| Annette is gesond!!! [boodskap #49625] |
Do., 06 September 2001 12:25  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Sy kry alweer lus vir bak. Hier in Durban is souskluitjies bitter skaars.
Dit word nooit koud genoeg nie.
|
|
|
|
|
|
| Re: Annette is gesond!!! [boodskap #49641 is 'n antwoord op boodskap #49625] |
Do., 06 September 2001 13:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ampertjies -:)) Kan nog niks ruik of proe nie:((((
Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
Ek weet dit begin:
Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
so reg na my smaak.
As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
Annette
> Sy kry alweer lus vir bak. Hier in Durban is souskluitjies bitter skaars.
> Dit word nooit koud genoeg nie.
>
|
|
|
|
| Re: Sakkie? Wil jy dit hê? [boodskap #49642 is 'n antwoord op boodskap #49625] |
Do., 06 September 2001 13:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wil jy die resep hê vir Karringmelkpoering?
Aangesien jy so lief vir die ou dikmelkies is?
Annette
> Sy kry alweer lus vir bak. Hier in Durban is souskluitjies bitter skaars.
> Dit word nooit koud genoeg nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Souskluitjies [boodskap #49709 is 'n antwoord op boodskap #49701] |
Vr., 07 September 2001 08:38   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Thys - solank ons aan Al Debbo dink as ons aan die verlede wil dink, dan kan
ek daarmee saamleef:))
Annette
news:9n9se0$25go$1@news.adamastor.ac.za...
> Nooit: Was sousboontjies...
>
> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
> Dit was Al Debbo
>
> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>
> As ek dit reg het:
>
> O sous boontjies is so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> o sousboontjies is so reg na my smaak
> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>
> en dan oorgaan na
>
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
> hy byt en hy byt en jou hare val uit
> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
>
> En so aan.
>
> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>
> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe aanval;
> sal laat kry.
>
> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>
> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>
> Thys oppie Bos
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>> Die woorde is grootliks:
>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>> Ek weet dit begin:
>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
>> so reg na my smaak.
>>
>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Souskluitjies [boodskap #49719 is 'n antwoord op boodskap #49701] |
Vr., 07 September 2001 10:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
Annette
--
> Nooit: Was sousboontjies...
>
> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
> Dit was Al Debbo
>
> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>
> As ek dit reg het:
>
> O sous boontjies is so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> so reg na my smaak
> o sousboontjies is so reg na my smaak
> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>
> en dan oorgaan na
>
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
> hy byt en hy byt en jou hare val uit
> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
> O tingeling die padda spring
> hy spring in die water in
>
> En so aan.
>
> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>
> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe aanval;
> sal laat kry.
>
> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>
> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>
> Thys oppie Bos
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>> Die woorde is grootliks:
>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>> Ek weet dit begin:
>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my smaak,
>> so reg na my smaak.
>>
>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Souskluitjies [boodskap #49731 is 'n antwoord op boodskap #49721] |
Vr., 07 September 2001 11:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is nie? Hoekom nie?
Ek weet!! Soeter is lekkerder, reg?:)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9na72k$fqi$1@azure.nl.gxn.net...
> Is nie!!!
> ______________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9na6sf$5um3r$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
>> Annette
>>
>> --
>>> Nooit: Was sousboontjies...
>>>
>>> Souskluitjies is 'n nagereg as ek dit reg het...
>>> Dit was Al Debbo
>>>
>>> En dis gesing as "medley" saam met "'n Vlooi is 'n ding wat byt"
>>>
>>> As ek dit reg het:
>>>
>>> O sous boontjies is so reg na my smaak
>>> so reg na my smaak
>>> so reg na my smaak
>>> o sousboontjies is so reg na my smaak
>>> want jy kan 'n potjie tog so lekker maak"
>>>
>>> en dan oorgaan na
>>>
>>> 'n Vlooi is 'n ding wat byt wat byt
>>> 'n Vlooi is 'n ding wat byt
>>> hy byt en hy byt en jou hare val uit
>>> 'n vlooi is 'n ding wat byt
>>>
>>> O tingeling die padda spring
>>> hy spring in die water in
>>> O tingeling die padda spring
>>> hy spring in die water in
>>>
>>> En so aan.
>>>
>>> Daar's nog aan die liedjie, en ek sal dit probeer opspoor...
>>>
>>> Al Debbo met sy uitpeul oë wat enige klein kindjie sommer 'n stuipe
>> aanval;
>>> sal laat kry.
>>>
>>> Koffiehuiskonserte en wat nog meer..
>>>
>>> Maar julle is aan't soek in die verlee...
>>>
>>> Thys oppie Bos
>>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> news:3b982655.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dit was Al Debbo wat daardie souskluitjies so besing het
>>>> Die woorde is grootliks:
>>>> Ooooooooooooooo!! Soussskluitjies is so reg na my smaak
>>>> Want jy kan 'n potjie tog so lekker maak
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9n7ths$5soci$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>>
>>>> Onthou iemand nog die woorde van die liedjie?
>>>> Wie het dit gesing? Chris Blignaut?
>>>> Ek weet dit begin:
>>>> Ooooooooooooooo!! Souskluitjies is so reg na my smaak, so reg na my
>> smaak,
>>>> so reg na my smaak.
>>>>
>>>> As ek gesond was, sou ek die res kon onthou:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Souskluitjies [boodskap #49899 is 'n antwoord op boodskap #49735] |
Ma., 10 September 2001 14:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou wat se windmakerige antwoord is dit dié?:)))))
Annette
>> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
>> Annette
>>
>
> die een het net meer newe-effekte! ;))
>
>> --
>
|
|
|
|
| Re: Souskluitjies [boodskap #49936 is 'n antwoord op boodskap #49899] |
Di., 11 September 2001 06:38  |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
LOL!
Annette skryf in boodskap news:9niimv$7r4kd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou wat se windmakerige antwoord is dit dié?:)))))
> Annette
>
>>> Sousboontjies is net so lekker soos souskluitjies;)))
>>> Annette
>>>
>>
>> die een het net meer newe-effekte! ;))
>>
>>> --
>>
>
|
|
|
|