| Nuwe wet [boodskap #48347] |
Do., 16 Augustus 2001 07:39  |
Tosca
Boodskappe: 35 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat die
mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
Tosca
************************************
|
|
|
|
| Re: Nuwe wet [boodskap #48369 is 'n antwoord op boodskap #48347] |
Do., 16 Augustus 2001 12:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee - ons weet niks daarvan nie.
Die mense se grondregte is beskerm genoeg.
Dit is hier - net soos in Zimbabwe- onwetting om grond te beset.
Mad Bob het in sy alwysheid besluit om hierdie optrede te ondersteun, en
liewers die regters wat die orde moet handhaaf gedwing om te bedank.
Dus is dit nie die grondregte wat beskerming nodig het nie .
Daar moet eerder 'n wet wees wat dit duidelik maak dat geen politikus bo die
wet is nie, en wat die verontagsaming van die wette tov byv van besetting
deur enigiemand ( insluitende politici) strafbaar maak.
Annette
--
.wxs.nl...
> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word, wat die
> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge kan
> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>
> Tosca
> ************************************
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe wet [boodskap #48440 is 'n antwoord op boodskap #48384] |
Vr., 17 Augustus 2001 06:28   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 441 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hulle het net daarvan gepraat maar daar is nog niks gedoen nie.So met ander
woorde so oor 5 jaar sal daar miskien so n wet wees maar dan sal hulle hom
moet oorskryf siende daar n fout in is, soos die rookwet, en dan sal dit nog
so n jaar of twee neem.Dan sal niemand aangekla word wat die wet oortree
nie.
Reenen
Tosca skryf in boodskap news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
> Ag, dit het net vir my gevoel dat daar 'n sprankie van hoop
> opvlam...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word. Maar as
> niemand iets daarvan weet nie, is dit seker 'n rokie sonder vuurtjie...
>
> Tosca
> ***********************************************
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7bcb98$0$227@hades.is.co.za...
>> Dink jy nou regtig dat so 'n wet gaan help Tosca?? Daar is klaar wette
> teen
>> verkragting, moord, roof ens. ens. Die wet alleen keer nie dat dit
> gebeur
>> nie. Sonder die wil en die vermoë om wette toe te pas beteken daardie wet
>> minder as die papier waarop dit geskryf is.
>>
>>
>> "Tosca" wrote in message
> news:9lg0gj$2u2t0$1@reader03.wxs.nl...
>>> Ek het gehoor , dat daar nou 'n nuwe wet in Sa afgekondig gaan word,
wat
>> die
>>> mense se grondregte meer gaan beskerm. Juis sodat nie dieselfde dinge
> kan
>>> gebeur as in Zimbabwe nie. Weet iemand iets daarvan?
>>>
>>> Tosca
>>> ************************************
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuwe wet [boodskap #48482 is 'n antwoord op boodskap #48347] |
Vr., 17 Augustus 2001 15:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas - ek weet nie van Zimbabwe baie mooi nie -ek dink hulle het gepraat
van 20 voor verlede jaar se groot nonsens?
Hier by ons - nou die dag oor die nuus - sedert 1994:
1000 boere en plaaswerkers.
Annette
.
Jonas skryf in boodskap news:3b7d25fc$0$236@hades.is.co.za...
> Kom ons gee krediet aan Mugabe. Hy stel sy beleid oor die terugneem van
> blanke plase duidelik. In Suid-Afrika word boere teen so 'n trant uitgemoor
> dat 'n wet wat grondbesettings onwettig sal maak moontlik is.
> Hoeveel boere is nou reeds in Zim vermoor - oor die laaste 5 jaar? Wie weet?
> "Sakkie" wrote in message
> news:3b7d1543$0$236@hades.is.co.za...
>> Dit gaan beteken dat die parlement weer terug in die tronk gaan wees...
>> :-))))))))
>>
>> "Tosca" wrote in message
> news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
>> ...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
>>> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word.
>>
>
|
|
|
|
| Re: Nuwe wet [boodskap #48527 is 'n antwoord op boodskap #48463] |
Sa., 18 Augustus 2001 02:11  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Kom ons gee krediet aan Mugabe. Hy stel sy beleid oor die terugneem van
blanke plase duidelik. In Suid-Afrika word boere teen so 'n trant uitgemoor
dat 'n wet wat grondbesettings onwettig sal maak moontlik is.
Hoeveel boere is nou reeds in Zim vermoor - oor die laaste 5 jaar? Wie weet?
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b7d1543$0$236@hades.is.co.za...
> Dit gaan beteken dat die parlement weer terug in die tronk gaan wees...
> :-))))))))
>
> "Tosca" skryf in boodskap news:9lgkcd$2tmq7$1@reader03.wxs.nl...
> ...Blykbaar gaan die wet bepaal, dat self mense wat ander opstook vir
>> onwettige grondbesetting, in die tronk gegooi gaan (kan) word.
>
|
|
|
|