| Veelwywery [boodskap #48824] |
So., 26 Augustus 2001 14:57  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
is vir veelwywery...
Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
Hoe rym dit ?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Veelwywery [boodskap #48843 is 'n antwoord op boodskap #48824] |
So., 26 Augustus 2001 21:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit rym, van geen vrou kan van veelwywery aangekla word nie. Die
veelmannery.
Aan die ander kant - hoe rym dit dat prostitute aangekla word en nie die
ywerige klante nie?
Annette
Jonas skryf in boodskap news:9mb2p0$k6r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery...
> Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
> Hoe rym dit ?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Veelwywery [boodskap #48848 is 'n antwoord op boodskap #48824] |
So., 26 Augustus 2001 23:19   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Jonas wrote:
> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery...
> Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
> Hoe rym dit ?
Ek dink nie die saak is eenvoudig net oor die praktiseringvan veelwywery nie.
Hy is ook aangekla dat hy geld
van regerings-instansies ontvang het vir doeleindes
wat nie wettig was nie. As mens byvoorbeeld verklaar
dat al die kinders joune is, en jy kry staatsondersteuning
vir die 34 van hulle, dan kan jy 'n industrie daaruit maak.
Hoekom die vroue nie ook gestraf is, weet ek nie. Ek
dink hulle is wel aangekla.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: So rym prostitusie [boodskap #48852 is 'n antwoord op boodskap #48846] |
Ma., 27 Augustus 2001 05:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dus, die dames wat vry agente is is vry? Wat 'n bevryding::))))
Annette
.
Rennie Oster skryf in boodskap news:3b897e72.0@news1.mweb.co.za...
> Annette vra hoe rym dit dan? So rym dit :
>
> Die klant verkoop nie seks
> Die hoer is dus die heks
> Sy is dus aangekla
> Die man word weggeja
>
> Maar die hof het mos beslis
> Op die man af, sonder lis
> 'n Knippie is in die haak
> En betaal maak ook geen saak
>
> So die prostituut's oukei
> Ook die manne wat daar wei
> Maar die pimp oortree die wet
> Net hy is nou 'n slet
>
> Rennie Oster
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9mbp7j$1d463$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit rym, geen vrou kan van veelwywery aangekla word nie. Dis veelmannery.
> Aan die ander kant - hoe rym dit dat prostitute aangekla word en nie die
> ywerige klante nie?
>
>
> Jonas wrote in message
> news:9mb2p0$k6r$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
>> is vir veelwywery... Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?)
> word nie gestraf nie ... Hoe rym dit ?
>
|
|
|
|
| Re: Veelwywery [boodskap #48996 is 'n antwoord op boodskap #48824] |
Di., 28 Augustus 2001 19:30  |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hulle slaap elk net by een man, hy by 5 vroue :)
Jonas wrote:
>
> CNN & BBC gee tans aandag aan 'n man van Utah wat 5-jaar tronkstraf opgelê
> is vir veelwywery...
> Maar, sy 5 vroue (seker een jaar vir elk gekry?) word nie gestraf nie ...
> Hoe rym dit ?
|
|
|
|