Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Salaris?
Salaris? [boodskap #98011] |
Fri, 10 September 2004 09:42  |
BitterEinder
Boodskappe: 37 Geregistreer: March 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hello almal,
My werkgewer het 'n kantoor in JHB. 'n Posisie waarvoor ek kan aansoek
doen, materialiseer dalk daar. Ek is nou al 11 jaar in Europa en het,
na verwagting, geen meer idee van lewens standaarde in SA nie.
Wat ek wil weet is:
Wat is 'n "goeie" salaris per maand deesdae?
Met "goeie" bedoel ek:
1) Post tax/bring home pay.
2) Met geen Kinders
3) In JHB
Ek verstaan dat dit 'n subjektiewe vraag is, maar as iemand my 'n
rowwe idee kan gee van waar die veiligste woonbuurte in Gauteng is
deesdae, gemiddelde rente, gemiddelde kruideniersware koste.
Wat van Affirmative Action? My vrou is wit, maar nie 'n Suid Afrikaner
nie, staan sy enige kans om werk te kry?
Dankie
|
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98021 is 'n antwoord op boodskap #98011] |
Fri, 10 September 2004 10:47   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 10 Sep 2004 02:42:22 -0700, tak_...@yahoo.co.uk (BitterEinder) wrote:
> Met "goeie" bedoel ek:
> 1) Post tax/bring home pay.
> 2) Met geen Kinders
> 3) In JHB
>
> Ek verstaan dat dit 'n subjektiewe vraag is, maar as iemand my 'n
> rowwe idee kan gee van waar die veiligste woonbuurte in Gauteng is
> deesdae, gemiddelde rente, gemiddelde kruideniersware koste.
>
> Wat van Affirmative Action? My vrou is wit, maar nie 'n Suid Afrikaner
> nie, staan sy enige kans om werk te kry?
Huispryse balloon bietjie in Gauteng.
Veiligheid is pretty much dieselfde oor 'n spektrum van woonbuurte.
In 'n upper middle class woonbuurt soos Linden of Parktown sal 'n huis
net onder of net oor 'n miljoen kos.
Effens laer is - bv. Kensington in Jhb - seker so 250 000 tot 500 000.
Dis dan so 600 vk meter erf, 2 tot drie slaapkamers, 1 badkamer. Daai
soort size.
Karre: Nuwe Corola 1500 sal so R3000 p.m. kos om af te betaal. Groot
Audi seker so R5000. Minder is moontlik, maar dan sluit dit allerhande
deals in met "residual value" ens. Wat beteken oor 5 jaar moet jy nog
'n lump sum terugkoop of die kar inruil as deposito vir nuwe een ens.
Kos. Alleen sal jy sukkel om R2000 se kos per maand op te eet.
Fliekkaartjie kos so R30.
Nuwe PC so R5000
Nuwe (74 cm) TV so R2500
Yskas so R2000
Gemiddelde telefoon-rekening sal seker so R500 pm wees.
DSTV kos so R350 PM
Om by 'n gimnasium aan te sluit, so R180 pm
n Nuwe paar jeans so R400
'n Leer baadjie seker so R1200
Misdaad. Ten spyte van nuus wat soms polities gemotifeer is, leef
miljoene mense elke dag in gauteng, gaan werk toe, gaan fliek toe,
speel gholf, gaan kyk rugby ens.
Huis situasie is soos volg: As jou huis goeie deur het en jy sit die
soort heining op wat die meeste deesdae op het (daai staal pallisades)
en jy het 'n alarm in die huis wat jou so R3000 gaan kos om in te sit
en nog so R350 per maand vir armed reaction, dan is jy pretty OK.
Sekere dele is gevaarlik as jy met jou kar ry. Ander is nie. Risiko is
waarskynlik (volgens iemand wat in Rio grootgeword het) op die skaal
van Rio.
Werkloosheid onder wit mense is in die omgewing van 6%.
Regstellende Aksie word toegepas vir nie-wittes en vroue.
'n Wit vrou is ook 'n vrou in die stelsel, so jpu vrou behoort nie
buitensporige probleme te he om werk te kry nie. Veral nie as skills
het wat gesoek word nie. Die feit dat sy nie SA is nie, kan dinge
kompliseer omdat Binnelandse Sake berug vol kak is met werkpermitte
vir buitelanders.
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98036 is 'n antwoord op boodskap #98011] |
Fri, 10 September 2004 14:45   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nie minder as R20 000 per maand nie. Dit is nou as jy relatiewe goeie
behuising soek met vermoë om kar te koop ensovoorts.
Gemiddelde woning (nie meer huis nie) sal so R500 000 in grelatiewe
goeie buurt kos. Kar sal in die omgewing van R150 000 tot R250 000 vir
goeie sedan kos.
Jy sal dus so R5000 per maand aan behuising, en R3000 aan 'n kar
spandeer. Onthou dat belasting van die R20 000 afgetrek gaan word so jy
sal so paar Rand oor hê vir kruideniers wat jou nog so minimum van R2000
uit die sak sal jaag. Klere en ander goed kan met res gekoop word...
Minder as R20 000 per maand is nie meer goeie middelklas salaris nie.
Behuising hier (veral as jy huis soek) is moer duur...
Groete
Plato
BitterEinder wrote:
> Hello almal,
>
> My werkgewer het 'n kantoor in JHB. 'n Posisie waarvoor ek kan aansoek
> doen, materialiseer dalk daar. Ek is nou al 11 jaar in Europa en het,
> na verwagting, geen meer idee van lewens standaarde in SA nie.
>
> Wat ek wil weet is:
> Wat is 'n "goeie" salaris per maand deesdae?
>
> Met "goeie" bedoel ek:
> 1) Post tax/bring home pay.
> 2) Met geen Kinders
> 3) In JHB
>
> Ek verstaan dat dit 'n subjektiewe vraag is, maar as iemand my 'n
> rowwe idee kan gee van waar die veiligste woonbuurte in Gauteng is
> deesdae, gemiddelde rente, gemiddelde kruideniersware koste.
>
> Wat van Affirmative Action? My vrou is wit, maar nie 'n Suid Afrikaner
> nie, staan sy enige kans om werk te kry?
>
> Dankie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98125 is 'n antwoord op boodskap #98092] |
Sat, 11 September 2004 18:12   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 11 Sep 2004 11:39:01 +0200, "Suidwester" wrote:
> Die plat skerm weerkaats nie.........grootte is nie so belangrik nie. As
> die skerm kleiner is, sit jy net nader!
> "Plato" wrote in message
> news:chufea$336$6@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dave Du Plessis wrote:
>>> On Fri, 10 Sep 2004 12:47:29 +0200, Ferdi Greyling
>>> wrote:
>>>
>>>
>>>
>>>> Nuwe (74 cm) TV so R2500
>>
>>>
>>>
>>>
>>> Ek sal moet nog 'n TV koop.
>>> Ek het twee, maar een daarvan, is op die ark gebruik.
>>> En ek kyk na 74 cm. Plat.
>>> Is die prysverskil tussen plat en nie plat, die moeite werd?
>>> Veral in ag genome iemand soos ek, wat die 7uur nuus
>>> en Gautengeleng op TV kyk. Vrye tyd word op rekenaars
>>> verwyl.
>>>
>>> DD
>>>
>>>
>> 'n Platte sal oor die R4000 kos vir goeie een...
>
Jy lees net soos Gloudina, Plato:-) (as ek vir Lou moet glo)
Suidwester het my vraag reg gelees
DD
|
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98158 is 'n antwoord op boodskap #98154] |
Sun, 12 September 2004 12:22   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Help my asseblief reg Moerfie - R26 fooi per voorskrifitem - kan mos beteken
as daar 4 items om 'n voorskrif is, dan kry jy R104 vir die een transaksie?
Vra maar net, want deesdae kry mens selde 'n voorskrif met slegs 1 item op.
--
Groetnis
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:ci1cl3$hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verkeerd, ou Duif
>
> my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
> vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>
> Net om dinge presies reg te stel:
>
> My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
> elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
> bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
> groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>
> "DD" wrote in message
> news:hif6k0pcc7eu06mqhfk186b5s8ioll89id@4ax.com...
>> On Sat, 11 Sep 2004 12:41:06 +0200, "TJ"
>> wrote:
>>
>>>
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:chuj4j$n1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> FOKKENEL!
>>
>>>> Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>
>>>> R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>
>>
>>> Moerfie
>>>
>>> Een voorskrif elke kwartier
>>> Vier voorskrifte per uur
>>> 24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>> 144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>> 576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>> = R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>
>>
>>>
>>> NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>> betaal ...
>>>
>>
>> en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>> vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>> 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>> die R15000 is.
>> Of skinner ek nou oor my apteker?
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98161 is 'n antwoord op boodskap #98154] |
Sun, 12 September 2004 12:39   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>>>
>>> "MoerFie"
>>>> FOKKENEL!
>>
>>>> Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>
>>>> R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>
>>> Moerfie
>>> Een voorskrif elke kwartier
>>> Vier voorskrifte per uur
>>> 24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>> 144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>> 576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>> = R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>
>>> NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>> betaal ...
>>>
>> en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>> vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>> 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>> die R15000 is.
>> Of skinner ek nou oor my apteker?
>> DD
"MoerFie"
> Verkeerd, ou Duif
>
> my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
> vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>
> Net om dinge presies reg te stel:
>
> My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
> elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
> bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
> groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
Dit was enkele dae gelede, tydens die stryery oor 26% of 42%:-) in 'n
lokale koerant, gewees, Francois.
Ek kan nie onthou watter koerant nie, want ek koop dikwels twee
koerante per dag, maar dit was waarskynlik òf die "Daily News'
of die "Mercury'. So was dit geskryf, maar ek kan nie eens vir jou 'n
datum meld nie, behalwe dat dit maksimum twee weke gelede was.
Maar so lieg die mense. 'n Apteker hier by ons het aan my vertel dat
daar daardie oggend (betrokke oggend dit vir my gesê) 40 apteke in
die Kaap toegemaak het. Wat hy nie gesê het nie, was dat dit net vir
die dag was wat hulle toegemaak het.
Iemand het gesê (weet nie of dit ET of Descartus of Confucius of wie
ookal was nie) dat 'n halwe waarheid somtyds 'n blatante leun is.
Wat het geword van die beplanning om in ons omgewing 'n tak oop te
maak? Ek het tog afgelei dat dit (blykbaar) nooit heel van die tafel
af was nie.
Duif
|
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98185 is 'n antwoord op boodskap #98158] |
Sun, 12 September 2004 18:59   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jip dit beteken as ek 'n vorskrif met 4 items resepteer, maak ek 'n MAKSIMUM
van R104 op daai voorskrif, ongeag hoeveel ek vir die meds betaal het, dus
as ek vier items van kosprys R200 resepteer sal die prys R800.00 + R104 wees
wat my bruto winspersentasie op 11.5% te staan bring. Min ouens kan daarop
lewe.
"Annette" skryf in boodskap news:ci1ff9$acp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Help my asseblief reg Moerfie - R26 fooi per voorskrifitem - kan mos beteken
> as daar 4 items om 'n voorskrif is, dan kry jy R104 vir die een transaksie?
> Vra maar net, want deesdae kry mens selde 'n voorskrif met slegs 1 item op.
> --
> Groetnis
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:ci1cl3$hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Verkeerd, ou Duif
>>
>> my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
>> vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>>
>> Net om dinge presies reg te stel:
>>
>> My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
>> elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
>> bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
>> groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:hif6k0pcc7eu06mqhfk186b5s8ioll89id@4ax.com...
>>> On Sat, 11 Sep 2004 12:41:06 +0200, "TJ"
>>> wrote:
>>>
>>>>
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:chuj4j$n1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > FOKKENEL!
>>>
>>>> > Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>>
>>>> > R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>>
>>>
>>>> Moerfie
>>>>
>>>> Een voorskrif elke kwartier
>>>> Vier voorskrifte per uur
>>>> 24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>>> 144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>>> 576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>>> = R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>>
>>>
>>>>
>>>> NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>>> betaal ...
>>>>
>>>
>>> en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>>> vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>>> 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>>> die R15000 is.
>>> Of skinner ek nou oor my apteker?
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98186 is 'n antwoord op boodskap #98161] |
Sun, 12 September 2004 19:00   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Weet nie wat in die raadskamers besluit word nie. Ek is op Grassroots level
:)
"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:g7g8k096be2i1ni6eqhv3m0cf308d89sl5@4ax.com...
>>>>
>>>> "MoerFie"
>>>> > FOKKENEL!
>>>
>>>> > Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>>
>>>> > R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>>
>
>>>> Moerfie
>>>> Een voorskrif elke kwartier
>>>> Vier voorskrifte per uur
>>>> 24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>>> 144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>>> 576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>>> = R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>>
>>>> NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>>> betaal ...
>>>>
>>> en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>>> vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>>> 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>>> die R15000 is.
>>> Of skinner ek nou oor my apteker?
>
>>> DD
>
>
> "MoerFie"
>
>> Verkeerd, ou Duif
>>
>> my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
>> vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>>
>> Net om dinge presies reg te stel:
>>
>> My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
>> elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
>> bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
>> groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>
> Dit was enkele dae gelede, tydens die stryery oor 26% of 42%:-) in 'n
> lokale koerant, gewees, Francois.
> Ek kan nie onthou watter koerant nie, want ek koop dikwels twee
> koerante per dag, maar dit was waarskynlik óf die "Daily News'
> of die "Mercury'. So was dit geskryf, maar ek kan nie eens vir jou 'n
> datum meld nie, behalwe dat dit maksimum twee weke gelede was.
>
> Maar so lieg die mense. 'n Apteker hier by ons het aan my vertel dat
> daar daardie oggend (betrokke oggend dit vir my gesê) 40 apteke in
> die Kaap toegemaak het. Wat hy nie gesê het nie, was dat dit net vir
> die dag was wat hulle toegemaak het.
> Iemand het gesê (weet nie of dit ET of Descartus of Confucius of wie
> ookal was nie) dat 'n halwe waarheid somtyds 'n blatante leun is.
>
> Wat het geword van die beplanning om in ons omgewing 'n tak oop te
> maak? Ek het tog afgelei dat dit (blykbaar) nooit heel van die tafel
> af was nie.
>
> Duif
>
|
|
|
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98190 is 'n antwoord op boodskap #98185] |
Mon, 13 September 2004 04:31   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis waar. Maar aan die ander kant. as jy gelukkig genoeg is om 4 items op
die voorskrif te kry wat minder as R100per ietem kos, dan mag jy 26% per
item hef, wat 102% vir so 'n voorskrif sou wees?
--
Groetnis
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:ci26a9$msh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jip dit beteken as ek 'n vorskrif met 4 items resepteer, maak ek 'n MAKSIMUM
> van R104 op daai voorskrif, ongeag hoeveel ek vir die meds betaal het, dus
> as ek vier items van kosprys R200 resepteer sal die prys R800.00 + R104 wees
> wat my bruto winspersentasie op 11.5% te staan bring. Min ouens kan daarop
> lewe.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ci1ff9$acp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Help my asseblief reg Moerfie - R26 fooi per voorskrifitem - kan mos beteken
>> as daar 4 items om 'n voorskrif is, dan kry jy R104 vir die een transaksie?
>> Vra maar net, want deesdae kry mens selde 'n voorskrif met slegs 1 item op.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:ci1cl3$hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Verkeerd, ou Duif
>>>
>>> my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
>>> vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>>>
>>> Net om dinge presies reg te stel:
>>>
>>> My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
>>> elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
>>> bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
>>> groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>>>
>>> "DD" wrote in message
>>> news:hif6k0pcc7eu06mqhfk186b5s8ioll89id@4ax.com...
>>>> On Sat, 11 Sep 2004 12:41:06 +0200, "TJ"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >
>>>> >"MoerFie" wrote in message
>>>> >news:chuj4j$n1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> FOKKENEL!
>>>>
>>>> >> Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>>>
>>>> >> R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>> >
>>>>
>>>> >Moerfie
>>>> >
>>>> >Een voorskrif elke kwartier
>>>> >Vier voorskrifte per uur
>>>> >24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>>> >144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>>> >576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>>> >= R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>> >
>>>>
>>>> >
>>>> >NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>>> >betaal ...
>>>> >
>>>>
>>>> en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>>>> vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>>>> 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>>>> die R15000 is.
>>>> Of skinner ek nou oor my apteker?
>>>>
>>>> DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98216 is 'n antwoord op boodskap #98190] |
Mon, 13 September 2004 19:44   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
NOPE, DAN SOU DIT NET 26% GEWEES HET
"Annette" skryf in boodskap news:ci38il$ms8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis waar. Maar aan die ander kant. as jy gelukkig genoeg is om 4 items op
> die voorskrif te kry wat minder as R100per ietem kos, dan mag jy 26% per
> item hef, wat 102% vir so 'n voorskrif sou wees?
> --
> Groetnis
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:ci26a9$msh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jip dit beteken as ek 'n vorskrif met 4 items resepteer, maak ek 'n MAKSIMUM
>> van R104 op daai voorskrif, ongeag hoeveel ek vir die meds betaal het, dus
>> as ek vier items van kosprys R200 resepteer sal die prys R800.00 + R104 wees
>> wat my bruto winspersentasie op 11.5% te staan bring. Min ouens kan daarop
>> lewe.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ci1ff9$acp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Help my asseblief reg Moerfie - R26 fooi per voorskrifitem - kan mos beteken
>>> as daar 4 items om 'n voorskrif is, dan kry jy R104 vir die een transaksie?
>>> Vra maar net, want deesdae kry mens selde 'n voorskrif met slegs 1 item op.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:ci1cl3$hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Verkeerd, ou Duif
>>>>
>>>> my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
>>>> vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>>>>
>>>> Net om dinge presies reg te stel:
>>>>
>>>> My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
>>>> elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
>>>> bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
>>>> groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:hif6k0pcc7eu06mqhfk186b5s8ioll89id@4ax.com...
>>>> > On Sat, 11 Sep 2004 12:41:06 +0200, "TJ"
>
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >"MoerFie" wrote in message
>>>> > >news:chuj4j$n1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> FOKKENEL!
>>>> >
>>>> > >> Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>>> >
>>>> > >> R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>> > >
>>>> >
>>>> > >Moerfie
>>>> > >
>>>> > >Een voorskrif elke kwartier
>>>> > >Vier voorskrifte per uur
>>>> > >24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>>> > >144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>>> > >576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>>> > >= R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>> > >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>>> > >betaal ...
>>>> > >
>>>> >
>>>> > en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>>>> > vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>>>> > 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>>>> > die R15000 is.
>>>> > Of skinner ek nou oor my apteker?
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98217 is 'n antwoord op boodskap #98190] |
Mon, 13 September 2004 22:23   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe werk jy daai en uit? 26% = 102%?
As die item minder as R100 kos, is die mark-up 26% dus is die wins
persentasie op daai item 20.63%
(Bv. R80 + 26% = R80 + 20.80 = R100.80 --> Wins % is R20.80 / R100.80 =
0.2063 = 20.63%)
Dus kan bruto wins per voorskrif nooit meer as 20.63% wees nie. En dit
alleen in die hoogs onwaarskynlike geval dat die voorskrif 4 items met 'n
kosprys van minder as R100 elk bevat. Dit sal beteken dat 'n apteek met
oorhoofse kostes van R100,000.00 (huur, salarisse, water + ligte, breakages,
winkeldiefstal, vervalde voorraad, belasting, noem maar op) per maand, 'n
minimum van R484,730.97 moet maak net om gelyk te breek op sy voorskrifte.
Oor die toonbank medisyne (soos Syndols end Panado ens.) mag net 16% met
maksimum R16 toevoeg, wat die bruto wins daarop op 13.8% te staan bring.
(selfs die BTW is meer as dit!)
Miskien moes ek eerder 'n Loodgieter geword het. Hulle is ook in die k*k,
maar hulle kan saans dit afwas van hulle lywe af.
"Annette" skryf in boodskap news:ci38il$ms8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis waar. Maar aan die ander kant. as jy gelukkig genoeg is om 4 items op
> die voorskrif te kry wat minder as R100per ietem kos, dan mag jy 26% per
> item hef, wat 102% vir so 'n voorskrif sou wees?
> --
> Groetnis
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:ci26a9$msh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jip dit beteken as ek 'n vorskrif met 4 items resepteer, maak ek 'n MAKSIMUM
>> van R104 op daai voorskrif, ongeag hoeveel ek vir die meds betaal het, dus
>> as ek vier items van kosprys R200 resepteer sal die prys R800.00 + R104 wees
>> wat my bruto winspersentasie op 11.5% te staan bring. Min ouens kan daarop
>> lewe.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ci1ff9$acp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Help my asseblief reg Moerfie - R26 fooi per voorskrifitem - kan mos beteken
>>> as daar 4 items om 'n voorskrif is, dan kry jy R104 vir die een transaksie?
>>> Vra maar net, want deesdae kry mens selde 'n voorskrif met slegs 1 item op.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "MoerFie" wrote in message
>>> news:ci1cl3$hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Verkeerd, ou Duif
>>>>
>>>> my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
>>>> vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>>>>
>>>> Net om dinge presies reg te stel:
>>>>
>>>> My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
>>>> elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
>>>> bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
>>>> groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>>>>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:hif6k0pcc7eu06mqhfk186b5s8ioll89id@4ax.com...
>>>> > On Sat, 11 Sep 2004 12:41:06 +0200, "TJ"
>
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >"MoerFie" wrote in message
>>>> > >news:chuj4j$n1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> FOKKENEL!
>>>> >
>>>> > >> Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>>> >
>>>> > >> R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>> > >
>>>> >
>>>> > >Moerfie
>>>> > >
>>>> > >Een voorskrif elke kwartier
>>>> > >Vier voorskrifte per uur
>>>> > >24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>>> > >144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>>> > >576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>>> > >= R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>> > >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>>> > >betaal ...
>>>> > >
>>>> >
>>>> > en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>>>> > vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>>>> > 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>>>> > die R15000 is.
>>>> > Of skinner ek nou oor my apteker?
>>>> >
>>>> > DD
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98228 is 'n antwoord op boodskap #98216] |
Tue, 14 September 2004 10:31   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai sjym, ek kry die aptekers al hoe jammerder.:((
--
Groetnis
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:ci4tal$61a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> NOPE, DAN SOU DIT NET 26% GEWEES HET
>
> "Annette" wrote in message
> news:ci38il$ms8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis waar. Maar aan die ander kant. as jy gelukkig genoeg is om 4 items op
>> die voorskrif te kry wat minder as R100per ietem kos, dan mag jy 26% per
>> item hef, wat 102% vir so 'n voorskrif sou wees?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:ci26a9$msh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jip dit beteken as ek 'n vorskrif met 4 items resepteer, maak ek 'n MAKSIMUM
>>> van R104 op daai voorskrif, ongeag hoeveel ek vir die meds betaal het, dus
>>> as ek vier items van kosprys R200 resepteer sal die prys R800.00 + R104 wees
>>> wat my bruto winspersentasie op 11.5% te staan bring. Min ouens kan daarop
>>> lewe.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ci1ff9$acp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Help my asseblief reg Moerfie - R26 fooi per voorskrifitem - kan mos beteken
>>>> as daar 4 items om 'n voorskrif is, dan kry jy R104 vir die een transaksie?
>>>> Vra maar net, want deesdae kry mens selde 'n voorskrif met slegs 1 item op.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:ci1cl3$hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Verkeerd, ou Duif
>>>> >
>>>> > my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
>>>> > vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>>>> >
>>>> > Net om dinge presies reg te stel:
>>>> >
>>>> > My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
>>>> > elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
>>>> > bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
>>>> > groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>>>> >
>>>> > "DD" wrote in message
>>>> > news:hif6k0pcc7eu06mqhfk186b5s8ioll89id@4ax.com...
>>>> > > On Sat, 11 Sep 2004 12:41:06 +0200, "TJ"
>>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >
>>>> > > >"MoerFie" wrote in message
>>>> > > >news:chuj4j$n1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > >> FOKKENEL!
>>>> > >
>>>> > > >> Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>>> > >
>>>> > > >> R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > >Moerfie
>>>> > > >
>>>> > > >Een voorskrif elke kwartier
>>>> > > >Vier voorskrifte per uur
>>>> > > >24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>>> > > >144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>>> > > >576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>>> > > >= R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > >
>>>> > > >NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>>> > > >betaal ...
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>>>> > > vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>>>> > > 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>>>> > > die R15000 is.
>>>> > > Of skinner ek nou oor my apteker?
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98229 is 'n antwoord op boodskap #98217] |
Tue, 14 September 2004 10:34   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is al hoe meer briewe hier in die koerante van die publiek wat vra
hoekom die regering nie net alle voorskrifmedisyne vrygestel het van BTW
nie - dan was al die gemors 'n bietjie minder.
--
Groetnis
Annette
"MoerFie" skryf in boodskap news:ci56lf$6pv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe werk jy daai en uit? 26% = 102%?
>
> As die item minder as R100 kos, is die mark-up 26% dus is die wins
> persentasie op daai item 20.63%
>
> (Bv. R80 + 26% = R80 + 20.80 = R100.80 --> Wins % is R20.80 / R100.80 =
> 0.2063 = 20.63%)
>
> Dus kan bruto wins per voorskrif nooit meer as 20.63% wees nie. En dit
> alleen in die hoogs onwaarskynlike geval dat die voorskrif 4 items met 'n
> kosprys van minder as R100 elk bevat. Dit sal beteken dat 'n apteek met
> oorhoofse kostes van R100,000.00 (huur, salarisse, water + ligte, breakages,
> winkeldiefstal, vervalde voorraad, belasting, noem maar op) per maand, 'n
> minimum van R484,730.97 moet maak net om gelyk te breek op sy voorskrifte.
> Oor die toonbank medisyne (soos Syndols end Panado ens.) mag net 16% met
> maksimum R16 toevoeg, wat die bruto wins daarop op 13.8% te staan bring.
> (selfs die BTW is meer as dit!)
>
> Miskien moes ek eerder 'n Loodgieter geword het. Hulle is ook in die k*k,
> maar hulle kan saans dit afwas van hulle lywe af.
>
> "Annette" wrote in message
> news:ci38il$ms8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis waar. Maar aan die ander kant. as jy gelukkig genoeg is om 4 items op
>> die voorskrif te kry wat minder as R100per ietem kos, dan mag jy 26% per
>> item hef, wat 102% vir so 'n voorskrif sou wees?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "MoerFie" wrote in message
>> news:ci26a9$msh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jip dit beteken as ek 'n vorskrif met 4 items resepteer, maak ek 'n MAKSIMUM
>>> van R104 op daai voorskrif, ongeag hoeveel ek vir die meds betaal het, dus
>>> as ek vier items van kosprys R200 resepteer sal die prys R800.00 + R104 wees
>>> wat my bruto winspersentasie op 11.5% te staan bring. Min ouens kan daarop
>>> lewe.
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ci1ff9$acp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Help my asseblief reg Moerfie - R26 fooi per voorskrifitem - kan mos beteken
>>>> as daar 4 items om 'n voorskrif is, dan kry jy R104 vir die een transaksie?
>>>> Vra maar net, want deesdae kry mens selde 'n voorskrif met slegs 1 item op.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "MoerFie" wrote in message
>>>> news:ci1cl3$hp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Verkeerd, ou Duif
>>>> >
>>>> > my apteek is nie 'n groothandelaar nie. Dit is fisies en wetlik onmoontlik
>>>> > vir een apteek om terselfdertyd 'n kleinhandelaar en groothandelaar te wees.
>>>> >
>>>> > Net om dinge presies reg te stel:
>>>> >
>>>> > My baas se maatskappy besit 17 kleinhandelapteke en een groothandelapteek,
>>>> > elkeen onder sy eie registrasienommer, met sy eie stel boeke en eie
>>>> > bestaansreg. Dit staan enige ander kleinhandelgroep vry om sy eie
>>>> > groothandelaar te stig. Net sommiges was slim genoeg.....
>>>> >
>>>> > "DD" wrote in message
>>>> > news:hif6k0pcc7eu06mqhfk186b5s8ioll89id@4ax.com...
>>>> > > On Sat, 11 Sep 2004 12:41:06 +0200, "TJ"
>>
>>>> > > wrote:
>>>> > >
>>>> > > >
>>>> > > >"MoerFie" wrote in message
>>>> > > >news:chuj4j$n1b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > >> FOKKENEL!
>>>> > >
>>>> > > >> Ek word net R26 per voorskrif item betaal!
>>>> > >
>>>> > > >> R15000.00 netto, verbeel jou!
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > >Moerfie
>>>> > > >
>>>> > > >Een voorskrif elke kwartier
>>>> > > >Vier voorskrifte per uur
>>>> > > >24 voorskrifte per 6-uur skof (9-12 en 13-16:00)
>>>> > > >144 voorskrifte in ses werksdae (elke tweede Saterdag)
>>>> > > >576 voorskrifte in 24 werksdae (twee naweekdae/maand)
>>>> > > >= R14976 + 'n klein winsie vir administrasie.
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > >
>>>> > > >NS: Ek het natuurlik aspris vergeet dat jy ook huur (onder andere) moet
>>>> > > >betaal ...
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > > en... wanneer Moerfie jou vertel van sy R26 per voorskrif item,
>>>> > > vergeet hy ook. Hy vergeet om jou te vertel dat sy apteek ook
>>>> > > 'n groothandelaar is; wat sowat 5% meer, en dus nader aan
>>>> > > die R15000 is.
>>>> > > Of skinner ek nou oor my apteker?
>>>> > >
>>>> > > DD
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98237 is 'n antwoord op boodskap #98217] |
Tue, 14 September 2004 18:18   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 14 Sep 2004 00:23:44 +0200, "MoerFie" wrote:
> Hoe werk jy daai en uit? 26% = 102%?
>
> As die item minder as R100 kos, is die mark-up 26% dus is die wins
> persentasie op daai item 20.63%
>
> (Bv. R80 + 26% = R80 + 20.80 = R100.80 --> Wins % is R20.80 / R100.80 =
> 0.2063 = 20.63%)
>
> Dus kan bruto wins per voorskrif nooit meer as 20.63% wees nie. En dit
> alleen in die hoogs onwaarskynlike geval dat die voorskrif 4 items met 'n
> kosprys van minder as R100 elk bevat. Dit sal beteken dat 'n apteek met
> oorhoofse kostes van R100,000.00 (huur, salarisse, water + ligte, breakages,
> winkeldiefstal, vervalde voorraad, belasting, noem maar op) per maand, 'n
> minimum van R484,730.97 moet maak net om gelyk te breek op sy voorskrifte.
> Oor die toonbank medisyne (soos Syndols end Panado ens.) mag net 16% met
> maksimum R16 toevoeg, wat die bruto wins daarop op 13.8% te staan bring.
> (selfs die BTW is meer as dit!)
>
> Miskien moes ek eerder 'n Loodgieter geword het. Hulle is ook in die k*k,
> maar hulle kan saans dit afwas van hulle lywe af.
...maar Moerfie, waarom vertel jy nie aan die mense van die R15.00 wat
die apteke nou hef, per item, nie. Waarom vertel jy nie aan hulle dat
dit beteken R15.00 per item per voorskrif (vb 5 items op die voorskrif
is R75.00 ekstra in die apteker se sak) ekstra nie.
Al wat dit beteken is dat julle julle geld op 'n ander manier kry,
miskien selfs meer, want dit is R10 - R15 wat mag geeis word, maar
maksimum word geeis, en die fonds maak geld, soos die apteker geld
maak, en die pasiënt trek wéér aan die kortste end. Vertel ons bietjie
meer daarvan. Vertel ons hoe julle die minister wat medisyne wou
goedkoper maak vir die publiek, gefnuik het, deur voorskrif medisyne
duurder (vir die publiek) te maak.
Duif
|
|
|
Re: Salaris? [boodskap #98240 is 'n antwoord op boodskap #98237] |
Tue, 14 September 2004 18:38   |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wees nou versigtig met daai "julle" oom Duif!!
Daar is sekere apteke (reg of verkeerd) wat, om te keer dat hulle methierdie
belaglike sisteem onder gaan (en dis wat gaan gebeur) nou vir sekere dienste
geld vra wat hulle voorheen gratis gedoen het. Byvoorbeeld om jou 'n fooi
te vra om jou mediese fonds eis namens jou te doen, jou chroniese magtiging
te bewerkstellig, 20-40 minute op die foon te sit en wag dat jou fonds sy
fout erken en jou probleme oplos. ens. ens.
Daar is egter 'n apteekgroep (lees die groen en geel embleem) wat dit nie
doen nie, en nog steeds die publiek se belange op die hart dra, wat reeds
die regulasies in gebruik geneem het terwyl die Clickse, Hyperpharms,
Linkmaxe, Medicrosse en Netcares die minister voor die hof gedag het.
Jammer vir die van julle wat nie in 'n plek woon waar 'n Dis-Chem tak is
nie.
"DD" skryf in boodskap news:s1dek0pjugsrkupl6f81n828bikm3dmpfu@4ax.com...
> On Tue, 14 Sep 2004 00:23:44 +0200, "MoerFie"
> wrote:
>
>> Hoe werk jy daai en uit? 26% = 102%?
>>
>> As die item minder as R100 kos, is die mark-up 26% dus is die wins
>> persentasie op daai item 20.63%
>>
>> (Bv. R80 + 26% = R80 + 20.80 = R100.80 --> Wins % is R20.80 / R100.80 =
>> 0.2063 = 20.63%)
>>
>> Dus kan bruto wins per voorskrif nooit meer as 20.63% wees nie. En dit
>> alleen in die hoogs onwaarskynlike geval dat die voorskrif 4 items met 'n
>> kosprys van minder as R100 elk bevat. Dit sal beteken dat 'n apteek met
>> oorhoofse kostes van R100,000.00 (huur, salarisse, water + ligte, breakages,
>> winkeldiefstal, vervalde voorraad, belasting, noem maar op) per maand, 'n
>> minimum van R484,730.97 moet maak net om gelyk te breek op sy voorskrifte.
>> Oor die toonbank medisyne (soos Syndols end Panado ens.) mag net 16% met
>> maksimum R16 toevoeg, wat die bruto wins daarop op 13.8% te staan bring.
>> (selfs die BTW is meer as dit!)
>>
>> Miskien moes ek eerder 'n Loodgieter geword het. Hulle is ook in die k*k,
>> maar hulle kan saans dit afwas van hulle lywe af.
>
>
> ...maar Moerfie, waarom vertel jy nie aan die mense van die R15.00 wat
> die apteke nou hef, per item, nie. Waarom vertel jy nie aan hulle dat
> dit beteken R15.00 per item per voorskrif (vb 5 items op die voorskrif
> is R75.00 ekstra in die apteker se sak) ekstra nie.
> Al wat dit beteken is dat julle julle geld op 'n ander manier kry,
> miskien selfs meer, want dit is R10 - R15 wat mag geeis word, maar
> maksimum word geeis, en die fonds maak geld, soos die apteker geld
> maak, en die pasiënt trek wéér aan die kortste end. Vertel ons bietjie
> meer daarvan. Vertel ons hoe julle die minister wat medisyne wou
> goedkoper maak vir die publiek, gefnuik het, deur voorskrif medisyne
> duurder (vir die publiek) te maak.
>
> Duif
>
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:08:07 UTC 2025
|