, quite by
> accident,
> Flippus Biljon saw his birth certificate. And from that birth
> certificate it
> was clear that Flippus Biljon was as white as you or I. You can now
> imagine
> how Flippus Biljon must have felt about it. Especially after he had
> gone to
> see the magistrate at Bekkersdal, and the magistrate after studying
> the
> birth certificate , confirmed the fact that Flippus Biljon was a white
> man.
> 'Thank you baas,' Flippus Biljon said. 'Thank you very much my basie.'
>
Re: Oor die verlore wit kind [boodskap #78152 is 'n antwoord op boodskap #78145] Do, 22 Mei 2003 20:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek hoor Mansfield reken hulle kan nou 'n moevie maak oor die saga ----

LONG WALK TO DANVILLE!!

"Annette" skryf in boodskap news:baiqql$7i9k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nogal interessant die storie oor Happy Sindani - dit is vandag op sê wie?
> bespreek:
> 'n Dame het dieselfe vrae gevra hoe hy as agtjarige nie sy naam kon onthou
> of waar hy gebly het nie.
> Blykbaar het Beeld gewys dat hy in 'n baie beter huis by sy ontvoerders
> gebly het as wat die geval sou wees by sy geagte biologiese ouers - hulle
> bly in 'n ou bomskuiling.
> 'n Morfoloog reken dat die kanse 70% is dat hy nie hul kind is nie.
> 'n Oudspeurder wat ingeskakel het, beweer dat hulle moet terug gaan en kyk
> watter polisieman het die kind in die eerste plek laat weggaan.het.
> Iemand anders bevraagteken hoekom die mense by die skool nie werk gemaak het
> van die kind wat nie daar hoort nie.
> Daar word nog gewag op uitslae van die DNA toetse.
>
> Annette
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3ecddf99.5138230@news.saix.co.za...
>>
>> Herman Charles Bosman het die situasie lank reeds in 'n mindere storie
>> met die naam Birth Certificate vasgevang.
>>
>> Die storie eindig so:
>>
>>
>> 'Because he had been adopted by a coloured family. Flippus Biljon had
>> always
>> regarded himself as a coloured man. And then one day, quite by
>> accident,
>> Flippus Biljon saw his birth certificate. And from that birth
>> certificate it
>> was clear that Flippus Biljon was as white as you or I. You can now
>> imagine
>> how Flippus Biljon must have felt about it. Especially after he had
>> gone to
>> see the magistrate at Bekkersdal, and the magistrate after studying
>> the
>> birth certificate , confirmed the fact that Flippus Biljon was a white
>> man.
>> 'Thank you baas,' Flippus Biljon said. 'Thank you very much my basie.'
>>
>
Re: Oor die verlore wit kind [boodskap #78159 is 'n antwoord op boodskap #78152] Vr, 23 Mei 2003 03:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - hulle het mos nav " 'n Seder val in Waterkloof" 'n ander moewie
gamaak - " 'n Denneboom donner neer in Danville ..."

"Knop Kop" skryf in boodskap news:3ecd33b2$0$229@hades.is.co.za...
> Ek hoor Mansfield reken hulle kan nou 'n moevie maak oor die saga ----
>
> LONG WALK TO DANVILLE!!
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:baiqql$7i9k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nogal interessant die storie oor Happy Sindani - dit is vandag op sê wie?
>> bespreek:
>> 'n Dame het dieselfe vrae gevra hoe hy as agtjarige nie sy naam kon onthou
>> of waar hy gebly het nie.
>> Blykbaar het Beeld gewys dat hy in 'n baie beter huis by sy ontvoerders
>> gebly het as wat die geval sou wees by sy geagte biologiese ouers - hulle
>> bly in 'n ou bomskuiling.
>> 'n Morfoloog reken dat die kanse 70% is dat hy nie hul kind is nie.
>> 'n Oudspeurder wat ingeskakel het, beweer dat hulle moet terug gaan en kyk
>> watter polisieman het die kind in die eerste plek laat weggaan.het.
>> Iemand anders bevraagteken hoekom die mense by die skool nie werk gemaak
> het
>> van die kind wat nie daar hoort nie.
>> Daar word nog gewag op uitslae van die DNA toetse.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ecddf99.5138230@news.saix.co.za...
>>>
>>> Herman Charles Bosman het die situasie lank reeds in 'n mindere storie
>>> met die naam Birth Certificate vasgevang.
>>>
>>> Die storie eindig so:
>>>
>>>
>>> 'Because he had been adopted by a coloured family. Flippus Biljon had
>>> always
>>> regarded himself as a coloured man. And then one day, quite by
>>> accident,
>>> Flippus Biljon saw his birth certificate. And from that birth
>>> certificate it
>>> was clear that Flippus Biljon was as white as you or I. You can now
>>> imagine
>>> how Flippus Biljon must have felt about it. Especially after he had
>>> gone to
>>> see the magistrate at Bekkersdal, and the magistrate after studying
>>> the
>>> birth certificate , confirmed the fact that Flippus Biljon was a white
>>> man.
>>> 'Thank you baas,' Flippus Biljon said. 'Thank you very much my basie.'
>>>
>>
>
Re: Oor die verlore wit kind [boodskap #78160 is 'n antwoord op boodskap #78152] Vr, 23 Mei 2003 03:32 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet sê Happy se veronderstelde wit-ouers lyk veel slegter as sy swart
Sindani-familie...

"Knop Kop" skryf in boodskap news:3ecd33b2$0$229@hades.is.co.za...
> Ek hoor Mansfield reken hulle kan nou 'n moevie maak oor die saga ----
>
> LONG WALK TO DANVILLE!!
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:baiqql$7i9k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nogal interessant die storie oor Happy Sindani - dit is vandag op sê wie?
>> bespreek:
>> 'n Dame het dieselfe vrae gevra hoe hy as agtjarige nie sy naam kon onthou
>> of waar hy gebly het nie.
>> Blykbaar het Beeld gewys dat hy in 'n baie beter huis by sy ontvoerders
>> gebly het as wat die geval sou wees by sy geagte biologiese ouers - hulle
>> bly in 'n ou bomskuiling.
>> 'n Morfoloog reken dat die kanse 70% is dat hy nie hul kind is nie.
>> 'n Oudspeurder wat ingeskakel het, beweer dat hulle moet terug gaan en kyk
>> watter polisieman het die kind in die eerste plek laat weggaan.het.
>> Iemand anders bevraagteken hoekom die mense by die skool nie werk gemaak
> het
>> van die kind wat nie daar hoort nie.
>> Daar word nog gewag op uitslae van die DNA toetse.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:3ecddf99.5138230@news.saix.co.za...
>>>
>>> Herman Charles Bosman het die situasie lank reeds in 'n mindere storie
>>> met die naam Birth Certificate vasgevang.
>>>
>>> Die storie eindig so:
>>>
>>>
>>> 'Because he had been adopted by a coloured family. Flippus Biljon had
>>> always
>>> regarded himself as a coloured man. And then one day, quite by
>>> accident,
>>> Flippus Biljon saw his birth certificate. And from that birth
>>> certificate it
>>> was clear that Flippus Biljon was as white as you or I. You can now
>>> imagine
>>> how Flippus Biljon must have felt about it. Especially after he had
>>> gone to
>>> see the magistrate at Bekkersdal, and the magistrate after studying
>>> the
>>> birth certificate , confirmed the fact that Flippus Biljon was a white
>>> man.
>>> 'Thank you baas,' Flippus Biljon said. 'Thank you very much my basie.'
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hulle wou nie.
Volgende onderwerp: geen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:02:53 MGT 2024