Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hot male wat com
Hot male wat com [boodskap #47026] Do, 19 Julie 2001 16:10 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina : Neem nou maar vir Wouter Plaasvark. Sy eposadres sê @
hotmail.com. Nou daar sê dit duidelik vir my dat hy 'n hot male is en dat
hy vir my sê kom. Ek probeer nog uitreken hoe ek die uitnodiging gaan
aanneem

Wouter: RODVELSNE!!!!!
(Rol op die vloer en lag soos 'n eend)
Re: Hot male wat com [boodskap #47030 is 'n antwoord op boodskap #47026] Do, 19 Julie 2001 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Gloudina : Neem nou maar vir Wouter Plaasvark. Sy eposadres sê @
> hotmail.com. Nou daar sê dit duidelik vir my dat hy 'n hot male is en dat
> hy vir my sê kom. Ek probeer nog uitreken hoe ek die uitnodiging gaan
> aanneem
>
> Wouter: RODVELSNE!!!!!
> (Rol op die vloer en lag soos 'n eend)

Hou jou snater.

Gloudina
Re: Hot male wat com [boodskap #47039 is 'n antwoord op boodskap #47030] Do, 19 Julie 2001 19:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

@home.com wrote:

>> Wouter: RODVELSNE!!!!!
>> (Rol op die vloer en lag soos 'n eend)
>
> Hou jou snater.
>
> Gloudina

Sien, hier is nou 'n geval van dit waaroor
chaos-teorie gaan. Wouter skryf RODVELSNE.
As hy dit nou dit net daar gelos het, sou ek nie
weet wat die NE beteken het nie, en sou ek
heelwaarskynlik nie vir hom gesê het "hou jou
snater" nie. Maar omdat hy verkies het om dit
te doen, skryf ek toe die volgende sin. Baie van
die drade op hierdie nuusgroep volg dieselfde
patroon. As mens bietjie die wette begin insien,
kan jy die drade manipuleer. Vir 'n buitestaander
lyk dit of die draad op die nuusgroep random groei.
Maar met kennis kan mens dit fyn manipuleer.

Tant Hessie Einstein
Re: Hot male wat com [boodskap #47068 is 'n antwoord op boodskap #47026] Vr, 20 Julie 2001 05:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die verskil is, liewe Gloudina, dat ek niks wil manipuleer of beheer nie. Ek
is hier net om myself te geniet. Jy mag maar die chaos en die teorie
manipuleer, hoor. :-)

Wouter Wolkop
NS : Ek wonder hoeveel van die jonger mense hier weet dat (een van?) 'n
snater se oorspronklike betekenis dié van 'n snawel of horingagtige bek is?
Dis antieke Afrikaans, wat net in die "hou jou snater" oorleef het. Daardie
mense sou dus maar net gedink het jy is effe onbeskof. Is dit ook deel van
die chaotiese manipulasie?

skryf in boodskap news:3B573AE6.6F66D394@home.com...
>> Wouter: RODVELSNE!!!!!
>> (Rol op die vloer en lag soos 'n eend)

> Hou jou snater.
> Gloudina

Sien, hier is nou 'n geval van dit waaroor
chaos-teorie gaan. Wouter skryf RODVELSNE.
As hy dit nou dit net daar gelos het, sou ek nie
weet wat die NE beteken het nie, en sou ek
heelwaarskynlik nie vir hom gesê het "hou jou
snater" nie. Maar omdat hy verkies het om dit
te doen, skryf ek toe die volgende sin. Baie van
die drade op hierdie nuusgroep volg dieselfde
patroon. As mens bietjie die wette begin insien,
kan jy die drade manipuleer. Vir 'n buitestaander
lyk dit of die draad op die nuusgroep random groei.
Maar met kennis kan mens dit fyn manipuleer.

Tant Hessie Einstein
Re: Hot male wat com [boodskap #47075 is 'n antwoord op boodskap #47026] Vr, 20 Julie 2001 11:52 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> NS : Ek wonder hoeveel van die jonger mense hier weet dat (een van?) 'n
> snater se oorspronklike betekenis dié van 'n snawel of horingagtige bek is?
> Dis antieke Afrikaans, wat net in die "hou jou snater" oorleef het. Daardie
> mense sou dus maar net gedink het jy is effe onbeskof. Is dit ook deel van
> die chaotiese manipulasie?
>

Ja, tot 'n sekere mate wel. Ek dink egter nie dat snater net
in "hou jou snater" in Afrikaans oorleef het nie. Ek het klein
kindertjies "snatertjies" hoor noem. En Opperman in 'n
gedig, wat ek sal moet gaan soek, praat van die reier wat "met
'n gesnitter en 'n gesnater" visse uit die water opdiep.

Gloudina
Vorige onderwerp: Jonas....?
Volgende onderwerp: Mediese Skemas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:31:30 MGT 2024