Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stille diplomasie, wat is dit ?
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93156 is 'n antwoord op boodskap #93143] So, 23 Mei 2004 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
10 / 10

On Sat, 22 May 2004 12:26:24 +0300, "Suidwester" wrote:

> Ek het nooit gesê apartheid was reg nie en sekerlik het hulle skuld aan die
> situasie van vandag, maar so ook die ander kant. Wat wel 'n feit is, is
> dat die middeslag swart man en boontoe wel voordeel trek uit die nuwe
> bedeling, maar daar is een moerse hoop jong mense wat nie werk kan kry nie
> weens die feit dat hulle geen vermoëns of ondervinding het nie. Wat doen
> die regerings om hulle te help? Die enigste uitweg is om los werkies te
> soek en dit betaal miskien R30 per dag. 'n Enkele selfoon wat gesteel
> word, bring sê R150. Dis 5 dae se kak werk werd. Die polisie het
> eenvoudig nie die mannekrag om die situasie onder beheer te hou nie.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:df3sa0h3r0u7bghdvabf1vn7v27ebmpb8u@4ax.com...


>> Help my nog altyd met die gevolgtrekking.
>> Wie se skuld is die misdaadsituasie in SA stede?
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93160 is 'n antwoord op boodskap #93155] So, 23 Mei 2004 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf

> Jy is reg ja. Die hele regering is vol van die goed. Hoogste standerd
> ?????? 3 en met bietjie geluk 5..

Mens vergeet dus van Mbeki wat 'n graad
in ekonomie van 'n Universiteit in Engeland
het, en die vele ander mense wat grade
van beroemde skole in die buiteland het.
Dit terwyl jy, Frikkie Potgieter, nog die
Afrikaanse taal nog die Engelse taal met
enige sukses kan hanteer.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93162 is 'n antwoord op boodskap #93160] So, 23 Mei 2004 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy is reg hoor.
Almal het grade in die buiteland, wonder net hoekom juis in die
buiteland????
Sal jou se hoekom, Transkei se grade was `n bietjie duur.....

On Sun, 23 May 2004 10:46:37 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Frikkie Potgieter" skryf
>
>> Jy is reg ja. Die hele regering is vol van die goed. Hoogste standerd
>> ?????? 3 en met bietjie geluk 5..
>
> Mens vergeet dus van Mbeki wat 'n graad
> in ekonomie van 'n Universiteit in Engeland
> het, en die vele ander mense wat grade
> van beroemde skole in die buiteland het.
> Dit terwyl jy, Frikkie Potgieter, nog die
> Afrikaanse taal nog die Engelse taal met
> enige sukses kan hanteer.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93185 is 'n antwoord op boodskap #93144] Ma, 24 Mei 2004 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 May 2004 12:29:13 +0300, "Suidwester" wrote:

> Antie jy praat twak. Werkloosheid is steeds besig om onder ongeskooldes
> toe te neem. Hoekom? Dis 'n wiel wat draai. Die swart ongeskoolde moet
> steel om aan die lewe te bly omdat die blankes hulle nie wil werk gee nie
> juis omdat hulle te bang is hulle gaan besteel word!

Jy val maar elke keer vir die maklike en emosionele one liner om
geskiedenis te verduidelik, ne?

Wat was die Boere-oorlog, oom? "Jong die boere het baie goudmyne gehad
wat die Engelse wou he. Toe kom vat hulle dit en die Boere kon die
keer nie want hulle was slegte vegters sonder dissipline. Maar daarna
het hulle baie kinders gemaak en toe wen Malan die verkiesing in 1948
en gee die goudmyne terug aan die Boere."

No problem. 50 jaar se geskiedenis opgesom. En om verder vrae te vra
is om jou snaaks te hou, of hoe?
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93186 is 'n antwoord op boodskap #93160] Ma, 24 Mei 2004 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ja, wel as ou Frikke n Phd by n top VSA-unisersiteit kan verwerf, kan
hy sulke opmerkings maak.
Anders moet hy eerder maar stilbly.

Ek sou anyway dink hy sal eerder die ANC ophemel as
hoogsgekwalifiseerd want hulle het hom polities uitoorle en militer
oorwin.

Maar lyk my hy sê mense met std 3 was te slim vir hom nou sit hy in
Kanada en hulle regeer SA!

On Sun, 23 May 2004 10:46:37 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Frikkie Potgieter" skryf
>
>> Jy is reg ja. Die hele regering is vol van die goed. Hoogste standerd
>> ?????? 3 en met bietjie geluk 5..
>
> Mens vergeet dus van Mbeki wat 'n graad
> in ekonomie van 'n Universiteit in Engeland
> het, en die vele ander mense wat grade
> van beroemde skole in die buiteland het.
> Dit terwyl jy, Frikkie Potgieter, nog die
> Afrikaanse taal nog die Engelse taal met
> enige sukses kan hanteer.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93187 is 'n antwoord op boodskap #93143] Ma, 24 Mei 2004 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maar ek weet nou nog nie se skuld is die misdaad nie.

On Sat, 22 May 2004 12:26:24 +0300, "Suidwester" wrote:

> Ek het nooit gesê apartheid was reg nie en sekerlik het hulle skuld aan die
> situasie van vandag, maar so ook die ander kant. Wat wel 'n feit is, is
> dat die middeslag swart man en boontoe wel voordeel trek uit die nuwe
> bedeling, maar daar is een moerse hoop jong mense wat nie werk kan kry nie
> weens die feit dat hulle geen vermoëns of ondervinding het nie. Wat doen
> die regerings om hulle te help? Die enigste uitweg is om los werkies te
> soek en dit betaal miskien R30 per dag. 'n Enkele selfoon wat gesteel
> word, bring sê R150. Dis 5 dae se kak werk werd. Die polisie het
> eenvoudig nie die mannekrag om die situasie onder beheer te hou nie.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:df3sa0h3r0u7bghdvabf1vn7v27ebmpb8u@4ax.com...


>> Help my nog altyd met die gevolgtrekking.
>> Wie se skuld is die misdaadsituasie in SA stede?


>> On Fri, 21 May 2004 19:50:46 +0300, "Suidwester"
>> wrote:

>>> Ja maar jy moet onthou twee verkeerdes maak nie een reg nie! Beide
> kante
>>> het skuld daaraan. Die eerste fout was apartheid en die tweede is die
>>> 'verlore geslag' swart mense wie se toekoms moedswillig deur hul ouers
>>> opgeoffer is ter wille van politieke vryheid. Watter een is die ergste?
>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>> news:d97pa0t2q75rd2du11lult70sn7ih180pn@4ax.com...
>>
>>
>>
>>
>>
>>>> On Thu, 20 May 2004 23:54:25 +0300, "Suidwester"
>>>> wrote:
>>
>>>> < ek het nooit gesê dis die
>>>> >swart mense se skuld nie... ...............en wat so te sê almal die
> een
>>> of ander vorm
>>>> >van misdaad beleef of gesien het in die tyd NA die groot vryheid
> terwyl
>>> nie
>>>> >'n enkele 'n slagoffer was voor die tyd nie.
>>
>>
>>>> Help my met die gevolgtrekking wat ek hieruit moet maak.
>>
>>>> Wie se skuld is dit?
>>
>>
>>
>>>

>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93218 is 'n antwoord op boodskap #93187] Di, 25 Mei 2004 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
WERKLOOSHEID!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Moet ek dit groter
skryf sodat jou ANC-skrefiesogies dit behoorlik kan lees. Hoekom vertel
jy ons nie van die man op die grond wat nie werk kan kry nie? Wat moet
hulle anders doen? Eenvoudig. Steel! Hoeveel plaasmoorde het julle al
daar by julle gehad? Het jou regering al enige medelye betoon met die
vermoorde families? Sal ook nie, want dit word onder 'stille diplomasie'
goedgekeur. So stadig maar seker is die misdadigers besig om die ANC se
probleme vir hom op te los, hoekom sal hulle hul wil stopsit. Jy's mos die
stadsman met al die wysheid van 'n joernalis [so dink jy!], gaan sit en
bereken bietjie die staat se verdienste uit die BTW en ander belastings agv
die stelery en jy sal presies weet hoekom hulle dit nie wil stopsit nie.
Affirmative action op sy beste!!! Viva ANC! Viva Ferdi! Fok alle
joernaliste!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:d3s3b0tno15d41vh8vvlog4ivl007f0a09@4ax.com...
>
> Maar ek weet nou nog nie se skuld is die misdaad nie.
>
>
>
> On Sat, 22 May 2004 12:26:24 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek het nooit gesê apartheid was reg nie en sekerlik het hulle skuld aan die
>> situasie van vandag, maar so ook die ander kant. Wat wel 'n feit is, is
>> dat die middeslag swart man en boontoe wel voordeel trek uit die nuwe
>> bedeling, maar daar is een moerse hoop jong mense wat nie werk kan kry nie
>> weens die feit dat hulle geen vermoëns of ondervinding het nie. Wat doen
>> die regerings om hulle te help? Die enigste uitweg is om los werkies te
>> soek en dit betaal miskien R30 per dag. 'n Enkele selfoon wat gesteel
>> word, bring sê R150. Dis 5 dae se kak werk werd. Die polisie het
>> eenvoudig nie die mannekrag om die situasie onder beheer te hou nie.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:df3sa0h3r0u7bghdvabf1vn7v27ebmpb8u@4ax.com...
>
>
>>> Help my nog altyd met die gevolgtrekking.
>>> Wie se skuld is die misdaadsituasie in SA stede?
>
>
>>> On Fri, 21 May 2004 19:50:46 +0300, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>> Ja maar jy moet onthou twee verkeerdes maak nie een reg nie! Beide
>> kante
>>>> het skuld daaraan. Die eerste fout was apartheid en die tweede is die
>>>> 'verlore geslag' swart mense wie se toekoms moedswillig deur hul ouers
>>>> opgeoffer is ter wille van politieke vryheid. Watter een is die ergste?
>>>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>>>> news:d97pa0t2q75rd2du11lult70sn7ih180pn@4ax.com...
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Thu, 20 May 2004 23:54:25 +0300, "Suidwester"

>>>> > wrote:
>>>
>>>> > < ek het nooit gesê dis die
>>>> > >swart mense se skuld nie... ...............en wat so te sê almal
die
>> een
>>>> of ander vorm
>>>> > >van misdaad beleef of gesien het in die tyd NA die groot vryheid
>> terwyl
>>>> nie
>>>> > >'n enkele 'n slagoffer was voor die tyd nie.
>>>
>>>
>>>> > Help my met die gevolgtrekking wat ek hieruit moet maak.
>>>
>>>> > Wie se skuld is dit?
>>>
>>>
>>>
>>>>
>
>>
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93226 is 'n antwoord op boodskap #93218] Di, 25 Mei 2004 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester" wrote:

> WERKLOOSHEID!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

OK. n Rgeuit antwoord. Dankie.

Maar daar is talle mense wat, by the way, met jou verskil. Hulle wys
onder meer daarop dat daar duisende mense met goeie werke is wat
ernstige misdade pleeg.

Prokureurs, byvoorbeeld, met n groot inkomste en lekker huise en
vakansiehuise wat trustfondse besteel. Die talle piramiede-skemas so
gewild onder wit Afrikaners, is n ander voorbeeld. Dit word gewoonlik
gerun deur iemand in n makelaars-posisie.

Ook dat n moerse klomp ernstige misdade met geweld te doen het en dat
die geweld nie regstreeks verbind is aan geldelike of ander matriele
gewin nie. Byvoorbeeld seksuele aanranding.

Tweede vraag. Wie of wat is verantwoordelik vir werkloosheid?
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93227 is 'n antwoord op boodskap #93218] Di, 25 Mei 2004 10:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester" wrote:

> Hoeveel plaasmoorde het julle al
> daar by julle gehad? Het jou regering al enige medelye betoon met die
> vermoorde families?

Ja. Meer as een keer.

Sal ook nie, want dit word onder 'stille diplomasie'
> goedgekeur.

Sorry. Jys verkeerd.

So stadig maar seker is die misdadigers besig om die ANC se
> probleme vir hom op te los, hoekom sal hulle hul wil stopsit. Jy's mos die
> stadsman met al die wysheid van 'n joernalis [so dink jy!], gaan sit en
> bereken bietjie die staat se verdienste uit die BTW en ander belastings agv
> die stelery en jy sal presies weet hoekom hulle dit nie wil stopsit nie.
> Affirmative action op sy beste!!! Viva ANC! Viva Ferdi! Fok alle
> joernaliste!

Nou kan ek sien hoekom jy so vrot argumenteer. Hoekom raak jy kwaad en
beledigend? Is dit omdat jou gekoesterde voordele so van hul
voetstukke af val?
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93231 is 'n antwoord op boodskap #93187] Di, 25 Mei 2004 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Lees jy nie die koerante nie -dit is mos alles apartheid se skuld! Vra
vir Gloudina - sy weet dit ook! Sheesh!

Waar was jy die afgelope 10 jaar, ou Rip? Probeer
http://www.beeld.co.za - hulle weet.

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> Maar ek weet nou nog nie se skuld is die misdaad nie.
>
>
>
> On Sat, 22 May 2004 12:26:24 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek het nooit gesê apartheid was reg nie en sekerlik het hulle skuld aan die
>> situasie van vandag, maar so ook die ander kant.
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93232 is 'n antwoord op boodskap #93218] Di, 25 Mei 2004 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester" wrote:

Het jou regering al enige medelye betoon met die
> vermoorde families?

Gou vinnig op die ANC se site gaan soek en die twee gou gekry. Dis
amptelike persverklaring.
Daarby kan opmerkings van die die minister van landbou Thoko Didiza en
destydse besoeke aan oorlewendes van plaasaanvalle deur die destydse
minister van sekuriteit, Steve Tswete.

Intussen kan jy die twee persverklarings en uittreksel vanm toespraak
in parlement van die ANC geniet.

Maar antwoord asb. my vrae elders in die thread sodat die beskreking
oor die oorsake van misdaad kan voortgaan.

===============================================

ANC CALLS ON KLAPMUTS COMMUNITY TO FIND FARM KILLERS

25 September 2000

The ANC in the Western Cape has reacted with anger and shock at the
brutal killing of a Klapmuts farmer on Sunday morning. Mr Marius
Fransman ANC MPL and spokesperson on Agriculture said;

"The ANC is deeply shocked at yet another killing and robbery of a
farmer in our province. Only two months back, a farmer from the
Citrusdal area was killed. In this case, good work by the police and
community led to the immediate arrest of those suspected of the
murder.

"It is clear to us that this was an out and out criminal act. What
disturbs us is the fact that the killers referred to Mrs von
Litsenborgh as a " wit teef ". This racial undertone is deeply
disturbing. Mr von Lotsenbergh was known as a farmer with a deep
compassion for the workers on his farm.

"We are in touch with our branches in the Stellenbosch and Paarl areas
and have called on our members and the community to help find the
killers. It is only the community and effective police work that can
bring them to book.

"The ANC is deeply concerned at attacks on farmers in our province.
The whole issue of security for our people on the platteland needs
urgent attention. We need to join hands with all those in the landbou
sector and develop new ways of creating a safe environment. The
decisions taken at the national summit on farm security must be
actively implemented.

"Our deep condolences go out to the family. Our members of parliament
in the area will be making contact with the von Litsenborgh family to
offer our support and help with the investigation " added Mr Fransman.

Contact ANC MPL and Spokesperson on Agriculture Marius Fransman on 083
693-2790 or ANC W.CapeHead of Communications Cameron Dugmore on 082
894 7553.

==========================================

ANC STATEMENT ON HUMAN RIGHTS COMMISSION RULING
17 July 2003

The African National Congress has noted the finding of the South
African Human Rights Commission (SAHRC) tribunal regarding the Freedom
Front's appeal on the 'Kill the Boer, Kill the Farmer' slogan.

The ANC respects the tribunal's findings and commends the SAHRC for
the earnest attention it gave this matter.

The ANC's position on this matter was conveyed to the SAHRC by ANC
Secretary General Kgalema Motlanthe in a letter sent on 5 May 2003.
Among other things, Motlanthe noted that: "The utterance has never
been, cannot and never will be a slogan of the ANC, nor be used by the
ANC at all."

He drew attention to President Thabo Mbeki's speech in Parliament on
19 June 2002, in which he said: "Nobody, whoever they are, has the
right to call for the killing of farmers or Boers, nor the right to
threaten violence to advance their particular goals."

The ANC welcomes the finding of the SAHRC appeal tribunal that no
evidence exists to suggest that the ANC encouraged either directly or
indirectly the chanting of the slogan at either of the events cited by
the Freedom Front.

The ANC reaffirms the position it has held over several decades that
all South Africans, regardless of race, sex or class, have equal
rights to dignity, security and justice.

Issued by African National Congress

17 July 2003

More information:
Smuts Ngonyama 082 569 2061

========================================

Uittreksel van speech in parlement.

ADDRESS BY ANC, MP ME GEORGE DURING THE DEBATE ON BUDGET 25: SAFETY
AND SECURITY
Issued by African National Congress - Parliament

10 June 2003

Madam Speaker,
Minister for Safety and Security, Comrade Nqakula,
Comrades,
And Honourable members

I rise to support this Budget Vote of 2003/2004 ....... bla bla bla
ens. ........

en dan.................................

"The training and enlisting of more police officials will enhance
visible policing, not only in the urban areas, but in the rural areas
as well. We want to make sure that rural areas are given equal
emphasis. Some people would like the farmers to believe that this
government dos not care about farm killings, because to them farm
killings is only farm-owners. This government, however, also
acknowledges that attacks against farm residents/workers are as much
big problem. The government has embarked on a Rural Safety Plan that
sees to it that the Police equally protect farmers and farm-workers.
Phasing out of Commandos, which have their own history, is a major
step taken by the government to ensure that all residents in farms
(farm owners and workers) are protected. The government has made sure
that rural safety is not compromised, that is why, each month, 9 000
reservists are activated to support the envisaged 35 000 sector
policing. .....>>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93278 is 'n antwoord op boodskap #93226] Wo, 26 Mei 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Laat ek dit vir jou so stel: Ek sien dit steeds as 'n wiel wat draai.
Dit begin alles onde by die fondamente. Jy behoort dit te weet. 'n mens
wat daagliks besig is om 'n lewe te verdien het nie tyd om droog te maak nie
en het ook nie nodig om sy verveeldheid te verdryf nie. Dit is dan juis
hier, op grondvlak waar die moeilikheid begin. Die mense is werkloos en
honger en hulle steel om aan die lewe te bly. Die polisie kan nie meer
'cope' nie en hulle slagoffers [dis nou die poepolle soos ek en dalk jy]
word beroof en dan dink jy naderhand, na vele kere wat die polisie nie eers
die moeite doen om op te daag nie [en 'n geval waar die sersant met die
polisiebakkie later gevang word waar hy gesteelde goed weglaai!], dat daar
in elk geval nie meer rêrig wet in die land is nie en begin jy daaraan dink
maar hoekom betaal ek so baie assuransie? Hoekom moet ek self die strooi
vat en dan begin jy jou eise laai.....wat is dan nou verkeerd om jy
toerusting so 'n bietjie te vernuwe [of so iets] en eintlik is jy nou die
tweede misdadiger in die ketting. Nou besluit die assuransiefirma se mense
dat die verskerde bedonner hulle in elk geval met die eise, so laat ons ons
sake regkry en begin onregmatige 'deals' sluit met verskaffers me so 'n
aksie in die makelaar se eie gatsak. En so gaan ons aan. 'n Gebou val
nie om van een muur wat vrot is nie [behalwe Unisa se ou hoofgebou!!!],
maar as die fondamente swak is, dan vrot die hele plek. Die gewone man op
straat is ons fondamente en as hulle nie versorg en tevrede is nie, kan die
regering maak wat hulle wil, niks sal ooit reg uitwerk nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:if66b01psscgm0634mp60mod15ndvmg4qb@4ax.com...
> On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> OK. n Rgeuit antwoord. Dankie.
>
> Maar daar is talle mense wat, by the way, met jou verskil. Hulle wys
> onder meer daarop dat daar duisende mense met goeie werke is wat
> ernstige misdade pleeg.
>
> Prokureurs, byvoorbeeld, met n groot inkomste en lekker huise en
> vakansiehuise wat trustfondse besteel. Die talle piramiede-skemas so
> gewild onder wit Afrikaners, is n ander voorbeeld. Dit word gewoonlik
> gerun deur iemand in n makelaars-posisie.
>
> Ook dat n moerse klomp ernstige misdade met geweld te doen het en dat
> die geweld nie regstreeks verbind is aan geldelike of ander matriele
> gewin nie. Byvoorbeeld seksuele aanranding.
>
> Tweede vraag. Wie of wat is verantwoordelik vir werkloosheid?
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93279 is 'n antwoord op boodskap #93227] Wo, 26 Mei 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Twee uit amper 2000 moorde? Not bad! Miskien moet jy die redaksie
bietjie vra dat hulle jou op plaasmoorde stuur sodat jy kan self sien? Ek
meen, om 'n mens te skiet is seker nog op 'n manier aanvaarbaar, maar om
hoogsbejaardes se koppe stukkend te slaan met klippe, grawe, wat ook al, dui
op 'n barbaarse wraak en bloedlus. Vind jy vir my uit wat doen die
polisie daadwerklik om dit stop te sit. Ek is seker baie van ons op
hierdie ng sal graag wil weet!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:io66b0pup0uld99eic69s0sj9mvnmljotg@4ax.com...
> On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> > daar by julle gehad? Het jou regering al enige medelye betoon met die
>> vermoorde families?
>
> Ja. Meer as een keer.
>
>
> goedgekeur.
>
> Sorry. Jys verkeerd.
>
> > probleme vir hom op te los, hoekom sal hulle hul wil stopsit. Jy's mos
die
>> stadsman met al die wysheid van 'n joernalis [so dink jy!], gaan sit en
>> bereken bietjie die staat se verdienste uit die BTW en ander belastings agv
>> die stelery en jy sal presies weet hoekom hulle dit nie wil stopsit nie.
>> Affirmative action op sy beste!!! Viva ANC! Viva Ferdi! Fok alle
>> joernaliste!
>
> Nou kan ek sien hoekom jy so vrot argumenteer. Hoekom raak jy kwaad en
> beledigend? Is dit omdat jou gekoesterde voordele so van hul
> voetstukke af val?
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93281 is 'n antwoord op boodskap #93232] Wo, 26 Mei 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer antwoord so veel moontlik, maar ek werk aktief elke dag aan
verskeie dinge, so as ek 'n geleentheid kry om alleen te wees in my kantoor,
dan antwoord ek. Ek gee nie om wat die ANC se politieke verklarings is ivm
met die plaasmoorde nie. Gaan jy as joernalis na boerderygemeenskappe toe
en dan vra jy vir hulle wat doen die regering om hulle by te staan in die
voorkoming van plaasgeweld. Dit behoort fantasties te wees vir jou! Jy
is seker dat die ANC genoeg doen en nou kan jy dit vir die land bewys.
Hier in Nam kan jy maar met enige mens gaan praat en hulle sal jou vertel
dat dit nie eintlik veel help om die polisie te kontak igv van diefstal of
roof nie.....hulle sal in elk geval nie 'n motor hê nie. Die boere op die
plase sit in kakstraat sonder 'n nommer! Ek verstaan in SA gaan dit ook
maar so......of bewys jy my verkeerd.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5086b0td55rp8c9mhlqjnbclticu5eno7s@4ax.com...
> On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> > vermoorde families?
>
> Gou vinnig op die ANC se site gaan soek en die twee gou gekry. Dis
> amptelike persverklaring.
> Daarby kan opmerkings van die die minister van landbou Thoko Didiza en
> destydse besoeke aan oorlewendes van plaasaanvalle deur die destydse
> minister van sekuriteit, Steve Tswete.
>
> Intussen kan jy die twee persverklarings en uittreksel vanm toespraak
> in parlement van die ANC geniet.
>
> Maar antwoord asb. my vrae elders in die thread sodat die beskreking
> oor die oorsake van misdaad kan voortgaan.
>
> ===============================================
>
> ANC CALLS ON KLAPMUTS COMMUNITY TO FIND FARM KILLERS
>
> 25 September 2000
>
> The ANC in the Western Cape has reacted with anger and shock at the
> brutal killing of a Klapmuts farmer on Sunday morning. Mr Marius
> Fransman ANC MPL and spokesperson on Agriculture said;
>
> "The ANC is deeply shocked at yet another killing and robbery of a
> farmer in our province. Only two months back, a farmer from the
> Citrusdal area was killed. In this case, good work by the police and
> community led to the immediate arrest of those suspected of the
> murder.
>
> "It is clear to us that this was an out and out criminal act. What
> disturbs us is the fact that the killers referred to Mrs von
> Litsenborgh as a " wit teef ". This racial undertone is deeply
> disturbing. Mr von Lotsenbergh was known as a farmer with a deep
> compassion for the workers on his farm.
>
> "We are in touch with our branches in the Stellenbosch and Paarl areas
> and have called on our members and the community to help find the
> killers. It is only the community and effective police work that can
> bring them to book.
>
> "The ANC is deeply concerned at attacks on farmers in our province.
> The whole issue of security for our people on the platteland needs
> urgent attention. We need to join hands with all those in the landbou
> sector and develop new ways of creating a safe environment. The
> decisions taken at the national summit on farm security must be
> actively implemented.
>
> "Our deep condolences go out to the family. Our members of parliament
> in the area will be making contact with the von Litsenborgh family to
> offer our support and help with the investigation " added Mr Fransman.
>
> Contact ANC MPL and Spokesperson on Agriculture Marius Fransman on 083
> 693-2790 or ANC W.CapeHead of Communications Cameron Dugmore on 082
> 894 7553.
>
>
> ==========================================
>
> ANC STATEMENT ON HUMAN RIGHTS COMMISSION RULING
> 17 July 2003
>
> The African National Congress has noted the finding of the South
> African Human Rights Commission (SAHRC) tribunal regarding the Freedom
> Front's appeal on the 'Kill the Boer, Kill the Farmer' slogan.
>
> The ANC respects the tribunal's findings and commends the SAHRC for
> the earnest attention it gave this matter.
>
> The ANC's position on this matter was conveyed to the SAHRC by ANC
> Secretary General Kgalema Motlanthe in a letter sent on 5 May 2003.
> Among other things, Motlanthe noted that: "The utterance has never
> been, cannot and never will be a slogan of the ANC, nor be used by the
> ANC at all."
>
> He drew attention to President Thabo Mbeki's speech in Parliament on
> 19 June 2002, in which he said: "Nobody, whoever they are, has the
> right to call for the killing of farmers or Boers, nor the right to
> threaten violence to advance their particular goals."
>
> The ANC welcomes the finding of the SAHRC appeal tribunal that no
> evidence exists to suggest that the ANC encouraged either directly or
> indirectly the chanting of the slogan at either of the events cited by
> the Freedom Front.
>
> The ANC reaffirms the position it has held over several decades that
> all South Africans, regardless of race, sex or class, have equal
> rights to dignity, security and justice.
>
> Issued by African National Congress
>
> 17 July 2003
>
> More information:
> Smuts Ngonyama 082 569 2061
>
> ========================================
>
> Uittreksel van speech in parlement.
>
> ADDRESS BY ANC, MP ME GEORGE DURING THE DEBATE ON BUDGET 25: SAFETY
> AND SECURITY
> Issued by African National Congress - Parliament
>
> 10 June 2003
>
> Madam Speaker,
> Minister for Safety and Security, Comrade Nqakula,
> Comrades,
> And Honourable members
>
> I rise to support this Budget Vote of 2003/2004 ....... bla bla bla
> ens. ........
>
> en dan.................................
>
> "The training and enlisting of more police officials will enhance
> visible policing, not only in the urban areas, but in the rural areas
> as well. We want to make sure that rural areas are given equal
> emphasis. Some people would like the farmers to believe that this
> government dos not care about farm killings, because to them farm
> killings is only farm-owners. This government, however, also
> acknowledges that attacks against farm residents/workers are as much
> big problem. The government has embarked on a Rural Safety Plan that
> sees to it that the Police equally protect farmers and farm-workers.
> Phasing out of Commandos, which have their own history, is a major
> step taken by the government to ensure that all residents in farms
> (farm owners and workers) are protected. The government has made sure
> that rural safety is not compromised, that is why, each month, 9 000
> reservists are activated to support the envisaged 35 000 sector
> policing. .....>>
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93284 is 'n antwoord op boodskap #93278] Wo, 26 Mei 2004 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
So, wie is vir die werkloosheid verantwoordelik?

On Wed, 26 May 2004 16:26:45 +0300, "Suidwester" wrote:

> Laat ek dit vir jou so stel: Ek sien dit steeds as 'n wiel wat draai.
> Dit begin alles onde by die fondamente. Jy behoort dit te weet. 'n mens
> wat daagliks besig is om 'n lewe te verdien het nie tyd om droog te maak nie
> en het ook nie nodig om sy verveeldheid te verdryf nie. Dit is dan juis
> hier, op grondvlak waar die moeilikheid begin. Die mense is werkloos en
> honger en hulle steel om aan die lewe te bly. Die polisie kan nie meer
> 'cope' nie en hulle slagoffers [dis nou die poepolle soos ek en dalk jy]
> word beroof en dan dink jy naderhand, na vele kere wat die polisie nie eers
> die moeite doen om op te daag nie [en 'n geval waar die sersant met die
> polisiebakkie later gevang word waar hy gesteelde goed weglaai!], dat daar
> in elk geval nie meer rêrig wet in die land is nie en begin jy daaraan dink
> maar hoekom betaal ek so baie assuransie? Hoekom moet ek self die strooi
> vat en dan begin jy jou eise laai.....wat is dan nou verkeerd om jy
> toerusting so 'n bietjie te vernuwe [of so iets] en eintlik is jy nou die
> tweede misdadiger in die ketting. Nou besluit die assuransiefirma se mense
> dat die verskerde bedonner hulle in elk geval met die eise, so laat ons ons
> sake regkry en begin onregmatige 'deals' sluit met verskaffers me so 'n
> aksie in die makelaar se eie gatsak. En so gaan ons aan. 'n Gebou val
> nie om van een muur wat vrot is nie [behalwe Unisa se ou hoofgebou!!!],
> maar as die fondamente swak is, dan vrot die hele plek. Die gewone man op
> straat is ons fondamente en as hulle nie versorg en tevrede is nie, kan die
> regering maak wat hulle wil, niks sal ooit reg uitwerk nie.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:if66b01psscgm0634mp60mod15ndvmg4qb@4ax.com...
>> On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester"
>> wrote:

>> > OK. n Rgeuit antwoord. Dankie.

>> Maar daar is talle mense wat, by the way, met jou verskil. Hulle wys
>> onder meer daarop dat daar duisende mense met goeie werke is wat
>> ernstige misdade pleeg.

>> Prokureurs, byvoorbeeld, met n groot inkomste en lekker huise en
>> vakansiehuise wat trustfondse besteel. Die talle piramiede-skemas so
>> gewild onder wit Afrikaners, is n ander voorbeeld. Dit word gewoonlik
>> gerun deur iemand in n makelaars-posisie.

>> Ook dat n moerse klomp ernstige misdade met geweld te doen het en dat
>> die geweld nie regstreeks verbind is aan geldelike of ander matriele
>> gewin nie. Byvoorbeeld seksuele aanranding.

>> Tweede vraag. Wie of wat is verantwoordelik vir werkloosheid?



>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93288 is 'n antwoord op boodskap #93279] Wo, 26 Mei 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jou vraag was: "Het jou regering al enige medelye betoon met die
> vermoorde families? "

Toe gee ek jou n antwoord omtrent at the top of my head en na n baie
vlugtige soek op die ANC se website.

Hoekom antwoord jy nie eerder in die gees van jou vraag nie? Dalk
omdat dit gekoesterde vooroordele sal verbrokkel?

Die punt is die SA regering spreek wel sy afkeur aan plaasmoorde uit.

Die punt wat jy in reaksie op my inligting maak is dat moorde sleg en
weersinswekkend is. Dit is reg. Alle moorde is so. Van plaasmoorde tot
by hijackings, die moord op plaaswerkers en selfs oorlogsmisdade. Het
jy geweet dit het ook gebeur? oorlogsmisdade/moorde in Suidwes?

Maar dit is n ander onderwerp, dat moorde sleg en leik is. En een
waarmee ek nie met jou stry nie.

Die onderwerp ter bespreking hier is of die SA regering plaasmoorde in
SA aanmoedig en - jou insinuasie - dit selfs aanmoedig as n vorm van
grondhervorming.

Ek het vir jou bewyse gegee van die werklikheid dat nie NIE die geval
is nie en dat die SA regering grondhervorming op 'n regsbasis nougeset
nakom binne onderhandelde riglyne en die handves van menseregte.

Nou moet jy dit nog net raaksien.

On Wed, 26 May 2004 16:30:08 +0300, "Suidwester" wrote:

> Twee uit amper 2000 moorde? Not bad! Miskien moet jy die redaksie
> bietjie vra dat hulle jou op plaasmoorde stuur sodat jy kan self sien? Ek
> meen, om 'n mens te skiet is seker nog op 'n manier aanvaarbaar, maar om
> hoogsbejaardes se koppe stukkend te slaan met klippe, grawe, wat ook al, dui
> op 'n barbaarse wraak en bloedlus. Vind jy vir my uit wat doen die
> polisie daadwerklik om dit stop te sit. Ek is seker baie van ons op
> hierdie ng sal graag wil weet!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:io66b0pup0uld99eic69s0sj9mvnmljotg@4ax.com...
>> On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester"
>> wrote:

>> >> daar by julle gehad? Het jou regering al enige medelye betoon met die
>>> vermoorde families?

>> Ja. Meer as een keer.


>> > goedgekeur.

>> Sorry. Jys verkeerd.

>> >> probleme vir hom op te los, hoekom sal hulle hul wil stopsit. Jy's mos
> die
>>> stadsman met al die wysheid van 'n joernalis [so dink jy!], gaan sit en
>>> bereken bietjie die staat se verdienste uit die BTW en ander belastings
> agv
>>> die stelery en jy sal presies weet hoekom hulle dit nie wil stopsit nie.
>>> Affirmative action op sy beste!!! Viva ANC! Viva Ferdi! Fok alle
>>> joernaliste!

>> Nou kan ek sien hoekom jy so vrot argumenteer. Hoekom raak jy kwaad en
>> beledigend? Is dit omdat jou gekoesterde voordele so van hul
>> voetstukke af val?



>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93289 is 'n antwoord op boodskap #93281] Wo, 26 Mei 2004 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 May 2004 16:35:29 +0300, "Suidwester" wrote:

> Ek probeer antwoord so veel moontlik, maar ek werk aktief elke dag aan
> verskeie dinge, so as ek 'n geleentheid kry om alleen te wees in my kantoor,
> dan antwoord ek. Ek gee nie om wat die ANC se politieke verklarings is ivm
> met die plaasmoorde nie.

Moenie nou kak praat nie, man!

JY het dan aan my gevra of die ANC al ooit plaasmoorde veroordeel het.
Die pos waarop jy nou reageer is daardie veroordelings wat ek aan jou
gee nadat JY GEVRA het daarvoor!

As jy nie omgee of hulle dit veroordeel nie, hoekom het jy dan
uitdagend gevra of hulle dit al gedoen het??!!
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93321 is 'n antwoord op boodskap #93288] Do, 27 Mei 2004 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem met jou saam dat moord lelik in enige vorm is, en ook dat misdaad en
moord ook plaasgevind het in ons land, maar ek voel daar is 'n sekere norm
van wat aanvaarbaar is vir 'n regering. Net vanoggend in jou eie Beeld
berig hulle van 5 plaasmoorde wat die afgelope week of wat plaasgevind het.
En wat sê die regering? Behalwe om 'n verklaring van hul intensies met
vreedsame grondhervorming in die koerante te publiseer, wat doen hulle vir
daardie slagoffers op die plase? Niks. En doen hulle niks, dan is daar
mos net twee kante toe wat die ding kan val? Goedkeur of afkeur. Gaan
praat met die slagoffers op die plase. Ek wonder of jy 'n enkele een sal
kry wat vir jou sê hulle voel die regering doen iets om die plaasmoorde stop
te sit. Dis net soos die gemors in Zim. As julle landshoof vir Mugabe
nooi en ontvang met oop arms, wat sê dit vir sy bevolking? Dat hy Mugabe
se aksies goedkeur, of afkeur? Papier is geduldig....en koerante veel meer
so!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5h89b01kj3n7khkollmjf3tsv2oqd3flvg@4ax.com...
>
> Jou vraag was: "Het jou regering al enige medelye betoon met die
>> vermoorde families? "
>
> Toe gee ek jou n antwoord omtrent at the top of my head en na n baie
> vlugtige soek op die ANC se website.
>
> Hoekom antwoord jy nie eerder in die gees van jou vraag nie? Dalk
> omdat dit gekoesterde vooroordele sal verbrokkel?
>
> Die punt is die SA regering spreek wel sy afkeur aan plaasmoorde uit.
>
> Die punt wat jy in reaksie op my inligting maak is dat moorde sleg en
> weersinswekkend is. Dit is reg. Alle moorde is so. Van plaasmoorde tot
> by hijackings, die moord op plaaswerkers en selfs oorlogsmisdade. Het
> jy geweet dit het ook gebeur? oorlogsmisdade/moorde in Suidwes?
>
> Maar dit is n ander onderwerp, dat moorde sleg en leik is. En een
> waarmee ek nie met jou stry nie.
>
> Die onderwerp ter bespreking hier is of die SA regering plaasmoorde in
> SA aanmoedig en - jou insinuasie - dit selfs aanmoedig as n vorm van
> grondhervorming.
>
> Ek het vir jou bewyse gegee van die werklikheid dat nie NIE die geval
> is nie en dat die SA regering grondhervorming op 'n regsbasis nougeset
> nakom binne onderhandelde riglyne en die handves van menseregte.
>
> Nou moet jy dit nog net raaksien.
>
>
>
> On Wed, 26 May 2004 16:30:08 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Twee uit amper 2000 moorde? Not bad! Miskien moet jy die redaksie
>> bietjie vra dat hulle jou op plaasmoorde stuur sodat jy kan self sien? Ek
>> meen, om 'n mens te skiet is seker nog op 'n manier aanvaarbaar, maar om
>> hoogsbejaardes se koppe stukkend te slaan met klippe, grawe, wat ook al, dui
>> op 'n barbaarse wraak en bloedlus. Vind jy vir my uit wat doen die
>> polisie daadwerklik om dit stop te sit. Ek is seker baie van ons op
>> hierdie ng sal graag wil weet!
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:io66b0pup0uld99eic69s0sj9mvnmljotg@4ax.com...
>>> On Tue, 25 May 2004 10:56:30 +0300, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> >>> daar by julle gehad? Het jou regering al enige medelye betoon met
die
>>>> vermoorde families?
>
>>> Ja. Meer as een keer.
>
>
>>> >> goedgekeur.
>
>>> Sorry. Jys verkeerd.
>
>>> >>> probleme vir hom op te los, hoekom sal hulle hul wil stopsit. Jy's
mos
>> die
>>>> stadsman met al die wysheid van 'n joernalis [so dink jy!], gaan sit en
>>>> bereken bietjie die staat se verdienste uit die BTW en ander
belastings
>> agv
>>>> die stelery en jy sal presies weet hoekom hulle dit nie wil stopsit nie.
>>>> Affirmative action op sy beste!!! Viva ANC! Viva Ferdi! Fok alle
>>>> joernaliste!
>
>>> Nou kan ek sien hoekom jy so vrot argumenteer. Hoekom raak jy kwaad en
>>> beledigend? Is dit omdat jou gekoesterde voordele so van hul
>>> voetstukke af val?
>
>
>
>>
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93322 is 'n antwoord op boodskap #93289] Do, 27 Mei 2004 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy dit in die konteks lees sonder om deur die riool te gaan?
Ek het vir jou probeer verduidelik dat ek nie elke dag agter die rekenaar is
nie, so ek kan nie altyd vinnig antwoord nie. Duidelik is dit vir jou
genoeg dat die ANC een of twee persverklarings doen ivm met plaasmoorde, en
dit uit 'n 1500 of meer, maar dit hou nie vir my water nie. Hulle sê,
tipies politici, net wat nodig is om te sê om die onbetrokke mense rustig te
hou, maar wat van die mense op die plaas? Hulle is die lyers en hulle is
die mense wat nie weet in watter rigting moet hulle gaan nie want hul
regering kan die situasie van misdaad nie oplos nie.
Hier in ons land sit ons nou met 'n soortgelyke situasie, maar dit is in
die dorp. Ons buurdorp floreer uit hengeltoerisme en die mense wat daar
aankom met 'n Gangster Paradise of enige RSA nommer op sy kar, word summier
beroof sommer die eerste aand na aanlanding. Die polisie trek skouers op
en toe besluit die inwoners dat hulle die spulletjie gaan self aanvat.
Hulle begin toe 'n buurtwag ry in die aand en met lekker 1M kerskrag ligte
skroei hulle enige dief in die donker se oogballe vir hulle en die gevolg?
Waar hulle gemiddeld in 'n maand so 30-40 diefstalle in 'n maand beleef het
[klein dorpie!] buiteseisoen, was daar die afgelope 2 maande nog net 2
inbrake en beide is suksesvol gestop. So nou's almal bly en hêppie, sou jy
dink?
Nie so nie! Die POLISIE raak geïrriteerd omdat dit bewys dat húlle
fokol werd was nog die hele tyd [of nie omgegee het nie] en nou begin hulle
die mense van die buurtwag uitlok om te reageer sodat die buurtwag oortree
sodat hulle 'n rede kan kry sodat dit stopgesit moet word. Afrika, o
Afrika!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:2v89b0thl90rocuu6drmmkp4r3ea06kpt5@4ax.com...
> On Wed, 26 May 2004 16:35:29 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> aan
>> verskeie dinge, so as ek 'n geleentheid kry om alleen te wees in my kantoor,
>> dan antwoord ek. Ek gee nie om wat die ANC se politieke verklarings is ivm
>> met die plaasmoorde nie.
>
> Moenie nou kak praat nie, man!
>
> JY het dan aan my gevra of die ANC al ooit plaasmoorde veroordeel het.
> Die pos waarop jy nou reageer is daardie veroordelings wat ek aan jou
> gee nadat JY GEVRA het daarvoor!
>
> As jy nie omgee of hulle dit veroordeel nie, hoekom het jy dan
> uitdagend gevra of hulle dit al gedoen het??!!
>
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93333 is 'n antwoord op boodskap #93321] Do, 27 Mei 2004 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 May 2004 11:17:17 +0300, "Suidwester" wrote:

Het jy die storie gesien van die boer wat die werker doodgeslaan het?
Enige gevolgtreklkings oor boere daaroor dalk?

> Ek stem met jou saam dat moord lelik in enige vorm is, en ook dat misdaad en
> moord ook plaasgevind het in ons land, maar ek voel daar is 'n sekere norm
> van wat aanvaarbaar is vir 'n regering. Net vanoggend in jou eie Beeld
> berig hulle van 5 plaasmoorde wat die afgelope week of wat plaasgevind het.
> En wat sê die regering? Behalwe om 'n verklaring van hul intensies met
> vreedsame grondhervorming in die koerante te publiseer, wat doen hulle vir
> daardie slagoffers op die plase? Niks. En doen hulle niks, dan is daar
> mos net twee kante toe wat die ding kan val? Goedkeur of afkeur. Gaan
> praat met die slagoffers op die plase. Ek wonder of jy 'n enkele een sal
> kry wat vir jou sê hulle voel die regering doen iets om die plaasmoorde stop
> te sit. Dis net soos die gemors in Zim. As julle landshoof vir Mugabe
> nooi en ontvang met oop arms, wat sê dit vir sy bevolking? Dat hy Mugabe
> se aksies goedkeur, of afkeur? Papier is geduldig....en koerante veel meer
> so!
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93334 is 'n antwoord op boodskap #93322] Do, 27 Mei 2004 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 May 2004 11:30:25 +0300, "Suidwester" wrote:

> Miskien moet jy dit in die konteks lees sonder om deur die riool te
gaan?

Dis nou dieselfde "Suidwester" wat vir my geskryf het "Fok jou"?

Wonder maar net.

Dit was jou vraag. Jy het jou antwoord gekry. Leef daarmee.
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93442 is 'n antwoord op boodskap #93333] So, 30 Mei 2004 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ja Ferdie, so ook die Boer wat hom agter `n bakkie gesleep het tot hy
vrek is. Dit is nie reg nie ja, maar hoe word dit gestop.
Ek sal jou se hoe...
Die K4 sit in die tronk en mandella gaan gee vir die donner geld om
verder te studeer.

Se moer man, sleep meer agter die bakkies aan.

On Thu, 27 May 2004 11:56:15 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Thu, 27 May 2004 11:17:17 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> Het jy die storie gesien van die boer wat die werker doodgeslaan het?
> Enige gevolgtreklkings oor boere daaroor dalk?
>
>
> misdaad en
>> moord ook plaasgevind het in ons land, maar ek voel daar is 'n sekere norm
>> van wat aanvaarbaar is vir 'n regering. Net vanoggend in jou eie Beeld
>> berig hulle van 5 plaasmoorde wat die afgelope week of wat plaasgevind het.
>> En wat sê die regering? Behalwe om 'n verklaring van hul intensies met
>> vreedsame grondhervorming in die koerante te publiseer, wat doen hulle vir
>> daardie slagoffers op die plase? Niks. En doen hulle niks, dan is daar
>> mos net twee kante toe wat die ding kan val? Goedkeur of afkeur. Gaan
>> praat met die slagoffers op die plase. Ek wonder of jy 'n enkele een sal
>> kry wat vir jou sê hulle voel die regering doen iets om die plaasmoorde stop
>> te sit. Dis net soos die gemors in Zim. As julle landshoof vir Mugabe
>> nooi en ontvang met oop arms, wat sê dit vir sy bevolking? Dat hy Mugabe
>> se aksies goedkeur, of afkeur? Papier is geduldig....en koerante veel meer
>> so!
Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93443 is 'n antwoord op boodskap #93322] So, 30 Mei 2004 12:14 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ag Suidwester, jy mors jou tyd om te argumenteer met hierdie linkse
??????

Hy het nou een ou verklaringkie gelees en nou is alles honkie
dorrie... 100%. Jy kan nie neter kry as die nuwe sa nie.

Los hom maar jong, laat hy maar sy rugby voor die tv sit en geniet met
`n bier in sy hand, die dag sal kom...., so ook syne.....

On Thu, 27 May 2004 11:30:25 +0300, "Suidwester" wrote:

> Miskien moet jy dit in die konteks lees sonder om deur die riool te gaan?
> Ek het vir jou probeer verduidelik dat ek nie elke dag agter die rekenaar is
> nie, so ek kan nie altyd vinnig antwoord nie. Duidelik is dit vir jou
> genoeg dat die ANC een of twee persverklarings doen ivm met plaasmoorde, en
> dit uit 'n 1500 of meer, maar dit hou nie vir my water nie. Hulle sê,
> tipies politici, net wat nodig is om te sê om die onbetrokke mense rustig te
> hou, maar wat van die mense op die plaas? Hulle is die lyers en hulle is
> die mense wat nie weet in watter rigting moet hulle gaan nie want hul
> regering kan die situasie van misdaad nie oplos nie.
> Hier in ons land sit ons nou met 'n soortgelyke situasie, maar dit is in
> die dorp. Ons buurdorp floreer uit hengeltoerisme en die mense wat daar
> aankom met 'n Gangster Paradise of enige RSA nommer op sy kar, word summier
> beroof sommer die eerste aand na aanlanding. Die polisie trek skouers op
> en toe besluit die inwoners dat hulle die spulletjie gaan self aanvat.
> Hulle begin toe 'n buurtwag ry in die aand en met lekker 1M kerskrag ligte
> skroei hulle enige dief in die donker se oogballe vir hulle en die gevolg?
> Waar hulle gemiddeld in 'n maand so 30-40 diefstalle in 'n maand beleef het
> [klein dorpie!] buiteseisoen, was daar die afgelope 2 maande nog net 2
> inbrake en beide is suksesvol gestop. So nou's almal bly en hêppie, sou jy
> dink?
> Nie so nie! Die POLISIE raak geïrriteerd omdat dit bewys dat húlle
> fokol werd was nog die hele tyd [of nie omgegee het nie] en nou begin hulle
> die mense van die buurtwag uitlok om te reageer sodat die buurtwag oortree
> sodat hulle 'n rede kan kry sodat dit stopgesit moet word. Afrika, o
> Afrika!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:2v89b0thl90rocuu6drmmkp4r3ea06kpt5@4ax.com...
>> On Wed, 26 May 2004 16:35:29 +0300, "Suidwester"
>> wrote:
Vorige onderwerp: Italiaanse mans kom reg
Volgende onderwerp: Re: Kerkplein 22 Mei (1/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:29:27 MGT 2024