Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapse Gourmetfees
Kaapse Gourmetfees [boodskap #93159] So, 23 Mei 2004 09:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat eers
in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met peper
( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n ystee
op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies was ook
nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek het my
dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe om 'n
aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog

--
Annette
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93167 is 'n antwoord op boodskap #93159] Ma, 24 Mei 2004 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vader ek's nie 'n fynproewer nie!

"Annette" skryf in boodskap news:c8pqng$88m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat eers
> in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met peper
> ( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
> vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n ystee
> op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies was ook
> nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek het my
> dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe om 'n
> aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog
>
> --
> Annette
>
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93171 is 'n antwoord op boodskap #93167] Ma, 24 Mei 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40b196f7.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie vader ek's nie 'n fynproewer nie!
> "Annette" wrote in message
> news:c8pqng$88m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat eers
>> in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met
> peper
>> ( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
>> vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n ystee
>> op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies was
> ook
>> nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek het my
>> dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe om 'n
>> aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93173 is 'n antwoord op boodskap #93171] Ma, 24 Mei 2004 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou net nie van goggomonjorre eet nie. Soos oesters, perlemoene,
mossels, ens. Ons gebruik dit as AAS om visse mee te vang en eet dan die
visse. Nou is daar mense wat hulleself vroeër in die voedselketting
plaas......wat word van die arme visse wie se kosse julle vreet? Hoe sal
julle voel as die visse julle kos eet? Tee in enige vorm is vir my
jeeaagh. Goete soos waterblommetjies, marog, ens voer ons vir die vee om
hulle vet te kry!

"Annette" skryf in boodskap news:c8s7qg$d12$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40b196f7.0@news1.mweb.co.za...
>> Dankie vader ek's nie 'n fynproewer nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c8pqng$88m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie jaar was daar 'n klomp nuwe goed te proe - gedroogde wors wat
> eers
>>> in olyfolie gelê het. Volstruisbiltongpattee, Gepiekelde aspersies met
>> peper
>>> ( my keuse) en roosmaryn. nuwe sjokolades, koekies, souse wat mens met
>>> vleis, vis of roomys kan geniet, en natuurlik koffie. Daar is nou 'n
> ystee
>>> op die mark wat in poeirvorm uitkom - baie lekker. Oatees ringetjies
was
>> ook
>>> nuut, ek het my vereet aan die nuwe Harrismither kampioenkaas en ek
het
> my
>>> dag gister begin met 'n whiskyproe, mampoerproe, bierproe en wynproe
om
> 'n
>>> aptyt op te wek vir die calimarirepies en marog
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93184 is 'n antwoord op boodskap #93171] Ma, 24 Mei 2004 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Want ek kan wel fyndraai!

Max____________________________

"Annette"

> As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
Re: Kaapse Gourmetfees [boodskap #93193 is 'n antwoord op boodskap #93184] Ma, 24 Mei 2004 13:11 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Afhangende van die ouderdom.....watter een is die belangrikste!

"Max" skryf in boodskap news:40b1ec30$0$34762$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Want ek kan wel fyndraai!
>
> Max____________________________
>
>
> "Annette"
>
>> As jy nie kan fynproe nie, hoe weet jy wat is lekker?:))
>
Vorige onderwerp: Re: Super Elite...
Volgende onderwerp: Wie se skuld?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 06:21:09 MGT 2024