Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kubuskoning nou Kibusprins
Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84432] Di, 23 September 2003 12:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk ryk
te maak.
Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
werk te kom nie.

Annette
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84434 is 'n antwoord op boodskap #84432] Di, 23 September 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)

Annette wrote:

> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
> ryk te maak.
> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
> werk te kom nie.
>
> Annette

--
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84436 is 'n antwoord op boodskap #84434] Di, 23 September 2003 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ojamaarnatuurlik!! Ons mense is bekend as sakkers vir gourykwordskemas.

Annette

"Chris" skryf in boodskap news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>
> Annette wrote:
>
>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
>> ryk te maak.
>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
>> werk te kom nie.
>>
>> Annette
>
> --
>
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84437 is 'n antwoord op boodskap #84434] Di, 23 September 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Janee, Adderjan gaan weer 'n paar liggelowiges vang. Dis mos maar almal se
droom om vinnig ryk te word en maak nie saak hoeveel keer die mense in
dieselfde gat trap nie, gevang gaan hulle weer word. Dan verdien hulle om
hulle geld te verloor.....

"Chris" skryf in boodskap news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>
> Annette wrote:
>
>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
>> ryk te maak.
>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi hy
>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by die
>> werk te kom nie.
>>
>> Annette
>
> --
>
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84438 is 'n antwoord op boodskap #84437] Di, 23 September 2003 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy moet tog iets doen om van die miljoen kubuskoeverte in sy garage ontslae
te raak:))
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bkpkp5$2gp3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Janee, Adderjan gaan weer 'n paar liggelowiges vang. Dis mos maar almal se
> droom om vinnig ryk te word en maak nie saak hoeveel keer die mense in
> dieselfde gat trap nie, gevang gaan hulle weer word. Dan verdien hulle om
> hulle geld te verloor.....
> "Chris" wrote in message
> news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>>
>> Annette wrote:
>>
>>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die volk
>>> ryk te maak.
>>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant, nooi
> hy
>>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in die
>>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas is.
>>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om by
> die
>>> werk te kom nie.
>>>
>>> Annette
>>
>> --
>>
>
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84451 is 'n antwoord op boodskap #84437] Wo, 24 September 2003 03:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek hou van die "Adderjan".
Wil iemand nie seblief die storiedraad van die vrotmelk-kultuur hier skryf
nie? Ek het dit amper vergeet - ek onthou net hoe mense koorsagtig glase
gekoop het om die vrotmelk te kweek.
Re: Kubuskoning nou Kibusprins [boodskap #84452 is 'n antwoord op boodskap #84438] Wo, 24 September 2003 05:52 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nogal 'n bewondering vir die ou op 'n skewe manier. Ten minste sit
hy nie net op sy blaker en verdien 'n salaris en wag vir vakansiedae om sy
geld uit te gee nie......

"Annette" skryf in boodskap news:bkpkss$lp0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy moet tog iets doen om van die miljoen kubuskoeverte in sy garage ontslae
> te raak:))
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bkpkp5$2gp3$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Janee, Adderjan gaan weer 'n paar liggelowiges vang. Dis mos maar
almal
> se
>> droom om vinnig ryk te word en maak nie saak hoeveel keer die mense in
>> dieselfde gat trap nie, gevang gaan hulle weer word. Dan verdien hulle
> om
>> hulle geld te verloor.....
>> "Chris" wrote in message
>> news:bkpkbg$2gir$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Hy gaan ook seker 'n paar ape vang om geld te belê. ;-)
>>>
>>> Annette wrote:
>>>
>>>> Adriaan Niewoudt, gewese kubuskoning, het 'n nuwe blink plan om die
> volk
>>>> ryk te maak.
>>>> Met meer plooie, bril, ander tande en sy paadjie aan die oorkant,
nooi
>> hy
>>>> mense uit vir 'n adminfooi van R50 om aandelesertifikate te bekom in
> die
>>>> suiwerste koalienneerslag ter wêreld, wat heel toevallig op sy plaas
> is.
>>>> Met die grondstof en die geld van al die aandeehouers wil hy
>>>> satelietwerkswinkels stig, sodat die werkers vanuit hul huis tot die
>>>> produksieproses kan bydra, en nie elke dag ure en rande spandeer om
by
>> die
>>>> werk te kom nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> --
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Boksburg in my modem
Volgende onderwerp: Duur eiendom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:49:27 MGT 2024