Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerkbewakers
Kerkbewakers [boodskap #92293] Vr, 23 April 2004 13:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteroggend is drie matriekseuns by Tygerberg Hoërskool in hegtenis geneem
nadat 'n huislose op die gronde van Uitsig Gemeente so erg aangeval is, dat
hy die volgende oggend in die hospitaal dood is. Die huislose het glo langer
as 'n jaar op die kerkgronde geslaap.
'n 22-jarige regstudent is op 'n wenk in die verband in hegtenis geneem,
maar gisteroggend het 'n ouer van een van die seuns by die skool opgedaag
met 'n koerantknipsel van die saak en met die hoof gaan praat. Die hoof het
die ander twee se ouers laat skool toe kom, en toe die polisie in kennis
gestel. Die drie leerlinge is in die hoof se kantoor in hegtenis geneem, en
sal in aanhouding bly to more wanneer hulle sal verskyn.

--
Annette
Re: Kerkbewakers [boodskap #92296 is 'n antwoord op boodskap #92293] Vr, 23 April 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie tipe van ding maak mens bekommerd dat die duidelike en ongeërgde
onvermoë van die polisie om wet en orde te handhaaf, frustrasies by
wetsgehoorsames opwek totdat dit uiteindelik tot uitbarsting kom. Dis dan
wat baie blankes glo dis die swart meerderheid en 'hulle' regering wat die
oorsaak van hul probleme is en haal hulle hul frustrasies uit op 'n manier
wat hulleself tot op daardie selfde vlak laat daal.
Hier aan ons kus kom nogal baie diefstal voor op besoekers veral uit die
buiteland en van die plaaslike mense het besluit om die storie vas te vat in
die vorm van patrollies wat nagliks gery word deur 'n buurtwag. Vir seker
het die diefstal tot 'n stilstand gekom, maar problematies is die feit dat
meeste van die blanke buurtwagte praat van die dag wat hy 'n 'kaffer gaan
betrap en hom opdonner.' Logies sal mens dus aflei dat die belangrikste
motivering wraak is? Die swart regerings sal moet oppas. Die
wraakgedagte by die swart man het so erg geraak dat hulle uiteindelik in
opstand gekom het. Swak regering en bestuur gaan net sêlank geduld word!

"Annette" skryf in boodskap news:c6b4q2$shq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteroggend is drie matriekseuns by Tygerberg Hoërskool in hegtenis geneem
> nadat 'n huislose op die gronde van Uitsig Gemeente so erg aangeval is, dat
> hy die volgende oggend in die hospitaal dood is. Die huislose het glo langer
> as 'n jaar op die kerkgronde geslaap.
> 'n 22-jarige regstudent is op 'n wenk in die verband in hegtenis geneem,
> maar gisteroggend het 'n ouer van een van die seuns by die skool opgedaag
> met 'n koerantknipsel van die saak en met die hoof gaan praat. Die hoof het
> die ander twee se ouers laat skool toe kom, en toe die polisie in kennis
> gestel. Die drie leerlinge is in die hoof se kantoor in hegtenis geneem, en
> sal in aanhouding bly to more wanneer hulle sal verskyn.
>
>
> --
> Annette
>
Re: Kerkbewakers [boodskap #92297 is 'n antwoord op boodskap #92296] Vr, 23 April 2004 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, ek dink dit is meer die geval van drank en/of dwelms en 'n
gebrek aan opvoeding van morele waardes.
Die huislose het niemand kwaad gedoen nie, en as hulle hom nie daar wou
gehad het nie, kon hulle die polisie gevra het om hom te verwyder.
Tog so snaaks dat ons nou al die derde keer hoor binne 2 jaar van 3 of 4
blanke seuns saam wat 'n huislose so aanrand dat hy sterf.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40891cfd.0@news1.mweb.co.za...
> Hierdie tipe van ding maak mens bekommerd dat die duidelike en ongeërgde
> onvermoë van die polisie om wet en orde te handhaaf, frustrasies by
> wetsgehoorsames opwek totdat dit uiteindelik tot uitbarsting kom. Dis dan
> wat baie blankes glo dis die swart meerderheid en 'hulle' regering wat die
> oorsaak van hul probleme is en haal hulle hul frustrasies uit op 'n manier
> wat hulleself tot op daardie selfde vlak laat daal.
> Hier aan ons kus kom nogal baie diefstal voor op besoekers veral uit die
> buiteland en van die plaaslike mense het besluit om die storie vas te vat in
> die vorm van patrollies wat nagliks gery word deur 'n buurtwag. Vir seker
> het die diefstal tot 'n stilstand gekom, maar problematies is die feit dat
> meeste van die blanke buurtwagte praat van die dag wat hy 'n 'kaffer gaan
> betrap en hom opdonner.' Logies sal mens dus aflei dat die belangrikste
> motivering wraak is? Die swart regerings sal moet oppas. Die
> wraakgedagte by die swart man het so erg geraak dat hulle uiteindelik in
> opstand gekom het. Swak regering en bestuur gaan net sêlank geduld word!
> "Annette" wrote in message
> news:c6b4q2$shq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gisteroggend is drie matriekseuns by Tygerberg Hoërskool in hegtenis geneem
>> nadat 'n huislose op die gronde van Uitsig Gemeente so erg aangeval is, dat
>> hy die volgende oggend in die hospitaal dood is. Die huislose het glo langer
>> as 'n jaar op die kerkgronde geslaap.
>> 'n 22-jarige regstudent is op 'n wenk in die verband in hegtenis geneem,
>> maar gisteroggend het 'n ouer van een van die seuns by die skool opgedaag
>> met 'n koerantknipsel van die saak en met die hoof gaan praat. Die hoof het
>> die ander twee se ouers laat skool toe kom, en toe die polisie in kennis
>> gestel. Die drie leerlinge is in die hoof se kantoor in hegtenis geneem, en
>> sal in aanhouding bly to more wanneer hulle sal verskyn.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kerkbewakers [boodskap #92298 is 'n antwoord op boodskap #92296] Vr, 23 April 2004 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Die swart regerings sal moet oppas. Die
> wraakgedagte by die swart man het so erg geraak dat hulle uiteindelik in
> opstand gekom het. Swak regering en bestuur gaan net sêlank geduld word!

En dan vertel ons vir ons boerseuns om maar
alle swart mense pap te slaan, en dat Pik Botha
se kleinseuns maar weer kan lostrek. In plaas
van om vir ons boerseuns goed op te voed en
vir hulle maniere te leer.

Die Ruiter van die Derde Republiek
Re: Kerkbewakers [boodskap #92300 is 'n antwoord op boodskap #92298] Vr, 23 April 2004 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Julle mis altwee my punt. Ek sê dis uit frustrasie dat sulke dinge gebeur
en dit is nie reg of goed nie! Die frustrasie word van die ouer oorgedra
op die kind. En Anti, wat dink jy het die swart ouers vir hul klein
kinders vertel oor die apartheidregering? Om hulle te soen tot hulle
oorgee?

"@rogers.com" wrote in message news:1u9ic.5235$Ml.3845@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Die swart regerings sal moet oppas. Die
>> wraakgedagte by die swart man het so erg geraak dat hulle uiteindelik in
>> opstand gekom het. Swak regering en bestuur gaan net sêlank geduld word!
>
> En dan vertel ons vir ons boerseuns om maar
> alle swart mense pap te slaan, en dat Pik Botha
> se kleinseuns maar weer kan lostrek. In plaas
> van om vir ons boerseuns goed op te voed en
> vir hulle maniere te leer.
>
> Die Ruiter van die Derde Republiek
>
Re: Kerkbewakers [boodskap #92302 is 'n antwoord op boodskap #92300] Vr, 23 April 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

En Anti, wat dink jy het die swart ouers vir hul klein
> kinders vertel oor die apartheidregering? Om hulle te soen tot hulle
> oorgee?

Hulle het vir hulle unbuntu geleer. Mandela het dit
geleer en Tutu het dit geleer, en daarsonder sou
die wittes in die see gedryf gewees het, en niemand
sou die swartes kwalik geneem het nie, na veertig
jaar van die onmenslikste onderdrukking.
Onlangs was daar drie Nobelpryswinners saam
op een verhoog: die Dalai Lama ( wat nou in
Ottawa is), 'n vrou van Iraan wat onlangs die
Nobel vredesprys gewen het, en Biskop Tutu.
Wanneer mens sien hoe hierdie mense amper
soos rockstars met oop arms deur die man in
die straat behandel word, dan weet mens waar
die wêreld se redding lê. Julle moet sien hoe
giggel Tutu en die Dalai Lama saam.

Gloudina
Re: Kerkbewakers [boodskap #92314 is 'n antwoord op boodskap #92298] Sa, 24 April 2004 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wie vertel vir hulle seuns dit Gloudina?

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Kerkbewakers [boodskap #92315 is 'n antwoord op boodskap #92302] Sa, 24 April 2004 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"na veertig jaar van die onmenslikste onderdrukking"

Was alles wat met apartheid gepaard gegaan het onmenslik?
Hoekom het die Indiërs so uitgestyg onder die apartheidsregime?

Wonder net.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Kerkbewakers [boodskap #92319 is 'n antwoord op boodskap #92302] Sa, 24 April 2004 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou net hier waar jy jy nie so lekker redeneer nie. Miskien moet jy
vir ons vertel presies hóé sou die swartes die blankes die see ingedryf het?
Dit is ook presies hier waar julle uhuru-skreeuers die kluts kwytraak. Dis
hoekom julle dink julle het die stryd 'gewen' sonder om die vraag te vra wat
sou gebeur het as die blanke regering nie bereid was om te onderhandel nie?
As hulle 'n Hitler gehad het wat bereid was om seep te kook van swart mense?
Jy dink duidelik dat getalleoormag alles is. Wat het in Irak gebeur?
Hulle kon nie eers die vliegtuie sien wat hulle aangeval het nie! Die SA
weermag het die vermoë gehad om 'n groot deel van die swart bevolking uit te
wis, sou hulle 'n mal genoeg donner aan bewind gehad het. En dit my Anti,
is waarom so baie van die blanke SA'ers so half verward en verraai voel.
Hulle het met die mag gesit en geweet as hulle dit gaan oorgee aan 'n swart
regering gaan daar baie probleme wees.....en toe doen hulle dit en die
probleme is daar! Nou voel ons so half stupid..........

"@rogers.com" skryf in boodskap news:qnaic.5557$Ml.1952@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Suidwester" skryf
>
> En Anti, wat dink jy het die swart ouers vir hul klein
>> kinders vertel oor die apartheidregering? Om hulle te soen tot hulle
>> oorgee?
>
> Hulle het vir hulle unbuntu geleer. Mandela het dit
> geleer en Tutu het dit geleer, en daarsonder sou
> die wittes in die see gedryf gewees het, en niemand
> sou die swartes kwalik geneem het nie, na veertig
> jaar van die onmenslikste onderdrukking.
> Onlangs was daar drie Nobelpryswinners saam
> op een verhoog: die Dalai Lama ( wat nou in
> Ottawa is), 'n vrou van Iraan wat onlangs die
> Nobel vredesprys gewen het, en Biskop Tutu.
> Wanneer mens sien hoe hierdie mense amper
> soos rockstars met oop arms deur die man in
> die straat behandel word, dan weet mens waar
> die wêreld se redding lê. Julle moet sien hoe
> giggel Tutu en die Dalai Lama saam.
>
> Gloudina
>
Re: Kerkbewakers [boodskap #92334 is 'n antwoord op boodskap #92314] Sa, 24 April 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Lol, die swart regering het ons nie in die see gejaag nie omdat hulle te
bang is.... moord en verkragting van onskuldiges was nog altyd vir hulle die
makliker en aanvaarbare opsie.

"Spencer" skryf in boodskap news:sXlic.4003$_s.131905@news.xtra.co.nz...
> Nou wie vertel vir hulle seuns dit Gloudina?
>
>
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
>
Re: Kerkbewakers [boodskap #92342 is 'n antwoord op boodskap #92298] So, 25 April 2004 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - wat wil jy sê mbt Pik se kleinseuns?
Hulle is onskuldig deur 'n hof bevind op 'n vals verkragtingsaak. Of het jy
in jou almagtigheid hulle skuldig bevind - op wat? Laat ons gerys weet.
Lees Frikkie se storie oor die verkragtingssaak - en vertel ons dat die
blanke vrouens dit verdien het.
Bepaal jou tot Kanadese sake - vind 'n oplossing vir die muskiete.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92344 is 'n antwoord op boodskap #92342] So, 25 April 2004 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"

> Anti - wat wil jy sê mbt Pik se kleinseuns?
> Hulle is onskuldig deur 'n hof bevind op 'n vals verkragtingsaak. Of het jy
> in jou almagtigheid hulle skuldig bevind - op wat? Laat ons gerys weet.

Nou, ou Jonas, ek sal jou gerus laat weet.
Ek praat nie waarvan die Botha seuns en
hulle vriende beskuldig is nie. Ek praat van
dit wat die seuns erken het hulle gedoen het.
Wat duidelik dui daarop dat hulle in die
morele varkhok rondploeter. Net soos hulle
oom Frederik wat aapfetusse in Tutu se tuin
wou hang. So julle joggies wat so hoogheilig
oor ander rasse se morele kwaliteite sit en
gorrel, onthou maar net die hele whitey
gebroedsel daar in Pretoria en hou julle
bekke styf toe.

Die Ruiter van die Derde Republiek
Re: Kerkbewakers [boodskap #92345 is 'n antwoord op boodskap #92342] So, 25 April 2004 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Bepaal jou tot Kanadese sake - vind 'n oplossing vir die muskiete.

Die muskiete, my liewe Jonas, was lank voor
ons homo sapiens hier en sal nog hier wees
lank na die mensdom uitgesterf het. Ons erken,
soos goeie Kanadese, die regte van die muskiete.
Wanneer hulle egter slegte infeksies ronddra, soos
die West Nile virus, dan bekamp ons hulle op
die regte manier.
Wat sou jy doen in ons geval. 'n Muskietustan
skep waar die muskiete aparte ontwikkeling kan
ondervind?

Tant Hessie van Kanata
Re: Kerkbewakers [boodskap #92350 is 'n antwoord op boodskap #92345] So, 25 April 2004 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - julle gedy bloot in die skadu van die Grootboom - die VSA.
(Daarsonder sou mens nooit van die nikseggende ruggraatlose ou klompie
gehoor het nie.)
'n Skuilplek vir verraaiers en jingos.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92352 is 'n antwoord op boodskap #92350] So, 25 April 2004 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 25 Apr 2004 19:09:11 +0200, "Jonas" wrote:

> Anti - julle gedy bloot in die skadu van die Grootboom - die VSA.
> (Daarsonder sou mens nooit van die nikseggende ruggraatlose ou klompie
> gehoor het nie.)
> 'n Skuilplek vir verraaiers en jingos.

Ag liewe aarde, maar jy is vervelig ou Jonas. Sing ook maar dieselfde
ou vervelige deuntjie jaar in en jaar uit, nè?
Waarom bepaal jy jou nie eerder by julle eie huishoudelike probleme
nie? Vertel ons wat gaan julle daar in SA doen om dinge te verbeter
vir die mense in Zim as voorbeeld?
Re: Kerkbewakers [boodskap #92359 is 'n antwoord op boodskap #92298] Ma, 26 April 2004 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
OHOPOHO!!!

Dankie Anti jy maak my dag!

'ons boereseuns' - jy is mos lankal nie meer 'n boer nie - het op die
nuusgroep so gesê - wat het gebeur om jou terug te trek na die laer?
Daar is nog plek vir jou in Orania.

' Pik Botha se kleinseuns ...' - onskuldig bevind en as hulle nie 'Pik
Botha' se kleinseuns was nie sou jy hulle 'dade' ooit onthou het?

En 'ons boereseuns' is maar net dieslefde as die swart seuns, die
engelse seuns, die Afro-Kanadese seuns wat se koppe bloot uithaak om
een of ander rede en nie noodwendig oordat hulle wit/swart/afrikaans
of kanadees is nie. Die uitsondering bewys NIE die reel NIE!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Suidwester" skryf
>
> Die swart regerings sal moet oppas. Die
>> wraakgedagte by die swart man het so erg geraak dat hulle uiteindelik in
>> opstand gekom het. Swak regering en bestuur gaan net sólank geduld word!
>
> En dan vertel ons vir ons boerseuns om maar
> alle swart mense pap te slaan, en dat Pik Botha
> se kleinseuns maar weer kan lostrek. In plaas
> van om vir ons boerseuns goed op te voed en
> vir hulle maniere te leer.
>
> Die Ruiter van die Derde Republiek
Re: Kerkbewakers [boodskap #92360 is 'n antwoord op boodskap #92352] Ma, 26 April 2004 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Jonas het glad nie nodig om ons probleme op te los nie - die spul
stuurmanne soos Anti en jy daar op die ander wal weet mos presies hoe
om SA se probleme op te los:)

En SA volg stille diplomasie in Zim - so ons mag nie
sê dat ons niks daar doen want Bob is ons tjommie nie

Katryn skryf in boodskap news:...
> On Sun, 25 Apr 2004 19:09:11 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Anti - julle gedy bloot in die skadu van die Grootboom - die VSA.
>> (Daarsonder sou mens nooit van die nikseggende ruggraatlose ou klompie
>> gehoor het nie.)
>> 'n Skuilplek vir verraaiers en jingos.
>
> Ag liewe aarde, maar jy is vervelig ou Jonas. Sing ook maar dieselfde
> ou vervelige deuntjie jaar in en jaar uit, nè?
> Waarom bepaal jy jou nie eerder by julle eie huishoudelike probleme
> nie? Vertel ons wat gaan julle daar in SA doen om dinge te verbeter
> vir die mense in Zim as voorbeeld?
Re: Kerkbewakers [boodskap #92368 is 'n antwoord op boodskap #92345] Ma, 26 April 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet die antie vir ons vertel wat hulle in Kanada doen om die
massiewe slagting van robbe te keer wat in kanada vanjaar aan die gang
is/reeds gedoen is?
"@rogers.com" wrote in message
news:h4Qic.405$swh.50@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com.. .
>
> "Jonas" skryf
>
>> Bepaal jou tot Kanadese sake - vind 'n oplossing vir die muskiete.
>
> Die muskiete, my liewe Jonas, was lank voor
> ons homo sapiens hier en sal nog hier wees
> lank na die mensdom uitgesterf het. Ons erken,
> soos goeie Kanadese, die regte van die muskiete.
> Wanneer hulle egter slegte infeksies ronddra, soos
> die West Nile virus, dan bekamp ons hulle op
> die regte manier.
> Wat sou jy doen in ons geval. 'n Muskietustan
> skep waar die muskiete aparte ontwikkeling kan
> ondervind?
>
> Tant Hessie van Kanata
>
Re: Kerkbewakers [boodskap #92380 is 'n antwoord op boodskap #92315] Ma, 26 April 2004 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig sal jy noooooit 'n antwoord van Gloudina hierop kry nie...

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:Q4mic.4011$_s.131854@news.xtra.co.nz...
> "na veertig jaar van die onmenslikste onderdrukking"
>
> Was alles wat met apartheid gepaard gegaan het onmenslik?
> Hoekom het die Indiërs so uitgestyg onder die apartheidsregime?
>
> Wonder net.
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
>
Re: Kerkbewakers [boodskap #92395 is 'n antwoord op boodskap #92360] Ma, 26 April 2004 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 25 Apr 2004 22:00:12 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:

> Jonas het glad nie nodig om ons probleme op te los nie -

Ek het nie gevra dat hy die probleme moet oplos nie, maar dat hy
daaroor moet gesels. Eerder as oor dinge waarvan hy duidelik geen
benul het nie, soos die verhouding tussen Kanada en die VSA. Ek het
gereken hy sou DALK meer sinnig kon gesels oor dinge wat in sy eie,
meer direkte omgewing gebeur of nie gebeur nie.
Alhoewel...

> die spul
> stuurmanne soos Anti en jy daar op die ander wal weet mos presies hoe
> om SA se probleme op te los:)

Oooooo....ek het nie geweet ek is so slim nie. Dankie vir die
kompliment. ;-)
>
> En SA volg stille diplomasie in Zim - so ons mag nie
> sê dat ons niks daar doen want Bob is ons tjommie nie

;-) Maar ek dink jy mag deesdae darem sê wat jy dink,
hoor? As dit nou pre '94 was, was dit 'n ander saak.
;-)
Re: Kerkbewakers [boodskap #92399 is 'n antwoord op boodskap #92352] Ma, 26 April 2004 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Fokkol vir bobbegabe nie. Hulle vedien wat hulle kry en dit is maar
net die begin van die wiel wat draai. So sal hy nog mooi stadig draai
hier in SA ook..

Ek is ook natuurlik baie lief vir my beste Kameraad.... A I D S....

On Sun, 25 Apr 2004 13:35:03 -0400, Katryn wrote:

> On Sun, 25 Apr 2004 19:09:11 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Anti - julle gedy bloot in die skadu van die Grootboom - die VSA.
>> (Daarsonder sou mens nooit van die nikseggende ruggraatlose ou klompie
>> gehoor het nie.)
>> 'n Skuilplek vir verraaiers en jingos.
>
> Ag liewe aarde, maar jy is vervelig ou Jonas. Sing ook maar dieselfde
> ou vervelige deuntjie jaar in en jaar uit, nè?
> Waarom bepaal jy jou nie eerder by julle eie huishoudelike probleme
> nie? Vertel ons wat gaan julle daar in SA doen om dinge te verbeter
> vir die mense in Zim as voorbeeld?
Re: Kerkbewakers [boodskap #92410 is 'n antwoord op boodskap #92395] Di, 27 April 2004 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> On 25 Apr 2004 22:00:12 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>
>> Jonas het glad nie nodig om ons probleme op te los nie -
>
> Ek het nie gevra dat hy die probleme moet oplos nie, maar dat hy
> daaroor moet gesels. Eerder as oor dinge waarvan hy duidelik geen
> benul het nie, soos die verhouding tussen Kanada en die VSA. Ek het
> gereken hy sou DALK meer sinnig kon gesels oor dinge wat in sy eie,
> meer direkte omgewing gebeur of nie gebeur nie.
> Alhoewel...

Wel daar is 'n ou spulletjie op die nuusgroep wat duidelik beter weet
as die mense wat in SA bly - net soos jy geirriteer word as mense jou
uitwys dat Kanada eintlik 'n klein agterlike provisietjie van die VSA
is en dat Kanada geld maak uit 14 dae oue robbe welpies se velle wat
lewendig van hulle afgestroop word.

Die SA regering se stille diplomasie in Zim is net so duidelik vir ons
as vir enig iemand anders - clear as mud. En dan word ou Bob en sy
entourage ook elke keer`uitgenooi na al wat feesviering is ...
duidelike boodskap wat ons pres aan sy eie mense stuur - en hy sal nog
die vrugte daarvan pluk.

>

>> En SA volg stille diplomasie in Zim - so ons mag nie
>> sê dat ons niks daar doen want Bob is ons tjommie nie
>
> ;-) Maar ek dink jy mag deesdae darem sê wat jy dink,
> hoor? As dit nou pre '94 was, was dit 'n ander saak.
> ;-)

Inetresesante artikel in 'n britse koerant waar 'n rubriek skrywer
basies dit propageer i.e. die korrupsie wat in die res van afrika
aangaan maar net gewettig is in SA in die vorm van BEE wetgewing
gelees - ek dink jy sal dit gou as besprekings punt op die Es Y Bie
Sie kry nie. En as jy dit sou opper sal jy gou gou as rassis uitgekryt
word - en dit is so na aan loopbaan selfmoord as wat jy kan kry. SO
vryheid van spraak is daar - maar daar sal gevolge wees.

Dieselfde sal by julle gebeur as jy Ben Laat In (die is om die Si -
eYe - Y te flous - he he ) as 'n held probeer uitmaak. Dan kom jy gou
agter dat vryheid van spraak net geld as jy nie te ver van die normale
siening af wyk nie.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92415 is 'n antwoord op boodskap #92410] Di, 27 April 2004 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai robbetjies is nie 14 dae oud nie......1 jaar.

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0404262138.7f681368@posting.google.com...
> Katryn wrote in message news:...
>> On 25 Apr 2004 22:00:12 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>>
>>> Jonas het glad nie nodig om ons probleme op te los nie -
>>
>> Ek het nie gevra dat hy die probleme moet oplos nie, maar dat hy
>> daaroor moet gesels. Eerder as oor dinge waarvan hy duidelik geen
>> benul het nie, soos die verhouding tussen Kanada en die VSA. Ek het
>> gereken hy sou DALK meer sinnig kon gesels oor dinge wat in sy eie,
>> meer direkte omgewing gebeur of nie gebeur nie.
>> Alhoewel...
>
> Wel daar is 'n ou spulletjie op die nuusgroep wat duidelik beter weet
> as die mense wat in SA bly - net soos jy geirriteer word as mense jou
> uitwys dat Kanada eintlik 'n klein agterlike provisietjie van die VSA
> is en dat Kanada geld maak uit 14 dae oue robbe welpies se velle wat
> lewendig van hulle afgestroop word.
>
> Die SA regering se stille diplomasie in Zim is net so duidelik vir ons
> as vir enig iemand anders - clear as mud. En dan word ou Bob en sy
> entourage ook elke keer`uitgenooi na al wat feesviering is ...
> duidelike boodskap wat ons pres aan sy eie mense stuur - en hy sal nog
> die vrugte daarvan pluk.
>
>>
>
>>> En SA volg stille diplomasie in Zim - so ons mag nie
>>> sê dat ons niks daar doen want Bob is ons tjommie nie
>>
>> ;-) Maar ek dink jy mag deesdae darem sê wat jy dink,
>> hoor? As dit nou pre '94 was, was dit 'n ander saak.
>> ;-)
>
> Inetresesante artikel in 'n britse koerant waar 'n rubriek skrywer
> basies dit propageer i.e. die korrupsie wat in die res van afrika
> aangaan maar net gewettig is in SA in die vorm van BEE wetgewing
> gelees - ek dink jy sal dit gou as besprekings punt op die Es Y Bie
> Sie kry nie. En as jy dit sou opper sal jy gou gou as rassis uitgekryt
> word - en dit is so na aan loopbaan selfmoord as wat jy kan kry. SO
> vryheid van spraak is daar - maar daar sal gevolge wees.
>
> Dieselfde sal by julle gebeur as jy Ben Laat In (die is om die Si -
> eYe - Y te flous - he he ) as 'n held probeer uitmaak. Dan kom jy gou
> agter dat vryheid van spraak net geld as jy nie te ver van die normale
> siening af wyk nie.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92429 is 'n antwoord op boodskap #92410] Di, 27 April 2004 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Zimbabwe is eindelik net 'n toetssaak vir Suid-Afrika. Dinge word eers daar
beproef voor dit hier in werking gestel word.

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0404262138.7f681368@posting.google.com...
> Katryn wrote in message news:...
>> On 25 Apr 2004 22:00:12 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>>
>>> Jonas het glad nie nodig om ons probleme op te los nie -
>>
>> Ek het nie gevra dat hy die probleme moet oplos nie, maar dat hy
>> daaroor moet gesels. Eerder as oor dinge waarvan hy duidelik geen
>> benul het nie, soos die verhouding tussen Kanada en die VSA. Ek het
>> gereken hy sou DALK meer sinnig kon gesels oor dinge wat in sy eie,
>> meer direkte omgewing gebeur of nie gebeur nie.
>> Alhoewel...
>
> Wel daar is 'n ou spulletjie op die nuusgroep wat duidelik beter weet
> as die mense wat in SA bly - net soos jy geirriteer word as mense jou
> uitwys dat Kanada eintlik 'n klein agterlike provisietjie van die VSA
> is en dat Kanada geld maak uit 14 dae oue robbe welpies se velle wat
> lewendig van hulle afgestroop word.
>
> Die SA regering se stille diplomasie in Zim is net so duidelik vir ons
> as vir enig iemand anders - clear as mud. En dan word ou Bob en sy
> entourage ook elke keer`uitgenooi na al wat feesviering is ...
> duidelike boodskap wat ons pres aan sy eie mense stuur - en hy sal nog
> die vrugte daarvan pluk.
>
>>
>
>>> En SA volg stille diplomasie in Zim - so ons mag nie
>>> sê dat ons niks daar doen want Bob is ons tjommie nie
>>
>> ;-) Maar ek dink jy mag deesdae darem sê wat jy dink,
>> hoor? As dit nou pre '94 was, was dit 'n ander saak.
>> ;-)
>
> Inetresesante artikel in 'n britse koerant waar 'n rubriek skrywer
> basies dit propageer i.e. die korrupsie wat in die res van afrika
> aangaan maar net gewettig is in SA in die vorm van BEE wetgewing
> gelees - ek dink jy sal dit gou as besprekings punt op die Es Y Bie
> Sie kry nie. En as jy dit sou opper sal jy gou gou as rassis uitgekryt
> word - en dit is so na aan loopbaan selfmoord as wat jy kan kry. SO
> vryheid van spraak is daar - maar daar sal gevolge wees.
>
> Dieselfde sal by julle gebeur as jy Ben Laat In (die is om die Si -
> eYe - Y te flous - he he ) as 'n held probeer uitmaak. Dan kom jy gou
> agter dat vryheid van spraak net geld as jy nie te ver van die normale
> siening af wyk nie.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92440 is 'n antwoord op boodskap #92410] Wo, 28 April 2004 01:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Apr 2004 22:38:00 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:

> Inetresesante artikel in 'n britse koerant waar 'n rubriek skrywer
> basies dit propageer i.e. die korrupsie wat in die res van afrika
> aangaan maar net gewettig is in SA in die vorm van BEE wetgewing
> gelees - ek dink jy sal dit gou as besprekings punt op die Es Y Bie
> Sie kry nie. En as jy dit sou opper sal jy gou gou as rassis uitgekryt
> word - en dit is so na aan loopbaan selfmoord as wat jy kan kry. SO
> vryheid van spraak is daar - maar daar sal gevolge wees.

Skuus dat ek nou eers antwoord, maar as ek nie nou gou probeer
antwoord nie, dink jy dalk ek ignoreer jou? ;-)
Lou, wat is die BEE wetgewing? Vertel meer van hierdie artikel?

> Dieselfde sal by julle gebeur as jy Ben Laat In (die is om die Si -
> eYe - Y te flous - he he ) as 'n held probeer uitmaak. Dan kom jy gou
> agter dat vryheid van spraak net geld as jy nie te ver van die normale
> siening af wyk nie.

;-) Ek hoor wat jy sê en daar is meriete in, maar mens kan ook darem
nie altyd so sinies deur die lewe gaan nie? Dit is nie vir my nie.
;-)
Om jou voorbeeld te vereenvoudig en verder te neem - ek sal darem
rerig nooit vir die seun van Laat In as 'n held kan beskou nie. Net
so min as wat ek vir Bush as 'n held kan beskou. So, ek kan ongelukkig
nie jou teorie toets nie. ;-))
Wat vryheid van spraak betref, mag ek sê wat ek werklik glo, solank
my "geloof" nie my landswette oortree en ander mense se lewens in
gevaar plaas nie.
Ek glo bv. nie dat al-Qa'eda wil almal doodmaak wat nie soos hulle
glo nie, al is dit wat Bush o.a vir ons wil laat glo. En verder kan
ek heeltemal verstaan dat hulle bv. ontslae wil raak van die
Amerikaanse troepe wat hulle land beset - Saudi Arabië en Irak.
Nie net die troepe nie, maar die siviele Amerikaners wat nou as
kontrakteurs daar gaan werk.
Dat hulle sekerlik graag sal wil sien dat die troepe ophou om die
Muslim vrouens as prostitute gebruik, dat hulle graag 'n einde wil
sien aan die "onheilige" invloed op hulle deel van die wereld van
sekulêre nasies. Ek het werklik begrip en empatie vir hulle saak,
alhoewel ek hewiglik gekant is teen die metodes wat hulle gebruik om
hulle doel te bereik.

Dit gesê - heel toevallig het ek so rukkie gelede 'n onderhoud gelees
met Noam Chomsky in die Progressive. Ek haal gou die relevante
stukkie vir jou aan (jammer dat die boodskap so lank geraak het)

"Q: Why do so many people in the United States just go along
with U.S. policy?

Chomsky: What's striking is that this view is accepted
without coercion. If you're living in a dictatorship or
under kings and princes or in a place run by murderous
bishops, you'd better take that view or you're in deep
trouble. You get burned at the stake or thrown into the
gulag or something.

In the West, you don't get in any trouble if you tell the
truth, but you still can't do it. Not only can't you tell
the truth, you can't think the truth. It's just so deeply
embedded, deeply instilled, that without any meaningful
coercion it comes out the same way it does in a totalitarian
state.

Orwell had some words about this in his unpublished
introduction to Animal Farm. He says straight, look, in
England what comes out in a free country is not very
different from this totalitarian monster that I'm describing
in the book. It's more or less the same. How come in a free
country? He has two sentences, which are pretty accurate.
One, he says, the press is owned by wealthy men who have
every reason not to want certain ideas to be expressed. And
second--and I think this is much more important--a good
education instills in you the intuitive understanding that
there are certain things it just wouldn't do to say.

I don't think he goes far enough. I'd say there are certain
things it wouldn't do to think. A good education instills in
you the intuitive comprehension--it becomes unconscious and
reflexive--that you just don't think certain things, things
that are threatening to power interests.

Not everyone accepts this. But most of us, if we are honest
with ourselves, can look back at our own personal history.
For those of us who got into good colleges or the
professions, did we stand up to that high school history
teacher who told us some ridiculous lie about American
history and say, "That's a ridiculous lie. You're an idiot"?
No. We said, "All right, I'll keep quiet, and I'll write it
in the exam and I'll think, yes, he's an idiot." And it's
easy to say and believe things that improve your self-image
and your career and that are in other ways beneficial to
yourselves.

It's very hard to look in the mirror. We all know this. It's
much easier to have illusions about yourself. And in
particular, when you think, well, I'm going to believe what
I like, but I'll say what the powerful want, you do that
over time, and you believe what you say."
Re: Kerkbewakers [boodskap #92475 is 'n antwoord op boodskap #92440] Wo, 28 April 2004 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
>
>> Dieselfde sal by julle gebeur as jy Ben Laat In (die is om die Si -
>> eYe - Y te flous - he he ) as 'n held probeer uitmaak. Dan kom jy gou
>> agter dat vryheid van spraak net geld as jy nie te ver van die normale
>> siening af wyk nie.
>
> ;-) Ek hoor wat jy sê en daar is meriete in, maar mens kan ook darem
> nie altyd so sinies deur die lewe gaan nie? Dit is nie vir my nie.
> ;-)


Dit is maar net die feite van die lewe - die hele gekibbel in amerika
oor vryheid van spraak en assosiasie het gou-gou in die stof gebyt na
september 11. Die gevangenes in Guatanamo Bay kan daarvan getuig en
die lawaai in die Ameikaanse pers daaroor is oorverdowend Ek glo bv. nie dat al-Qa'eda wil almal doodmaak wat nie soos hulle[/color]
> glo nie, al is dit wat Bush o.a vir ons wil laat glo. En verder kan
> ek heeltemal verstaan dat hulle bv. ontslae wil raak van die
> Amerikaanse troepe wat hulle land beset - Saudi Arabië en Irak.
> Nie net die troepe nie, maar die siviele Amerikaners wat nou as
> kontrakteurs daar gaan werk.
> Dat hulle sekerlik graag sal wil sien dat die troepe ophou om die
> Muslim vrouens as prostitute gebruik, dat hulle graag 'n einde wil
> sien aan die "onheilige" invloed op hulle deel van die wereld van
> sekulêre nasies. Ek het werklik begrip en empatie vir hulle saak,
> alhoewel ek hewiglik gekant is teen die metodes wat hulle gebruik om
> hulle doel te bereik.

Ek wil nou nie snaaks wees nie - soos liewe heksie sou sê - maar die
Amerikaanse troepe beset nie Saudi nie, en of daar (in Saudi) moslem
vrouens is wat as prostitute werk betwyfel ek sterk - daar mag dalk
asiese vrouens wees maar die moslem vrouens - hoog uitsonderlik. In
Saudi mag hulle nie eers kar bestuur nie ... . So ek verstaan nie
eintlik waar jy aan die inligting kom nie - seker die amerikaanse
pers? Hulle het mos vryheid van spraak om nonsens te skryf.

As jy einlik van Irak gepraat het en soos meeste Amerikaners jou
aardrykskunde gedop het - almal daar is besig om te posisioneer vir
wanneer die 'merikaners vertrek. En die Amerikaners het al weer die
moslem ekstremiste onderskat - mens sou dink hulle sou teen die tyd
geleer het.

Oor al kwaaida se metodes en motivering - baie ingewikkelder as mens
dink - maar al wat ek kan sê is as jy in graad twee is en jy skop die
grootste boelie in graad sewe in die family jewels en dinges in sy
kosblik moet jy nie verwag dat hy net vir jou gaan smile nie.

En aangaande Chomsky - yada yada yada - ons almal volg die way of
least resistance totdat die pan so warm word dat jy moet spring of
braai. Jy ken mos die 'eksperiment' waar jy in pot koue water waarin
'n padda is,stadig verhit - en die padda bly maar sit todat hy
doodgekook is - meeste mense is ook so. Vra maar vir die wit
Zimbabwiers.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92479 is 'n antwoord op boodskap #92415] Wo, 28 April 2004 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Daai robbetjies is nie 14 dae oud nie......1 jaar.

Hulle kan die robbe doddslaan vanaf 14 dae oud - want dan is die pelse
nog mooi en onbeskadig. As die robbe ouer word verloor hulle die vrees
vir water en vlug in die see in - en dan moet jy hulle maar skiet en
hoop vir die beste - dat hulle nie onder die ys inneuk nie - want dan
het jy 'n koeel gemors en die rob is weg. Probeer bietjie google met
'seal killings canada'.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92485 is 'n antwoord op boodskap #92475] Wo, 28 April 2004 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Apr 2004 14:16:04 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:

> Ek wil nou nie snaaks wees nie - soos liewe heksie sou sê - maar die
> Amerikaanse troepe beset nie Saudi nie, en of daar (in Saudi) moslem
> vrouens is wat as prostitute werk betwyfel ek sterk - daar mag dalk
> asiese vrouens wees maar die moslem vrouens - hoog uitsonderlik. In
> Saudi mag hulle nie eers kar bestuur nie ... . So ek verstaan nie
> eintlik waar jy aan die inligting kom nie - seker die amerikaanse
> pers? Hulle het mos vryheid van spraak om nonsens te skryf.

Ooooo...
Hier dog ek al die tyd ons sit het ten minste 500,000 troepe in
Saudi. Dit wys jou net hoe min ek weet, nè? Ja, die bleddie
Amerikaanse pers wat so vir ons lieg. Ek sal sommer more vir hulle 'n
brief skryf en verduidelik wat die werklike situasie is, en vra dat
hulle moet ophou om so baie strooi te vertel want anders gaan ek hulle
met die BEE wetgewing in die hof daag. (Aangesien ek nogsteeds nie
weet wat dit is nie, maar sal seker ook nie verstaan al verduidelik
jy nie - dit klink na iets wat kan steek, so dis seker gevaarlik
genoeg om hulle te laat skrik en hulle tot bekering te bring)

> As jy einlik van Irak gepraat het en soos meeste Amerikaners jou
> aardrykskunde gedop het - almal daar is besig om te posisioneer vir
> wanneer die 'merikaners vertrek. En die Amerikaners het al weer die
> moslem ekstremiste onderskat - mens sou dink hulle sou teen die tyd
> geleer het.

Nou maar baie dankie vir die les.

> Oor al kwaaida se metodes en motivering - baie ingewikkelder as mens
> dink - maar al wat ek kan sê is as jy in graad twee is en jy skop die
> grootste boelie in graad sewe in die family jewels en dinges in sy
> kosblik moet jy nie verwag dat hy net vir jou gaan smile nie.

Ja, dit is duidelik heeltemal te moeilik vir my om te verstaan.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92492 is 'n antwoord op boodskap #92485] Do, 29 April 2004 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> On 28 Apr 2004 14:16:04 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>
>> Ek wil nou nie snaaks wees nie - soos liewe heksie sou sê - maar die
>> Amerikaanse troepe beset nie Saudi nie, en of daar (in Saudi) moslem
>> vrouens is wat as prostitute werk betwyfel ek sterk - daar mag dalk
>> asiese vrouens wees maar die moslem vrouens - hoog uitsonderlik. In
>> Saudi mag hulle nie eers kar bestuur nie ... . So ek verstaan nie
>> eintlik waar jy aan die inligting kom nie - seker die amerikaanse
>> pers? Hulle het mos vryheid van spraak om nonsens te skryf.
>
> Ooooo...
> Hier dog ek al die tyd ons sit het ten minste 500,000 troepe in
> Saudi. Dit wys jou net hoe min ek weet, nè? Ja, die bleddie
> Amerikaanse pers wat so vir ons lieg.


Dit is ook nuus vir die Arabiere in KSA - julle het die land BESET
[/color]
>> Oor al kwaaida se metodes en motivering - baie ingewikkelder as mens
>> dink - maar al wat ek kan sê is as jy in graad twee is en jy skop die
>> grootste boelie in graad sewe in die family jewels en dinges in sy
>> kosblik moet jy nie verwag dat hy net vir jou gaan smile nie.
>
> Ja, dit is duidelik heeltemal te moeilik vir my om te verstaan.

Moenie alleen voel nie jou president en sy opvolger Kerry verstaan dit
ook nie.
Re: Kerkbewakers [boodskap #92512 is 'n antwoord op boodskap #92492] Do, 29 April 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Apr 2004 22:59:51 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:

> Dit is ook nuus vir die Arabiere in KSA - julle het die land BESET
> .

Ja, die konteks was dat ons oor Bin Laden se siening gepraat het. Ek
reken hy het die Amerikaanse teenwoordigheid in sy land (Saudi) as 'n
besetting gesien. Ek dog een van vele vele die dinge wat hom woedend
gemaak het en ook aanleiding kon gee vir die tereur aanslag op 9/11
was juis sy gevoel oor die "infidel troops" in die land waar sy
geloof onstaan het - dus heilige grond (vir hom). En veral seker ook
dat die VSA teenwoordigheid in Saudi dit vir hom onmoontlik gemaak het
om die Saudi monarchy omvêr te gooi soos hy graag wil. Ek reken hy
sou praat van 'n besetting....elkgeval, ek laat dit daar.
Lekker dag,
Re: Kerkbewakers [boodskap #92539 is 'n antwoord op boodskap #92512] Vr, 30 April 2004 18:38 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> On 28 Apr 2004 22:59:51 -0700, l...@lous.zzn.com (Lou) wrote:
>
>> Dit is ook nuus vir die Arabiere in KSA - julle het die land BESET
>> Arabië en Irak>.
>
> Ek reken hy
> sou praat van 'n besetting....elkgeval, ek laat dit daar.
> Lekker dag,

Jy reken ne? :)
Vorige onderwerp: Mugabe woon feesvieringe by
Volgende onderwerp: Die Super 12
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 20:39:16 MGT 2024