Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis alleen daar bo
Dis alleen daar bo [boodskap #90088] |
Sa., 07 Februarie 2004 08:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onse Prez wou imbozo gaan hou in KwaZulu-Natal.
'n Klomp IFP ondersteuners het hom ingewag en "suka" vir hom toegewens
Suka is voertsek is Zulu. Hulle het ook geweier om te luister na wat hy wou
sê.
Die Prez se reaksie: " Ek het gedink ek ken ons mense, maar ek het vandag
besef ek ken hulle nie".
--
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90226 is 'n antwoord op boodskap #90216] |
Wo., 11 Februarie 2004 03:51  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie hier by ons nie. 14 nadat 'n geadverteerde saak afgehandel is, moet die
plakkate verwyder wees, of die adverteerders word beboet, en hulle regte
ontneem om weer op pale te adverteer.
Ons het geen verblykte ou plakkate hier nie
--
Annette
anews:qhci20t8d40rumlk7bc2q17c7df6rkk2ua@4ax.com...
> On Tue, 10 Feb 2004 13:59:39 +0200, "Elaine"
> wrote:
> So
>> 'n jaar na die verkiesing dan kyk jy nog steeds vas teen die verbleikte
>> plakkate. Altyd fluks om dit op te sit, maar vreeslik lui om dit weer af te
>> haal.
>>
>> E
>
> Dit geld vir die ander adverteerders ook
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 02:49:19 UTC 2025
|