Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Artikel in die Rapport
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96986 is 'n antwoord op boodskap #96951] |
Thu, 19 August 2004 17:18   |
soforkenwhat
Boodskappe: 75 Geregistreer: June 2004
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
as hy mof is dink ek hy spyker eerder 'n dooie bosluis voor hy aan jou sal
vat
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:dbc9i0pn91m9knac0uqjfksq2dq5ovl289@4ax.com...
> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dit is
>> mos die regte term vir jou soort of hoe?
>
> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
>
> > ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie,
>> maar
>> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
>> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van
>> jou
>> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
>> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde
>> ou
>> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.
>
>
> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
> ook!
>
> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
> iemand. Is dit jy?
>
> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
> Was jy by die WVK?
> Moes jy dalk by die WVK gewees het?
>
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #96989 is 'n antwoord op boodskap #96986] |
Thu, 19 August 2004 17:31   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
WHAA HA HA HA HA HA HA!!!!
soforkenwhat wrote:
> as hy mof is dink ek hy spyker eerder 'n dooie bosluis voor hy aan jou sal
> vat
>
>
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:dbc9i0pn91m9knac0uqjfksq2dq5ovl289@4ax.com...
>
>> On Thu, 19 Aug 2004 14:35:13 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>> > Dit is
>>> mos die regte term vir jou soort of hoe?
>> Haai, ek het nooit geweet jy is gay nie!! Dit lyk nou so al of jy is!
>> Ek is nie, so gaan maar terug in die kas in, maar ek sal nog met jou
>> gesels, ek het nie probleme met jou voorkeure nie.
>> >> ET in die tronk gesit het, kan ek seker nie een van sy manne wees nie,
>>> maar
>>> dit sê nie dat ek hom nie respekteer nie. Ek mag nie hou van sy maniere
>>> nie, maar die man staan en val by sy siening. Dis beter as wat ek van
>>> jou
>>> en Gloudina kan sê. Jy sit al die jare daar by die koerant en wat het jy
>>> nou eintlik al bereik? 'n Sertifikaatjie of twee? As jy nog dieselfde
>>> ou
>>> is, dan onthou ek jou van die dae toe ons julle gemonitor het.
>> Nooit geweet jy was 'n veiligheidspolisieman nie! En nog 'n gay een
>> ook!
>> Het jy nie dalk 'n groot snor nie? Daar was mos so een in die jare
>> tagtig, hy het toe later die politiek ook betree vir 'n tyd. Craig
>> iemand. Is dit jy?
>> Was jy 'n Vlakplaas-man? Of sommer 'n John Vorsterplein-man?
>> Was jy by die WVK?
>> Moes jy dalk by die WVK gewees het?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Regters [boodskap #97001 is 'n antwoord op boodskap #96933] |
Thu, 19 August 2004 19:41   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi Greyling skryf:
> Die belangrike faktor is watter checks and balances is daar en in
> terme van rule of law watter onafhanklikheid is daar vir die regters.
Heeltemal reg. Ook dan gesien in die lig van die rol wat ideologie
speel in die aanstellingsproses.
> In die VSA vermoed ek ten minste op laer vlak is daar 'n soort
> demokratiese stemmery?
> Indien wel is dit natuurlik 'n check and balance wat werk in 'n
> gevestigde demokrasie.
Definitief. Beslis.
Daar is die baie lae profiel Senate Judiciary Committee, en dan is
daar verskeie sub-kommitees, en so aan.
Die afgelope paar jaar het die Demokrate in die Senaat 'n sterk poging
aangewend om hierdie stelsel van die verkiesingsproses van ons regters
te probeer verander en dit meer "oop" maak, sodat die gemiddelde
Amerikaner ook meer bewus sal kan wees van presies die rol wat
ideologie speel by die aanstelling van ons regters. Een van die groot
frustrasies van die Dems is juis die ou verkrampte oud-modiese
confirmation hearings waar die genomineerdes nooit nodig gehad het om
enigsins hulle sieninge en standpunte bekend te maak oor kritiese
sake soos AA, federalisme en natuurlik die aborsie kwessie (Roe v
Wade), ens. Die Dems voel dit is oneerlik en agteraf, en sou graag
eerder 'n meer oop en eerlike aanstellingsproses verkies.
Daar is nogal 'n interessante artikel hieroor wat die voorsitter van
die "Subcommittee on Administrative Oversight and the Courts" ,
Senator Charles Schume, geskryf het, en wat nogal 'n paar interessante
gevolge gehad het volgens wat ek kan agterkom. Die titel was:
"Judicial Nominations 2001: Should Ideology Matter?" As jy of iemand
anders dit dalk wil opsoek.
> Die belangrikste beskerming in SA (en waarskynlik op hoe"r vlak in die
> VSA ook?) is dat regters lewenslank aangestel word. Hulle gaan die
> politici van die dag oorleef en hulle hoef nie bang te wees om enige
> uitspraak te maak nie want hulle kan nie gefire word nie - behalwe as
> hulle mal word of totaal onbevoeg optree en dan moet dit ook bewys
> word voor 'n jury of their peers - ander regsgeleerdes.
Dit is presies dieselfde hier, en ek stem saam met jou dat in teorie
behoort dit te help dat hulle nie "bang" hoef te wees om 'n uitspraak
te maak nie. Die probleem wat ek net het met die aanstelling van
regters wat sterk ideologiese opinies het, is dat hulle ons squat bang
terug kan gooi in die middeleeue.
Maar genoeg van Amerikaanse politiek vir eers.
Dankie vir jou verduideliking en uiteensetting. Ek het nou 'n baie
beter idee van hoe dit werk in SA.
> Onder sommige regsgesindes is daar egter soms 'n algemene irritasie
> dat swartmense en vroue nou regters word. Dit maar wat jy raaksien.
Ek kry ook baie keer die gevoel dat mense blindelings die regering
blameer vir dinge suiwer uit onkunde. Interessant ook merk ek op dat
ongelooflik baie Suid Afrikaners, en ook die wat tans in Amerika of
ander lande woonagtig is, 'n duidelike sosialistiese beeld het van die
rol wat die regering speel of dan behoort te speel. Dit interesseer
my nogal. Dit verbaas my nie, want dit is half logies. Dit is net
interessant om dit so duidelik te sien.
> Daar is 'n bewustelike program om die hoofsaaklik wit en manlike
> wereld van regters te balanseer met donker velle en vroue. Die
> aanstellings kom natuurlik ook uit dieselfde poel as waaruit die wit
> manlike regters alyud gekom het - regspraktisyns.
En dit is reg en goed. En ek kan verstaan dat die regters wat dan
aangestel word definitief nie minder gekwalifiseerd sal wees soos wat
sommige mense probeer voorgee nie.
Dit gesê en buite die regstelsel gesien, verstaan ek tog ook die
frustrasie van die gemiddelde blanke man in Suid Afrika. Soms lees ek
op ander groepe van jong blanke mans veral wat sukkel om werk te kry,
en ek kan nie help om hartseer te raak as ek hulle stories lees nie.
Ek praat nie van arrogante regse haatdraende AWB tipes nie. Maar van
gewone, gemiddelde, opregte en goeie blanke seuns. Mense wat trots op
hulle land is, en graag sal wil bou aan n beter toekoms vir almal.
Ek verstaan die situasie, en verstaan AA, maar dit maak dit nie minder
hartseer nie. Elkgeval, die wiel sal draai het my ouma altyd gesê.
;-)
Daar is natuurlik die ander kant van die saak waar swartmense
voorheen in dieselfde posisie was, en nie veel hoop gehad het om ooit
daaruit te kom nie. En die wiel het gedraai.
I know....I know...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Artikel in die Rapport [boodskap #97016 is 'n antwoord op boodskap #96994] |
Fri, 20 August 2004 07:01   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" wrote in message
news:uD5Vc.800$NRf.693@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com. ..
> Jy bedoel dat net een groep in 'n magsposisie is,
----hoor net vir jouself! Is jy nugter? Watter groep dink jy is nou in
beheer van SA? Die swart mense! Die politieke aliansie met sidderbreins
soos jy en jou trawante is net omdat dit hulle pas en in getalle eintlik vir
hulle glad nie belangrik nie. Hoekom sal dit ook wees? Eintlik het hulle
julle nog net nodig gehad toe die getalle onseker was.
dat net een groep die sentrale regering beheer,
-----Wie anders nou as net die ANC?
dat net een groep wette maak wat almal se lewens beheer.
------Wie anders as die ANC?
Dis nou wat al die verskillende volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê?
------Hulle het gedog dat as 'n swart meerderheidsregering aan bewind kom
gaan daar vir almal werk en behuising wees. Watter van die twee het al
gebeur?
Om in barre tuislande op die kaal haai vlaktes uitgegooi te word. D�s nou
wat die verskillende volkere in Suider-Afrika eintlik wil hê?
------Ekskuus my, ou dier, maar presies wát dink jy is nou aan die gang met
die grondonteiening? Die kommersiële boer word weggevat van sy grond af en
in sy plek word 'n klompie swart families gesit op kleiner eenhede.
Lekker, skrou jy en jou ou agterryer, né� bemagtig ons onse mense ekonomies,
of hoe? Verkeerd ou koek, ons ou regering het dit jare gelede al probleer
en dit het nie gewerk nie. Van die beste landbougrond in die land is aan
swart tuislande afgestaan. Dink maar net aan die Transkei, Hereroland,
ens. Gaan kyk bietjie hoeveel van hiedie derduisende hervestiges wat grond
basies verniet gekry het, het 'n sukses gemaak van hulle boerdery. Nee,
wat jy wil hê is dat almal dieselfde 'deal' moet kry wat julle twee uit
Kanada gekry het: Klim net oor die draad en ons sal vir julle sorg.
Sies!
>
> Tant Hessie Verwoerd
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (7): [ 4 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:41:56 UTC 2025
|