Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkiesing
Verkiesing [boodskap #90200] Di, 10 Februarie 2004 10:08 na volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hoor gister op KFM 'kortbroek' praat al te lekker swart taal in 'n
verkiesing advertensie. Nie net een of twee woorde nie maar sommer 'n
hele paar sinne. Wat noem hulle sulke ouens, g..kruipers? Ek dink hy
gaan sy g.. sien.
Re: Verkiesing [boodskap #90201 is 'n antwoord op boodskap #90200] Di, 10 Februarie 2004 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis een ding om geskool te word om 'n advertensie te doen - iets heeltemal
anders om 'n toespraak kaalvuis te maak, soos van Helen Zille in Xhosa kan
doen.
--
Annette

"bolander" skryf in boodskap news:4028AD9C.3070903@miami.net...
> Hoor gister op KFM 'kortbroek' praat al te lekker swart taal in 'n
> verkiesing advertensie. Nie net een of twee woorde nie maar sommer 'n
> hele paar sinne. Wat noem hulle sulke ouens, g..kruipers? Ek dink hy
> gaan sy g.. sien.
>
Re: Verkiesing [boodskap #90225 is 'n antwoord op boodskap #90201] Wo, 11 Februarie 2004 03:48 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kortbroek is natuurlik Thabo se agter(uit)ryer deesdae.
Ja - hy sal enige iets doen om sy posisietjie te behou.
Vorige onderwerp: Die worshond
Volgende onderwerp: Dis alleen daar bo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:00:43 MGT 2024