| Aanval op Afghanistan [boodskap #51148] |
So., 07 Oktober 2001 18:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar het dit nou begin - laat ons maar net hoop en bid dit is van korte
duur en suksesvol.
Die Nostradamus-aanhangers het die afgelope maand niks te voorspelle gehad
nie - maar ek is seker iemand gaan iets omtrent 7 /10 opdiep.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aanval op Afghanistan [boodskap #51171 is 'n antwoord op boodskap #51170] |
Ma., 08 Oktober 2001 05:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is ook hoekom ek die hoop uitgepreek het me.
Rusland moes na 10 jaar moed opgee.
Kan jy dink, as die Amerikaners en die ander magte na 10 jaar nog moet
sukkel, hoe die wêreld dan sal uitsien?
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
me & bobby magee skryf in boodskap news:Yn9w7.2500$e5.2469@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:57o1sts7gjp4i3pltgelqlb68d565dcv96@4ax.com...
>> 'n minderwaardige arm landjie. Maar, toe ek in Danielle,
>> Pop en Gloudina se kruidenierstrolliers kyk en suurstofmaskers
>> sien, is ek weer bekommerd. (en sê bly ek woon in die veilige
>> Suid Afrika...! :-)))
>>
> Hier by ons is suurstofmaskers ook uitverkoop, en baie lang waglyste. Ek
> self het nog nie een gekoop nie, maar oorweeg dit sterk. Mens weet nooit -
> en hierdie oorlog kan baie lank duur. Hoop net Amerika en sy bondgenote is
> meer suksesvol in hierdie poging as wat hulle in Kosovo, Somalie en selfs
> Irak was. Op daardie rekord lyk sake nie te belowend nie...
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Aanval op Afghanistan [boodskap #51206 is 'n antwoord op boodskap #51178] |
Ma., 08 Oktober 2001 21:10   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet van geen een persoon hier in die suide van Amerika wat
n gasmasker gekoop het nie, ons reken ons is nie belangrike
teikens nie (Atlanta is 1 1/2 uur se ry van hier, en is seker
die belangrikste teiken). Ek moet sê, ek wil nie
n chemiese oorlog oorleef omdat ek my masker aangehad
het, en almal om my is dood nie. (Morbiede gedagtes).
Ek onthou nog hoe ou Saddam gesê het dit gaan die "moeder
van alle oorloeë" wees destyds, en kyk wat het gebeur. Ek steur my glad
nie
aan Ossama en Omar en hulle bedreigings nie. Hierdie keer het
ons baie ander lande wat ons help, en ons ouens train dan
glad in Rusland, wat vir ons waardevol is omdat hulle
Afghanistan so goed ken.
Pop
.
Davie Davis skryf in boodskap news:jsm2stctlsir0hv91276b0upa1efe672bg@4ax.com...
> On Mon, 8 Oct 2001 13:52:44 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>> (en sò bly ek woon in die veilige
>>> Suid Afrika...! :-)))
>
>> Hier by ons is suurstofmaskers ook uitverkoop, en baie lang waglyste. Ek
>> self het nog nie een gekoop nie, maar oorweeg dit sterk.
>
> Eh het nie geweet dat die vrese in Australië ook bestaan nie. Of wil
> òns net ons self gerusstel deur slegs Amerika en moontlik ook England
> as teikens te sien? Het jy gesien hoe moslems baniere ter ere van
> osama bin laden ronddra? Vanmôre het Bush (re CNN) gesê dat 'n 'groot
> geloof' beswadder word deur mense wat moord pleeg 'in die naam
> daarvan'. En hy het die woord 'great' gebruik.
> Myns insiens is die enigste 'grootheid' daarin die massa mense wat
> lede is (daarvan) van die aggresiefste geloof ter aarde.
>
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Aanval op Afghanistan [boodskap #51214 is 'n antwoord op boodskap #51171] |
Ma., 08 Oktober 2001 22:30   |
Streepmuis
Boodskappe: 40 Geregistreer: Oktober 2001
|
Volle Lid |
|
|
On Mon, 8 Oct 2001 07:11:32 +0200, "Annette" wrote:
> Dit is ook hoekom ek die hoop uitgepreek het me.
> Rusland moes na 10 jaar moed opgee.
> Kan jy dink, as die Amerikaners en die ander magte na 10 jaar nog moet
> sukkel, hoe die wêreld dan sal uitsien?
Annette, van dag een af het Dubya almal "gewaarsku" dat hierdie 'n
lang en uitgerekte storie gaan wees. Ek dink hierdie aanvalle is
sommer net om die algemene "skop skiet en donner" publiek gelukkig te
hou, en seker te maak dat die huidige administrasie se gewildheid nie
afneem nie.
Gisteraand was daar 'n geweldige interessante dokumentêr op PBS, oor
Islam: Empire of Faith. Jy kan so idee kry van waaroor dit gegaan
het, by:
http://www.pbs.org/empires/islam/
Elkgeval - hierdie storie is nogal baie kompleks - maar Bush en sy
administrasie het dit keer op keer duidelik gemaak dat die oorlog nie
teen Islam is nie. So, ek glo werklik nie die aanvalle gaan eindig in
Afghanistan nie. Dis maar net die begin. Dit was ook duidelik gestel
van die begin dat ENIGE land wat terries ondersteun kan moeilikheid
verwag - julle is nie so "veilig" as wat julle dink nie, hoor! :-))
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Engelse grappie [boodskap #51223 is 'n antwoord op boodskap #51220] |
Di., 09 Oktober 2001 01:05   |
Streepmuis
Boodskappe: 40 Geregistreer: Oktober 2001
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 9 Oct 2001 10:00:02 +1000, "me & bobby magee" wrote:
> Dis maar moeilike tye die - kom laat ons lag.
Jy's reg - lag is die beste medisyne. Elkgeval....hier is iets vir
jou ...:-))
Terloops, dis in Aussie Ingels geskryf. :-)
Subject: Texas
A Texan farmer goes to Australia for a vacation. There he meets an
Aussie farmer and gets talking. The Aussie shows off his big wheat
field and the Texan says, "Oh! We have wheat fields that are at least
twice as large".
Then they walk around the ranch a little, and the Aussie shows off his
herd of cattle. The Texan immediately says, " We have longhorns that
are at least twice as large as your cows". The conversation has,
meanwhile, almost died when the Texan sees a herd of kangaroos hopping
through the field. He asks,
"And what are those"? The Aussie replies with an incredulous look,
"Don't you have any grasshoppers in Texas"?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Engelse grappie [boodskap #51278 is 'n antwoord op boodskap #51228] |
Wo., 10 Oktober 2001 00:57   |
Streepmuis
Boodskappe: 40 Geregistreer: Oktober 2001
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 9 Oct 2001 13:38:50 +1000, "me & bobby magee" wrote:
> werk. Nogal tipies, nè? (sien hoe mooi werk die leestekens?)
Ek is beindruk (en verdomp of ek die umlaut gaan tik! :-))
> Het jy nog?
Nog leestekens, of nog true blue grappies? :-))
> ek kan nie die wat ek ken hier vertel nie...
Ek wonner waarom nie?
Ek hoor nou die dag van die arme kind wat haar "fairy floss" in die
"dunny" gegooi het, terwyl haar ouers "chook" in die "bush" naby 'n
baie klein "woop woop" ge-barbie het.
Hier's nog so paar dowwes..:-)
Q: What do you get if you cross an elephant with a kangaroo?
A: Big holes all over Australia.
Q: What is found in the middle of Australia, and also in the middle of
America?
A: The letter R.
Q: What goes pad, pad, pad, squish?
A: A Tasmanian Devil with a wet sneaker.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Engelse grappie [boodskap #51402 is 'n antwoord op boodskap #51303] |
Wo., 10 Oktober 2001 21:24  |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: Desember 2000
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 10 Oct 2001 19:25:05 +1000, "me & bobby magee" wrote:
>> Hoe's daai vir jou? :-)
> Wragtag! Nie sleg nie! Sil jou nou maar 'n honourary Aussie moet maak...
Hehehehe....eendag sal ek jou leer "Suthren"praat. Maar dit sal
privaat geskied sodat ek jou kan "beheer" - jy weet mos! :-)))
|
|
|
|