Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Olifantmelk?
Olifantmelk? [boodskap #84896] Vr, 03 Oktober 2003 05:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
afbring;))
--
Annette
Re: Olifantmelk? [boodskap #84897 is 'n antwoord op boodskap #84896] Vr, 03 Oktober 2003 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
�s grênd, m�rrim......sal die m�rrim voor vat en die eerste melkwerk doen?

"Annette" skryf in boodskap news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet hulle
> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
> afbring;))
> --
> Annette
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #84900 is 'n antwoord op boodskap #84897] Vr, 03 Oktober 2003 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n olifant
te kry:))
Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa gaan
koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.

--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> ís grênd, m�rrim......sal die m�rrim voor vat en die eerste melkwerk doen?
> "Annette" wrote in message
> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet
> hulle
>> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>> afbring;))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #84911 is 'n antwoord op boodskap #84900] Vr, 03 Oktober 2003 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dít die rede hoekom my vingers so lam word............. Ken jy daai
storie van die kameel [o shit nou gaan ou Gloudina weer sê ek soek seks by
diere!] wat die ou so lank op water kon laat loop? Dae langer as enige
ander kameel. Die manne het almal probeer uitvind hoe doen hy dit en maak
hom eendag dronk en toe wys hy hulle. Hy laat 'n man die kameel se bek in
die water druk en dan vat hy twee stene en slaat dit teen mekaar op sy
balle.......wssshhh! En die kameel suig ekstra water op!

"Annette" skryf in boodskap news:blj411$p7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
> Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n olifant
> te kry:))
> Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa gaan
> koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.
>
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> ís grênd, m�rrim......sal die m�rrim voor vat en die eerste melkwerk doen?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien moet
>> hulle
>>> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>>> afbring;))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #84932 is 'n antwoord op boodskap #84911] Vr, 03 Oktober 2003 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken dit - en dit bly snaaks:)))
Ek weet nie hoekom ouens dieselfde behandeling toepas net voordat hulle
rugby toe gaan nie - dan hoef hulle nie bottels en sakkies lemoene saam te
neem nie;)))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blj90q$jig$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is dít die rede hoekom my vingers so lam word............. Ken jy daai
> storie van die kameel [o shit nou gaan ou Gloudina weer sê ek soek seks by
> diere!] wat die ou so lank op water kon laat loop? Dae langer as enige
> ander kameel. Die manne het almal probeer uitvind hoe doen hy dit en maak
> hom eendag dronk en toe wys hy hulle. Hy laat 'n man die kameel se bek in
> die water druk en dan vat hy twee stene en slaat dit teen mekaar op sy
> balle.......wssshhh! En die kameel suig ekstra water op!
> "Annette" wrote in message
> news:blj411$p7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
>> Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n
> olifant
>> te kry:))
>> Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa gaan
>> koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.
>>
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> ís grênd, m�rrim......sal die m�rrim voor vat en die eerste melkwerk
> doen?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien
moet
>>> hulle
>>>> die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>>>> afbring;))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #84954 is 'n antwoord op boodskap #84932] Vr, 03 Oktober 2003 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So hulle sal net stormdronk by die rugby éénkom?

"Annette" skryf in boodskap news:bljokd$b10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ken dit - en dit bly snaaks:)))
> Ek weet nie hoekom ouens dieselfde behandeling toepas net voordat hulle
> rugby toe gaan nie - dan hoef hulle nie bottels en sakkies lemoene saam te
> neem nie;)))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blj90q$jig$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is dít die rede hoekom my vingers so lam word............. Ken jy daai
>> storie van die kameel [o shit nou gaan ou Gloudina weer sê ek soek seks by
>> diere!] wat die ou so lank op water kon laat loop? Dae langer as enige
>> ander kameel. Die manne het almal probeer uitvind hoe doen hy dit en
> maak
>> hom eendag dronk en toe wys hy hulle. Hy laat 'n man die kameel se bek
> in
>> die water druk en dan vat hy twee stene en slaat dit teen mekaar op sy
>> balle.......wssshhh! En die kameel suig ekstra water op!
>> "Annette" wrote in message
>> news:blj411$p7f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Solank jy die emmertjie vashou, met graagte;))
>>> Miskien moet mens die stert soos 'n waterpomp gebruik om melk uit 'n
>> olifant
>>> te kry:))
>>> Jinne, hoe dink ek nou terug aan die eerste keer toe ek saam met oupa
> gaan
>>> koeie melk het, en hoe lam my hande geword het.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blj2od$iuu$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> ís grênd, m�rrim......sal die m�rrim voor vat en die eerste melkwerk
>> doen?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blj039$lkp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Met Sandwester wat so ongelukkig is oor al die olifante - miskien
> moet
>>>> hulle
>>>> > die olifante begin melk - dit sal die prys van melk en kaas bietjie
>>>> > afbring;))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #84983 is 'n antwoord op boodskap #84954] Vr, 03 Oktober 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
avontuur......
Re: Olifantmelk? [boodskap #84986 is 'n antwoord op boodskap #84983] Vr, 03 Oktober 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
Annette

"Pete" skryf in boodskap news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
> avontuur......
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #84997 is 'n antwoord op boodskap #84986] Sa, 04 Oktober 2003 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom? Swak knieë?

"Annette" skryf in boodskap news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
> Annette
>
>
> "Pete" wrote in message
> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>> avontuur......
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85008 is 'n antwoord op boodskap #84997] Sa, 04 Oktober 2003 06:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoogtevrees:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hoekom? Swak knieë?
> "Annette" wrote in message
> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Pete" wrote in message
>> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>> avontuur......
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85012 is 'n antwoord op boodskap #85008] Sa, 04 Oktober 2003 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Olifant se slurp reik ver..............af!

"Annette" skryf in boodskap news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoogtevrees:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hoekom? Swak knieë?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Pete" wrote in message
>>> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> avontuur......
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85018 is 'n antwoord op boodskap #85012] Sa, 04 Oktober 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
> "Annette" wrote in message
> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoogtevrees:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hoekom? Swak knieë?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Pete" wrote in message
>>>> news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op hierdie
>>>> > avontuur......
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85082 is 'n antwoord op boodskap #85018] Ma, 06 Oktober 2003 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nix.

"Annette" skryf in boodskap news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoogtevrees:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hoekom? Swak knieë?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Pete" wrote in message
>>>> > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op
> hierdie
>>>> > > avontuur......
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85087 is 'n antwoord op boodskap #85082] Ma, 06 Oktober 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
:))
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Nix.
> "Annette" wrote in message
> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoogtevrees:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Pete" wrote in message
>>>> > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op
>> hierdie
>>>> > > > avontuur......
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85100 is 'n antwoord op boodskap #85087] Ma, 06 Oktober 2003 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!

"Annette" skryf in boodskap news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
> :))
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Nix.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoogtevrees:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op
>>> hierdie
>>>> > > > > avontuur......
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85105 is 'n antwoord op boodskap #85100] Ma, 06 Oktober 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
> "Annette" wrote in message
> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
>> :))
>> --
>> Annette
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Nix.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Hoogtevrees:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil sien op
>>>> hierdie
>>>> > > > > > avontuur......
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85125 is 'n antwoord op boodskap #85105] Ma, 06 Oktober 2003 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n bul?

"Annette" skryf in boodskap news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom nie.
>>> :))
>>> --
>>> Annette
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Nix.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil
sien
> op
>>>> > hierdie
>>>> > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85128 is 'n antwoord op boodskap #85125] Ma, 06 Oktober 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het 'n Olifantkoei net een speen?:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:blrsm3$1ihp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n bul?
> "Annette" wrote in message
> news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels
> nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom
> nie.
>>>> :))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Nix.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil
> sien
>> op
>>>> > > hierdie
>>>> > > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85132 is 'n antwoord op boodskap #85128] Ma, 06 Oktober 2003 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons spot nou lekker - maar ek lees dat olifantmelk wel gedrink kan word - ek
het nou 'n vraag gevra om uit te vind waar.
Ek lees ook dat rotte gemelk word.
Kleeeeiiiiiiin emmertjies:)))
--
Annette
)

"Annette" skryf in boodskap news:blrvub$n4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het 'n Olifantkoei net een speen?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blrsm3$1ihp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n
> bul?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels
>> nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom
>> nie.
>>>> > :))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Nix.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > > > Annette
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil
>> sien
>>> op
>>>> > > > hierdie
>>>> > > > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Olifantmelk? [boodskap #85155 is 'n antwoord op boodskap #85128] Di, 07 Oktober 2003 07:25 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Twee en sommer tussen die voorpote.......moet jy nou net nie begin
trompetter nie!!! He-he! Of soek vir 'n slurp nie....

"Annette" skryf in boodskap news:blrvub$n4n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het 'n Olifantkoei net een speen?:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:blrsm3$1ihp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Net as jy sy tiete gesoek het op die verkeerde plek.....dalk was dit 'n
> bul?
>> "Annette" wrote in message
>> news:blrj6q$bnc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> O gits!! Was die olifantkoei wat ek gesien het gebreklik?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:blr9hi$1gg2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Hoekom nie? Duidelik weet jy nie waar sit 'n olifantkoei se tepels
>> nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:blr1vt$rjr$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Net so kan 'n olifantkoei nie met haar slurp by haar tepels uitkom
>> nie.
>>>> > :))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:blr0bb$1fi2$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Nix.
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bllupa$cjv$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Al ooit jou neus se punt probeer raak met jou tong?:))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > news:bllss2$vgc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > 'n Olifant se slurp reik ver..............af!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:bllqan$8le$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > Hoogtevrees:))
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > > > > > news:bllncq$v1s$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > > > > > Hoekom? Swak knieë?
>>>> > > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > > news:blkjqd$2gn$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > ")))) En wat van die hoë stoeltjie?:))
>>>> > > > > > > > Annette
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > > "Pete" wrote in message
>>>> > > > > > > > news:blkhjr$1aa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > > > > > Ek sal darem graag julle blik (drom ?) speensalf wil
>> sien
>>> op
>>>> > > > hierdie
>>>> > > > > > > > > avontuur......
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Moerflie se amper rekord?
Volgende onderwerp: Regstellendekostes - vervolg ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 15:14:36 MGT 2024