Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stille diplomasie, wat is dit ?
| Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #92878] |
Sa., 15 Mei 2004 10:07  |
gm
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
|
Volle Lid |
|
|
Wat is stille diplomasie, volgens my is dit gewoon, stil bly omdat hulle nie
weet wat om te doen nie.
Dit alles ten nadele van SA gevangene en de gewone bevolking in Zimbabwe,
(zero intelligence because all bloody whites emigrated ?
Stille diplomasie heers alreeds lank in SA, kyk maar na die toleransie met
moordenaars. Kyk hoe word die minderheid onderdruk in hierdie land.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #92998 is 'n antwoord op boodskap #92878] |
Wo., 19 Mei 2004 09:54   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 19 May 2004 10:11:32 +0300, "Suidwester" wrote:
> Maklik. In Namibië, in heerlike ou Swakopmund met sy lekker Duitse
> atmosfeer. Ek was vir 12 jaar onder kontrak in Pretoria [noem dit maar so]
> en die dag toe 'vrede' verklaar word, toe skededdle ek terug na my
> geboorteland toe met 'n stink spoed. Hier is net voordele: Nie baie
> karre nie, 'n see wat nog soos see ruik en visse wat nog gevang kan word.
> Verder is daar mos geen mens wat lekkernye kan maak soos 'n Duitser nie.
> Ons kan ook nog stap in die aand in ons pragtige dorp. Hemel op aarde!
Koel.
Dit klink baie lekker.
My voordele in Jhb was onder meer gisteraand in n jazz/rock-klub in
Melville waar Arno Carstens en Albert Frost n moerse great konsert
aangebied het. mens sit meters van die verhoog, die klub is intiem
(soms bietjie raserig teen die einde) by tafels en luister na iemand
wat jy weet van wereldgehalte is.
Amper soos om Sting live in n klein, intieme klub te sien.
En ek het die naweek Troy gaan sien. Rerig n great movie - teen die
agtergrond van die Illiad.
Maar ek verlang soms na die berge waar ek grootgeraak het. So, mens
wen en verloor iets, maak nie saak waar jy is nie.
Anyway. Die punt is swaer, ek woon en werk in Jhb. So 20 jaar al.
Ek sou reken ek moet my deur my eie ervaring, korttermyn-versekering,
deurslotte en so meer laat lei eerder as deur wat jy se jy hoor van
die plek waar ek bly - by mense wat (lyk dit my) in die stad langsaan
woon.
Kortom - ek een van daai mense wat jy so quote oor Jhb se veiligheid.
Met ander woorde die inwoners van die plek.
En as ek met jou opsomming van Jhb se misdaad-sitruiasie en sake
rakende dit verskil - en ek reken jy stel dit heeltemal te wyd en in
heeltemal te veel van n sweeping statement om enige sense te maak
(amper soos om te se "ek hoor daar by julle is almal altyd dors en
gaan tel mense diamante op die sand op terwyl die Spanjaarde lank
reeds as julle sardiens onder jul oe uitgevang het").- dan maak jy nie
sense as JY in Duitswes land die see vir MY se ek weet nie waarvan ek
praat oor my daaglike doen en late meer as n 1 000 km van jou nie.
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93003 is 'n antwoord op boodskap #93002] |
Wo., 19 Mei 2004 11:11   |
Chris du Preez
Boodskappe: 58 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
Glodina ek bly ook al my lewe in PTA, kan jy asb vir my sê waar in PTA
was mens gewaarsku om nie te gaan nie. Ek wil regtig weet.
On Wed, 19 May 2004 10:49:04 +0000,
@rogers.com wrote:
>
> "Suidwester" skryf
>
> Bang om 'n vrou alleen stad toe te laat ry?
>
> Ongelukkig vir jou, het ek nog 'n suster, vyf jaar
> ouer as ek, wat nog met haar kar orals rondry.
> Soos gewoonlik, praat jy weer kaf. My suster
> weet natuurlik waar om te ry en waar om nie
> te ry nie. Maar dit het sy járe gelede al gedoen,
> gedurende die oú dae ook.
>
> Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93013 is 'n antwoord op boodskap #93002] |
Wo., 19 Mei 2004 13:16   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ai tog, dat jy nou jou stront aan my moet toedig. Bo en behalwe die feit
dat ek Pretoria baie, baie goed ken, kom ek ten minste nog 2 - 3 keer per
jaar daar. Jy werk op hoorsê van 'n nader suurstofdief, ek op eie
ondervinding. Ek sou reken die kakprater sit in Kanada......almal weet
dit!
"@rogers.com" wrote in message
news:AYGqc.44168$Zxc.24156@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Bang om 'n vrou alleen stad toe te laat ry?
>
> Ongelukkig vir jou, het ek nog 'n suster, vyf jaar
> ouer as ek, wat nog met haar kar orals rondry.
> Soos gewoonlik, praat jy weer kaf. My suster
> weet natuurlik waar om te ry en waar om nie
> te ry nie. Maar dit het sy járe gelede al gedoen,
> gedurende die oë dae ook.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93014 is 'n antwoord op boodskap #92998] |
Wo., 19 Mei 2004 13:26   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Net om vir jou ook te herhaal wat ek vir die antie gesê het. Ek ken
Pretoria baie, baie goed weens die werk wat ek gedoen het en eintlik ook so
die hele Rand gebied. Ek kom nog 2 -3 keer per jaar in Pretoria en het
baie kenisse en vriende daar en almal praat dieselfde storie. En ek neem
waar ook. So ek reken ek is nie heel onkundig met my opinie nie.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:o5bma0dvurermnj6pb438h3kj0vr3dalu4@4ax.com...
> On Wed, 19 May 2004 10:11:32 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> Duitse
>> atmosfeer. Ek was vir 12 jaar onder kontrak in Pretoria [noem dit maar so]
>> en die dag toe 'vrede' verklaar word, toe skededdle ek terug na my
>> geboorteland toe met 'n stink spoed. Hier is net voordele: Nie baie
>> karre nie, 'n see wat nog soos see ruik en visse wat nog gevang kan word.
>> Verder is daar mos geen mens wat lekkernye kan maak soos 'n Duitser nie.
>> Ons kan ook nog stap in die aand in ons pragtige dorp. Hemel op
aarde!
>
> Koel.
> Dit klink baie lekker.
> My voordele in Jhb was onder meer gisteraand in n jazz/rock-klub in
> Melville waar Arno Carstens en Albert Frost n moerse great konsert
> aangebied het. mens sit meters van die verhoog, die klub is intiem
> (soms bietjie raserig teen die einde) by tafels en luister na iemand
> wat jy weet van wereldgehalte is.
>
> Amper soos om Sting live in n klein, intieme klub te sien.
>
> En ek het die naweek Troy gaan sien. Rerig n great movie - teen die
> agtergrond van die Illiad.
>
> Maar ek verlang soms na die berge waar ek grootgeraak het. So, mens
> wen en verloor iets, maak nie saak waar jy is nie.
>
> Anyway. Die punt is swaer, ek woon en werk in Jhb. So 20 jaar al.
> Ek sou reken ek moet my deur my eie ervaring, korttermyn-versekering,
> deurslotte en so meer laat lei eerder as deur wat jy se jy hoor van
> die plek waar ek bly - by mense wat (lyk dit my) in die stad langsaan
> woon.
>
> Kortom - ek een van daai mense wat jy so quote oor Jhb se veiligheid.
>
> Met ander woorde die inwoners van die plek.
>
> En as ek met jou opsomming van Jhb se misdaad-sitruiasie en sake
> rakende dit verskil - en ek reken jy stel dit heeltemal te wyd en in
> heeltemal te veel van n sweeping statement om enige sense te maak
> (amper soos om te se "ek hoor daar by julle is almal altyd dors en
> gaan tel mense diamante op die sand op terwyl die Spanjaarde lank
> reeds as julle sardiens onder jul oe uitgevang het").- dan maak jy nie
> sense as JY in Duitswes land die see vir MY se ek weet nie waarvan ek
> praat oor my daaglike doen en late meer as n 1 000 km van jou nie.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93060 is 'n antwoord op boodskap #93036] |
Do., 20 Mei 2004 07:51   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
En dit is jou gevaarlike gebiede? Jitte, maar ek skrik my dood! By die
stasie praat jy net van nader na die westekant toe van die stasie .Die
groot verskil was natuurlik dat daar polisie op diens was en dat daar wel
misdade plaasgevind het, maar dis nie 'n duisendste van wat vandag daar aan
die gang is nie. Vandag waag baie Pretorianers dit meer helder oordag in
die middestad nie en die aand is dit 'n definitewe no-no.
En die Uniegeboue? Antie, in die jare waarvan jy praat was dit die
mees gesogde kuierplek vir die jong verliefdes [eerder katoolses!] en baie,
baie jong mense het hul eerste treë in die liefdespel daar gegee en baie van
die mense van Pretoria moet eintlik vir die Uniegeboue 'pappie' sê want dit
is waar hulle verwek is! Het darem self in my tyd ook daar 'n stop of
twee gemaak en misdaad? Nee wat, behalwe vir studente wat kom droogmaak
met klappers lang vryers in karre, was daar eintlik niks verkeerd nie.
Vandag? Jou verwagte fyn draai mag dalk jou kar wees wat onder jou gat
uit gesteel word en jy en jou geliefde wat dalk geskiet kan raak ook.
En jy reken dinge is steeds maar dieselfde? Ja swaer!
"@rogers.com" wrote in message
news:Q6Mqc.55771$Zxc.54759@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Chris" skryf
>
>> Glodina ek bly ook al my lewe in PTA, kan jy asb vir my sê waar in PTA
>> was mens gewaarsku om nie te gaan nie. Ek wil regtig weet.
>
> Wel, toe ons in die sestigerjare in Pretoria gebly
> het, toe was mens baie baie versigtig daar by die
> stasie en daardie dele. En na sonsondergang moes
> jy ligloop om die Uniegeboue. Dis nou maar twee
> plekke.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93063 is 'n antwoord op boodskap #93028] |
Do., 20 Mei 2004 08:28   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 19 May 2004 18:19:51 +0300, "Suidwester" wrote:
> Vir my klink dit of jy al 'n standaard van 'moeilikheid' aanvaar het as 'par
> of the course' vir jou daaglikse bestaan en nie kan sien dat daar mense is
> wat nie daarvan hou dat hy die hele dag moet omkyk en rondkyk vir mense wat
> hom wil beroof of aanval nie.
Doen dit nie naastenby so paranoies soos jy dit stel nie. Street wise
is deel van stadsbestaan. Dis bietjie skerper in Jhb en in party dele
skakel jy dit heeltemal af.
Duidelik hou jy van 8' mure rondom jou huis
Het nog dieselfde heining van 20 jaar gelede. Het wel n beter hek in
die driveway ingesit.
> en is jy mal dat die satelliet jou moet dophou vir ingeval jy
geskaak word.
Het dit nie.
> Of is jy dapper en het jy geen alarm in jou huis nie
Weet jy wanneer het die versekeraar vir my gese ek moet n alarm insit?
So rondom 1987.
en geen alarm en
> tracers in jou kar nie?
Het nie een van die twee nie.
Weet jy, dan sal ek jou glo dat jy werklik glo dat
> SA se misdaad nie so erg is nie. Gebruik jy die goed, dan's jy so effe
> skynheilig, dink jy nie?
Sien antwoorde hierbo.
Misdaad is beslis meer as toe ek Jhb toe gekom het, maar daar is talle
faktore wat dit beinvloed, Van die feit dat toe ek hierheen gekom het,
het die polisie uitsluitlik wit voorstede beskerm tot by die massiewe
verskuiwings van mense wat tans in SA plaasvind.
Maar misdaad is nie naastenby soos die histerici skreeu nie. En die
polisie is nie naastenby so sleg soos geskreeu word nie.
En ek se nou vir jou in alle eerlikheid, die toename van misdaad het
na my mening beslis afgeneem. En selfs gestabiliseer. Sulke dinge
beweeg in grafieke van dips en peaks. Daar is beslis peaks maar daar
is beslis ook dips. My eerlike mening is dat die algemene lyn stabiel
is.
En ek sien dat die staat gedurig werk aan die misdaad-probleem. Nie
alles wat hulle probeer werk nie en hulle uitvoering is soms deur die
kak, maar daar is gedurige aandag aan die probleem en die pogings is
werklik.
VOorts is die misdaad-probleem die gevolg van baie, baie dionge. Onder
meer die vernieting van buurlande se ekonomiee en infrastruktuur deur
sinnelose oor,loe wat niks bereik het nie en waartydens wapens soos
peanuts oor die subkontinent versprei is. Die saad wat daar gesaai is,
groei nou onder meer in misdaad in SA se stede.
Jy het ook mos meegedoen hieraan, het jy nie?
Verder het die wereldekonomie in die afgelope 20 jaar fundamenteel van
dryfvere verwissel en dit het wyd en syd werkloosheid veroorsaak.
Al die soort goed loop saam en om dit een oorvereenvoudigde en vals
gesig - swart - te gee is mos bietjie dom, is dit nie?
Hier is ook bietjie ongevraagde raad vir jou - wanneer jy emiogreer,
moenie Brittanje toe gaan nie want daar sal jy ook alarms in huis en
motor moet sit. Vra maar.
Die punt van die opmerking is om aan jou te wys daar is wereldwye
tendense in die goed.
En o ja, pasop vir cash heists nou en dan in die veilige Nederland.
Raar, maa het het gebeur.
Weet jy toevallig dat Houston, in Texas, in die beginjare 90 tot 20
"armed hijacking" per dag gehad het? Houston is veiliger as Jhb, maar
sien die tendense raak en verstaan die probleem.
Misdaad is nie die gevolg van swartmense nie net soos rassisme nie
gevolg van witmense is nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93092 is 'n antwoord op boodskap #93062] |
Do., 20 Mei 2004 20:54   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees wat jy sê en dis baie interessant, maar ek het nooit gesê dis die
swart mense se skuld nie. Ek het gesê dat daar 'n drastiese toename was in
misdaad en dat mense wat in die voorstede woon verkies om nie meer na die
middestad toe te gaan nie, weens die groot kans dat hulle 'n slagoffer van
misdaad kan word. Maar miskien het ek dit heel verkeerd en so ook my
familie en vriende wat daar bly en wat so te sê almal die een of ander vorm
van misdaad beleef of gesien het in die tyd NA die groot vryheid terwyl nie
'n enkele 'n slagoffer was voor die tyd nie. Dalk is dit net toeval?
Sekerlik is mense net misdaadverskrik en moet hulle die motorskakings en
snelwegmoorde maar eerder aanvaar as hulle skuld? Dan moet die polisieman
wat steeds daar werk en reken dat die polisie eintlik effe radeloos is teen
die misdaadgolf en swak beheer binne die polisie self, ook eerder sy kop
laat lees want hy verbeel hom al hierdie dinge?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:c9poa01nr2uhck55kqvbqqn2cc4o0e5s1h@4ax.com...
> On Wed, 19 May 2004 18:15:32 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
> > Centurionstad toe.
>
> A! Interresante opmerking daardie.
> Jy weet natuurlik dat dit n tendens oor die afgelope 20 jaar is in
> omtrent alle lande wat die SA/VSA tipe situasie gehad het waar daar n
> moerse lot grond om stede was vir uitbreiding.
> Voorstede het toe plat uitgebrei kante toe in plaas van in die lug op
> soos in Europa.
> Dit het nuwe, ryker voorstede weg van die stadskern geskep en dit het
> op sy beurt het aanleiding gegee tot "malls". Winkelsentrums wat
> voorstede bedien.
> In Jhb vertel mense jou bv. dat hulle in die jare 60 en 70 stad toe
> gegaan het van dele soos Orange Grove om te koop, maar in die begin
> 80's reeds eerder Eastgate toe gegaan het - shopping centre nader aan
> hulle.
> Toe skuif die klere-winkels en coffee shops ook agter die mense aan.
>
> En daar het hy een van jou dinamieke hoekom mense nie meer stad toe
> gaan nie.
> Hoekom sal hulle? Hulle winkels is nie meer daar nie, dis deesdae in
> die gedesentraliseerde dele van die stadskern naby hulle -
> winkelsentrums.
> Daar het dus n heel ander soort stadsganger ontwikkel - armer. Hulle
> koop fast food in die stad en koop nie by Stuttafords nie.
>
> So ripple effect die ding. In SA stede is daar vandag natuurlik ook
> ander faktore ingevoeg soos massiewe verstedeliking, reuse
> verskuiwings van bevolkingsgroepe en so meer wat beslis tot meer
> misdaad aanleiding gegee het. Dit alles sit op mekaar.
>
> Maar ek het gesien hoe Jhb se stadslkern in die vroee jare 80 reeds
> begin doodgaan vanwee die onttreking van die mkiddelklasse na die
> voorstede toe. En ek het verslag gedoen oor hoe die wit NP stadsraad
> daardie tyd reeds bekommerd daaroor was.
>
> En ek kan vir jou sê dieselfde soort ding het in die VSA gebeur waar
> n stad soos San Diego bv ook n gevaarlike en ten dele verlate
> middestad ontwikkel het. Gevaarlik in VSA-terme en gevaarlik in SA of
> Rio terme is natuurlik twee effens verskillende goed.
> Tekens van dieselfde tendens het ek self in Houston en Denver gesien.
> Mioddestede wat na 6 in die aand verlate staan terwyl die winkels daar
> eerder laer-inkomste groepe bedien.
>
> Maar om dit alles nou voor die deur van swartmense in SA te le is
> bietjie silly en dalk oningelig.
>
> Want dan doem die volgende probleem op: Die middestad van Jhb word
> vandag omtrent 98% deur swart Suid-Afrikaners bewoon en bestuur en dit
> is besig om te herlewe!
>
> Dan is dit mos swartmense wat dit nou beter laat gaan daar, of wat?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93143 is 'n antwoord op boodskap #93117] |
Sa., 22 Mei 2004 09:26   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek het nooit gesê apartheid was reg nie en sekerlik het hulle skuld aan die
situasie van vandag, maar so ook die ander kant. Wat wel 'n feit is, is
dat die middeslag swart man en boontoe wel voordeel trek uit die nuwe
bedeling, maar daar is een moerse hoop jong mense wat nie werk kan kry nie
weens die feit dat hulle geen vermoëns of ondervinding het nie. Wat doen
die regerings om hulle te help? Die enigste uitweg is om los werkies te
soek en dit betaal miskien R30 per dag. 'n Enkele selfoon wat gesteel
word, bring sê R150. Dis 5 dae se kak werk werd. Die polisie het
eenvoudig nie die mannekrag om die situasie onder beheer te hou nie.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:df3sa0h3r0u7bghdvabf1vn7v27ebmpb8u@4ax.com...
>
>
> Help my nog altyd met die gevolgtrekking.
> Wie se skuld is die misdaadsituasie in SA stede?
>
>
> On Fri, 21 May 2004 19:50:46 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ja maar jy moet onthou twee verkeerdes maak nie een reg nie! Beide kante
>> het skuld daaraan. Die eerste fout was apartheid en die tweede is die
>> 'verlore geslag' swart mense wie se toekoms moedswillig deur hul ouers
>> opgeoffer is ter wille van politieke vryheid. Watter een is die ergste?
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:d97pa0t2q75rd2du11lult70sn7ih180pn@4ax.com...
>
>
>
>
>
>>> On Thu, 20 May 2004 23:54:25 +0300, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> < ek het nooit gesê dis die
>>>> swart mense se skuld nie... ...............en wat so te sê almal die een of ander vorm
>>>> van misdaad beleef of gesien het in die tyd NA die groot vryheid terwyl nie
>>>> 'n enkele 'n slagoffer was voor die tyd nie.
>
>
>>> Help my met die gevolgtrekking wat ek hieruit moet maak.
>
>>> Wie se skuld is dit?
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Stille diplomasie, wat is dit ? [boodskap #93155 is 'n antwoord op boodskap #93119] |
So., 23 Mei 2004 06:48   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg ja. Die hele regering is vol van die goed. Hoogste standerd
?????? 3 en met bietjie geluk 5..
`n feit wat bestaan was in die ou dae dat as `n K4 `n standerd gedop
het het hy net eenvoudig die volgende jaar na sy nuwe standerd
oorgestap en aangegaan anders is die skole afgebrand. Kom teef daar in
die buiteland, jy was mos `n onderwyser soos jy sê, vertêl bietjie die
ander lede op die groep daarvan, maar soos ek jou ken sal jy nou met
`n moerse verskoning en baie lang stories vorendag kom.
Ek weet van swart skole in die ou dae, dubbelverdiepings, toilette,
wat nie gehelp het nie want ta is gewoont daaraan om in die bos te kak
en het dit sommer op die stoep en in die klaskamer gedoen, die skole
het nie 3 maande gestaan nie dan was daar net murasies.
Moenie dit ontken nie, ek was daar as Soldaat, het dit gesien met my
eie oë, praat nie nou van hoorse nie...
Wel, om verder te gaan, ons hoef nie eens 10 - 15 jaar terug te gaan
nie, gaan kyk sommer vandag hoe lyk die skole in die lokasies en
oordeel self.
ApartheidsVark Groete
On Fri, 21 May 2004 14:40:31 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "Suidwester" skryf
>
> die groot getal swart jong
>> mans wat ongeskool deur die lewe dwaal oomdat hul ouers hulle verbied het om
>> skool by te woon?
>
> Dit is 'n welbekende feit, waarvan jy blykbaar nie weet nie,
> dat die ouers van meeste kinders in die Soweto intefada
> nie wou hê dat hulle kinders die stryd moes opneem nie.
> Die Soweto opstande is grootliks geloods deur studente
> wat geprotesteer het teen die gebruik van Afrikaans as
> medium in hulle skoolvakke. Moet dus nie weer op hierdie
> ou ramkietjie speel nie. Baie van daardie kinders wat
> in Soweto in opstand gekom het, is nie nou werkloos
> en misdadigers nie. Hulle is staatsdiensamptenare en
> regters en ministers en sosiale werkers en onderwysers.
> Hou op met jou clichés.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 20:48:26 UTC 2026
|