Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oom Hans (Inligting oor oom Hans)
Oom Hans [boodskap #136802] Ma, 07 Junie 2021 09:16
Abel  is tans af-lyn  Abel
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2021
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand asseblief vir my sê of oom Hans (laaste pos in 2000) nog leef? Hy het destyds op Koeitjies en kalfies die kostelike storie van Dopsteekhoogte en die Robbertses van Outjo geskryf. Ek sal baie graag met hom (of dalk van sy kinders of familie) wil kontak maak - ek wil toestemming vra om bogenoemde storie in my volgende boek in te voeg.

Abel
Vorige onderwerp: Sonja Heroldt of wat?
Volgende onderwerp: Geseënde Kersfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 08:21:19 MGT 2024