Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Politielede help boewe met wapenlisensies
Politielede help boewe met wapenlisensies [boodskap #93174] Ma, 24 Mei 2004 09:10
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Ondersoek op die hoogste polisievlak is landwyd van stapel gestuur na
bewerings van bedrog en korrupsie in polisie-eenhede wat aansoeke om
vuurwapenlisensies ontvang, verwerk en met aanbevelings na die polisie se
hoofkantoor in Pretoria stuur.
bron:beeld
Vorige onderwerp: Ooswind .....en sand!
Volgende onderwerp: Re: Super Elite...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 14:58:37 MGT 2024