| |
97 resultate gevind |
| 1 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Vr., 19 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5635] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Internet.
…kan nie alles doen nie maar ek
kan iets doen en dit wat ek kan doen dit behoort ek ook te doen en
dit sal ek deur die genade van God doen." ... Chales M Sheldon(?)
Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
Groete uit 'n nat Pretoria.
Gert van Eeden
__________________________________
Naam : Gert van Eeden
E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
Http://www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http://www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Datum: 01/19/96
Tyd: 09:39:18…
|
| 2 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Ma., 22 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5656] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
…vorder.
>>
>>
>> Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
>>
>
> Spytig, nie vir ons Friese nie. :-((
>
>
>
Natuurlik is die bladsy ook vir Friese en ALMAL wat 'n
waardering het vir Afrikaans.
Verskoon my onkunde maar ek weet nie wat Friese is nie. Net
soos julle Friese seker nie weet wat Mphumalangane, Gautengers
en Kwa-Nataliane is nie.
Groete.
Gert van Eeden.
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za…
|
| 3 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 29 Maart 1997 00:00 «»
deur: Darren Cooper
Re: Doodstraf in SA
…punishment
From
og...@icon.co.za
http://www.icon.co.za/~ognib
kathleen mathew wrote in article
...
> Verlang opinies oor onderwerp.
>
------=_NextPart_000_01BC3C20.05B80FA0
Content-Type: text/html; charset=ISO-8859-1
Content-Transfer-Encoding: quoted-printable
Hoe snaaks ?We in South Africa =
can abort/murder innocent babies and yet those who murder, rape and =
commit violent crime can escape the ultimate punishmentFrom =
og...@icon.co.zahttp://www.icon.co.za/~ognibkathleen =
mathew <al…
|
| 4 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Do., 25 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5762] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
…Onderwerp: [AFRIKAANS:5762] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
On Wed, 24 Jan 96 13:41 SAT WYBENGA D wrote:
> 'Ek weet nie wat Friese is nie'
> Nou dan dan is en was en sal jy nie 'n Fries wees nie.
> Daan
>
>
Dankie Daan, maar as ek in yswater val is ek gevries.
Groete.
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:31:35…
|
| 5 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: Do., 25 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5761] RE: Taal goggas/Web spinnekoppe
…s.uct.ac.za/
> Trappe van vergelyking:
> min, minder, minister
> _________________________________
>
Joop ek persoonlik dink dit is 'n kreatiewe vertaling. Maar
omdat die lewe 'n leerproses is sal ek net graag by jou idees
wil kry oor 'n beter naam vir my bladsy en die WEB.
Groete
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:26:…
|
| 6 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 25 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: DEELNEEM
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 8:46
Aan: wage...@xs4all.nl
Onderwerp: DEELNEEM
Skermposisie is 'n oulike woord.
Groete.
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 23:46:45
|
| 7 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 21 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5643] Re: Name
…is selfs iets soos bevolkingsregistrasie -
> registrasie van 'n geboorte, byvoorbeeld, ondenkbaar. Baie van hulle
> beskou dit as die eerste aanmeldings van die voorspellings in
> Openbaringe dat die staat dit selfs sou oorweeg.
>
Wat doen die Amerikaners dan as kinders gebore word?
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Date/Datum: 01/20/96
Time/ Tyd : 14:30:58…
|
| 8 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 18 Mei 2001 11:09 «»
deur: plaasvark
Re: Nog AB (tot vervelens toe)
…die onderskeie streke:
Hoofkantoor
http://www.icon.co.za/~abond/Kontakhoofkantoor.htm
Uitvoerende Raad
http://www.icon.co.za/~abond/kontakur.htm
Jeugbond:
http://www.icon.co.za/~abond/kontakjeug.htm
Hulle uitvoerende direkteur se adres is kmos...@abond.co.za
-----------
>> Of is jy gemaklik met wat jy glo en wil jy nie met nuwe
>> inligting verwar word nie?
> Hoekom gee jy my nie 'n telefoon-nommer wat ek kan bel nie?
Hulle hoofkantoor is in Johannesburg, die telefoonnommer …
|
| 9 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Wo., 23 Januarie 2019 20:37 «»
deur: Inligting
Rekenaarterme
…artikel bevat 'n Engels-Afrikaanse lys van rekenaar- en internetterme en dien as 'n rekenaarwoordeboek. Indien 'n woord meer as een vertaling het, sal die eerste vertaling die aanbevole vertaling wees. Minder algemene vertalings word laaste gelys.
Laat weet asseblief as u addisionele terme het wat ons kan bysit, of as enige van die bestaande inskrywings verbeter kan word.
Ou rekenaars in 'n museum.
#
3D accelleration — 3D-versnelling
A
abort — stop, staak
accelerator key — versnelsleutel
…
|
| 10 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Do., 25 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5763] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
…wat in Mpumalanga woon. Hierdie Provinsie is oos
van Gauteng gelee. Die woord Mpumalanga beteken land van die
opkomende son.
Kwa-Nataliane - mense wat in die provinsie Kwa-Zulu-Natal woon. Ek is
nie seker of Kwa-Nataliane taalkundig korrek is nie aangesien
die provinsie eers Natal geheet het en sy inwoners Natallers
was.
Groete
Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:52:45…
|
| 11 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: So., 21 Januarie 1996 00:00 «»
deur: Robert Wagenaar
DS: [AFRIKAANS:5649] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte
…ldon(?)
>>
>>
>> Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
>>
>>
>> Groete uit 'n nat Pretoria.
>>
>> Gert van Eeden
>>
>
> Spytig, nie vir ons Friese nie. :-((
>
>
Er is wel wat informatie over Friese literatuur op
http://dru.knoware.nl/friesland/kiosk/f-side/f-side.htm
Piet Wesselman
============================================================ =============
BIS --- Book & Internet Services --- Piet Wesselman --- pwe…
|
| 12 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: Sa., 27 Januarie 2001 10:41 «»
deur: Elaine
VIRUS - LEES ASB
…almal
Ek kan myself mos nie help nie, moet altyd alwat 'n "attachment" is oopmaak.
Ek het die volgende direk van McAfee af "gecopy" en ek vra vir almal wat die
virus van my af gekry het omverskoning. Die virus copy al jou gif, jpg,
.zip en mp3 lêers (al sê hulle dis net jou jpg en .zip files wat verander,
dit is nie, ek het nou net my masjien skoongemaak) na die root directory
toe. Wees asb. baie versigtig.
As julle die virus het, kan julle die "clean-up files" …
|
| 13 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 14 Junie 2006 10:55 «»
deur: Vuur
Re: torrek , net vir jou!
…wrote:
> "fire_" wrote in message
> news:1150117149.863914.232600@h76g2000cwa.googlegroups.com.. .
>>
>> Torreke wrote:
>>> "fire_" >>> daar gaan jy weer aan soos n bul sonder n kop
>
>>> Is dit nou een van Siener se gesigte?
>>
>> Jy moet die huiswerk wat ek jou gegee het lees , miskien sal jy n
>> biekie meer verstaan
>>
>
> As jy my onderwyser was, sou ek nie eens my spelling deurgekom het …
|
| 14 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Di., 18 Oktober 2005 06:10 «»
deur: Riaan
Gloudina vs Frikkie
…is 'n e-mail wat ek ontvang het. Ek glo baie van julle het dit
al gesien en/of daarvan gehoor. Jammer dit is so lank en omdat ek dit net
ge-copy en ge-paste het, lees dit miskien so bietjie moeilik.
Gloudina is dit nie 'n fantastiese geleentheid om alles wat jy verkondig op
die spel te plaas vs Frikkie tov die e-mail nie. Nelson Mandela se
gesondheid is besig om drasties agteruit te gaan, en dit is basies maar net
'n kwessie van tyd.
Indien die voorspelling waar word sal jy en Ferdi moet verduidelik, en
…
|
| 15 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 29 Julie 2002 03:57 «»
deur: Vusi
Re: Indiese Spreeu
…- dis duidelik dat jy nog nie die mynahs in aksie gesien het nie -
hulle verdring wel ander voëls.
wrote in message
news:3d42c789.124048@news.icon.co.za...
> On Fri, 26 Jul 2002 21:37:44 +0200, "Wouter Plaasvark"
> wrote:
>
>> Johan Bornman
>> Die myna (let op daar is geen h aan die einde nie)
>>
>> Wouter
>> Albei spellings word erken, Johan. Ook in 'n moderne SA
>> woordeboek Kyk gerus by http://www.mynahbird.com/ of
>> http://www.…
|
| 16 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 18 Mei 2001 15:57 «»
deur: nospam
Re: Nog AB (tot vervelens toe)
…streke:
>
> Hoofkantoor
> http://www.icon.co.za/~abond/Kontakhoofkantoor.htm
Die blad bv.
Daar is 'n afdeling LEDESAKE. Kliek daarop en jy kry jou e-mail client
ook met die adres lede...@abond.co.za .
Niks meer nie.
Vir my beteken dit as jy 'n lid is, kan jy navraag doen oor ledesake
by die adres.
Ek het in elk geval gister 'n e-mail gestuur en gevra of hulle
ledelyste bekend is.
Ek het nog geen antwoord gekry nie.
> Hulle hoofkantoor is in Johannesburg, die telefoonnommer behoort
> in …
|
| 17 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 17 Mei 2001 11:39 «»
deur: nospam
Re: AB (was Vrymesselary)
…. Ek het pas probeer en dis by :
> http://www.icon.co.za/~abond/
>
> Vra hulle gerus self.
Ek weet van hulle website.
Maar kyk nou wat die kort wisseling vas poste opgelewer het - iemand
wat se die AB se ledelyste is nie geheim nie.....maar geen naam of
geen plek waar die lede se name gekry kan word nie!!
Ek was by die blad. Daar is GEEN aanduiding van ENIGE lede se name of
enige plek waar jy dit kan kry nie.
Ook nie 'n plek waar mens kan aansoek doen om lidmaatskap nie. Of waar
mens kan …
|
| 18 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Wo., 16 Mei 2001 14:18 «»
deur: plaasvark
Re: AB (was Vrymesselary)
…in my gebied is, want ek het hulle by van die
vergaderings gesien. Maar ek het nog nooit in hulle ledelys belanggestel
nie. Ook nie in dié van die ACVV en die VLV nie. Of enige van hierdie drie
organisasies wel hulle ledelyste bekendstel weet ek nie, maar ek twyfel.
Geen goeie organisasie stel sy lede onnodig aan junk mail of spam bloot nie.
Die Afrikanerbond het 'n webadres, wat jy maklik met enige soekenjin kan
kry. Ek het pas probeer en dis by :
http://www.icon.co.za/~abond/
Vra hulle gerus self…
|
| 19 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 09 April 1999 00:00 «»
deur: R & BW
ICQ info
…for the info, Bryan, much appreciated - I'll be visiting your World
shortly.
Kind regards from Oz
Royleen
Bryan1810 skryf in boodskap news:370cf67c.2145042@news.icon.co.za...
> On Tue, 6 Apr 1999 11:37:48 +1000, "R & BW"
> wrote:
>
>> I'm listening... and learning! Followed your good advice immediately, Omie,
>> and thanks for the much appreciated welcome - I was beginning to wonder
>> where the real South Africans were. By the way, my Mom's maiden name was …
|
| 20 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 28 Januarie 1999 00:00 «»
deur: Frikkie Potgieter[2]
Re: Nkabinde vermoor
…Ja,
Tipies soos julle liberaliste dit vandag sien...
Sekere moorde word raakgesien en ander nie.
Bekend was die ou defnatief net in sy omgewing soos `n Boer ook net in
sy omgewing geken word, maar al hoe die mense dit hoor is om die
storie vir mekaar te vertel.
Van bekend gepraat.. Onthou net hy was `n politieke figuur wat vir
almal lieg net om steun te kry.
Ten minste is jy van `n Blanke Boer se kos afhanklik wat eerlik dit op
jou tafel laat beland vir `n sappige ete. Moet dus nie praat van `n
bekende …
|
| 21 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 21 September 1998 00:00 «»
deur: brya...
Re: Ware Afrikaners?
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> Praat van simpletons. Die ding gaan on ware SUID-Afrikaners, nie
> Afrikaners nie. Daar is n groot verskil.
>
> En ek bly hier. En dis heerlik. Dis my land. My land het probleme,
> maar dis my land. Ek is deel van die land en die land is deel van my.
>
> Dit was so toe die skande van apartheid vermeng was met ekonomiese
> goeie tye en dis so nou dat die vreugde van demokrasie vermeng is met
> die probleme van n …
|
| 22 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 18 Julie 1998 00:00 «»
deur: ferdinand
Re: MWeb loop soos Harmandrup
…Sat, 18 Jul 1998 21:26:51 +0200, "chohne" wrote:
die NG plaas?>>[/color]
Dit kan ek nie doen nie, maar ek kan wel 'n uitstekende
nuusgroep-leser aanbeveel wat ook gratis is.
Dit is Free Agent en dit kan op die WWW afgelaai word by
www.forteinc.com
Dit is werklik die beste een wat en nog teegekom het en is ontwerp om
off-line te werk - m.a.w. jy log aan, laai opskrifte af en log weer
af. Dan merk jy die wat jy wil lees, log weer aan en laai die "bodies"
af. Dan log jy af en …
|
| 23 |
Forum: Afrikaans, ons taal «»
Gepos op: Di., 04 Februarie 1997 00:00 «»
deur: Franco M Janse van Vu
Re: Speltoetser
…on.co.za
franco.jan...@sanlam.co.za
http://www.icon.co.za/~francovv
Grigori Rasputin wrote in article
...
> Sover ek weet is daar by die PUK werk aan die gang om Afrikaanse
> speltoetsers te ontwikkel. Probeer gerus hulle webblad.
>
> Grig
>
>
> Casper wrote in article
> ...
>> Weet iemand of daar 'n Afrikaanse speltoetser te kry is op die
>> Internet? Of andersinds - is daar en te koop vir MS Word?
>> Dankie by voorbaat!
>> CJ
>>
>…
|
| 24 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 Junie 2008 09:54 «»
deur: Daun Johnson
Re: Zim Verkiesing
…Fri, 13 Jun 2008 11:21:08 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Dave"
>> Wat my grootste komkommernis is, is die verlies aan waarde van die
>> Rand wat nou reeds minder werd is as 'n agste van 'n Dollar. Op my
>> desktop lê die icon van http://www.saaustralia.org/ en as julle nie
>> site ken nie, sal julle heel aangenaam verras wees daarmee.
>> Ek spandeer heelwat tyd daar.
>> Betreffende die waarde van die Rand, klink die styging…
|
| 25 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 Junie 2008 09:21 «»
deur: Torreke[1]
Re: Zim Verkiesing
…"Dave" [/color]
> Wat my grootste komkommernis is, is die verlies aan waarde van die
> Rand wat nou reeds minder werd is as 'n agste van 'n Dollar. Op my
> desktop lê die icon van http://www.saaustralia.org/ en as julle nie
> site ken nie, sal julle heel aangenaam verras wees daarmee.
> Ek spandeer heelwat tyd daar.
>
> Betreffende die waarde van die Rand, klink die styging in
> eiendomswaardes so goed, en elke huiseienaar het byna oornag 'n
> miljoener geword…
|
| 26 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 13 Junie 2008 08:44 «»
deur: Daun Johnson
Re: Zim Verkiesing
…Fri, 13 Jun 2008 09:39:23 +0200, "Torreke" wrote:
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1213339635.94009@vasbyt.isdsl.net...
>> Ek glo nie dit is nodig om te wonder wat die uitslag van die komende Zim
>> verkiesing gaan wees nie, aangesien dit soos 'n paal bo water uitstaan hoe
>> mal Bob die mense intimideer. Wat ek graag van julle sal wil hoor is wat
>> dink julle gaan die uitwerking daarvan op SA wees.
>
> 1) Zim gaan heeltemal in duie …
|
| 27 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 12 Desember 2005 03:22 «»
deur: Annette
Sondagmiddag
Op pad terug luister ek na RSG, en daar is 'n interessante bespreking oor
die weer. Ek kon nie hoor wat die adres van die webblad is van die fotograaf
nie, maar iemand kon my help.
http://www.icon.co.za/~dvanzyl/FramesetWeather.html
--
Groetnis
Annette
|
| 28 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 21 Julie 2003 22:09 «»
deur: AJ
Re: Fleur
Lorinda, ek kan nie onthou of ek jou al gevra het nie. Gebruik jy Linux?
Ek het op 'n baie oulike en kleurvolle "icon set" afgekom.
Jy kan dit hier gaan aflaai:
http://www.linuxcult.com
|
| 29 |
Forum: Rekenaars & selfone «»
Gepos op: So., 28 April 2002 05:47 «»
deur: TJ
Re: W32.klez.e@mm
Artslink.co.za ISP (goedkoper) is in die IS-stal met AV voor ICON of WOL.
Ons toets en rol uit en dan implementeer hulle. Selfde met 128k ISDN.
:-)
TJ
www.artslink.co.za
|
| 30 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 17 Mei 2001 15:02 «»
deur: plaasvark
Re: Nog AB (tot vervelens toe)
… het pas probeer en dis by :
>> http://www.icon.co.za/~abond/
>> Vra hulle gerus self.
> Ferdi : Ek weet van hulle website.
> Maar kyk nou wat die kort wisseling vas poste opgelewer het - iemand
> wat se die AB se ledelyste is nie geheim nie.....maar geen naam of
> geen plek waar die lede se name gekry kan word nie!!
> Ek was by die blad. Daar is GEEN aanduiding van ENIGE lede se name of
> enige plek waar jy dit kan kry nie.
Dit geld tog presies net so vir die meeste …
|
| 31 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 17 Mei 2001 12:21 «»
deur: T de Wet
Re: AB (was Vrymesselary)
…gesien. Maar ek het nog nooit in hulle ledelys belanggestel
> nie. Ook nie in dié van die ACVV en die VLV nie. Of enige van hierdie drie
> organisasies wel hulle ledelyste bekendstel weet ek nie, maar ek twyfel.
> Geen goeie organisasie stel sy lede onnodig aan junk mail of spam bloot nie.
>
> Die Afrikanerbond het 'n webadres, wat jy maklik met enige soekenjin kan
> kry. Ek het pas probeer en dis by :
> http://www.icon.co.za/~abond/
>
> Vra hulle gerus self.
>…
|
| 32 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 14 Mei 2001 04:37 «»
deur: Ernst v Biljon
Re: Vrymesselary
…hou nie daarvan om ander se navorsing vir hulle te doen nie. Maar, net
omdat jy ons so baie inligting gegee het oor die Broederbond gaan ek toe op
die Internet en die eerse plek wat ek kry (onder die opskrif "Guild
Membership Roster ") kry ek toe 'n ledelys. Sy dit beteken dat die ledelys
dan beskikbaar is? Doen maar self verder navorsing. Begin maar by
http://www.chaumont.com/membersx.html
Ernest
"Ferdi " skryf in boodskap news:3b055ae4.3068971@news.icon.co.za...
> On Sun, 13 …
|
| 33 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 10 September 2000 15:29 «»
deur: Dirk Vermaak
Re: Tuislande en ontwikkeling
…Jenny, jy slaan my hier in die wind, en ons stem in wese ooreen. Ek het
nie die meriete van swart arbeid bespreek nie. Ek het net gesê dat ons
nie kan sê dat rykdom gekom het omdat net ons ons gatte afgewerk het
nie.
In article ,
jene...@icon.co.za (Jenny) wrote:
> Swart arbeid is nie cheap nie - dit mag onproduktief wees en daarom is
> dit juis duur. Dis nonsens om te dink jy kan altyd swart arbeid
> goedkoop kry. Wat van menswaardigheid? As jy blind gebore was, sou
> jy dalk nie so …
|
| 34 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 09 September 2000 19:58 «»
deur: Dirk Vermaak
Re: Die tuislande
…bietjie vergeet daarvan. Jammer. Kom ons los nou maar hierdie
storie want ek het nou die draad skoon verloor.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:39bb0b52.783954@news.icon.co.za...
> Dit is een van die goed wat in 1993 reeds by Kemtonpark uitgesorteer
> is.
>
> As jy die plaas gekry het nadat dit van mense afgeneem is, kry hulle
> dit terug en jy word vergoed vir verbeteringe - as daar was. En jy kry
> terug wat jy betaal het daarvoor AS jy betaal het.
>
> As…
|
| 35 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 08 September 2000 22:25 «»
deur: Dirk Vermaak
Re: Die tuislande
…my verkeerd verstaan nie. Ek het nie ge-insinueer dat die blanke
aanspraak het op grond net omdat die swartes nie geglo het in besitsreg
nie. Besitsreg van grond word op twee maniere bepaal volgens aanvaarde
westerse beginsels. Eerstens deur kommersiële transaksies waar beide
partye vryelik instem tot die transaksie. Hier het vorige
eienaars/bewoners boggerol seggenskap oor die grond. Tweedens deur
militêre oorname.
Dit is stront dat mense sê, my agter-agter-agter-oupagrootjie se graf
is hier êrens onder…
|
| 36 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Ma., 14 Augustus 2000 00:00 «»
deur: Davie Davis
Re: Vraag aan Riaan
…jy's vol van jouself! En as jy vir Phati wil aanvat
oor 'n vocken spelfoutjie, kom ons kyk na jou eie grammatika
in brief 3 van die Jaap Marais afdeling waar jy stert
tussen die bene gevlug het:
Ferdi Greyling sê:
.... en 'n ongeewenaarde minagting van die
menswaardiugheid van mense wat nie swart velle gehad het
nie.
Hy was 'n rassis wat swartmense sy hele lewe lank onmenslik
behandel het.
Lees mooi wat jy gesê het. 'n Mens spel eerstens
nie 'menswaardigheid' vockenwil so nie en tweedens
…
|
| 37 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Sa., 27 Mei 2000 00:00 «»
deur: Doos[1]
Re: "My naam is Ferdi" deur MeesterPhat
…"banale"
Dis mos Leswin se Godshoee Afrikaans daai.
Probeer asb oorspronklik wees, Ferdi
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:393133e2.32416194@news.icon.co.za...
> On Fri, 26 May 2000 14:56:46 GMT, pha...@my-deja.com wrote:
>
> Baie vergeetbar twak.
> Dit rym nie eers nie. 'n Bietjie rym sou dit 'n rympie gemaak het.
> Dis ook nie snaaks nie.
> Ook nie beledigend nie.
> Bloot banale, vervelige twak.
>
> Shame.
>
>
> > Ek is 'n mislukte …
|
| 38 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: So., 20 Februarie 2000 00:00 «»
deur: Frikkie Potgieter[2]
Re: Fokken Antie Pessie-Etterbella-Peesterina !
…Dracula, wees asseblief so gaaf en ignoreer daardie M8 heeltemal.
Dit is werklik onnodig om so uit te vaar teen niksnutte.
Ek wonder of sy al soos in my vorige skrywe waar sy aanmerkings gemaak
het op my antwoord op Brig. Basson se brief gaan kyk waar sy werklik
vandaan kom, want dit bevestig ook maar net my vermoede meer as sy so
praat van bobbejaanfetusse en ondervinding daarvan. BAIE bewyse ook
daarvan ne M8....
Bobbejaan Groete
F(V)rikkie
Hier is die site sommer ook weer voordat die werklikheid ook…
|
| 39 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 07 Oktober 1999 00:00 «»
deur: Leendert van Oostrum
Re: Ten slotte
…article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On Thu, 7 Oct 1999 07:59:04 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> reken daar
>> gaan meer waarheid uit hierdie een saak kom as uit die ganse "waarheids"
>> komissie.>>
>
> Maar is die saak nie uitvloeisel van die WVK nie, Leendert?
Is dit?
>
> En die saak sluit natuurlik nie die moontlikheid van vergiffenis in
> nie, ne.
Nie? Swot bietjie op oor die regstelsel, hoor…
|
| 40 |
Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Do., 07 Oktober 1999 00:00 «»
deur: Leendert van Oostrum
Re: Ten slotte
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On Wed, 06 Oct 1999 05:22:22 -0700, Leendert van Oostrum
> wrote:
>
> wat
>> Basson of Botha gedoen het nie.>>
>
> Is jy nie te slim vir sulke rasionalisasies nie?
>
Ja.
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|