|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46051 is 'n antwoord op boodskap #46044] |
So., 08 Julie 2001 12:53   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Max vir die filisitasie:))
- Ja ek praat van van die 2 note van Sex Bomb:))
Annette
.
Max skryf in boodskap news:9i9h8p$9so$3@azure.nl.gxn.net...
> Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
> oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
> "Never tear us apart")
>
> "Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
> ____________________________________________________________ _
> "Annette" wrote in message
> news:9i63si$gpjci$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
>> Annette
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:o0gckto6o0ut30imar9qgo8esi2o3tofsd@4ax.com...
>>> On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>
>>>> Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>>>> pj
>>>
>>> Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
>>> gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
>>> aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
>>> verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
>>> Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas
>>> aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
>>> 40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
>>> luister of aan te skaf nie.
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #46068 is 'n antwoord op boodskap #46063] |
Ma., 09 Julie 2001 02:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoe moet ek weet of jy dit goed kan vat Rico?:))))
Ons praat van Tom Jones se nuwe treffer:))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9iakou$960$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, vat ek dit goed??
> Jy het net 50 geword en ook 'n seksbomb???
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9i9kui$hhfp9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Max vir die filisitasie:))
>> - Ja ek praat van van die 2 note van Sex Bomb:))
>> Annette
>> .
>> Max skryf in boodskap news:9i9h8p$9so$3@azure.nl.gxn.net...
>>> Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
>>> oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
>>> "Never tear us apart")
>>>
>>> "Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
>>> ____________________________________________________________ _
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9i63si$gpjci$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
>>>> Annette
>>>>
>>>> Davie Davis wrote in message
>>>> news:o0gckto6o0ut30imar9qgo8esi2o3tofsd@4ax.com...
>>>> > On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>>>> >
>>>> > >Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>>>> > >pj
>>>> >
>>>> > Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
>>>> > gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
>>>> > aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
>>>> > verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
>>>> > Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas
>>>> > aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
>>>> > 40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
>>>> > luister of aan te skaf nie.
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Sonja Heroldt of wat? [boodskap #133770 is 'n antwoord op boodskap #133767] |
Sa., 26 September 2020 19:43  |
 |
Jan die Man
Boodskappe: 553 Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
|
Senior Lid |
|
|
Sê jy dat Sonja Marks jou ma en 'n sanger in eie reg was, al het sy van Sonja Herholdt se liedjies gesing?
Ek is nou nuuskierig, maar daar is weinig oor haar op die internet beskikbaar.
Kan jy ons dalk meer van haar vertel?
|
|
|
|