Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kerkplein 22 Mei (1/1)
Re: Kerkplein 22 Mei (1/1) [boodskap #93451] So, 30 Mei 2004 20:41 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Eish!!!

Dit lyk my die wit baas sokkol met sy kompooter, Frêkkie, djy moet hom daai
enterknoppie net eenkeer drêk, hoor!!!

Omdat 'n klomp onbeholpe (voor-die-hand-liggend) skoolkinders hulle vlaggies
onderstebo aan die stokkies vasgemaak het is alle "korrelkoppe" seker nou
weer benede enige menswaardigheid, of hoe?

Vieslike wangeboortes soos jy wat fekale materiaal vir breine gebruik, moet
seker die wêreld laat onthou dat die mensdom nog onvolmaak is.

Soois

"Frikkie Potgieter" wrote in message
news:21kjb0pknabemo55gqt932c8477ggj01ud@4ax.com...
Re: Kerkplein 22 Mei (1/1) [boodskap #93452 is 'n antwoord op boodskap #93451] Ma, 31 Mei 2004 00:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie"

> Omdat 'n klomp onbeholpe (voor-die-hand-liggend) skoolkinders hulle vlaggies
> onderstebo aan die stokkies vasgemaak het is alle "korrelkoppe" seker nou
> weer benede enige menswaardigheid, of hoe?

Dit gebeur nie net by onbeholpe skoolkinders nie.
Kanada se eerste minister en die VSA se president
het al in Washington onder 'n onderstebo Kanadese
vlag gestaan.

Gloudina
Re: Kerkplein 22 Mei (1/1) [boodskap #93453 is 'n antwoord op boodskap #93451] Ma, 31 Mei 2004 00:09 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie"

> Vieslike wangeboortes soos jy wat fekale materiaal vir breine gebruik, moet
> seker die wêreld laat onthou dat die mensdom nog onvolmaak is.

Ek wonder of Frikkie genoeg van die Afrikaanse
taal ken dat hy sou weet dat jy van hom praat.

Gloudina
Vorige onderwerp: Stille diplomasie, wat is dit ?
Volgende onderwerp: Anna by die Alice
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 01:47:09 MGT 2024