| Re: Super Elite... [boodskap #93158] |
So., 23 Mei 2004 07:01  |
Spencer
Boodskappe: 214 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe kan iemand wat van nature daartoe geneig is om die land kaal te vreet in
elk geval die land regeer? Feite spreek vanself.
|
|
|
|
| Re: Super Elite... [boodskap #93175 is 'n antwoord op boodskap #93158] |
Ma., 24 Mei 2004 10:00  |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Praat jy nou van die NP in die vorige eeu?
Of van die Engelse voor hulle?
Miskien die Hollandse setlaars aan die kaap?
On Sun, 23 May 2004 19:01:57 +1200, "Spencer" wrote:
> Hoe kan iemand wat van nature daartoe geneig is om die land kaal te vreet in
> elk geval die land regeer? Feite spreek vanself.
>
|
|
|
|