Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 46664 Konsert.
46664 Konsert. [boodskap #87751] |
So., 30 November 2003 09:48  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is baie dankbaar dat die wind lank genoeg weggebly het sodat die konsert
deur almal teenwoordig geniet kon word.
'n Lekker konsert wat ons volgende jaar weer gaan kry.
--
Annette
|
|
|
|
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87767 is 'n antwoord op boodskap #87753] |
So., 30 November 2003 16:33   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette. Waarom daag jy nie Suid-Afrikaanse kunstenaars om 'n soortgelyke
"vigs-konsert" te hou - en te bewys dat hulle meer as 45,000 mense kan lok.
(Ek is oortuig as jy dit aan Thabo as uitdaging stel - sal hy dit aanvaar m
Nelson ene voor te raak.)
O ja, Pretoria moet die venue wees ...
"Elaine" skryf in boodskap news:3fc9d4b0$0$64728@hades.is.co.za...
> Ja, dit was baie goed. Volgens Business Day was daar 45 000 mense. Ek haal
> my hoed af vir die organiseerders - teen die einde het my hart bietjie wild
> geklop toe die mikrofone nie meer so lekker wou werk nie.
> Sê my net wat het jy gedink van Peter Gabriel wat nie eers die moeite gedoen
> het om sy woorde of die uitspraak van die woorde te leer nie. Ek was baie
> teleurgesteld in hom, eers saam met Cat Stevens (of te wel Ysuf Islam) en
> toe maak hy droog saam met onse Johnny, hy't regtig gelyk of hy nie daar wil
> wees nie. En om toe nog op Apartheid te gaan staan en speel (Steve Biko),
> ek het skoon sooibrand gekry. Bono, Queen, The Corrs, Anastacia en die res
> het regtig die konsert die moeite werd gemaak.
> Volgende jaar sal en 'n plan maak om af te gaan Kaap toe en reg voor in die
> "golden circle" te gaan staan.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bqceqi$t8v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is baie dankbaar dat die wind lank genoeg weggebly het sodat die
> konsert
>> deur almal teenwoordig geniet kon word.
>> 'n Lekker konsert wat ons volgende jaar weer gaan kry.
>> --
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87819 is 'n antwoord op boodskap #87797] |
Ma., 01 Desember 2003 18:38  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 1 Dec 2003 12:54:24 +0200, "Annette" wrote:
> Annette
> "Annette" wrote in message
> news:bqepic$qsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
>> iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n
> gevangene
>> uitdink nie.
>> --
Maar tog is daar iemand wat in 'n kamertjie sit
en besluit watter registrasie nommer om te koop
vir die motor, met die belastigbetalers se geld.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 06 08:08:32 UTC 2025
|