Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ET is uit
ET is uit [boodskap #94109] Ma, 14 Junie 2004 20:58 na volgende boodskap
An Metet  is tans af-lyn  An Metet
Boodskappe: 18
Geregistreer: Mei 2004
Karma: 0
Junior Lid
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------

So ja, hy is nou uit.

Waar is al die boere om hom te welkom?

Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.

Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
HA!

Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
right!

Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
Re: ET is uit [boodskap #94112 is 'n antwoord op boodskap #94109] Di, 15 Junie 2004 04:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit skaars
'n duisend siele.
--
Annette

"An Metet" skryf in boodskap news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
> No effort was made to verify the identity of the sender.
> --------------------------------------------------------
>
> So ja, hy is nou uit.
>
> Waar is al die boere om hom te welkom?
>
> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>
> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
> HA!
>
> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
> right!
>
> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>
Re: ET is uit [boodskap #94113 is 'n antwoord op boodskap #94112] Di, 15 Junie 2004 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my na 'n 'Gloudina-siel' wat in hom praat......met so 'n bietjie
sukkel met die taal!

"Annette" skryf in boodskap news:calul8$2ep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit skaars
> 'n duisend siele.
> --
> Annette
> "An Metet" wrote in message
> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>> --------------------------------------------------------
>>
>> So ja, hy is nou uit.
>>
>> Waar is al die boere om hom te welkom?
>>
>> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>
>> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
>> HA!
>>
>> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
>> right!
>>
>> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94114 is 'n antwoord op boodskap #94113] Di, 15 Junie 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou een van die rariteite in die lewe. Hoe weet die wat kwansuis nie
Afrikaans kan verstaan nie, so goed watse nonsens ET kwytraak?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40ce9a55.0@news1.mweb.co.za...
> Klink vir my na 'n 'Gloudina-siel' wat in hom praat......met so 'n bietjie
> sukkel met die taal!
> "Annette" wrote in message
> news:calul8$2ep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit skaars
>> 'n duisend siele.
>> --
>> Annette
>> "An Metet" wrote in message
>> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>>> --------------------------------------------------------
>>>
>>> So ja, hy is nou uit.
>>>
>>> Waar is al die boere om hom te welkom?
>>>
>>> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>>
>>> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>>> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
>>> HA!
>>>
>>> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>>> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
>>> right!
>>>
>>> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>>
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94116 is 'n antwoord op boodskap #94114] Di, 15 Junie 2004 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons ry so 'n paar jaar gelede oor die Botswana grens by die
Ramtalabama-grenspos waar die pad na die Rand mos verby Mafikeng loop op pad
na Lichtenburg. Jy gaan by ET se tronk verby en ons sit nog so en strooi
praat oor ET en hier is 'n trekker met sleepwa voor ons op die pad met 'n
klomp bandiete op en daar staan ET tussen hulle! Later sou ons uitvind
dat hy nou soort van voorman oor die tronk se plaasbedrywighede is. Moet
sê hy het lekker maer geword en lyk hy 'fighting fit'. Ek stem ook nie met
sy politieke uitlatings en ideologieë saam nie, maar dat die man 'n brein en
'n bek aan hom het wat skrik vir niks nie, is ook waar. Duidelik kan hy
hard werk. Ek hoop hy bou sy plaas op en vergeet van die politiek......

"Annette" skryf in boodskap news:cam6sj$e38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou een van die rariteite in die lewe. Hoe weet die wat kwansuis nie
> Afrikaans kan verstaan nie, so goed watse nonsens ET kwytraak?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40ce9a55.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink vir my na 'n 'Gloudina-siel' wat in hom praat......met so 'n bietjie
>> sukkel met die taal!
>> "Annette" wrote in message
>> news:calul8$2ep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit
> skaars
>>> 'n duisend siele.
>>> --
>>> Annette
>>> "An Metet" wrote in message
>>> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>>>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>>>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>>>> --------------------------------------------------------
>>>>
>>>> So ja, hy is nou uit.
>>>>
>>>> Waar is al die boere om hom te welkom?
>>>>
>>>> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>>>
>>>> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>>>> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die
> Land' -
>>>> HA!
>>>>
>>>> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>>>> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
>>>> right!
>>>>
>>>> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>>>
>>>
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94118 is 'n antwoord op boodskap #94116] Di, 15 Junie 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk nie so nie - Hy wil politiek en maak staat op sy volgelinge om sy plaas
te kan terugkry. Hy het self so gesê.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40ceaae6.0@news1.mweb.co.za...
> Ons ry so 'n paar jaar gelede oor die Botswana grens by die
> Ramtalabama-grenspos waar die pad na die Rand mos verby Mafikeng loop op pad
> na Lichtenburg. Jy gaan by ET se tronk verby en ons sit nog so en strooi
> praat oor ET en hier is 'n trekker met sleepwa voor ons op die pad met 'n
> klomp bandiete op en daar staan ET tussen hulle! Later sou ons uitvind
> dat hy nou soort van voorman oor die tronk se plaasbedrywighede is. Moet
> sê hy het lekker maer geword en lyk hy 'fighting fit'. Ek stem ook nie met
> sy politieke uitlatings en ideologieë saam nie, maar dat die man 'n brein en
> 'n bek aan hom het wat skrik vir niks nie, is ook waar. Duidelik kan hy
> hard werk. Ek hoop hy bou sy plaas op en vergeet van die politiek......
> "Annette" wrote in message
> news:cam6sj$e38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou een van die rariteite in die lewe. Hoe weet die wat kwansuis nie
>> Afrikaans kan verstaan nie, so goed watse nonsens ET kwytraak?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40ce9a55.0@news1.mweb.co.za...
>>> Klink vir my na 'n 'Gloudina-siel' wat in hom praat......met so 'n
> bietjie
>>> sukkel met die taal!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:calul8$2ep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan uit
>> skaars
>>>> 'n duisend siele.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "An Metet" wrote in message
>>>> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>>>> > NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>>>> > No effort was made to verify the identity of the sender.
>>>> > --------------------------------------------------------
>>>> >
>>>> > So ja, hy is nou uit.
>>>> >
>>>> > Waar is al die boere om hom te welkom?
>>>> >
>>>> > Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>>> >
>>>> > Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>>>> > How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die
>> Land' -
>>>> > HA!
>>>> >
>>>> > Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>>>> > afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' -
> Yeah,
>>>> > right!
>>>> >
>>>> > Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94119 is 'n antwoord op boodskap #94118] Di, 15 Junie 2004 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan het ek nie te veel hoop vir die man nie. Die AWB is so antiek soos
Gloudina en haar pêlle!

"Annette" skryf in boodskap news:cambla$ll1$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lyk nie so nie - Hy wil politiek en maak staat op sy volgelinge om sy plaas
> te kan terugkry. Hy het self so gesê.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40ceaae6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ons ry so 'n paar jaar gelede oor die Botswana grens by die
>> Ramtalabama-grenspos waar die pad na die Rand mos verby Mafikeng loop op
> pad
>> na Lichtenburg. Jy gaan by ET se tronk verby en ons sit nog so en
> strooi
>> praat oor ET en hier is 'n trekker met sleepwa voor ons op die pad met 'n
>> klomp bandiete op en daar staan ET tussen hulle! Later sou ons uitvind
>> dat hy nou soort van voorman oor die tronk se plaasbedrywighede is.
> Moet
>> sê hy het lekker maer geword en lyk hy 'fighting fit'. Ek stem ook nie
> met
>> sy politieke uitlatings en ideologieë saam nie, maar dat die man 'n brein
> en
>> 'n bek aan hom het wat skrik vir niks nie, is ook waar. Duidelik kan hy
>> hard werk. Ek hoop hy bou sy plaas op en vergeet van die politiek......
>> "Annette" wrote in message
>> news:cam6sj$e38$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis nou een van die rariteite in die lewe. Hoe weet die wat kwansuis nie
>>> Afrikaans kan verstaan nie, so goed watse nonsens ET kwytraak?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40ce9a55.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Klink vir my na 'n 'Gloudina-siel' wat in hom praat......met so 'n
>> bietjie
>>>> sukkel met die taal!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:calul8$2ep$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Jy praat strooi man - Tensy jy dink "al die Afrikaners" bestaan
uit
>>> skaars
>>>> > 'n duisend siele.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "An Metet" wrote in message
>>>> > news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>>>> > > NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>>>> > > No effort was made to verify the identity of the sender.
>>>> > > --------------------------------------------------------
>>>> > >
>>>> > > So ja, hy is nou uit.
>>>> > >
>>>> > > Waar is al die boere om hom te welkom?
>>>> > >
>>>> > > Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>>> > >
>>>> > > Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>>>> > > How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die
>>> Land' -
>>>> > > HA!
>>>> > >
>>>> > > Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>>>> > > afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' -
>> Yeah,
>>>> > > right!
>>>> > >
>>>> > > Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94121 is 'n antwoord op boodskap #94119] Di, 15 Junie 2004 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"

Die AWB is so antiek soos
> Gloudina en haar pêlle!

So jy dink die AWB het 'n kans vir 'n twee-derde
meerderheid?

Gloudina en haar pêlle
Re: ET is uit [boodskap #94124 is 'n antwoord op boodskap #94121] Di, 15 Junie 2004 13:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Antie, ek het nooit besef jy kan humor doen nie! Veels geluk, jy's uit die
kas uit! Maar eintlik, het ek verwys na jy en jou tydsgenote wat in die
buiteland sit en wens julle het nooit weggeloop uit SA uit nie. Julle
onthou SA soos hy was, apartheid en al en kan nie die trappie gee na die
nuwe lewe in Afrika nie. Seker normaal.............

"@rogers.com" skryf in boodskap news:oVAzc.4$93L1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester"
>
> Die AWB is so antiek soos
>> Gloudina en haar pêlle!
>
> So jy dink die AWB het 'n kans vir 'n twee-derde
> meerderheid?
>
> Gloudina en haar pêlle
>
Re: ET is uit [boodskap #94130 is 'n antwoord op boodskap #94109] Di, 15 Junie 2004 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag jou gat - as daar nou een lot was/is vir wie ek nog nooit respek gehad
het nie, is dit ou Eugene en die simpel AWB.

E

"An Metet" skryf in boodskap news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
> No effort was made to verify the identity of the sender.
> --------------------------------------------------------
>
> So ja, hy is nou uit.
>
> Waar is al die boere om hom te welkom?
>
> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>
> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
> HA!
>
> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
> right!
>
> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>
Re: ET is uit [boodskap #94131 is 'n antwoord op boodskap #94130] Di, 15 Junie 2004 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, vanaand op 3rd degree ( e-tv 7:30nm) doen hulle die ET program.
Volgens die aankondiging is die strydpraatjies nog daar, maar dit is net
warm lug. Mens kan maar sê ET is 'n koue pampoen:)))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:can68l$fj7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag jou gat - as daar nou een lot was/is vir wie ek nog nooit respek gehad
> het nie, is dit ou Eugene en die simpel AWB.
>
> E
>
> "An Metet" wrote in message
> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>> --------------------------------------------------------
>>
>> So ja, hy is nou uit.
>>
>> Waar is al die boere om hom te welkom?
>>
>> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>
>> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
>> HA!
>>
>> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
>> right!
>>
>> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94134 is 'n antwoord op boodskap #94130] Di, 15 Junie 2004 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
hoop jy voel so oor Peter Mokaba ook

Dis goed as jy so voel maar pas dit oor alle spektrums toe. Wat dink jy van
Mugabe ?

"Elaine" skryf in boodskap news:can68l$fj7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag jou gat - as daar nou een lot was/is vir wie ek nog nooit respek gehad
> het nie, is dit ou Eugene en die simpel AWB.
>
> E
>
> "An Metet" wrote in message
> news:c0b04f8cae510af65c8d83f5f7e32177@anonymous.poster...
>> NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
>> No effort was made to verify the identity of the sender.
>> --------------------------------------------------------
>>
>> So ja, hy is nou uit.
>>
>> Waar is al die boere om hom te welkom?
>>
>> Yellow bellied lot now dis-own the man. No guts.
>>
>> Typical - all big Rah! - Rah! when he used to ride his horse.
>> How he was going to save the boere (afrikaaner) and reclaim 'Die Land' -
>> HA!
>>
>> Bullshit -he couldn't fart his way out of torn underpants! All the
>> afrikaaners in the country were behind him. 'Hy is ons man!' - Yeah,
>> right!
>>
>> Vok as ons afrikaaners se, dit is kuk.
>>
>
Re: ET is uit [boodskap #94145 is 'n antwoord op boodskap #94134] Wo, 16 Junie 2004 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan jy nog vra - almal weet hoe voel ek oor die man. Ek dink hy's 'n
genie in droogmaak, en swart Hitler pas die asshole goed. Ek laaik hom
regtig nie :))

"soforkenwhat" wrote:

> Dis goed as jy so voel maar pas dit oor alle spektrums toe. Wat dink jy van
> Mugabe ?
Re: ET is uit [boodskap #94146 is 'n antwoord op boodskap #94131] Wo, 16 Junie 2004 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ek was gisteraand vroeg innie bed, so ek het 3rd degree gemis :) So
lank as wat ek kan onthou blaas ou ET net warm lug.

E

"Annette" skryf in boodskap news:canatq$2pb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine, vanaand op 3rd degree ( e-tv 7:30nm) doen hulle die ET program.
> Volgens die aankondiging is die strydpraatjies nog daar, maar dit is net
> warm lug. Mens kan maar sê ET is 'n koue pampoen:)))
> --
> Annette
Re: ET is uit [boodskap #94150 is 'n antwoord op boodskap #94145] Wo, 16 Junie 2004 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
eks bly Elaine, amper gedog jy sou hom goedpraat soos daai doos in Kanada

"Elaine" skryf in boodskap news:capc4e$bq5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe kan jy nog vra - almal weet hoe voel ek oor die man. Ek dink hy's 'n
> genie in droogmaak, en swart Hitler pas die asshole goed. Ek laaik hom
> regtig nie :))
>
> "soforkenwhat" wrote:
>
>> Dis goed as jy so voel maar pas dit oor alle spektrums toe. Wat dink jy
> van
>> Mugabe ?
>
Re: ET is uit [boodskap #94153 is 'n antwoord op boodskap #94150] Wo, 16 Junie 2004 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek sal haar darem nou nie daai woord noem nie. :))

E

"soforkenwhat" skryf in boodskap news:capu8c$8pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> eks bly Elaine, amper gedog jy sou hom goedpraat soos daai doos in Kanada
Re: ET is uit [boodskap #94156 is 'n antwoord op boodskap #94153] Do, 17 Junie 2004 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van 'n halwe een?

"Elaine" skryf in boodskap news:caqgnq$drg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, ek sal haar darem nou nie daai woord noem nie. :))
>
> E
>
> "soforkenwhat" wrote in message
> news:capu8c$8pt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> eks bly Elaine, amper gedog jy sou hom goedpraat soos daai doos in
Kanada
>
Re: ET is uit [boodskap #94163 is 'n antwoord op boodskap #94156] Do, 17 Junie 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Do? Soos in Do Re Me? :)))

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d13c2e.0@news1.mweb.co.za...
> Wat van 'n halwe een?
Re: ET is uit [boodskap #94164 is 'n antwoord op boodskap #94163] Do, 17 Junie 2004 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, 'n hele een is bruikbaar!!

Oor ET. Die man is eintlik nie dom nie.....miskien is dit juis wat maak
dat hy dinge doen wat niemand anders lekker verstaan nie? Ek het al 'n
hele paar ouens ontmoet met dieselfde probleem. Nie een van hulle is
eintlik 'n sukses nie. Skaars begin met een ding, dan 'scheme' hulle al
weer oor die volgende ding teen een moerse spoed. Hoekom kan sulke mense
hulle energie nie insit in iets meer produtief nie? Seker 'boring'? Ek's
nie 'n bewonderaar van die man nie, maar dat hy spesiale kwaliteite het,
goed of sleg, dis sommer jou gewone ou daai nie...........

"Elaine" skryf in boodskap news:cas930$hkn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Do? Soos in Do Re Me? :)))
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d13c2e.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat van 'n halwe een?
>
Re: ET is uit [boodskap #94230 is 'n antwoord op boodskap #94124] So, 20 Junie 2004 22:40 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
mmmm

"Suidwester" skryf in boodskap news:40cefa42.0@news1.mweb.co.za...
> Antie, ek het nooit besef jy kan humor doen nie! Veels geluk, jy's uit die
> kas uit! Maar eintlik, het ek verwys na jy en jou tydsgenote wat in die
> buiteland sit en wens julle het nooit weggeloop uit SA uit nie. Julle
> onthou SA soos hy was, apartheid en al en kan nie die trappie gee na die
> nuwe lewe in Afrika nie. Seker normaal.............
> "@rogers.com" wrote in message
> news:oVAzc.4$93L1.2@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>>
>> "Suidwester"
>>
>> Die AWB is so antiek soos
>>> Gloudina en haar pêlle!
>>
>> So jy dink die AWB het 'n kans vir 'n twee-derde
>> meerderheid?
>>
>> Gloudina en haar pêlle
>>
>
Vorige onderwerp: Reakies op die PRESIDENT OF THE REPUBLIC OF
Volgende onderwerp: SA Landdroste.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 07:05:41 MGT 2024