| Vertaling: Engels na Nederlands [boodskap #48164] |
Di., 14 Augustus 2001 10:12  |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Aan die Nederlanders van die nuusgroep
Kan julle asb. help met die vertaling van die volgende woorde van Engels na
Nederlands:
Mixed fruit
Peach
Apricot
Ingredients
Dried Apple
Rice flour coating
Natural Coloring
Natural Flavouring
Sulpher Dioxide
Present in dried fruit ingredients
Under supervision of the Rabbinic Court of Cape Town, South Africa
Cape Town
Bar Code
Low Fat
No Cholesterol
No sugar added
Nutritional information per 100g
Energy Protein
Carbohydrates
Vegetable fat
Sodium
Per Bar
Weight
Baie dankie
Shannon
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vrugtelekkers [boodskap #48421 is 'n antwoord op boodskap #48395] |
Do., 16 Augustus 2001 19:26  |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek ook Max, veral die oranjes! Ek het hier n pak
fancygraad droëvrugte (Safari) wat ek graag wil gaarmaak
(ons eet dit gewoonlik rou). Met vla. Sal ek dit net gewoon in
n bietjie water met suiker kook tot sag, of is daar n geheim?
My gesin het nog nooit gestoofde vrugte geëet nie, hulle is in
vir n treat.
Pop
Max skryf in boodskap news:9lgobi$ng2$6@azure.nl.gxn.net...
> Ons het altyd die vrugte in soutwater gespoel en gedroog. Daar't nooit
> iets foutgegaan nie... Vrugtestafies het ons nooit gemaak nie, so ek
> weet nie of dit anders werk nie...
>
> Ek's nou lus vir een van daai pakkies met die vierkantige
> vrugteblokkies...
> ____________________________________________________________
> "Shannon" wrote in message
> news:3b7b894c.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Max wrote in message
> news:9ld9gd$nus$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Gaan julle vir ons droë vrugte stuur? Nooit geweet dat daar soveel
> ander
>>> middels insit nie...
>>
>> en die persoon wat die fabriek het, is juis in sy skik omdat dit so 'n
>> 'suiwer' (min as moontlik bymiddels) vrugtestafie is :))) Dit sal 'n
>> redelike tyd neem voordat dit in die winkels beskikbaar sal wees,
> indien die
>> Nederlanders van die smaak hou... Daar is maar baie dokumentasie wat
> eers
>> afgehandel moet word.
>>
>> Shannon
>>
>>> __________________________________________________
>>> "Shannon" wrote in message
>>> news:3b7a1255.0@news1.mweb.co.za...
>>>>
>>>> emmy wrote in message
>>>> news:9lb3dg$sff$1@news.pcmnet.nl...
>>>> >
>>>> > "Shannon" schreef in bericht
>>>> > > Kan julle asb. help met die vertaling van die volgende woorde
> van
>>> Engels
>>>> > na
>>>> > > Nederlands:
>>>> > >
>>>>
>>>>
>>>> > > Baie dankie Geen dank
> ...graag
>>>> > gedaan !!
>>>> > >
>>>> > > Shannon Emmy
>>>> >
>>>> > Is dit voor de export??
>>>>
>>>> Ja Emmy, my wederhelf het vir 'n 'stokperjie' saam met 'n groep
> vriende
>> 'n
>>>> in- en uitvoerbesigheid. Van die vennote is oorsee en hulle laat
> weet
>>>> watter produkte hulle soek. Hulle het nou 'n kliënt in Nederland
> wat
>>>> belangstel.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|