Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50438] Do, 20 September 2001 08:39 na volgende boodskap
Fatal Exception I/O o  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.Ek is nou
gat vol van Amerika en vliegtuie, was dit bloot toevallig dt 'n paar Moslems
besluit het om vliegtuie te steel en in geboue was gaan vlieg het nie. Wat
vir my net wonderlik is is dat die Moslems nou sê ons moenie alle Moslems
onder die selfde kam skeer nie. Kry vir julle voel hoe voel dit om 'n blanke
Suid-Afrikaner te wees wat elke dag van rassisme en apatheid beskuldig word.

Groete
Spook (wat ly aan gatvollietyd)

"fransd10" skryf in boodskap news:3baa319d_2@batman.vip-za.com...
>>>> >Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> >hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> >In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> >Enlarge the font size to 26
>>>> >Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> >you have more than one option)
>>
>> Groetnis,
> Frans
>
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50491 is 'n antwoord op boodskap #50438] Do, 20 September 2001 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Sep 2001 10:39:14 +0200, "Gho$t"
wrote:

> 'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.

Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
Daar is 'n moontlikheid Gho$t, dat jy werklik 'vervelig' bedoel het
(wat beslis sou pas!) maar in ag geneem die verskriklike onkunde
in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
het.

'n (huidig verveelde) DD
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50496 is 'n antwoord op boodskap #50491] Do, 20 September 2001 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
> 'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
> maar in ag geneem die verskriklike onkunde
> in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
> twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
> het.
>
> 'n (huidig verveelde) DD

Davie, my ding, tannie is tog so trotsop jou. Jy klink al nes tannie. Jy
verdien
'n medalje.

Tant Hessie van die Derde Republiek se
eerste taalkomitee (leksikon-afdeling.)
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50508 is 'n antwoord op boodskap #50491] Vr, 21 September 2001 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spook  is tans af-lyn  Spook
Boodskappe: 76
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wel baie dankie vir die kritiek. Ek leer elke dag iets nuut. Ek sal nou
moontlik volgende keur onthou om as ek werklike konstruktiewe sins bou nodig
het. A.G.V. die feit dat afrikaans eintlik my vrou se moedertaal is en ek
verkies het om dit eerder te praat en as 'n blanke afrikaans sprekende
geidentifiseer te word tel seker glad nie in my guns nie.

Groete
Spook

"Ours is a world where people don`t know what they want and
are willing to go through hell to get it."

"Davie Davis" skryf in boodskap news:2upkqtc11vdrm2qel8i5320q8ccot8ljv0@4ax.com...
> On Thu, 20 Sep 2001 10:39:14 +0200, "Gho$t"
> wrote:
>
>> 'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.
>
>
>
> Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
> 'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
> Daar is 'n moontlikheid Gho$t, dat jy werklik 'vervelig' bedoel het
> (wat beslis sou pas!) maar in ag geneem die verskriklike onkunde
> in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
> twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
> het.
>
> 'n (huidig verveelde) DD
>
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50509 is 'n antwoord op boodskap #50508] Vr, 21 September 2001 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...en daar gaan jy nog 'n keur fout!!! :-)
_______________________________________________________
"Spook®"

> Wel baie dankie vir die kritiek. Ek leer elke dag iets nuut. Ek sal nou
> moontlik volgende keur onthou om as ek werklike konstruktiewe sins bou nodig
> het. A.G.V. die feit dat afrikaans eintlik my vrou se moedertaal is en ek
> verkies het om dit eerder te praat en as 'n blanke afrikaans sprekende
> geidentifiseer te word tel seker glad nie in my guns nie.
>
> Groete
> Spook
>
> "Ours is a world where people don`t know what they want and
> are willing to go through hell to get it."
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:2upkqtc11vdrm2qel8i5320q8ccot8ljv0@4ax.com...
>> On Thu, 20 Sep 2001 10:39:14 +0200, "Gho$t"
>> wrote:
>>
>>> 'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.
>>
>>
>>
>> Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
>> 'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
>> Daar is 'n moontlikheid Gho$t, dat jy werklik 'vervelig' bedoel het
>> (wat beslis sou pas!) maar in ag geneem die verskriklike onkunde
>> in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
>> twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
>> het.
>>
>> 'n (huidig verveelde) DD
>>
>
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50531 is 'n antwoord op boodskap #50508] Vr, 21 September 2001 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spook, ontspan - raak maar deurmekaar met verveeld en vervelig ( en ander
goed ook)- dit is die leser wat intelligent genoeg behoort te wees om te
weet wat jy bedoel:)).
Annette

> Wel baie dankie vir die kritiek. Ek leer elke dag iets nuut. Ek sal nou
> moontlik volgende keur onthou om as ek werklike konstruktiewe sins bou nodig
> het. A.G.V. die feit dat afrikaans eintlik my vrou se moedertaal is en ek
> verkies het om dit eerder te praat en as 'n blanke afrikaans sprekende
> geidentifiseer te word tel seker glad nie in my guns nie.
>
> Groete
> Spook
>
> "Ours is a world where people don`t know what they want and
> are willing to go through hell to get it."
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:2upkqtc11vdrm2qel8i5320q8ccot8ljv0@4ax.com...
>> On Thu, 20 Sep 2001 10:39:14 +0200, "Gho$t"
>> wrote:
>>
>>> 'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.
>>
>>
>>
>> Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
>> 'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
>> Daar is 'n moontlikheid Gho$t, dat jy werklik 'vervelig' bedoel het
>> (wat beslis sou pas!) maar in ag geneem die verskriklike onkunde
>> in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
>> twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
>> het.
>>
>> 'n (huidig verveelde) DD
>>
>
Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50555 is 'n antwoord op boodskap #50508] Vr, 21 September 2001 21:10 Na vorige boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Hey Spokie

Wat jy moet onthou, is dat jy hier met 'n hele paar verveelde en vervelige
mense te doen het, wat werklik bitter min anders te doen het as om ander
mense op hul effens minder wonderlike Afrikaans te wys en sodoende te
kritiseer. Ou Seun, solank as wat jy Afrikaans wil gebruik, wens ek jou
daarmee geluk. Ek wonder self, veral partykeer as ek die gedoentes en
gedrag van sekere mense op die ng dophou, waarom ek self die moeite doen.
Hier is nie veel mense met wie ek myself kan vereenselwig nie, en die paar
vir wie ek wel respek het, kuier ook nie dikwels hier nie.

"Spook®" skryf in boodskap news:9oep68$pqj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wel baie dankie vir die kritiek. Ek leer elke dag iets nuut. Ek sal nou
> moontlik volgende keur onthou om as ek werklike konstruktiewe sins bou nodig
> het. A.G.V. die feit dat afrikaans eintlik my vrou se moedertaal is en ek
> verkies het om dit eerder te praat en as 'n blanke afrikaans sprekende
> geidentifiseer te word tel seker glad nie in my guns nie.
>
> Groete
> Spook
>
> "Ours is a world where people don`t know what they want and
> are willing to go through hell to get it."
>
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:2upkqtc11vdrm2qel8i5320q8ccot8ljv0@4ax.com...
>> On Thu, 20 Sep 2001 10:39:14 +0200, "Gho$t"
>> wrote:
>>
>>> 'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.
>>
>>
>>
>> Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
>> 'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
>> Daar is 'n moontlikheid Gho$t, dat jy werklik 'vervelig' bedoel het
>> (wat beslis sou pas!) maar in ag geneem die verskriklike onkunde
>> in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
>> twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
>> het.
>>
>> 'n (huidig verveelde) DD
>>
>
Vorige onderwerp: vraag van die dag!!!
Volgende onderwerp: Neukery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:29:45 MGT 2024