Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Super Elite...
Re: Super Elite... [boodskap #93158] So, 23 Mei 2004 07:01 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan iemand wat van nature daartoe geneig is om die land kaal te vreet in
elk geval die land regeer? Feite spreek vanself.
Re: Super Elite... [boodskap #93175 is 'n antwoord op boodskap #93158] Ma, 24 Mei 2004 10:00 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy nou van die NP in die vorige eeu?
Of van die Engelse voor hulle?
Miskien die Hollandse setlaars aan die kaap?

On Sun, 23 May 2004 19:01:57 +1200, "Spencer" wrote:

> Hoe kan iemand wat van nature daartoe geneig is om die land kaal te vreet in
> elk geval die land regeer? Feite spreek vanself.
>
Vorige onderwerp: Politielede help boewe met wapenlisensies
Volgende onderwerp: Kaapse Gourmetfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 21:40:58 MGT 2024