Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Duur eiendom
Duur eiendom [boodskap #84523] Vr, 26 September 2003 06:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die duurste woonhuis in SA is verkoop aan 'n Suid-Afrikaner vir R25 miljoen.
In Johannesburg.
--
Annette
Re: Duur eiendom [boodskap #84527 is 'n antwoord op boodskap #84523] Vr, 26 September 2003 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dis snaaks, ek het gelees die rekord is R100m vir 'n huis wat soos 'n
kasteel lyk in Kyalami wat soos 'n kasteel lyk. Die eienaar het dit toe in
'n hotel verander. Maar dit was 'n woonhuis toe hy dit gekoop het.

Enige iemand ook daarvan gehoor?

"Annette" skryf in boodskap news:bl0m6p$df5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die duurste woonhuis in SA is verkoop aan 'n Suid-Afrikaner vir R25 miljoen.
> In Johannesburg.
> --
> Annette
>
Re: Duur eiendom [boodskap #84529 is 'n antwoord op boodskap #84527] Vr, 26 September 2003 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kan wees - maar as dit 'n huis was wat 'n hotel kon wees, dan was dit
eintlik 'n hotel, of hoe?:)))
Hulle praat van 'n woonhuis van R52milhoen wat ook in die mark is, maar wat
heelwarskyn deur (weer) 'n oorsese koper opgeraap sal word.
Was die R100 miljoen huis deur 'n privaatkoper wat 'n SA is gekoop?

--
Annette
wrote in message
news:3f73eb56@usenet.per.paradox.net.au...
> Dis snaaks, ek het gelees die rekord is R100m vir 'n huis wat soos 'n
> kasteel lyk in Kyalami wat soos 'n kasteel lyk. Die eienaar het dit toe in
> 'n hotel verander. Maar dit was 'n woonhuis toe hy dit gekoop het.
>
> Enige iemand ook daarvan gehoor?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bl0m6p$df5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die duurste woonhuis in SA is verkoop aan 'n Suid-Afrikaner vir R25
> miljoen.
>> In Johannesburg.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Duur eiendom [boodskap #84535 is 'n antwoord op boodskap #84529] Vr, 26 September 2003 09:27 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die kasteel storie is waar, maar dis deur 'n groot hotel maatskappy gekoop.
Ek het net 5 km van die Kasteel af gebly en dit was eers 'n privaat woning.
'n Ryk griek het die huis gebou, maar toe al 4 dogters sy uitgetrek het, het
hy besluit om die huis te verkoop. Natuurlik is daar nie baie mense wat 'n
R100 mil huis kan bekostig nie, en die hotel groep het dit gekoop. Die huis
is massief en beslaan amper die hele 22 akker waarop die gebou is. Dis 'n
rukkie terug, so ek's nie seker van die details nie, maar ek dink die huis
het oorspronklik net iets soos 7 of 8 groot slaapkamers, elk met sy eie
sitkamer en badkamers gehad. Die oorspronklike huis het ook sy eie teater,
biblioteek, binnehuise en buite swembaddens, sauna, bal saal, wyn kelder,
stalle en dies meer gehad. Daar is nou 22 slaapkamers, konferensie sale,
spa's, 'n buite swembad en allerhande luukse goodies beskikbaar by, wat nou
bekend staan as die "Kyalami Kasteel Hotel".

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:bl0sth$hnq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan wees - maar as dit 'n huis was wat 'n hotel kon wees, dan was dit
> eintlik 'n hotel, of hoe?:)))
> Hulle praat van 'n woonhuis van R52milhoen wat ook in die mark is, maar wat
> heelwarskyn deur (weer) 'n oorsese koper opgeraap sal word.
> Was die R100 miljoen huis deur 'n privaatkoper wat 'n SA is gekoop?
>
>
> --
> Annette
Vorige onderwerp: Kubuskoning nou Kibusprins
Volgende onderwerp: Trots Suid-Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 07:48:56 MGT 2024