Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wederkoms
Wederkoms [boodskap #87812] Ma, 01 Desember 2003 15:39 na volgende boodskap
Kerneels  is tans af-lyn  Kerneels
Boodskappe: 11
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Koerantopskrifte in die toekoms:

Wederkoms!!
Jesus 'n bruin man!

(Hy was mos van die Midde-Ooste)

Frikkie Potgieter kak homself dood!
Eerste geval van menslike doodkak!
Re: Wederkoms [boodskap #87817 is 'n antwoord op boodskap #87812] Ma, 01 Desember 2003 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Dec 2003 07:39:59 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:

> Koerantopskrifte in die toekoms:
>
> Wederkoms!!
> Jesus 'n bruin man!
>
> (Hy was mos van die Midde-Ooste)
>
> Frikkie Potgieter kak homself dood!
> Eerste geval van menslike doodkak!

(Slegs bedoel as 'n idiomatiese aanvulling)
In Vlaandere sê ons:"Hy skyt se eie verby!" of:"Hy sal stront tekort
hê!"

Norbert
Re: Wederkoms [boodskap #87821 is 'n antwoord op boodskap #87812] Ma, 01 Desember 2003 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat jong.Ek bekak gereeldlede hier op die groep.
Daar is ook alreeds beweringe dat Jesus `n homo moffie troffie was.
Daar sal wel genoeg kak uitkom sodat daar gesien kan word waarvoor
daar `n GAT gemaak is...

Kakkende Groete
Frikkie

On 1 Dec 2003 07:39:59 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:

> Koerantopskrifte in die toekoms:
>
> Wederkoms!!
> Jesus 'n bruin man!
>
> (Hy was mos van die Midde-Ooste)
>
> Frikkie Potgieter kak homself dood!
> Eerste geval van menslike doodkak!
Re: Wederkoms [boodskap #87824 is 'n antwoord op boodskap #87812] Ma, 01 Desember 2003 18:50 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 1 Dec 2003 07:39:59 -0800, dorpj...@ananzi.co.za (Kerneels) wrote:

> Koerantopskrifte in die toekoms:

As jy hier wil instap, en probeer aandag trek
sodat die mense jou raaksien, probeer 'n
ander manier.
En soek sommer 'n ander naam ook, want
ek, en ek glo dat ek nie die enigste is nie,
dink van die staanspoor niks van jou nie.

Jy het onmiddelik naam gemaak. 'n Swak
naam.

DD
Vorige onderwerp: Wie onthou dit?
Volgende onderwerp: Aanslag op Thabo Mbeki se lewe beplan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:29:22 MGT 2024