| Neukery [boodskap #50423] |
Do., 20 September 2001 05:58  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar op die
kont geskop word.
Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets wreeds aan
die tere bloedjies doen nie.
Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
dwaal:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Neukery [boodskap #50466 is 'n antwoord op boodskap #50464] |
Do., 20 September 2001 16:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Koek!! Ek lag alweer hard:)))) - daardie arme miere:))))
Annette
.
> Rico
> Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.
> Jy kan ook verneukt wees.
> 'n Saak kan verneukeratief wees.
>
> Wouter
> Kippenfokkers kan nog gaan, maar miereneukers!
>
|
|
|
|
| Re: Neukery [boodskap #50467 is 'n antwoord op boodskap #50458] |
Do., 20 September 2001 16:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
50% Rico? Hoekom sal Nederland se statistiek so verkeerd wees?:))
Wel, wat sal ek sê? Voel eers?:)))
Annette
news:9ocr5j$ekj$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9oc0io$cepg1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar op
> die
>> kont geskop word.
>> Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets wreeds
> aan
>> die tere bloedjies doen nie.
>> Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
>> dwaal:)))
>> Annette
>
>
> Annette as wat jy se waaris, kan ons maar 50% van die kinders op die kont
> geskop word, wat doen ons met die ander 50%?????
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Neukery [boodskap #50492 is 'n antwoord op boodskap #50472] |
Do., 20 September 2001 22:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boks.
Of doos.
Annette - wat 'n soet dogtertjie is en altyd van bokse praat.:))
> Verneuk is dan dieselfde dit het ons ook.
>
> Btw. cunt is engels, wat is die Afrikaanse woord???????
>
> Gr.Rico
> "Sakkie" schreef in bericht
> news:3baa0113$0$239@hades.is.co.za...
>> Ons het neuk (slaan) en verneuk (bedrieg) in Afrikaans.
>> Poep in Afrikaans is die engelse "fart"
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:9ocr34$edl$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ons gebruik die woord neuk nie net waar julle fok se nie.
>>>
>>> Jy kan ook verneukt wees.
>>> 'n Saak kan verneukeratief wees.
>>>
>>> Dis as jy vir 'n ander mens lieg en die kom in probleme daarmee.
>>> El ek is seker, Arthur kan dit beter ekspleen :-)
>>>
>>> Btw. Julle neuk kinders, dis strafbaar!!
>>> Ons fok paarde en poese en nog meer, maar die Vlaminge poep met mekaar!!
>>>
>>> In Nederland is poep nie iets wat met neuk of fok te doen het nie :-)
>>> Hoe is dit in Afrikaans???
>>>
>>> Gaan ons nou 'n bietjie rof word???
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Neukery [boodskap #50493 is 'n antwoord op boodskap #50471] |
Do., 20 September 2001 22:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Nee man - jy voel net eers voordat jy skop:))
Dus, as jy nie op die kont kan skop nie, dan doen jy dit maar soos ons dit
hier doen - skop op die agterwêreld ( boude)
Annette
> Jy wil he, ek sal al die 16 miljoen mense gaan voel?????????
> Ek glo ek glo maar net, dis ongeveer 50 %
>
> Gr. Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9od56s$c92d8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 50% Rico? Hoekom sal Nederland se statistiek so verkeerd wees?:))
>> Wel, wat sal ek sê? Voel eers?:)))
>> Annette
>>
>>
>> news:9ocr5j$ekj$1@news1.xs4all.nl...
>>>
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9oc0io$cepg1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar
> op
>>> die
>>>> kont geskop word.
>>>> Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets
> wreeds
>>> aan
>>>> die tere bloedjies doen nie.
>>>> Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
>>>> dwaal:)))
>>>> Annette
>>>
>>>
>>> Annette as wat jy se waaris, kan ons maar 50% van die kinders op die
> kont
>>> geskop word, wat doen ons met die ander 50%?????
>>>
>>> Gr.Rico
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Neukery [boodskap #50533 is 'n antwoord op boodskap #50423] |
Vr., 21 September 2001 14:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja, ek het al gehoor van julle klomp daar ver weg wat so heimlik in
Afrikaans vloek:))
Annette
> "Annette" wrote in message
> news:9odr7m$cl445$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Boks.
>> Of doos.
>> Annette - wat 'n soet dogtertjie is en altyd van bokse praat.:))
>
> Ja, ja, ja, en ons glo jou natuurlik! Weet jy, die mees genoegsame gevoel
> is wanneer jy iemand hier lekker wil uitskel, en met gevoel "DOOS!" uitskree
> nadat hy sonder waarskuwing voor jou ingeswaai het, hy jou aankyk of jy van
> die maan af kom. En dan lag jy so lekker in jou baard...
>
|
|
|
|
| Re: Neukery [boodskap #50556 is 'n antwoord op boodskap #50492] |
Vr., 21 September 2001 21:13  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9odr7m$cl445$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Boks.
> Of doos.
> Annette - wat 'n soet dogtertjie is en altyd van bokse praat.:))
Ja, ja, ja, en ons glo jou natuurlik! Weet jy, die mees genoegsame gevoel
is wanneer jy iemand hier lekker wil uitskel, en met gevoel "DOOS!" uitskree
nadat hy sonder waarskuwing voor jou ingeswaai het, hy jou aankyk of jy van
die maan af kom. En dan lag jy so lekker in jou baard...
|
|
|
|