| O gits - moeilikheid!! [boodskap #48690] |
Wo., 22 Augustus 2001 12:07  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou net op die nuus: Vryheidsvegters het glo die dorpie Victoria Falls
ingeval.
Dit is die plek waar die paar toeriste, die wat dit nog waag om Zimbabwe te
besoek, gaan.
Ek neem aan die Rand gaan vannag tot 'n nuwe rekordhoogte ( laagte?) daal,
en onse Prez sal nog steeds nie 'n dooie woord rep nie, en daar sal ook geen
versterkings aan ons kant van die grens aangebring word nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48700 is 'n antwoord op boodskap #48696] |
Wo., 22 Augustus 2001 21:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - ek het dieselfde vraag gevra op die poslys waar slim mense is.
Die res van die wêreld se geldeenhede het gegroei met die VSA sa
aankondiging, behalwe die Rand?
Erens sit daar alweer mense wat baie geld verdien maar nie werk om die Rand
reg te kry nie.
Annette
--
news:9m083o$blc29$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op die nuus: Vryheidsvegters het glo die dorpie Victoria Falls
>> ingeval.
>> Dit is die plek waar die paar toeriste, die wat dit nog waag om Zimbabwe
> te
>> besoek, gaan.
>>
>> Ek neem aan die Rand gaan vannag tot 'n nuwe rekordhoogte ( laagte?) daal,
>> en onse Prez sal nog steeds nie 'n dooie woord rep nie, en daar sal ook
> geen
>> versterkings aan ons kant van die grens aangebring word nie.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48744 is 'n antwoord op boodskap #48729] |
Vr., 24 Augustus 2001 00:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die persoon se naam is Tami Ka Plaatjies.
Annette
.com> skryf in boodskap news:3b8550a7.0@news1.mweb.co.za...
> Vandag sien ek op die nuus dis omdat 'n ou met die agbare naam van Ka
> plaatjies toe nou gesê het dieselfde ding gaan in SA gebeur. Toe stig ka
> plaats sommer 'n party wat Mugabe en al sy stront (verskoon die mooi
> afrikaans) saam ondersteun. Na sy uitlatings aan die pers gister het die
> rand toe na sa gat gegaan :)
>
> Elaine
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9m1a2g$br249$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Elaine - ek het dieselfde vraag gevra op die poslys waar slim mense is.
>> Die res van die wêreld se geldeenhede het gegroei met die VSA sa
>> aankondiging, behalwe die Rand?
>> Erens sit daar alweer mense wat baie geld verdien maar nie werk om die
> Rand
>> reg te kry nie.
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48783 is 'n antwoord op boodskap #48772] |
Sa., 25 Augustus 2001 03:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou vir wat sal hulle 'n piering wil vat sonder 'n koppie?:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:oh6dot079u3bvg9575knnen7k081v5be2f@4ax.com...
> On Fri, 24 Aug 2001 15:01:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Thys!! Koes!! Dis 'n VVV!!::))))
>> Annette
>>
>
> Annette... asseblief, VVVlieneiers is heel inteligente wesens. Ten
> minste inteligent genoeg om dit nie naby Gauteng te waag nie.
> ns
> Hier sal selfs 'n piering geskaak word
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: O gits - moeilikheid!! [boodskap #48830 is 'n antwoord op boodskap #48744] |
So., 26 Augustus 2001 17:05  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ag ek het minstens die van reg gehad.
"Annette" skryf in boodskap news:9m45ps$aaiu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die persoon se naam is Tami Ka Plaatjies.
> Annette
|
|
|
|