Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaans of bust
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56824 is 'n antwoord op boodskap #56821] |
Di., 05 Februarie 2002 10:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Welllllll.
Hy het definitief 'n stertjie.:)))
Maar of hy dit sommer goedsmoeds hier sal vertoon weet ek nou nie so mooi
van nie;))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:mebv5uslqgr9vqf9kq6jk33hi7pp262nc8@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 11:38:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wouter het definitief 'n snoetjie.
>> Ek weet:))
>
> Maar dis van die stertjie wat ons wil weet! :-)))
>
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56825 is 'n antwoord op boodskap #56823] |
Di., 05 Februarie 2002 10:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is net die sensitiewe sieletjies wat dit so erg aanvoel:)))
Annette
Kekkelbek skryf in boodskap news:3c5faf8e.0@news1.mweb.co.za...
>
> Danielle wrote in message
> news:3j6v5uk5khjsol1oldnjrbeg10ugg5ei1l@4ax.com...
>> On Tue, 5 Feb 2002 10:31:36 +0200, "Wouter Plaasvark"
>> wrote:
>>
>>>> Kan jy enige voorbeelde plaas ter stawing dat hier op die groep tussen twee
>>>> mense bespreek is om iemand weg te jaag?
>>>
>>> Danielle
>>> Ja, ek kan vir jou 'n hele paar voorbeelde aanhaal. Ekself was al 'n
>>> PAAR kere vertel om te SKOERT! Of wat beteken "skoert" dan?
>>> Miskien het ek iets gemis? :-)
>>>
>>> Wouter
>>> Maar het mense teen jou opge"gang" on jou weg te kry en
>>> bespreek hoe lank jy hier gaan uithou? Want dis wat Threeships beweer.
>>
>> Danielle:
>> O nee - inteendeel!
>> Skies dan - dis nie soos ek skippies se boodskap gelees het nie. Ek
>> het seker maar half gelees. Ek sien nou eers die "tussen 2 mense
>> bespreek" stuk.
>>
>>> Of was dit 'n individu (of twee) wat jou weggewens het?
>>
>> Nee, dit was maar eintlik net ta' Hessie wat my soms te hard probeer
>> wegwens het. (Dis nou mooi saggies gestel, nê?) :-)
>> As daar ander was of is, was/is ek salig onbewus daarvan. :-)
>
> Tant Hessie kan persoon alleen soos 'n "gang" teen jou voel, as sy mens
> soms aan die ore beet kry! ;)
>
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56828 is 'n antwoord op boodskap #56827] |
Di., 05 Februarie 2002 10:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, ek het 'n kiekie wat ek definitief nie hier sal plaas nie - die een met
die waatlemoene wat strategies vasgehou word:)))
( eintlik is dit lemoene - maar netnou lees iemand van Texas hier:)) )
Annette
message news:3c5fb65b$0$229@hades.is.co.za...
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3c5f781c.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>
>> Ek stem eintlik saam met jou, ek sal kaal voel as julle moet weet hoe ek
>> lyk!
>
> Watse kiekies wil jy plaas!!!! :-))))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56831 is 'n antwoord op boodskap #56829] |
Di., 05 Februarie 2002 10:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En sal jy omgee om ons te vertel presies waar jy eelte ontwikkel?:)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:gddv5us4crs4n43n0naul8ubqhv4ajdu5s@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 12:19:44 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is net die sensitiewe sieletjies wat dit so erg aanvoel:)))
>
> Jaaa 'kay - spot maar, hoor. My vel raak tog al dikker by die dag.
> Watch net..:-))
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56853 is 'n antwoord op boodskap #56845] |
Di., 05 Februarie 2002 14:19   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 5 Feb 2002 15:01:23 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:
> Wouter
> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
> minstens nie verstaan nie.
>
so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives), vra dan `n
vragie oor die stelling wat ek so pas gemaak het (is dit `n afrikaner
ding).
voorbeeld: dit was vandag die koudste dag vanjaar (stelling) lees ek
vanoggend in die koerant (bron). is dit so of is ons maar net
fyngevoelig (vraag aangaande die stelling wat ek sopas gemaak het).
ps.ek gaan nie die koerant scan om dit te bewys nie, dis in vandag se
beeld.
ek se maar weer, dit was `n vraag, nie `n beskuldiging nie, nie `n
aanval nie, `n vraag (het ek dit al gese?). as jy, of enige iemand
anders voel dat dit nie so is nie, fine, dan se jy so en ek gaan nie
met jou stry nie. ek het natuurlik ook nooit na iets verwys wat vir of
oor my gepost is nie. nou as ek gese het, x en y is sus en so, ja dan
kan jy mos vra na watter spesifieke geval ek verwys. wat jy probeer
doen is om te se as jy nie die bewyse post nie dan is dit nie so nie
en klaar. jy verwag tog nie dat ek die hele usenet archive hier moet
post nie? het ek al genoem dat dit die indruk is wat ek kry as ek deur
die usenet archives kyk? klink vaagweg bekend.
disclaimer: x en y verwys na geen persoon of persone in die werklike
lewe, die hiernamaals of in die verbeelding nie. so ook verwys sus en
so na geen spesifieke daad, meditated or pre-meditated, nie.
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56859 is 'n antwoord op boodskap #56853] |
Di., 05 Februarie 2002 16:23   |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
> Wouter
> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
> minstens nie verstaan nie.
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck
so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives,
Wouter
Jaaa, maar toe vra ons jou hoe jy daarby uitkom, wat
jy in die argiewe gesien het wat jou die stelling laat maak
en toe duck jy al die vrae. Maar wat moes ons nou anders
van 'n McDuck verwag???
Threeships)
, vra dan `n vragie oor die stelling wat ek so pas
gemaak het (is dit `n afrikaner ding).
Wouter
Ek het jou al gesê, dis nie 'n Afrikaner ding nie,
eerder jou verbeel ding
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56882 is 'n antwoord op boodskap #56853] |
Di., 05 Februarie 2002 20:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit was vandag in die Kaap seker die warmste dag van die jaar - of so het
dit vir my gevoel.
Annette
Threeships 'did you see that?? ' Mcduck wrote in
message news:edpv5u8019td05glab8gafmscdpuem28cc@4ax.com...
> On Tue, 5 Feb 2002 15:01:23 +0200, "Wouter Plaasvark"
> served the following to the group:
>
>> Wouter
>> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
>> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
>> minstens nie verstaan nie.
>>
>
> so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
> verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives), vra dan `n
> vragie oor die stelling wat ek so pas gemaak het (is dit `n afrikaner
> ding).
>
> voorbeeld: dit was vandag die koudste dag vanjaar (stelling) lees ek
> vanoggend in die koerant (bron). is dit so of is ons maar net
> fyngevoelig (vraag aangaande die stelling wat ek sopas gemaak het).
> ps.ek gaan nie die koerant scan om dit te bewys nie, dis in vandag se
> beeld.
>
> ek se maar weer, dit was `n vraag, nie `n beskuldiging nie, nie `n
> aanval nie, `n vraag (het ek dit al gese?). as jy, of enige iemand
> anders voel dat dit nie so is nie, fine, dan se jy so en ek gaan nie
> met jou stry nie. ek het natuurlik ook nooit na iets verwys wat vir of
> oor my gepost is nie. nou as ek gese het, x en y is sus en so, ja dan
> kan jy mos vra na watter spesifieke geval ek verwys. wat jy probeer
> doen is om te se as jy nie die bewyse post nie dan is dit nie so nie
> en klaar. jy verwag tog nie dat ek die hele usenet archive hier moet
> post nie? het ek al genoem dat dit die indruk is wat ek kry as ek deur
> die usenet archives kyk? klink vaagweg bekend.
>
> disclaimer: x en y verwys na geen persoon of persone in die werklike
> lewe, die hiernamaals of in die verbeelding nie. so ook verwys sus en
> so na geen spesifieke daad, meditated or pre-meditated, nie.
>
>
> Threeships 'did you see that??' Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56917 is 'n antwoord op boodskap #56859] |
Wo., 06 Februarie 2002 06:19   |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 5 Feb 2002 18:23:47 +0200, "Wouter Plaasvark"
served the following to the group:
>> Wouter
>> Dit was nie net 'n vraag nie, Threeships, jy het 'n stelling in die
>> vraag gemaak. 'n Stelling wat 'n hele paar van ons nie glo nie of
>> minstens nie verstaan nie.
>
> Threeships 'did you see that?? ' Mcduck
> so werk dit nou maar ne, ek maak `n stelling (houding in die ng),
> verduidelik waar ek daaraan kom (in die usenet archives,
>
> Wouter
> Jaaa, maar toe vra ons jou hoe jy daarby uitkom, wat
> jy in die argiewe gesien het wat jou die stelling laat maak
> en toe duck jy al die vrae. Maar wat moes ons nou anders
> van 'n McDuck verwag???
>
mooi verduidelik
> Threeships)
> , vra dan `n vragie oor die stelling wat ek so pas
> gemaak het (is dit `n afrikaner ding).
>
> Wouter
> Ek het jou al gesê, dis nie 'n Afrikaner ding nie,
> eerder jou verbeel ding
o
Threeships 'did you see that??' Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: afrikaans of bust [boodskap #56937 is 'n antwoord op boodskap #56921] |
Wo., 06 Februarie 2002 09:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Beskawing moet maar wegbly solank ek nog kaalvoet keffie toe wil stap:))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3c60d496$0$239@hades.is.co.za...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:k5906ug9ebgpub63pgkdtk260g5ap9kpbh@4ax.com...
>> On Tue, 5 Feb 2002 13:23:38 +0200, "Sakkie" wrote:
>>
>>> Ek reken dit het ook baie te doen met streekstaal. Die Kapenaars sal maklik
>>> 'n informele foto 'n kiekie noem terwyl 'n Transvaler gemakliker voel met
>>> foto.
>>
>> Die Kapenaars is die laate jare besig om meer beskaafd te word Sakkie
>> :-)
>
> Met Annette daar!???
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kiekie !!!! [boodskap #56954 is 'n antwoord op boodskap #56949] |
Wo., 06 Februarie 2002 11:06   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek noem daardie goeters prentjiekiekies:)))
Annette
Hantamkind skryf in boodskap news:RE788.546$BE4.2240@newsfeeds.bigpond.com...
> Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar 'n eksamen vraag
> sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto aan te dui sou ek dit
> hopeloos gedruip het - na aanleiding van die antwoord wat jy verskaf het.
> Aikona Wouter, kiekie is uit die oudedoos en 'n kind des doods. En ek sou
> voorstel jy se ook maar jou gebed vir die foto, en le dit ook ter ruste.
> Gaan sit op die stoep, stop jou pyp en en haal daai dik boek uit wat
> verduidelik oor digitale beelde, jpegs, mpegs en daai vreeslike goeters.
>
> Tolbos, die hantamkind.
>
>
>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>> insluit.
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kiekie !!!! [boodskap #56976 is 'n antwoord op boodskap #56954] |
Wo., 06 Februarie 2002 14:57   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
'n Kiekie is 'n "snapshot" en ek stem saam met Wouter die Plaaskiekker!
Almal neem graag foto's, maar aan die einde daarvan is dit maar meestal
kiekies wat "uitkom". Foto's is maar yl gesaai wanneer jy by enige een-uur
foto ontwikkelplek gaan kyk wat mense kom ingee en wat hulle afhaal.
Ek moes eenkeer 'n fotokompetisie reël vir 'n skou, en ek kry toe 'n
persfotograaf van Die Burger om te kom beoordeel. Daar was vergrotings van
fotografiese beelde op skou. Een van 'n brakkie wat soooo na homself staan
en kyk in sy weerkaatsing in 'n kar se blink wieldop. 'n Ander foto was
weer van 'n bloedrooi sleephark in 'n pasgeoeste koringland met sulke
"vibrant" kleure. Almal wat inkom "Oe" en "Aa" oor die brak in die wieldop,
maar vir die hark wil almal weet "En dit?"
Beoordeelaar kom toe verby, en ek moes hom assisteer.
Kyk hy na die foto van die brak seg hy: "So wat! Dis 'n brak ja!" en gaan
aan na die volgende een. Kom hy by die rooi hark is die man in ekstase:
"Jong dis darem nou 'n rooi hark nê?" Langstorie kort te maak: Rooi hark
was die wenfoto, en die een van die brak is nêrens in enige top 3 nie... En
brak en hark is deur dieselfde fotograaf afgeneem...
Verskil tussen 'n kiekie en 'n foto: As jy kan sê "So wat? dis 'n ..." dan's
dit g'n meer 'n foto nie... Al is hy tegnies hoe korrek: Fokus, beligting,
komposisie ens...
Hoeveel kere moes ek nie mense se bedorwe brokkies mooi stil laat probeer
sit om tog vir mamma "daai mooi smaail met die druppel op die ken"-foto te
kan neem nie...
Ag dankie tog.. Rekenaars is baie makliker. Sit die ding af as hy jou
irriteer...
Thys wat soms foto's neem maar meermale kiekies kry...
"Annette" skryf in boodskap news:a3r2t4$1ab5t2$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek noem daardie goeters prentjiekiekies:)))
> Annette
>
>
>
> Hantamkind wrote in message
> news:RE788.546$BE4.2240@newsfeeds.bigpond.com...
>> Regtig Wouter? Kiekie word steeds wyd gebruik? Mmm. As daar 'n eksamen vraag
>> sou wees om die verskil tussen 'n kiekie en 'n foto aan te dui sou ek dit
>> hopeloos gedruip het - na aanleiding van die antwoord wat jy verskaf het.
>> Aikona Wouter, kiekie is uit die oudedoos en 'n kind des doods. En ek sou
>> voorstel jy se ook maar jou gebed vir die foto, en le dit ook ter ruste.
>> Gaan sit op die stoep, stop jou pyp en en haal daai dik boek uit wat
>> verduidelik oor digitale beelde, jpegs, mpegs en daai vreeslike goeters.
>>
>> Tolbos, die hantamkind.
>>
>>
>>> Ek ervaar dit anders. "Kiekie" word steeds wyd gebruik en daar is
>>> 'n verskil tussen 'n "kiekie" en die meer omvattende "foto". 'n Kiekie
>>> is 'n "snap" of "snapshot" wat deur 'n amateur geneem (of gekiek is).
>>> 'n Foto kan ook industriële foto's, portretstudies of kunsfotografie
>>> insluit.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (3): [ 2 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 03:55:54 UTC 2026
|