| Re: Uiteindelik Terug [boodskap #55780] |
Sa., 19 Januarie 2002 07:18  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie nuuts het gebeur Spook!! Dit is 'n nuwe jaar!!
Ja, almal hier in die Kaap is vreeslik vriendelik - vertel die mense van die
walglike detail en van die lekker koue water - tot die nat sand laat my
enkels pyn:))
Maar die seewater is vreeslik verfrissend op 'n baie warm dag - en baie
goeie behandeling die volgende oggend na die vorige dag se gefuif oor die
feesdae;)
Ek het ook 'n onvergeetlike ondervinding Nuwejaarsdag op St Helenabaai
gehad - maar in teenstelling met jou, weier ek om daarop uit te brei:)
Annette
Spook skryf in boodskap news:a2b23m$a6l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jis mense
>
> Ek is uiteindelik terug uit die Kaap. Na 'n maand van afwesigheid sien ek
> niks nuuts het gebeur nie.
>
> Die Kaap was lekker, maar die mense by Trekos daar teen die Weskus is
> vriendeliker. My mense dink net die water daar is te koud om in te swem.Sal
> julle later al die walglike detail gee as julle dit natuurlik wil hoor.
>
> Groete
> Spook
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Uiteindelik Terug [boodskap #55788 is 'n antwoord op boodskap #55787] |
Sa., 19 Januarie 2002 12:15   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So Spook, het jy darem die Kobra beleef?:)))
Annette
in message news:a2bnta$kcs$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ja Davie
>
> Dis soos daar by Trek Os, daar gebeur so elke 2 minute niks en dan hou dit
> so 'n dag lank aan. Ons het maar die ou gas vrieskassie in gepak net om die
> Castles koud te hou en ys te kan hê. Vroulief was nou nie baie ingenome die
> eerste paar dae met die toilet geriewe nie, maar sy kan nie kla daar oor nie
> want daar is niks om oor te kla nie.
>
> Net jammer die krewe is so uitgeroei, daar is net die wat onner die merk is.
> Ek moes toe maar Langebaan toe ry en gaan koop.
>
> Wat kan ek van die Kaap sê ek en die vrou en 'n paar vriende het daar in die
> Strand by Voortrekker karavaan park staanplek gekry. Net jammer meeste van
> die mense is sulke suurgatte ons sou langer as vier dae daar wou bly, maar
> as mens suurgat raak oorDavid Kramer en Worsie Visser se musiek in 'n
> karavaan park met 'n eg afrikaanse naam dan loop ek sommer.
>
> Toe het ons 'n huis in Gordonsbaai te huur gekry vir die res van ons
> vakansie @ nogals 'n billike prys vir die twee weke.
>
> Ek kon my vergaap het aan die vinnige lekker ry goed wat hulle daar by daai
> Rantange Junction het.Ek was erger as 'n meerkat teen die N1 voor kerstyd.
> Dit was net vinnig kyk en laat waai. Soveel mooi plekke so min tyd.
>
> Groete
> Spook
>
> Die Kaap is nie verniet die mother city nie, dit het gasvryheid van enige
> moeder, behalwe natuurlik by Voortrekker karavaan park.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Uiteindelik Terug [boodskap #55812 is 'n antwoord op boodskap #55806] |
Sa., 19 Januarie 2002 20:57   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Spook wrote:
>
> "Mislikking is die geleentheid om oor te begin - intelligenter."
Spokerasie, mislik is om naar op jou maag te wees.
Misluk is to fail. Watter een bedoel jy?
Tant Hessie de Meester
|
|
|
|
| Re: Uiteindelik Terug [boodskap #55821 is 'n antwoord op boodskap #55812] |
So., 20 Januarie 2002 01:56  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Spook wrote:
>
>
>>
>> "Mislikking is die geleentheid om oor te begin - intelligenter."
>
>
> Spokerasie, mislik is om naar op jou maag te wees.
> Misluk is to fail. Watter een bedoel jy?
>
> Tant Hessie de Meester
Hy bedoel altwee, hy is dubbelsinnig, want die misdaad maak hom
mislik, en dan misluk hy ;-)
|
|
|
|