|
|
| Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50178 is 'n antwoord op boodskap #50175] |
So., 16 September 2001 10:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Suid?
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:qss8qt47ngfrh50optbbu14nmfm1esse77@4ax.com...
>
> Aan watse kant staan SA eintlik???
>
> Rico
>
|
|
|
|
|
|
| Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50183 is 'n antwoord op boodskap #50182] |
So., 16 September 2001 11:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lig? OK - Ons is aan die Suidpunt van Donker Afrika:))
Annette
.nl...
> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>
>
> Gr.Rico
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9o1uoi$a9fbm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Suid?
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:qss8qt47ngfrh50optbbu14nmfm1esse77@4ax.com...
>>>
>>> Aan watse kant staan SA eintlik???
>>>
>>> Rico
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50193 is 'n antwoord op boodskap #50187] |
So., 16 September 2001 14:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lê? Onder Zimbabwe?:)))
Annette
--
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:9o22qv$acvf2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Lig? OK - Ons is aan die Suidpunt van Donker Afrika:))
>> Annette
>>
>>
>> .nl...
>>> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>>>
>>>
>>> Gr.Rico
>
> :-))) - Annette, Rico bedoel 'lê' :-)). Hilda.
>
|
|
|
|
| Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50194 is 'n antwoord op boodskap #50189] |
So., 16 September 2001 14:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nou in 'n gemoedelike bui - klaar my frustrasies
uitgeskryf vir die dag by 'n ander groep:))
Sal jou laat weet watter dag om met my hier skoor te soek, sodat jy die
nodige afranseling kan kry.:))))))
Annette
...
> On Sun, 16 Sep 2001 13:18:31 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Annette ek het gevra aan watse kant staan SA, nie lig nie :-))))
>>
>>
>> Gr.Rico
>>
>>>> -))) - Annette, Rico bedoel 'lê' :-)). Hilda.
>
> Rico, selfs al is Annette is vroumens is sy nie sê
> dom nie :)
>
> DD (al hardlopend...)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50198 is 'n antwoord op boodskap #50196] |
So., 16 September 2001 17:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee man Davie!! Hoe ken jy my?
Jy weet mos ek laat my nie voorsê wat om te doen nie.:))
Wees nou soet en wag geduldig vir jou afranseling:)))
Annette
--
200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek is nou in 'n gemoedelike bui - klaar my frustrasies
>> uitgeskryf vir die dag by 'n ander groep:))
>
> Wil jy nie so nice wees om altyd éérs dáár te kuier nie (en Gloudina
> vir 'n wandeling mee te neem)
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50202 is 'n antwoord op boodskap #50199] |
So., 16 September 2001 21:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee wat - ek hou jou net in die wabbleyou vir 'n rukkie:))
Sal jou leer om enige chauvinistiese opmerking oor my te maak:))
Annette
>> Ag nee man Davie!! Hoe ken jy my?
>> Jy weet mos ek laat my nie voorsê wat om te doen nie.:))
>> Wees nou soet en wag geduldig vir jou afranseling:)))
>> Annette
>
>
> So nou wil jy my sewenwees opsmash nè!
>
> DD
|
|
|
|
| Re: vraag van die dag!!! [boodskap #50551 is 'n antwoord op boodskap #50197] |
Vr., 21 September 2001 19:48  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 16 Sep 2001 17:19:23 +0200, Davie Davis wrote:
> On Sun, 16 Sep 2001 16:46:30 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Links ... (?)
>> Ek het 'n ander vraag. Is daar terroriste-organisasies wat geregverdig kan
>> word?
>> En, wie is hulle?
>
>
> Daar ìs seker volgens sommige opinies Jonas, want Bush sê nou dat 'n
> land wat terroriste huisves ook terroristies is maar die jare toe
> Margarette Thatcher terroriste onder haar boesem gehuisves het het
> hulle geen aksie daarteen gehad nie want die bomme het in SA geval.
>
> DD
Jy het nooit hier op gereageer nie Jonas.
DD
|
|
|
|