Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Kommunikasie Verhoging Inisiatief
Toekoms Advies vir: Kommunikasie Verhoging Inisiatief [boodskap #48219] Wo, 15 Augustus 2001 00:59 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media, en ondersteunende Organisasies, in ons Paradys, en
elders op die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid.
Wye dekking van nasionale en internasionale nuus. Internet en nuusgroep
ondersteuning. Aanhoudende verskaffing van vermaaklikheid en inligtings
artikels, oor die wye spektrum. Voordelige multi-kulturele ondersteuning
inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om miv+/vigs te
bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer. Verkieslik om te vra om blinde
kolle reg te maak, indien enige, en/of die amptelike opinie te publiseer na die
regmaak van blinde kolle. En/of enige beste praktyk gebruik, indien enigsins
moontlik. Ten voordeel van alle betrokke partye.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, asook die Media en Internet organisasies, en
ondersteunende Organisasies. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog om
kommunikasie vermoë te verhoog. As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede
en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog aangaande meer effektiewe gebruik
van besprekings deur nuusgroepe, lisensiëring van lede van die publiek om aan
gesprekke deel te neem � indien enigsins nodig, waardering vlakke, uitwys van
blinde kolle tydens debatte, maniere om waarde en te verhoog en vaardigheid
daarvan, bewysbare ondersteuning gelewer om interafhanklike verhoudinge te
verhoog, verhoging van argumente om vrede en voorspoed te verhoog, doelwit en
sub doelwit stelling daarvan om meer effektiewe visies te verhoog, ondersteuning
aan Regerings en Planetêre doelwitte en visies, beriggewing deur die Media in
die regmaak van blinde kolle tydens gesprekvoering, ens. Om meer effektiewe
gebruik van nuusgroepe te verhoog in die ontwikkeling van kommunikasie vermoë.
Om deur die publiek aangewend te word hoofsaaklik as leesstof om ondersteuning
te lewer in die regmaak van blinde kolle. Met die uitdruklike doel om bekendheid
te verhoog in die leef van 'n meer opwindende lewe, groeiend na 'n meer doel
gerigte lewens styl, in die bereiking van meer effektiewe bemeestering van
kommunikasie vermoë. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Aanvullings kursusse kan ook verhoog word in die verband, afhangende van
effektiewe mark navorsing tegnieke. Veral in die verband om meer effektiewe
bepaling van blinde kolle, veral gedurende kommunikasie, asook gebruik van meer
effektiewe woordeskat te verhoog. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog in
die bereiking van suksesse. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Media en
Internet organisasies, ondersteunende Organisasies en Finansiële Instansies.
Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies
en Organisasies betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband
te verhoog. Veral in die ontwikkeling van meer effektiewe rasse verhoudinge. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Verkieslik nadat die goedkeuring indien verband
verhoog is van die Regerings en Persone van die VK en VSA. Om vriendskappe te
verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe gehalte bespreking van onderwerpe, waar so verkies word, kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning om vinniger bereiking van doelwitte en visies om
vrede en voorspoed te verhoog, kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning in die bemeestering van kommunikasie tegnieke kan
asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Wil hoogstens aangeraai om die insluiting van volgende doelwitte en visies te
verhoog in beplanning, soos nodig:

Verhoogde vrede en voorspoed vir alle Lande op die Planeet, asook ekonomiese
bloei tydperke vir ons Paradys, lidlande van die Afrika Unie, en Lande elders op
die Planeet. Met die uitdruklike doel om meer bekostigbare pryse te verhoog,
soos wat oor die algemeen aanvaar word in lande waar 'n hoë bevolking, bv. VSA,
teenwoordig is. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Reis na die Sterre: Vir bydraes om in die verband verhoog te word, kan sinergie
verwag om asemrowend verhoog te word in die rangskik van tegnologie beskikbaar,
en/of verhoogde uitvind daarvan, bv. ontwikkeling van energie vanuit die ruimte
tydens reise. Om hierdie waardevolle doelwit te bereik. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Identiteit van die reisiger:
Openbaar maak in die verband word vir die eerste keer gelewer tydens die Derde
Demokratiese Verkiesing in ons Paradys. Ondersteuning van die anonimiteit in die
verband kan die bereiking van bg. doelwitte en visies asemrowend verhoog. Wil
hoogstens aanraai om kommunikasie met Leiers en/of Lede van Politieke Partye,
en/of die Media te verhoog, aangaande die voorstel in die bereiking van sosiale
doelwitte van persoonlike keuse. Om meer effektiewe publieke inisiatiewe in die
verband te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Eienaardige verskynsel... [boodskap #48232 is 'n antwoord op boodskap #48219] Wo, 15 Augustus 2001 03:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Word hierdie deur 'n text generator uitgespoeg?
Indien wel, kan ons nie die programmeerder vra om
die ding meer intelegent te programmeer nie!?!?!

Hande op! Wie het al een van hierdie goed
heelmaal deurgelees????

Jy jok! Jy het halfpad aan die slaap geraak en 'n
moerse nagmerrie gehad oor die drogbeelde wat uit
daardie teks verskyn het.

Haai dalk is ek nou lelik. Dalk is die ou
outisties en kan niks anders doen nie - dan is dit
'n wonderlike uiting wat hy aan sy gevoelens kan
gee. Doe maar so voort ou....

Die derde moontlikheid is te gruwelik om waar te
wees. En besaaids, Gloudina is nie meer so giftig
as wat sy altyd was nie - nog net bietjie seks en
ekskreta behep, maar al baie beter as wat ek in
die google argiewe sien. Ek wou sê dat daar dalk
iemand kan wees met 'n meer skewe beeld van die
waarheid as Gloudina! En 'n meer intelegente
manier om dit te skrywe!

Maar toemaar ou tannie - ek sal dit nie sê nie.

Wed, 15 Aug 2001 00:59:49 GMT::
reisiger skryf:

> Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
> Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
> en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48243 is 'n antwoord op boodskap #48232] Wo, 15 Augustus 2001 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Fielies wrote:
>
> Word hierdie deur 'n text generator uitgespoeg?
> Indien wel, kan ons nie die programmeerder vra om
> die ding meer intelegent te programmeer nie!?!?!
>
> Hande op! Wie het al een van hierdie goed
> heelmaal deurgelees????

Dankie tog dat jy ni edie hele dem ding aanhaal nie. Miskien moet on
svir die aap 'n vertaler kry dan kan hy die robbiesh op 'n engelse
nuusgroep gaan pos. Hy is nog steeds heel bo in my kill-file.
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48273 is 'n antwoord op boodskap #48232] Wo, 15 Augustus 2001 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Fielies wrote:

> En besaaids, Gloudina is nie meer so giftig
> as wat sy altyd was nie - nog net bietjie seks en
> ekskreta behep, maar al baie beter as wat ek in
> die google argiewe sien.

So jy sit en lees nog die argiewe? Kan nie genoegkry van wat Gloudina skryf nie, né?
Wanneer kom
jy weer uit met interessante brokkies uit die verlede?
(Ek is net bekommerd oor die min aandag wat jy
aan jou familie gee.Sit tot laat in die nag daar uit die
Griekse hoofstad en skryf, né?

Gloudina
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48282 is 'n antwoord op boodskap #48232] Wo, 15 Augustus 2001 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En dan is die hele ding nog in Ingels ok by soc.culture.south-africa.

Nie 'n slegte "program" nie. Vertaal en als.

:-)

TJ
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48297 is 'n antwoord op boodskap #48232] Wo, 15 Augustus 2001 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Danielle© wrote:

> (Ag, ek voel nou sommer tonne beter - ek kon ook iemand op sy
> spelfoute wys) :-))))

Veral as jy met jouself praat. Jy weet, dis die voorgangervan
Valkenburg-toe-moet-gaan.

Tant Hessie wat weet wie in Eastern Standard
Time sit en skryf.
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48319 is 'n antwoord op boodskap #48232] Wo, 15 Augustus 2001 21:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Fielies - nee deurgelees nog nooit nie. Maar, ek het al drie (letwel DRIE)
paragrawe gelees. Ek dink as daar 'n prys te wen is hierso, dan moet ek
sterk oorweeg word.
NS. Ek gaan nou wel vir berading na die lees - en ek is seker ek het die
"Reisiger" in die wagkamer gesien ... ;-)))

"Danielle" skryf in boodskap news:i69kntsvktse3tb68tl730boqujagcha92@4ax.com...
> On Wed, 15 Aug 2001 03:48:36 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:
>
>
>> die ding meer intelegent te programmeer nie!?!?!
>
> Fielies, selfs ek weet dat dit "intelligent" is hoor! :-))
>
>> Hande op! Wie het al een van hierdie goed
>> heelmaal deurgelees????
>
> Nog nooit!
>
>> En 'n meer intelegente manier om dit te skrywe!
>
> As jy nou net intelligent kan spel....:-))))))
>
> (Ag, ek voel nou sommer tonne beter - ek kon ook iemand op sy
> spelfoute wys) :-))))
>
Re: Toekoms Advies vir: Kommunikasie Verhoging Inisiatief [boodskap #48321 is 'n antwoord op boodskap #48219] Wo, 15 Augustus 2001 23:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Aug 2001 00:59:49 GMT, in article
, reisiger writes...

> Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
> Regerings organisasies, asook die Media en Internet organisasies, en
> ondersteunende Organisasies. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog om
> kommunikasie vermoë te verhoog. As deel van die 2020 en daarna plan om die vrede
> en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
> verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Heg aan...

Ontmoetings kan ook verhoog word met Internet organisasies. Om die vorming van
'n nuwe kategorie van nuusgroepe te verhoog (alt. , soc. , ens. ). Asook
sub-groepe, bv. blindspot.south-africa.afrikaans, een per taal en/of land. Om
deelname te verhoog tussen sielkundiges en deelnemers / lede van die publiek.
Die gebruik van anonieme verwysings vir persone tydens besprekings kan ook
verhoog word. Om geheimhouding van gesprekke te verhoog wanneer die
verduideliking van meer effektiewe verhoudinge verhoog word, asook om die deel
van tegnieke te verhoog om kontinuïteit van verhoudinge te verhoog. Asook, om na
hierdie nuusgroep te verwys vir hierdie blinde kol bydrae. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Identiteit van die reisiger:
> Openbaar maak in die verband word vir die eerste keer gelewer tydens die Derde
> Demokratiese Verkiesing in ons Paradys. Ondersteuning van die anonimiteit in die
> verband kan die bereiking van bg. doelwitte en visies asemrowend verhoog. Wil
> hoogstens aanraai om kommunikasie met Leiers en/of Lede van Politieke Partye,
> en/of die Media te verhoog, aangaande die voorstel in die bereiking van sosiale
> doelwitte van persoonlike keuse. Om meer effektiewe publieke inisiatiewe in die
> verband te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Heg aan...

As 'n spesiale versoek, word hoogstens aangeraai om ontmoetings te verhoog met
die Media. Om die uitreiking van 'n verklaring te verhoog om deelname op
nuusgroep besprekings, en/of uitkomste van suksesvolle besprekings aangaande
geheimhouding in die verband te verhoog. Verkieslik vir die laaste gedeelte as
prioriteit in die verband te verhoog. Uitnodigings kan ook verhoog word aan soek
personeel, soos voorkom. Om deelname te verhoog aan nuusgroep besprekings
aangaande rede(s) vir die soektog, blinde kolle in die verband, asook bepaling
te verhoog ten bate van wie die soektog gehou word, totdat oorspronklike
party(e) in die verband opgespoor word, waar van toepassing. Deelname met die
reisiger aan debatte, asook privaat reise vir ontmoetings met bv. diamantgooier
vriende (as die algehele laaste uitweg) kan ook verhoog word, indien enigsins
nodig, indien wel. Om ondersteuning te verhoog in die lewering van suksesvolle
argumente en debatvoering, asook suksesvolle uitkomste in die verhoging van
vrede en voorspoed as deel van hierdie diens. Ten voordeel van alle betrokke
partye. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48325 is 'n antwoord op boodskap #48232] Do, 16 Augustus 2001 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wed, 15 Aug 2001 07:37:04 GMT:: Danielle
skryf:

> On Wed, 15 Aug 2001 03:48:36 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:
>
>
>> die ding meer intelegent te programmeer nie!?!?!
>
> Fielies, selfs ek weet dat dit "intelligent" is hoor! :-))

Haai ma dans jy slim jong! My ma wou my nooit lat
leer nie - nou sukkel ek met interesant en
intellegent en intelligent.

>
>> Hande op! Wie het al een van hierdie goed
>> heelmaal deurgelees????
>
> Nog nooit!
>
>> En 'n meer intelegente manier om dit te skrywe!
>
> As jy nou net intelligent kan spel....:-))))))
>
> (Ag, ek voel nou sommer tonne beter - ek kon ook iemand op sy
> spelfoute wys) :-))))
>
Is nou so goed ek kon iets vir jou ook doen, né!
Choclit sous in my pompie!
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48326 is 'n antwoord op boodskap #48319] Do, 16 Augustus 2001 04:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wed, 15 Aug 2001 23:46:28 +0200:: "Jonas"
skryf:

> Fielies - nee deurgelees nog nooit nie. Maar, ek het al drie (letwel DRIE)
> paragrawe gelees. Ek dink as daar 'n prys te wen is hierso, dan moet ek
> sterk oorweeg word.
> NS. Ek gaan nou wel vir berading na die lees - en ek is seker ek het die
> "Reisiger" in die wagkamer gesien ... ;-)))

Daar was 'n 'pinhead'?!?!?!?! Volgende keer moet
jy 'n foto neem!!!!
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48327 is 'n antwoord op boodskap #48232] Do, 16 Augustus 2001 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fielies  is tans af-lyn  Fielies
Boodskappe: 35
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wed, 15 Aug 2001 11:34:04 GMT:: @home.com skryf:

> Wanneer kom
> jy weer uit met interessante brokkies uit die verlede?
> (Ek is net bekommerd oor die min aandag wat jy
> aan jou familie gee.Sit tot laat in die nag daar uit die
> Griekse hoofstad en skryf, né?
>
O gat! I wish!!! Die ou tannie se goed hoef jy
nie baie innie argiewe te sien om te weet sy was
eers baie skeef nie - nou is sy lyk my nog net
effe dof - droombeelde oor Griekse stede en
geskiedenis.

Nee, ek moes gaan kyk na jou vorige skrywes om te
weet of jy vir real is! Selfs jou adres op die
net gekry daar in Kanada - jy is wragtag vir
real!!!!!

Keep them guessing!
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48362 is 'n antwoord op boodskap #48327] Do, 16 Augustus 2001 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rennie Oster  is tans af-lyn  Rennie Oster
Boodskappe: 72
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
Fielies:
O gat! I wish!!! Die ou tannie se goed hoef jy
nie baie innie argiewe te sien om te weet sy was
eers baie skeef nie - nou is sy lyk my nog net
effe dof - droombeelde oor Griekse stede en
geskiedenis.
Nee, ek moes gaan kyk na jou vorige skrywes om te
weet of jy vir real is! Selfs jou adres op die
net gekry daar in Kanada - jy is wragtag vir
real!!!!! Keep them guessing!

Rennie
Ek het ook gaan kyk en Fielies is toe ook vir real.
As jy ook wil kyk, gaan na:
http://www.citilink.com/~johan/index.htm
Re: Eienaardige verskynsel... [boodskap #48409 is 'n antwoord op boodskap #48232] Do, 16 Augustus 2001 17:14 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Rennie Oster wrote:

> Fielies:
> O gat! I wish!!! Die ou tannie se goed hoef jy
> nie baie innie argiewe te sien om te weet sy was
> eers baie skeef nie
>
> Rennie
> Ek het ook gaan kyk en Fielies is toe ook vir real.
> As jy ook wil kyk, gaan na:
> http://www.citilink.com/~johan/index.htm

Nee wat, ou Rennie. Jy slaan die bal geheelen al mis. Die bostaande wat
jy aanhaal is
cute-speak. Johan Potgieter sou nooit vir
homself so uitgedruk het nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Terug na die naweek
Volgende onderwerp: Vertaling: Engels na Nederlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 07:41:48 MGT 2024