| Hulp [boodskap #49783] |
Sa., 08 September 2001 17:04  |
HW Gird
Boodskappe: 49 Geregistreer: Oktober 1999
|
Volle Lid |
|
|
Kan iemand asseblief die dame help?
Annette?
Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek. Dit klink na 'n
snaakse kombinasie, maar is ongelooflik lekker. As iemand my kan help sal
ek dit vreeslik waardeer. Andri Ford and...@mifa.org.za (011) 787-0183
0829281185 2001-08-29
Dankie
Harry
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #49784 is 'n antwoord op boodskap #49783] |
Sa., 08 September 2001 17:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Harry, hoe haastig is die dame? Ek sal die VLU hoofbestuur skakel.
Het nog self nooit van wortel- en beetkoek gehoor nie.
Ek eet tot my wortelslaai en beetslaai apart:))
Annette
> skryf in boodskap news:9ndj09$1jp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand asseblief die dame help?
> Annette?
>
> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek. Dit klink na 'n
> snaakse kombinasie, maar is ongelooflik lekker. As iemand my kan help sal
> ek dit vreeslik waardeer. Andri Ford and...@mifa.org.za (011) 787-0183
> 0829281185 2001-08-29
>
>
> Dankie
>
> Harry
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #49797 is 'n antwoord op boodskap #49794] |
So., 09 September 2001 04:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pop, toe ek van Harry se wortel- en beetkoek lees, was dit my eerste
gedagte - watse kleur sal die koek wees? Oranje en donkerpersrooi saam gee
wat? Groenerig?:))))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
pop skryf in boodskap news:9ne7aj$6sf$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Ai Deedee, wortelkoek is een van die heel lekkerste koeke
> wat jy kan eet!!! Veral met n lekker dun lagie roomkaas
> as aaising. Waar het jy jou smaak langes die pad verloor ou? Dit
> het rosyne in, en kaneel en is altyd lekker. Van beet weet ek nie,
> kan nie dit in n koek sien nie, dit sal die koek se kleur erg aantas.
>
> Pop
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:7frkpt0nok5t8pu7m8i9thklb94dc6aubd@4ax.com...
>> On Sat, 8 Sep 2001 19:04:45 +0200, "HW Gird"
>> wrote:
>>
>>> Kan iemand asseblief die dame help?
>>> Annette?
>>>
>>> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek.
>>
>> ek het al wortelkoek geeet. Net geproe en toe weggegooi.
>> Die honde wou dit nie eens eet nie want hulle is beter gewoond.
>>
>> DD
>
|
|
|
|
| Re: Hulp [boodskap #49898 is 'n antwoord op boodskap #49783] |
Ma., 10 September 2001 13:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Harry, hang aan - Bellville se ou tannies kan van die koek onthou. Sal dit
stuur sodra ek die resep by een van hulle more of so gekry het.
Annette
>
> Ek is opsoek na 'n resep vir wortel- en beet koek. Dit klink na 'n
> snaakse kombinasie, maar is ongelooflik lekker. As iemand my kan help sal
> ek dit vreeslik waardeer. Andri Ford and...@mifa.org.za (011) 787-0183
> 0829281185 2001-08-29
>
>
> Dankie
>
> Harry
>
|
|
|
|