Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die doel heilig die middele
Die doel heilig die middele [boodskap #93471] Ma, 31 Mei 2004 12:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n ander ng is beweer dat 10% van alle pare wat na inferteliteitsklinieke
gaan in Engeland weet nie wat seks is nie.
--
Annette
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93498 is 'n antwoord op boodskap #93471] Di, 01 Junie 2004 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
By ons mag jy van vandag nie meer anoniem saad skenk nie. Die kinders het op
16 die reg om te weet wie hulle Pa's is.

Dadelik het ons 'n tekort aan saad, en gaan almal België toe daarvoor.

Nou sak Nederland se gemiddelde IK. (Hie hie hie, ek spot net!)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c9f8ji$e8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op 'n ander ng is beweer dat 10% van alle pare wat na inferteliteitsklinieke
> gaan in Engeland weet nie wat seks is nie.
> --
> Annette
>
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93504 is 'n antwoord op boodskap #93498] Di, 01 Junie 2004 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
België s'n ook:))
--
Annette
> By ons mag jy van vandag nie meer anoniem saad skenk nie. Die kinders het op
> 16 die reg om te weet wie hulle Pa's is.
>
> Dadelik het ons 'n tekort aan saad, en gaan almal België toe daarvoor.
>
> Nou sak Nederland se gemiddelde IK. (Hie hie hie, ek spot net!)
>
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93519 is 'n antwoord op boodskap #93471] Di, 01 Junie 2004 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Engelse het almal sulke swak bekke [inteling en die invloed van die
koningin en haar perdefamilie] en een ou hier vertel dis van al die
'bow-jobs' waarvoor die Ingelse so lief is dat hulle tanne so lyk!

"Annette" skryf in boodskap news:c9f8ji$e8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Op 'n ander ng is beweer dat 10% van alle pare wat na inferteliteitsklinieke
> gaan in Engeland weet nie wat seks is nie.
> --
> Annette
>
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93527 is 'n antwoord op boodskap #93519] Di, 01 Junie 2004 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Die Engelse het almal sulke swak bekke [inteling en die invloed van die
> koningin en haar perdefamilie] en een ou hier vertel dis van al die
> 'bow-jobs' waarvoor die Ingelse so lief is dat hulle tanne so lyk!

Jy bedoel die feit dat die Engelse so baie
buig affekteer hulle tande?

Tant Hessie van Ai-Ais
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93532 is 'n antwoord op boodskap #93527] Di, 01 Junie 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, nou nie dat jy eintlik wat en waar Ais-Ais [let wel die REGTE
spelling!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!]
is nie, nou het ek die bewys dat jy net so op die kaarte rondtoer en dan
loop jou verbeelding met jou weg. Maar laat ek soos jy wees en jou les
gee: Meeste moderne kaarte wys die plek as Ai-Ais aan.....want jy spreek
nie die eerste Ais se 'es' uit nie. Foei tog, net soos jou sogenaamde lewe
op Marchand, net so min weet jy van Namibië!
O, en as jy nie weet wat 'n 'blow-job' is nie......ek het nie die
behofte om jou reg te help nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:F6%uc.23600$hrc.1364@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die Engelse het almal sulke swak bekke [inteling en die invloed van die
>> koningin en haar perdefamilie] en een ou hier vertel dis van al die
>> 'bow-jobs' waarvoor die Ingelse so lief is dat hulle tanne so lyk!
>
> Jy bedoel die feit dat die Engelse so baie
> buig affekteer hulle tande?
>
> Tant Hessie van Ai-Ais
>
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93540 is 'n antwoord op boodskap #93532] Di, 01 Junie 2004 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Tante, nou nie dat jy eintlik wat en waar Ais-Ais [let wel die REGTE
> spelling!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!]
> Meeste moderne kaarte wys die plek as Ai-Ais aan

Ek het grootgeword met die Ais-Ais uitspraak. Die
mense wat regoor ons gebly het, het altyd daarheen
gegaan. Maar later merk ek toe op dat die landkaarte
dit Ai-Ais spel, en toe dink ek ek was verkeerd.
Dankie dat jy my reggehelp het. Ek was nog nooit
daar nie.

Gloudina
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93541 is 'n antwoord op boodskap #93532] Di, 01 Junie 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> O, en as jy nie weet wat 'n 'blow-job' is nie......ek het nie die
> behofte om jou reg te help nie.

Oooooo, jy het dan van 'n bow-job gepraat.

Tant Nemo
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93550 is 'n antwoord op boodskap #93541] Di, 01 Junie 2004 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog......'n halwe begrip...........
"@rogers.com" wrote in message
news:Yg0vc.277352$0qd.157919@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> O, en as jy nie weet wat 'n 'blow-job' is nie......ek het nie die
>> behofte om jou reg te help nie.
>
> Oooooo, jy het dan van 'n bow-job gepraat.
>
> Tant Nemo
>
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93551 is 'n antwoord op boodskap #93498] Di, 01 Junie 2004 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
paul de dilbeek[1]  is tans af-lyn  paul de dilbeek[1]
Boodskappe: 25
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
He he ek het daar in Holland baie kinders loop sonder dat ek alimentasie
moet betaal
"Max" skryf in boodskap news:40bc433c$0$568$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> By ons mag jy van vandag nie meer anoniem saad skenk nie. Die kinders het op
> 16 die reg om te weet wie hulle Pa's is.
>
> Dadelik het ons 'n tekort aan saad, en gaan almal België toe daarvoor.
>
> Nou sak Nederland se gemiddelde IK. (Hie hie hie, ek spot net!)
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c9f8ji$e8v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Op 'n ander ng is beweer dat 10% van alle pare wat na inferteliteitsklinieke
>> gaan in Engeland weet nie wat seks is nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die doel heilig die middele [boodskap #93733 is 'n antwoord op boodskap #93532] Sa, 05 Junie 2004 17:39 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hahaha,
O fok nee ek glo nie hier is iemand wat haar daarmee wil reghelp
nie....
Sy moet maar een van daai matrose kry maar hulle het ook maar hulle
trots ne.... behalwe een wat rondgefok het????

On Tue, 1 Jun 2004 16:50:30 +0300, "Suidwester" wrote:

> Tante, nou nie dat jy eintlik wat en waar Ais-Ais [let wel die REGTE
> spelling!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!]
> is nie, nou het ek die bewys dat jy net so op die kaarte rondtoer en dan
> loop jou verbeelding met jou weg. Maar laat ek soos jy wees en jou les
> gee: Meeste moderne kaarte wys die plek as Ai-Ais aan.....want jy spreek
> nie die eerste Ais se 'es' uit nie. Foei tog, net soos jou sogenaamde lewe
> op Marchand, net so min weet jy van Namibië!
> O, en as jy nie weet wat 'n 'blow-job' is nie......ek het nie die
> behofte om jou reg te help nie.
> "@rogers.com" wrote in message
> news:F6%uc.23600$hrc.1364@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...

>> "Suidwester" skryf

>>> Die Engelse het almal sulke swak bekke [inteling en die invloed van die
>>> koningin en haar perdefamilie] en een ou hier vertel dis van al die
>>> 'bow-jobs' waarvoor die Ingelse so lief is dat hulle tanne so lyk!

>> Jy bedoel die feit dat die Engelse so baie
>> buig affekteer hulle tande?

>> Tant Hessie van Ai-Ais


>
Vorige onderwerp: Schwärmerei rondom Mbeki
Volgende onderwerp: Ondervinding....of eerder tekort daaraan!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 15:35:17 MGT 2024