|
Re: Jonas....? [boodskap #46759 is 'n antwoord op boodskap #46656] |
Mon, 16 July 2001 20:29 |
Key Bored
Boodskappe: 84 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Tue, 17 Jul 2001 17:55:12 +0200, "Jonas" wrote:
Ag nee.... jy gaan dit nie doen nie.
Shame....
> Hoekom - het sekere mense se houdings jeens jou al verander?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b55605e.7141693@news.is.co.za...
>> Al die herroetering gedoen?
>
|
|
|
Re: Jonas....? [boodskap #46820 is 'n antwoord op boodskap #46656] |
Tue, 17 July 2001 15:55 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom - het sekere mense se houdings jeens jou al verander?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b55605e.7141693@news.is.co.za...
>
> Al die herroetering gedoen?
>
|
|
|
Re: Jonas....? [boodskap #46828 is 'n antwoord op boodskap #46820] |
Tue, 17 July 2001 17:25 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Jul 2001 17:55:12 +0200, "Jonas" wrote:
> Hoekom - het sekere mense se houdings jeens jou al verander?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b55605e.7141693@news.is.co.za...
>> Al die herroetering gedoen?
Jonas, ek besef dat ek onregverdig is om op jou skrywe te reageer
terwyl ek nie meer Ferdi se pos lees nie (en ekskuus hiervoor Ferdi,
maar ek kon dit nie weerstaan nie) :
Jonas, wat doen jy as Ferdi al in die rondte hardloop?
"scroll af vir die antwoord."
Herlaai en hou aan met skiet!
DD
|
|
|
Re: Jonas....? [boodskap #46863 is 'n antwoord op boodskap #46828] |
Tue, 17 July 2001 21:42 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 17 Jul 2001 19:25:42 +0200, Davie Davis wrote:
> Jonas, ek besef dat ek onregverdig is om op jou skrywe te reageer
> terwyl ek nie meer Ferdi se pos lees nie (en ekskuus hiervoor Ferdi,
> maar ek kon dit nie weerstaan nie) :
>
> Jonas, wat doen jy as Ferdi al in die rondte hardloop?
> "scroll af vir die antwoord."
Nog nooit iemand gesien wat so bang is om sy beginsels bekend te maak
nie.
(En so bereid is om dit van ander te vra nie...)
|
|
|
Re: Jonas....? [boodskap #46889 is 'n antwoord op boodskap #46863] |
Wed, 18 July 2001 09:57 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdietjie - ek dink Antie Tottie moet weer een van jou resitasies plaas -
jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...
"ferdi" skryf in boodskap news:3b54b11c.6831672@news.icon.co.za...
> On Tue, 17 Jul 2001 19:25:42 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
> > terwyl ek nie meer Ferdi se pos lees nie (en ekskuus hiervoor Ferdi,
>> maar ek kon dit nie weerstaan nie) :
>>
>> Jonas, wat doen jy as Ferdi al in die rondte hardloop?
>> "scroll af vir die antwoord."
>
> Nog nooit iemand gesien wat so bang is om sy beginsels bekend te maak
> nie.
>
> (En so bereid is om dit van ander te vra nie...)
|
|
|
Re: Jonas....? [boodskap #47024 is 'n antwoord op boodskap #46656] |
Thu, 19 July 2001 15:40 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En, die uitnemendste daarvan, Ferdietjie, is hoop ...
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3b581a98.3087951@news.is.co.za...
> On Wed, 18 Jul 2001 11:57:32 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
> plaas -
>> jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...
>
>
> Nog nie die goed geherroeteer nie Jonas???
>
> Ek kom elke oggend opgewonde werk toe in die hoop dat ek iets sal hoor
> of opmerk, maar elke dag niks......
>
|
|
|
Re: Jonas....? [boodskap #47029 is 'n antwoord op boodskap #46889] |
Thu, 19 July 2001 17:37 |
NOS...[1]
Boodskappe: 9 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Wed, 18 Jul 2001 11:57:32 +0200, "Jonas" wrote:
> Ferdietjie - ek dink Antie Tottie moet weer een van jou resitasies plaas -
> jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...
Nog nie die goed geherroeteer nie Jonas???
Ek kom elke oggend opgewonde werk toe in die hoop dat ek iets sal hoor
of opmerk, maar elke dag niks......
|
|
|
Re: Jonas....? [boodskap #47067 is 'n antwoord op boodskap #47024] |
Fri, 20 July 2001 05:26 |
NOS...[1]
Boodskappe: 9 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
O ek sien....
Jy kan nie "deliver" nie.
n Thu, 19 Jul 2001 17:40:13 +0200, "Jonas"
wrote:
> En, die uitnemendste daarvan, Ferdietjie, is hoop ...
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3b581a98.3087951@news.is.co.za...
>> On Wed, 18 Jul 2001 11:57:32 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>> > plaas -
>>> jy het onlangs so mooi vir haar opgekom. Sy skuld jou ...
>> Nog nie die goed geherroeteer nie Jonas???
>> Ek kom elke oggend opgewonde werk toe in die hoop dat ek iets sal hoor
>> of opmerk, maar elke dag niks......
>
|
|
|