Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou nuus, maar nuwe nuus vir my
Ou nuus, maar nuwe nuus vir my [boodskap #49772] Sa, 08 September 2001 12:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees toe vanoggend eers van die Vreeslike Storm wat ons Woensdag hier in
die Kaap gestref het.
Winde van 97km/h, Branders tot 17m hoog, dakke afgewaai, bome omgewaai,
kragdrade op paaie, strandhuise oorstroom, NSRI se ou plekkie ook nou
heeltemal gehawend.Sommer Erg.
Die gevolg is dat ons weer is waar ons 'n jaar gelede was - 'n boot wat by
Llandadno gestrand het - en seeredding en almal betrokke probeer
naarstigtelik om al die olie en diesel te verwyder - anders moet die arme
pikkewyne en ander seelewe weer swaarkry.
Blykbaar gaan hullle nie betyds klaar wees voordat die volgende windvlaag
ons vanaand gaan tref nie.
Sal julle dus more laat weet of julle moet begin brei aan jakkies vir die
pikkewyne.
Annette
Re: Ou nuus, maar nuwe nuus vir my [boodskap #49878 is 'n antwoord op boodskap #49772] Ma, 10 September 2001 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Anette: Scarborough suster, nie Llandudno nie... Bietjie verder suid
na Kaappunt se kant toe, en die vraag is nog steeds: Hoe kom die owerhede
nie vroeër 'n plan gemaak het met die "mank" skip nie?

Het jy van daai foto's gesien van die BM wat so mooi onder Groen/Mouille/See
Punt se skuim "gewas" is?

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:9nd4m2$6umud$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees toe vanoggend eers van die Vreeslike Storm wat ons Woensdag hier in
> die Kaap gestref het.
> Winde van 97km/h, Branders tot 17m hoog, dakke afgewaai, bome omgewaai,
> kragdrade op paaie, strandhuise oorstroom, NSRI se ou plekkie ook nou
> heeltemal gehawend.Sommer Erg.
> Die gevolg is dat ons weer is waar ons 'n jaar gelede was - 'n boot wat by
> Llandadno gestrand het - en seeredding en almal betrokke probeer
> naarstigtelik om al die olie en diesel te verwyder - anders moet die arme
> pikkewyne en ander seelewe weer swaarkry.
> Blykbaar gaan hullle nie betyds klaar wees voordat die volgende windvlaag
> ons vanaand gaan tref nie.
> Sal julle dus more laat weet of julle moet begin brei aan jakkies vir die
> pikkewyne.
> Annette
>
Re: Ou nuus, maar nuwe nuus vir my [boodskap #49885 is 'n antwoord op boodskap #49878] Ma, 10 September 2001 11:54 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oepsie ja - Scarborough. Skuus. Ek wou seker maar net in my ylende toestand
wys ek kan Llandadno ook spel.:)))
Ja - ek het daardie foto's en ander gesien - baie indrukwekkend. Ek sou ook
graag foto's wou sien van Melkbos - maar lyk my die fotograwe wou nie te ver
in die storm ry nie;))
As ek beter was, sou ek weer, soos in 1986, in die skuim gaan putt-putt
speel het;)))

Elk geval - dit lyk of hulle maar sukkel om die olie betyds af te kry - ek
dink die mense moet solank maar die fluitjies blaas sodat die pikkewyne
sommer by voorbaat inkom na Sancob toe om gevoer te word:)

Annette

--
> Hallo Anette: Scarborough suster, nie Llandudno nie... Bietjie verder suid
> na Kaappunt se kant toe, en die vraag is nog steeds: Hoe kom die owerhede
> nie vroeër 'n plan gemaak het met die "mank" skip nie?
>
> Het jy van daai foto's gesien van die BM wat so mooi onder Groen/Mouille/See
> Punt se skuim "gewas" is?
>
> Thys oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:9nd4m2$6umud$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees toe vanoggend eers van die Vreeslike Storm wat ons Woensdag hier
> in
>> die Kaap gestref het.
>> Winde van 97km/h, Branders tot 17m hoog, dakke afgewaai, bome omgewaai,
>> kragdrade op paaie, strandhuise oorstroom, NSRI se ou plekkie ook nou
>> heeltemal gehawend.Sommer Erg.
>> Die gevolg is dat ons weer is waar ons 'n jaar gelede was - 'n boot wat by
>> Llandadno gestrand het - en seeredding en almal betrokke probeer
>> naarstigtelik om al die olie en diesel te verwyder - anders moet die arme
>> pikkewyne en ander seelewe weer swaarkry.
>> Blykbaar gaan hullle nie betyds klaar wees voordat die volgende windvlaag
>> ons vanaand gaan tref nie.
>> Sal julle dus more laat weet of julle moet begin brei aan jakkies vir die
>> pikkewyne.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kwêla en Kunskafee op kykNET
Volgende onderwerp: Hulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 20:00:58 MGT 2024