| ek. [boodskap #172] |
Wo., 07 Mei 2003 22:35  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
As iemand hier wil kom gesêls, ek is hier.
-Andries
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: ek. [boodskap #198 is 'n antwoord op boodskap #177] |
Sa., 10 Mei 2003 10:25   |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: Mei 2003
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 8 May 2003 00:54:17 +0100, "Raj" wrote:
> My naam is Lorinda. Ek kyk nou en dan na hierdie groep, maar dit was altyd
> leeg. Ek het nog altyd gewonder waarom iemand dit in die eerste plek
> "gestig" het.
>
> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
Wat maak julle twee hier?
Hierdie is die plek waar my skelm en ek mekaar ontmoet.
Lekker stil en drukkies kan uitgedeel word sonder agie ogies.
Nou het julle rondgery, op ons pozzie afgekom, die lekkergoed
papiertjies opgetel en in die askan gegooi, en gewonder waste
ander boksies is dit wat hier rondlê. Ghoééét, julle kan verder ry,
(of bly, en 'n paar dinge leer:-)
hallo & ns.
As julle my antwoord, moet dit nie in Afrikaans doen nie.
Ek het my kursus verkeerdom begin. Ek kan dit al skryf
maar nog nie lees nie.
SC
|
|
|
|
| Re: ek. [boodskap #199 is 'n antwoord op boodskap #198] |
Sa., 10 Mei 2003 17:08   |
Andries
Boodskappe: 97 Geregistreer: Mei 2003
|
Volle Lid |
|
|
Hoe kan jy in 'n taal skryf as jy dit nie kan lees nie..dit maak nie vir my
sin nie. Terloops ek kom die afgelope 2 maande al hierheen, en hier was nog
nooit niemand nie.
Maar welkom..van waar is jy?
-Andries
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:nckpbvgurnd12liisasnmoictggisqkvfb@4ax.com...
> On Thu, 8 May 2003 00:54:17 +0100, "Raj" wrote:
>
>> My naam is Lorinda. Ek kyk nou en dan na hierdie groep, maar dit was altyd
>> leeg. Ek het nog altyd gewonder waarom iemand dit in die eerste plek
>> "gestig" het.
>>
>> Liewe hemel, daar was nog nooit iemand op hierdie groep nie! Het jy
>> verdwaal? Ek is die spook in "residence"........
>
> Wat maak julle twee hier?
> Hierdie is die plek waar my skelm en ek mekaar ontmoet.
> Lekker stil en drukkies kan uitgedeel word sonder agie ogies.
> Nou het julle rondgery, op ons pozzie afgekom, die lekkergoed
> papiertjies opgetel en in die askan gegooi, en gewonder waste
> ander boksies is dit wat hier rondlê. Ghoééét, julle kan verder ry,
> (of bly, en 'n paar dinge leer:-)
>
>
>
> hallo & ns.
> As julle my antwoord, moet dit nie in Afrikaans doen nie.
> Ek het my kursus verkeerdom begin. Ek kan dit al skryf
> maar nog nie lees nie.
> SC
>
|
|
|
|
| Re: ek. [boodskap #200 is 'n antwoord op boodskap #199] |
Sa., 10 Mei 2003 17:40  |
Speedy Conzales
Boodskappe: 94 Geregistreer: Mei 2003
|
Volle Lid |
|
|
On Sat, 10 May 2003 19:08:27 +0200, "Andries" wrote:
> Hoe kan jy in 'n taal skryf as jy dit nie kan lees nie..dit maak nie vir my
> sin nie. Terloops ek kom die afgelope 2 maande al hierheen, en hier was nog
> nooit niemand nie.
>
> Maar welkom..van waar is jy?
>
> -Andries
>
Moet nie dat ek met jou sukkel nie, asseblief Andries.
Ek het 'n elektroniese kursus gevolg op internet om
Afrikaans te leer, en in werklikheid is dit hulle fout
deur my die laaste kursus eerste te stuur. Die gevolg
is dat ek die taal nou kan skryf maar steeds nie kan
lees nie. Sò, sal jy asseblief alles wat jy gesê het
weer in Davidïaans of selfs in Engels herhaal. Dan
weet ek ten minste wat ons vir mekaar sê.
Baie dankie vir jou verwelkoming. Inderwaarheid
is dit andersom.
NS.
Ek dink nie dat dit jou sal interesseer nie
maar ek was op 'n stadium saam met iemand
in die tronk wie se stem net soos joune klink.
Maar jy sal hom nie ken nie, hy verkoop John Deere
trekkers daar in Ficksburg se wêreld.
(Onthou om my in 'n verstaanbare taal te antwoord asseblief.
Ek doen in November my 'Lees Gedeelte' van die
Afrikaanse kursus, maar antwoord my voor dit asseblief.
Jou Vriend
Speedy Conzales
> Terloops ek kom die afgelope 2 maande al hierheen, en hier was nog
> nooit niemand nie.
Dit was jou woorde, waarin jy erken dat hier altyd iemand is.
Lees jou eie woorde weer voor jy stry. Direk vertaal
in Davidiaans beteken dit dat hier altyd iemand
is.
En aan jou Lorinda
XXX
Speedy Conzalis
|
|
|
|