Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hier is die statistieke
Hier is die statistieke [boodskap #93069] Do, 20 Mei 2004 12:36 na volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
http://www.saps.gov.za/8_crimeinfo/200309/index.htm
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93070 is 'n antwoord op boodskap #93069] Do, 20 Mei 2004 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Vir wat dit werd is

On Thu, 20 May 2004 14:36:35 +0200, Chris wrote:
> http://www.saps.gov.za/8_crimeinfo/200309/index.htm
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93110 is 'n antwoord op boodskap #93070] Vr, 21 Mei 2004 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Bare" with me, (sorry G) dis Vrydagmiddag en ek is bietjie verveeld.... Sal
ons bietjie oor verkragting praat, of wil julle dit eerder oor moord hê?

Volgens die stats is 114 komma soveel per 100 000 mense in 2002 verkrag. Om
alles makliker te maak om uit te reken, kom ons sê dat jou kans een uit 1000
is (per jaar) om verkrag te word. Nou gaan die puriste weer sê dis nie so
nie, maar kom ons sê dat helfte van die duisend vroue is. (Jou kans is tog
veel beter om verkrag te word as jy 'n vrou is).

Dit bring jou kans na een uit 500 (per jaar).

Stel die gemiddelde lewensverwagting van 'n SA vrou is 50 jaar (ons weet dis
veel meer, maar met aids ens...), dan beteken dit dat jou kans een uit tien
is om in jou lewe verkrag te word.

En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.

Max____________________________

"Chris" skryf in boodskap news:pan.2004.05.20.13.02.24.101860@netscape.net...
> Vir wat dit werd is
>
> On Thu, 20 May 2004 14:36:35 +0200, Chris wrote:
>
>> http://www.saps.gov.za/8_crimeinfo/200309/index.htm
>
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93112 is 'n antwoord op boodskap #93069] Vr, 21 Mei 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gaan kyk
On Fri, 21 May 2004 16:04:13 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> Statistiek van wat?
>
>
> On Thu, 20 May 2004 14:36:35 +0200, Chris
> wrote:
>
>> http://www.saps.gov.za/8_crimeinfo/200309/index.htm
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93113 is 'n antwoord op boodskap #93069] Vr, 21 Mei 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Statistiek van wat?

On Thu, 20 May 2004 14:36:35 +0200, Chris wrote:

> http://www.saps.gov.za/8_crimeinfo/200309/index.htm
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93122 is 'n antwoord op boodskap #93110] Vr, 21 Mei 2004 16:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.

E

"Max" wrote:
>
> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>
> Max____________________________
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93139 is 'n antwoord op boodskap #93122] Sa, 22 Mei 2004 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>
> E
>
> "Max" wrote:
>>
>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>
>> Max____________________________
>
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93166 is 'n antwoord op boodskap #93139] Ma, 24 Mei 2004 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Almal wat weet, weet dat verkragting nie 'n seksuele daad is nie.

Niks te doen met borste wat uitsteek of mini-rokkies nie ou beesblaas.

Te doen met vat en gryp en breek wat nie joune is nie.

Soois

"Suidwester" skryf in boodskap news:40aef9e2.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
> "Elaine" wrote in message
> news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
>> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
>> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
>> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>>
>> E
>>
>> "Max" wrote:
>>>
>>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>>
>>> Max____________________________
>>
>
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93170 is 'n antwoord op boodskap #93166] Ma, 24 Mei 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verlede week op StemSaam is daar toe 'n "kenner" wat praat oor verkragting.
Toe een manlike luisteraar juis inbel om te beweer dis die meisies se
uitlokkende kleredrag wat die manne bespringlustig maak, het sy haar onkunde
getoon deur nie jou logiese antwoord te gee nie, maar die inbeller te vra
hoekom seunsdrag nie veroordeel word nie.
--
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:c8s385$11h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal wat weet, weet dat verkragting nie 'n seksuele daad is nie.
>
> Niks te doen met borste wat uitsteek of mini-rokkies nie ou beesblaas.
>
> Te doen met vat en gryp en breek wat nie joune is nie.
>
> Soois
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40aef9e2.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
>>> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
>>> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
>>> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Max" wrote:
>>>>
>>>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>>>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93176 is 'n antwoord op boodskap #93166] Ma, 24 Mei 2004 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van jou byvoeglike naamwoorde....sê veel oor jouself! Wat ek
probeer sê het is dat as jy oorlog toe gaan kan jy nie eintlik huil as jy
geskiet raak nie. Ek is van opinie dat hoe kaler en uitlokkender 'n
vroumens aantrek in die openbaar, haar wel meer van 'n teiken gaan maak vir
onwelkome aandag. Waar ek met jou saamstem dat geen man die mens die reg
het om net te vat nie, is daar omstandighede wat bydra dat 'n vrou haarself
onder groter risiko plaas.

"MoerFie" skryf in boodskap news:c8s385$11h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal wat weet, weet dat verkragting nie 'n seksuele daad is nie.
>
> Niks te doen met borste wat uitsteek of mini-rokkies nie ou beesblaas.
>
> Te doen met vat en gryp en breek wat nie joune is nie.
>
> Soois
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40aef9e2.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
>>> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
>>> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
>>> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Max" wrote:
>>>>
>>>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>>>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93179 is 'n antwoord op boodskap #93139] Ma, 24 Mei 2004 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat nie van "datarape" nie, waar die vrou dalk partykeer die man te ver
kan dryf nie. Ek praat van 'n man wat sommer enige vrou van die straat af
gryp en haar verkrag. Dit het min met kleredrag uit te waai en alles met
mag aan die men en vernedering vir die vrou. Dis hoekom ou tannies van 80
verkrag word en dogtertjies van 7. Sê vir my waar het hulle uitgelok en
waar het hulle die fout gemaak?

E

"Suidwester" wrote:
> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93181 is 'n antwoord op boodskap #93122] Ma, 24 Mei 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en as ek kyk word my plassertjie styf. En as ek na die derde kyk wil my
plassertjie se vel skeur en moet ek hom uit sy verknorsing help. Dis net
daar wat ek die vierde vasdruk en goed spyker.

Ek is nie die enigste man wie 'n bar bliksem is nie... Daar loop veel erger
goed rond vir wie jy so graag jou tiete wil wys.

Max____________________________

"Elaine" skryf in boodskap news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>
> E
>
> "Max" wrote:
>>
>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>
>> Max____________________________
>
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93194 is 'n antwoord op boodskap #93179] Ma, 24 Mei 2004 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK. Kom ek probeer weer. Ek praat nie van een van die twee nie, maar
beide. Kom ons vat dit na huisroof toe. Die een ou is bewus dat in sy
omgewing word daar huise besteel en hy doen die moeite om vas te stel
presies hoe dit gebeur en wanneer. Nou ontwerp hy sy diefwering en alarms
so dat 'n dief dit nie maklik sal regkry nie. Maw, hy skik hom na sy
omstandighede. Dan kry jy die ander ou, hy is ook bewus van die
omstandighede, maar hy voel hy bly in 'n vrye land en geen mens het die reg
om deur sy oop vensters of deure te klim nie. Word hy beroof skree hy blou
moord en onreg, maar het hy die reg om te skree?
NOU......kom ons vat 'n sekere dorpsgebied en daar het alreeds 'n paar
verkragtingsmisdade plaasgevind. Sal jy jou dogter op haar eie soontoe
laat gaan? Of saam met vriende, en sy's lekker sexy aangetrek vir die
okkasie? Deur haar kleredrag verhoog sy die belangstelling in haar en dit
is nie definitief dat sy wel sal verkrag word nie, maar sy gaan meer aandag
trek...van goeies en slegtes. Dit verhoog die risiko dat sy wel aangeval
kan word.
My beleid is, daar's 'n plek en 'n tyd vir alles. Vir enige vrou om
uitlokkend [sexy] aan te trek na 'n geleentheid toe wat sy weet die risiko
is hoog, moet haar kop laat lees.....en ook haar ouers wat haar dit toelaat.

"Elaine" skryf in boodskap news:c8snod$ho7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek praat nie van "datarape" nie, waar die vrou dalk partykeer die man te ver
> kan dryf nie. Ek praat van 'n man wat sommer enige vrou van die straat af
> gryp en haar verkrag. Dit het min met kleredrag uit te waai en alles met
> mag aan die men en vernedering vir die vrou. Dis hoekom ou tannies van 80
> verkrag word en dogtertjies van 7. Sê vir my waar het hulle uitgelok en
> waar het hulle die fout gemaak?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
>> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
>
Re: Hier is die statistieke [boodskap #93249 is 'n antwoord op boodskap #93166] Di, 25 Mei 2004 20:42 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wat van " Gebruik koekie sonder toestemming".
Dis mos nou onder die swartes `n nasionale sport:

On Mon, 24 May 2004 08:03:49 +0200, "MoerFie" wrote:
> Almal wat weet, weet dat verkragting nie 'n seksuele daad is nie.
>
> Niks te doen met borste wat uitsteek of mini-rokkies nie ou beesblaas.
>
> Te doen met vat en gryp en breek wat nie joune is nie.
>
> Soois
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40aef9e2.0@news1.mweb.co.za...
>> Elaine, so daar is in jou 'mind' nie 'n ding soos uitlokking nie?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c8lccj$oea$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit was g'n nasionale "laat-jou-tiete-uithang-dag" nie jou bar bliksem. Dit
>>> was nasionale "cleavage" dag. As ek so bietjie "cleavage" wil wys omdat ek
>>> dalk 'n paar mooi stel borste het, gee dit niemand die reg om te vat, te
>>> gryp en te verkrag nie. Al wat ek jou gee is die reg om te kyk.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Max" wrote:
>>>>
>>>> En dan het SA, as enigste land waarvan ek weet 'n nasionale
>>>> LAAT-JOU-TIETE-UITHANG-DAG.
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>
>
Vorige onderwerp: SABC worker guilty of fraud
Volgende onderwerp: Kitsopname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 20:59:03 MGT 2024