Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep.
Nuusgroep. [boodskap #304] Sa, 24 Mei 2003 20:26 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit wil vir my voorkom asof ek 'n onderwerp moet begin en dit dan met myself
begin bespreek.
Re: Nuusgroep. [boodskap #305 is 'n antwoord op boodskap #304] Sa, 24 Mei 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 24 May 2003 22:26:37 +0200, "Andries" wrote:

> Dit wil vir my voorkom asof ek 'n onderwerp moet begin en dit dan met myself
> begin bespreek.
>
>
>

Andries, in enige geselskap was ek nog altyd 'n baie beter
luisteraar as geselser. Ten minste belowe ek jou dat as jy
jou belofte nakom, jy twee getroue luisteraars sal hê:-)
in Lorinda en myself.

Speedy

Ek is besig om inligting op die NET te soek wat
ek nodig het, en het dit gedeeltelik gekry by
(en dit is waar ek nou kuier) http://www.bpbsa.com/

Speedy
Re: Nuusgroep. [boodskap #306 is 'n antwoord op boodskap #305] Sa, 24 Mei 2003 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Ek is besig om inligting op die NET te soek wat
> ek nodig het, en het dit gedeeltelik gekry by
> (en dit is waar ek nou kuier) http://www.bpbsa.com/
>
> Speedy
>

Gaan daarheen en kliek op Drywall Systems
dan sien jy waar kuier ek rond.

SC
Re: Nuusgroep. [boodskap #307 is 'n antwoord op boodskap #306] Sa, 24 Mei 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oh. Is jy besig om vir jou 'n huis of iets te bou? Is jy nie in die tronk
nie? Of is jy al uit op parool?

Ek haal aan:
>>>> >"Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
>>>> >Ek verwag om een van die dae parool te kry.

>>>> >Speedy"
Sluit aanhaling.
Re: Nuusgroep. [boodskap #309 is 'n antwoord op boodskap #307] Sa, 24 Mei 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 24 May 2003 23:27:05 +0200, "Andries" wrote:

> Oh. Is jy besig om vir jou 'n huis of iets te bou? Is jy nie in die tronk
> nie? Of is jy al uit op parool?
>
> Ek haal aan:
>>>> >>"Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
>>>> >>Ek verwag om een van die dae parool te kry.
>
>>>> >>Speedy"
> Sluit aanhaling.
>

'n Mens beplan vooruit, Andries.

Ek haal aan:
> Watse karre ry julle, Andries?
Sluit aanhaling.

Speedy
Re: Nuusgroep. [boodskap #312 is 'n antwoord op boodskap #309] Sa, 24 Mei 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het jou mos al gesê

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:jiqvcv0s00am12tq7mp9099vf3eucfstjj@4ax.com...
> On Sat, 24 May 2003 23:27:05 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> Oh. Is jy besig om vir jou 'n huis of iets te bou? Is jy nie in die tronk
>> nie? Of is jy al uit op parool?
>>
>> Ek haal aan:
>>>> >>>"Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
>>>> >>>Ek verwag om een van die dae parool te kry.
>>
>>>> >>>Speedy"
>> Sluit aanhaling.
>>
>
> 'n Mens beplan vooruit, Andries.
>
> Ek haal aan:
>> Watse karre ry julle, Andries?
> Sluit aanhaling.
>
> Speedy
>
Re: Nuusgroep. [boodskap #316 is 'n antwoord op boodskap #312] Sa, 24 Mei 2003 22:10 Na vorige boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 25 May 2003 00:03:38 +0200, "Andries" wrote:

> Ek het jou mos al gesê

Ek weet. Dit was net 'n aanhaling om vooruitbeplanning
te illustreer


>>>
>>> Ek haal aan:
>>>> >>>>"Baie dankie vir die uitnodiging, Andries.
>>>> >>>>Ek verwag om een van die dae parool te kry.
>>>
>>>> >>>>Speedy"
>>> Sluit aanhaling.
>>>
>>
>> 'n Mens beplan vooruit, Andries.
>>
>> Ek haal aan:
>>> Watse karre ry julle, Andries?
>> Sluit aanhaling.
>>
>> Speedy
>>
>
Vorige onderwerp: geen
Volgende onderwerp: " Potchefstroom " deur INA ROUSSEAU
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:41:01 MGT 2024