Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sal rasisme die afrikaner vernietig?
Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83722] |
Thu, 11 September 2003 23:16  |
bliksim wit
Boodskappe: 54 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het op
die trein van Reading en hoe sy a groep swart mense hoor praat het van die
"Nazi's". Sy was geskok om geklasifiseer te word as a nazi, net omdat sy a
wit vel het.
Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep genoem
word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
taal.(tegnies is jy korrek!)
Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan dit
jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om jou
te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te plaas
nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
RASIS!!!
Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
punt tuis dryf) of
b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme is.(kan
dit meer duidelik gestel word?)
Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
swartes". (ek sukkel om die woord "k@ffer" te gebruik want maak nie saak
hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te inspireer om
sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het om
miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs jou te
aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te help
wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense in
die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te voer.
Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
Groete,
Penkop B
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83726 is 'n antwoord op boodskap #83722] |
Fri, 12 September 2003 00:24   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Penkop B wrote
> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie
Nee maar, broer, ek moet darem nou ook vir jou vertel
dat, alhoewel ek simpatie het met die feit dat jy nie meer
Afrikaans so goed kan praat en spel nie, dit tyd geword
het dat Tant Hessie vir jou in die hande neem. Geen meer
"rasis" nie. As jy nie 'n dubbel -s- daar in die middel insit
nie, dan praat jy van 'n raa-sis, en dis nou iets wat ons
nimlike du plessis miskien is met sy groot raasbek, maar
die ander is sommer plat rassiste.
En wat is dit nou met al die a's voor selfstandige
naamwoorde? As jy nie " 'n " wil skryf nie, omdat dit
teveel moeite is, skryf dan net n en ons sal weet wat
jy bedoel. Jy weet, Tant Hessie moet al die woorde
in 'n pos hardop lees, somtyds uitklank, en dit is so
swaar op die tong om daardie a's so uit te spreek.
Also sprach Tant Hessie (Ek word gedwing deur
Elaine om bostaande te skryf. )
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83727 is 'n antwoord op boodskap #83722] |
Fri, 12 September 2003 00:25   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Penkop B wrote:
> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
> moet nou in engels skryf?
Hier moet ek vir Elaine in die bresse treë. Nie dat sy dit nodig het
nie, want sy kan haar eie faaits baie goed faait. :-) Maar Penkop B
of watookal jy genoem wil word, dalk moet jy eers bietjie in die
argiewe gaan kyk om 'n beter agtergrond te kry van wat al deur die
jare op hierdie NG aangegaan het. Dalk sal jy dan 'n beter begrip hê
vir die groepdinamika.
Niemand hier, en veral nie Elaine, het n probleem met wat of hoe jy
skryf nie, en hoe goed of vrot jou spelling is, of hoeveel humdrum
"argumente" jy probeer versteek met obscure turns of phrase en ander
gobbledygook frases nie. Dis jou saak - jou styl - jou watookal.
Elaine het kapsie gemaak teen die feit dat Gloudina haar ALTYD op haar
foute en taalgebruik wys, terwyl sy joune ignoreer. Die rede daarvoor
is voor die hand liggend, maar dit maak dit nie reg nie, en ek staan
simpatiek teenoor Elaine se "frustrasie".
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83731 is 'n antwoord op boodskap #83727] |
Fri, 12 September 2003 01:45   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn jy gelsels hier van die groep dinamiek en persoonlikhede so dit lyk
my jy ken die groep heel goed.
Nou hier is 'n ding wat my vreeslik pla om die groep en waarop ek dink
Penkop die vinger heel goed op die pols gesit het - polemiek en al wat hy
veroorsaak (wat mense lyk my goed aan die praat kry)
Dit is die punt van skuilplek vir Nederlandse Nazis.
En ek spesifiseer Nazis - nie die Nederlanders en Vlaminge in die groep wat
duidelik 'n voorliefde vir Afrikaans en die Nederlandse taal het nie. Ook
nie die wat duidelike 'n interesse in Suid Afrika het nie, maar diegene wat
duidelik Nazi ideale onderskryf en hierdie groep gebruik as 'n geleentheid
en verskoning gebruik om die Nazi idees mee te kan wegkom. Kyk maar na van
die huidige drade elders in die groep.
In kort; die mense wat verwys word in daardie lande as "fout" - 'n term wat
daar die selfde gewig dra as wat "hensopper" in SA aan die begin van die
vorige eeu gedra het.
Nou ek sal met 'n geruste hart om die kampvuur sit en gesels met 'n openlike
Afrikaanse rassis (menig maal gedoen). Nie omdat ek saam stem nie, maar
hy/sy is so gebore, so getoe en die groep is per slot van sake ..afrikaans.
Hierdie nederlanders het GEKIES om NS te wees of die ideologie aan te hang.
En hulle KIES hierdie groep om die idees rond te slinger wat hulle nie
toegelaat sal word in Nederland te se nie. En hulle vind 'n tuiste!
En enige van diegene wat dink hulle sou kon die goed daar se, wil ek graag
uitdaag om hier die idees hardop uit te roep by die trem halte voor die
Rotterdam Centraal Station op 'n Vrydag middag.
Vir daai persoon kom ek persoonlik besoek in die Erasmus Universiteits
Hospitaal na die se eie unieke nood operasie.
Ek is 'n Afrikaner. My Pa is 'n Afrikaner. Ek praat en is lief vir die
Afirkaanse taal.
My Ma is egter is Hollands. Sy is in 'n konsentrasie kamp gebore. My oupa en
sy broers was offisiere in die Nederlandse weermag. Twee het gesterf aan die
hand van die Nazi'z, veraai deur "fout" kollaberateurs" - hul eie
landgenote.
Dieselfde gene wie en wie se gees genote hier skuilplaas vir hul idees
probeer vind.
Die mense walg my - en ek is nie skaam om dit te se nie.
Wat my pla is dat so baie mense in die NG is wat hulle so maklik omarm en so
geredelik mee saam stem.
Nou hoe en waneer het dit gebeur?
Namaqua
"Katryn" skryf in boodskap news:pf32mvcd6oqeqfvk6so3l0l8ie55v5h566@4ax.com...
> Penkop B wrote:
>
>> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
>> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
>> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
>> moet nou in engels skryf?
>
> Hier moet ek vir Elaine in die bresse tre�. Nie dat sy dit nodig het
> nie, want sy kan haar eie faaits baie goed faait. :-) Maar Penkop B
> of watookal jy genoem wil word, dalk moet jy eers bietjie in die
> argiewe gaan kyk om 'n beter agtergrond te kry van wat al deur die
> jare op hierdie NG aangegaan het. Dalk sal jy dan 'n beter begrip hê
> vir die groepdinamika.
> Niemand hier, en veral nie Elaine, het n probleem met wat of hoe jy
> skryf nie, en hoe goed of vrot jou spelling is, of hoeveel humdrum
> "argumente" jy probeer versteek met obscure turns of phrase en ander
> gobbledygook frases nie. Dis jou saak - jou styl - jou watookal.
> Elaine het kapsie gemaak teen die feit dat Gloudina haar ALTYD op haar
> foute en taalgebruik wys, terwyl sy joune ignoreer. Die rede daarvoor
> is voor die hand liggend, maar dit maak dit nie reg nie, en ek staan
> simpatiek teenoor Elaine se "frustrasie".
>
|
|
|
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83737 is 'n antwoord op boodskap #83722] |
Fri, 12 September 2003 03:05   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Penkop B. - gaan speel met jouself.
Jy het hier weggehardloop - en nou kom jy terug op die nuusgroep om jou nuwe
gewaarwordinge oor te dra. Waarom bepaal jy jou nie by die probleme van jou
nuwe omgewing nie? Of, kom terug en kom maak werk van jou helder oomblik.
Wie is jy wat jou so aanmatig om mense, wie jy nog nie eens ontmoet nie, as
rassiste te beskryf . 'n Mens word geken aan jou dade.
"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.11.22.57.27.763016@openauth.co.uk...
> My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het op
> die trein van Reading en hoe sy a groep swart mense hoor praat het van die
> "Nazi's". Sy was geskok om geklasifiseer te word as a nazi, net omdat sy a
> wit vel het.
>
> Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep genoem
> word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
> afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
> nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
>
> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
> Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
> Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
> hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
> julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
> beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
>
> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
> moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
> opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
> te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
> iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
> vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
> taal.(tegnies is jy korrek!)
>
> Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan dit
> jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om jou
> te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te plaas
> nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
> RASIS!!!
>
> Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
> dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
>
> a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
> punt tuis dryf) of
> b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme is.(kan
> dit meer duidelik gestel word?)
>
> Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
> verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
> swartes". (ek sukkel om die woord "k@ffer" te gebruik want maak nie saak
> hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
>
> Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te inspireer om
> sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
> afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het om
> miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
>
> My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs jou te
> aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
> nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te help
> wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
>
> So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense in
> die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te voer.
>
> Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
> groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
>
> Groete,
>
> Penkop B
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83739 is 'n antwoord op boodskap #83722] |
Fri, 12 September 2003 04:48   |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Mnr Penkop B - as jou vrou haar swastikas afhaal sal daar nie opmerkings
oor nazis wees nie.
Ek aanvaar jy was lanklaas in SA - dan sou jy weet dat die armoede-probleem
'n groter groeiende probleem onder blankes is. Maar moet nie dat dit jou pla
terwyl jy met jou ou witvelletjie in Engeland sit nie.
Gaan preek op 'n ander plek.
"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.11.22.57.27.763016@openauth.co.uk...
> My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het op
> die trein van Reading en hoe sy a groep swart mense hoor praat het van die
> "Nazi's". Sy was geskok om geklasifiseer te word as a nazi, net omdat sy a
> wit vel het.
>
> Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep genoem
> word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
> afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
> nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
>
> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
> Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
> Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
> hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
> julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
> beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
>
> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
> moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
> opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
> te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
> iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
> vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
> taal.(tegnies is jy korrek!)
>
> Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan dit
> jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om jou
> te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te plaas
> nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
> RASIS!!!
>
> Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
> dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
>
> a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
> punt tuis dryf) of
> b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme is.(kan
> dit meer duidelik gestel word?)
>
> Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
> verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
> swartes". (ek sukkel om die woord "k@ffer" te gebruik want maak nie saak
> hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
>
> Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te inspireer om
> sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
> afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het om
> miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
>
> My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs jou te
> aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
> nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te help
> wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
>
> So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense in
> die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te voer.
>
> Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
> groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
>
> Groete,
>
> Penkop B
|
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83749 is 'n antwoord op boodskap #83739] |
Fri, 12 September 2003 08:32   |
bliksim wit
Boodskappe: 54 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Fri, 12 Sep 2003 06:48:38 +0200, Ben wrote:
> Mnr Penkop B - as jou vrou haar swastikas afhaal sal daar nie opmerkings
> oor nazis wees nie.
Ben, Threeships en Jonas, julle sal julle saak baie meer bevorder as julle
soos groot mense die kwessies aan die hand bespreek.
Om iemand met wie jy nie saam stem nie, name te noem, bereik nie veel nie.
Penkop B
> Ek aanvaar jy was lanklaas in SA - dan sou jy weet dat die armoede-probleem
> 'n groter groeiende probleem onder blankes is. Maar moet nie dat dit jou pla
> terwyl jy met jou ou witvelletjie in Engeland sit nie.
> Gaan preek op 'n ander plek.
>
>
> "Penkop B" wrote in message
> news:pan.2003.09.11.22.57.27.763016@openauth.co.uk...
>> My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het op
>> die trein van Reading en hoe sy a groep swart mense hoor praat het van die
>> "Nazi's". Sy was geskok om geklasifiseer te word as a nazi, net omdat sy a
>> wit vel het.
>> Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep genoem
>> word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
>> afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
>> nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
>> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
>> Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
>> Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
>> hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
>> julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
>> beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
>> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
>> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
>> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
>> moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
>> opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
>> te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
>> iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
>> vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
>> taal.(tegnies is jy korrek!)
>> Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan dit
>> jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om jou
>> te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te plaas
>> nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
>> RASIS!!!
>> Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
>> dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
>> a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
>> punt tuis dryf) of
>> b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme is.(kan
>> dit meer duidelik gestel word?)
>> Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
>> verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
>> swartes". (ek sukkel om die woord "k@ffer" te gebruik want maak nie saak
>> hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
>> Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te inspireer om
>> sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
>> afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het om
>> miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
>> My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs jou te
>> aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
>> nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te help
>> wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
>> So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense in
>> die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te voer.
>> Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
>> groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
>> Groete,
>> Penkop B
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83755 is 'n antwoord op boodskap #83722] |
Fri, 12 September 2003 09:47   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.11.22.57.27.763016@openauth.co.uk...
> My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het op
> die trein van Reading en hoe sy a groep swart mense hoor praat het van die
> "Nazi's". Sy was geskok om geklasifiseer te word as a nazi, net omdat sy a
> wit vel het.
>
> Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep genoem
> word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
> afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
> nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
>
> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
> Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
> Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
> hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
> julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
> beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
>
> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
> moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
> opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
> te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
> iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
> vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
> taal.(tegnies is jy korrek!)
>
> Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan dit
> jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om jou
> te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te plaas
> nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
> RASIS!!!
>
> Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
> dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
>
> a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
> punt tuis dryf) of
> b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme is.(kan
> dit meer duidelik gestel word?)
>
> Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
> verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
> swartes". (ek sukkel om die woord "k@ffer" te gebruik want maak nie saak
> hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
>
> Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te inspireer om
> sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
> afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het om
> miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
>
> My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs jou te
> aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
> nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te help
> wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
>
> So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense in
> die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te voer.
>
> Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
> groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
>
> Groete,
>
> Penkop B
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83756 is 'n antwoord op boodskap #83722] |
Fri, 12 September 2003 09:52   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Penkop B" wrote:
>
>
> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
> moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
> opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
> te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
> iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
> vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
> taal.(tegnies is jy korrek!)
----------------------------------
Jy praat hier met die verkeerde persoon, ek's heel happy met hoe enigiemand
die taal gebruik. Die een met wie jy hier wil praat is Gloudina, sy's die
een wat ons altyd uitvreet as ons die taal verkeerd gebruik, nie ek nie. Ek
het sommer aan haar uitgewys dat sy ons altyd uitk*k as ons die taal
verkeerd gebruik, maar nie vir jou ook nie. Dis maar al...
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83761 is 'n antwoord op boodskap #83722] |
Fri, 12 September 2003 11:01   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy is nou al hier vir wat, 'n week? Ek het nog nooit gemaak asof ek beter
is as 'n swarte nie, en ek hou beslis nie daarvan as mense my in 'n boks
druk nie. Ek's nie 'n rassis nie. Ek's nie liberaal nie, maar ek's ook nie
konserwatief nie. Ek haat niemand nie, wel ek haat een hou maar hy's wit en
hy het my man probeer vernietig. Ek dink daar is ewe veel plek vir wit en
swart in die hemel. Maar jy lees 3 poste en besluit ek's 'n rassis. Waar
het ek 'n rassitiese opmerking gemaak of ooit die lelik "K" woord gebruik?
As jy regte rassiste wil sien, moet jy vir my kom kuier, ek sal hulle vir
jou wys. Vieslike, agterlike goed wat glo 'n swarte is 'n heiden en sal
nooit saam met hom in die hemel kom nie. As ek sê die regering jaag nonsens
aan praat ek die waarheid, is dit my skuld die regering is meer swart as
wit? Dit maak nie van my 'n rassis nie.
"Penkop B" wrote:
>
> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
> Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
> Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
> hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
> julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
> beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83763 is 'n antwoord op boodskap #83749] |
Fri, 12 September 2003 11:03   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Penkop B en Penkop A is een en dieselfde persoon ....
"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.12.08.32.53.609732@openauth.co.uk...
> On Fri, 12 Sep 2003 06:48:38 +0200, Ben wrote:
>
>> Mnr Penkop B - as jou vrou haar swastikas afhaal sal daar nie opmerkings
>> oor nazis wees nie.
>
>
> Ben, Threeships en Jonas, julle sal julle saak baie meer bevorder as julle
> soos groot mense die kwessies aan die hand bespreek.
>
> Om iemand met wie jy nie saam stem nie, name te noem, bereik nie veel nie.
>
> Penkop B
>
>
>
>> Ek aanvaar jy was lanklaas in SA - dan sou jy weet dat die armoede-probleem
>> 'n groter groeiende probleem onder blankes is. Maar moet nie dat dit jou pla
>> terwyl jy met jou ou witvelletjie in Engeland sit nie.
>> Gaan preek op 'n ander plek.
>>
>>
>> "Penkop B" wrote in message
>> news:pan.2003.09.11.22.57.27.763016@openauth.co.uk...
>>> My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het op
>>> die trein van Reading en hoe sy a groep swart mense hoor praat het van die
>>> "Nazi's". Sy was geskok om geklasifiseer te word as a nazi, net omdat sy a
>>> wit vel het.
>
>>> Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep genoem
>>> word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
>>> afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
>>> nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
>
>>> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
>>> Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
>>> Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
>>> hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
>>> julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
>>> beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
>
>>> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
>>> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
>>> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
>>> moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
>>> opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
>>> te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
>>> iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
>>> vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
>>> taal.(tegnies is jy korrek!)
>
>>> Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan dit
>>> jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om jou
>>> te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te plaas
>>> nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
>>> RASIS!!!
>
>>> Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
>>> dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
>
>>> a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
>>> punt tuis dryf) of
>>> b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme is.(kan
>>> dit meer duidelik gestel word?)
>
>>> Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
>>> verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
>>> swartes". (ek sukkel om die woord "k@ffer" te gebruik want maak nie saak
>>> hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
>
>>> Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te inspireer om
>>> sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
>>> afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het om
>>> miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
>
>>> My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs jou te
>>> aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
>>> nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te help
>>> wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
>
>>> So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense in
>>> die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te
voer.
>
>>> Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
>>> groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
>
>>> Groete,
>
>>> Penkop B
>
|
|
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83781 is 'n antwoord op boodskap #83763] |
Fri, 12 September 2003 12:18   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas jy se Penkop A en Penkop is dieselfde mense?
Penkop A skryf as @rogers van af die rogers.com netwerk in Kanada
Penkop B srkyf van openauth.co.uk in Brittanje.
Dis nou een moerse , oseaan gesplete persoonlikheid, of 2 totale
verskillende mense.
Namaqua - wat die header ook lees.
"Jonas" skryf in boodskap news:bjs97b$kh7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Penkop B en Penkop A is een en dieselfde persoon ....
>
> "Penkop B" wrote in message
> news:pan.2003.09.12.08.32.53.609732@openauth.co.uk...
>> On Fri, 12 Sep 2003 06:48:38 +0200, Ben wrote:
>>
>>> Mnr Penkop B - as jou vrou haar swastikas afhaal sal daar nie
> opmerkings
>>> oor nazis wees nie.
>>
>>
>> Ben, Threeships en Jonas, julle sal julle saak baie meer bevorder as julle
>> soos groot mense die kwessies aan die hand bespreek.
>>
>> Om iemand met wie jy nie saam stem nie, name te noem, bereik nie veel nie.
>>
>> Penkop B
>>
>>
>>
>>> Ek aanvaar jy was lanklaas in SA - dan sou jy weet dat die
> armoede-probleem
>>> 'n groter groeiende probleem onder blankes is. Maar moet nie dat dit
jou
> pla
>>> terwyl jy met jou ou witvelletjie in Engeland sit nie.
>>> Gaan preek op 'n ander plek.
>>>
>>>
>>> "Penkop B" wrote in message
>>> news:pan.2003.09.11.22.57.27.763016@openauth.co.uk...
>>>> My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het
> op
>>>> die trein van Reading en hoe sy a groep swart mense hoor praat het
van
> die
>>>> "Nazi's". Sy was geskok om geklasifiseer te word as a nazi, net omdat
> sy a
>>>> wit vel het.
>>
>>>> Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep
> genoem
>>>> word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
>>>> afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
>>>> nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
>>
>>>> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw,
spencer
> en
>>>> Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW
> en
>>>> Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
>>>> hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan
> dat
>>>> julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so
> onegtelik
>>>> beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
>>
>>>> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of
gaan
> jy
>>>> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
>>>> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
>>>> moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
>>>> opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou
> punt
>>>> te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
>>>> iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
>>>> vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
>>>> taal.(tegnies is jy korrek!)
>>
>>>> Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan
> dit
>>>> jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om
> jou
>>>> te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te
> plaas
>>>> nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
>>>> RASIS!!!
>>
>>>> Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
>>>> dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
>>
>>>> a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
>>>> punt tuis dryf) of
>>>> b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme
> is.(kan
>>>> dit meer duidelik gestel word?)
>>
>>>> Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
>>>> verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
>>>> swartes". (ek sukkel om die woord "k@ffer" te gebruik want maak nie
> saak
>>>> hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
>>
>>>> Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te
inspireer
> om
>>>> sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
>>>> afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het
> om
>>>> miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
>>
>>>> My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs
jou
> te
>>>> aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
>>>> nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te
> help
>>>> wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
>>
>>>> So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense
> in
>>>> die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te
> voer.
>>
>>>> Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie.
> Die
>>>> groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
>>
>>>> Groete,
>>
>>>> Penkop B
>>
>
|
|
|
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83825 is 'n antwoord op boodskap #83772] |
Fri, 12 September 2003 16:21   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Namaqua" wrote:
> Nee ek sou nooit se mense is geneties rassiste nie (Dit ruik so bietjie na
> Sosiale Darwinisme - wat in sig self die onderliggende rassisme teorie is)
>
> Wat ek na verwys is meer "nurture" as "nature"
Okay. Dalk later meer hieroor...
Wou net vinnig antwoord, dat ek dink die antwoord op jou vraag (soos
in die onderwerp), is 'n onomwonde NEE!
Hoofsaaklik omdat ek persoonlik van opinie is dat die woord "rassisme"
'n politieke maaksel is - amper presies in dieselfde liga as die woord
"religion" van weleer.
Waar die woord "religion" hoofsaaklik die Westerse wit samelewing
bevoordeel het, en die Christelike geloof laat stoomroller het oor
almal en alles wat nie soos hulle "glo" nie, doen die woord
"rassisme" nou weer dieselfde vir die swart caucus.
Solank as daardie 2 woorde in ons woordeskat bestaan, sal daar nooit
"vrede" en verdraagsaamheid teenoor mekaar kan wees nie.
Die woord racism - race-schism, word lewendig gehou terwille van
politieke gewin.
Dus, in kort -
Aanname1: religion lei tot rassisme. Altwee woorde geskep vir
politieke gewin.
Aanname 2: Die Afrikaner se identiteit was tradisioneel gevorm deur
sy protestantse geloof (religion).
Gevolgtrekking: Neem "rassisme" weg, wat 'n moderne maaksel is, en
dit laat jou nogsteeds met 'n handjievol Afrikaners. Maar neem hulle
protestantse geloof weg, en jy sit met die "white tribe van Afrika."
'n Nuwe identiteit vir hierdie groep mense sal seker mettertyd
ontstaan. 'n Baie interessante groep mense wat 'n goeie tesis vir
enige Sosioloog kan wees om te bestudeer.
:-)
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83828 is 'n antwoord op boodskap #83825] |
Fri, 12 September 2003 17:19   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En is Sosiologie as vakgebied nie net 'n uitvloesel van Marxisme wat 'n
politieke maaksel is nie?
Asook die sogenaamde tribalism nie?
Sorry nou is ek sommer net stout vir stout wees, maar jy het my nou herinner
aan die dae lank terug toe ek so lekker ingesluimer het in Sos klasse. Toe
was ek 'n argumentiewe bliksem - nie soos nou nie.
Daai einste Sos department in Stellenbosch wat destyds in die B.J. Vorster
gebou was het nou Karl Marx op hul web blad. Ironies.
;-)
Groete Namaqua
"Katryn" skryf in boodskap news:4qq3mvgb7rq2887lm9o61oeipfj6b7qv1u@4ax.com...
> "Namaqua" wrote:
>
>> Nee ek sou nooit se mense is geneties rassiste nie (Dit ruik so bietjie na
>> Sosiale Darwinisme - wat in sig self die onderliggende rassisme teorie is)
>>
>> Wat ek na verwys is meer "nurture" as "nature"
>
> Okay. Dalk later meer hieroor...
> Wou net vinnig antwoord, dat ek dink die antwoord op jou vraag (soos
> in die onderwerp), is 'n onomwonde NEE!
> Hoofsaaklik omdat ek persoonlik van opinie is dat die woord "rassisme"
> 'n politieke maaksel is - amper presies in dieselfde liga as die woord
> "religion" van weleer.
> Waar die woord "religion" hoofsaaklik die Westerse wit samelewing
> bevoordeel het, en die Christelike geloof laat stoomroller het oor
> almal en alles wat nie soos hulle "glo" nie, doen die woord
> "rassisme" nou weer dieselfde vir die swart caucus.
> Solank as daardie 2 woorde in ons woordeskat bestaan, sal daar nooit
> "vrede" en verdraagsaamheid teenoor mekaar kan wees nie.
>
> Die woord racism - race-schism, word lewendig gehou terwille van
> politieke gewin.
>
> Dus, in kort -
> Aanname1: religion lei tot rassisme. Altwee woorde geskep vir
> politieke gewin.
> Aanname 2: Die Afrikaner se identiteit was tradisioneel gevorm deur
> sy protestantse geloof (religion).
> Gevolgtrekking: Neem "rassisme" weg, wat 'n moderne maaksel is, en
> dit laat jou nogsteeds met 'n handjievol Afrikaners. Maar neem hulle
> protestantse geloof weg, en jy sit met die "white tribe van Afrika."
> 'n Nuwe identiteit vir hierdie groep mense sal seker mettertyd
> ontstaan. 'n Baie interessante groep mense wat 'n goeie tesis vir
> enige Sosioloog kan wees om te bestudeer.
> :-)
>
|
|
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #83845 is 'n antwoord op boodskap #83761] |
Fri, 12 September 2003 23:34   |
bliksim wit
Boodskappe: 54 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Fri, 12 Sep 2003 13:01:08 +0200, Elaine wrote:
> Jy is nou al hier vir wat, 'n week? Ek het nog nooit gemaak asof ek
> beter is as 'n swarte nie, en ek hou beslis nie daarvan as mense my in
> 'n boks druk nie. Ek's nie 'n rassis nie. Ek's nie liberaal nie, maar
> ek's ook nie konserwatief nie. Ek haat niemand nie, wel ek haat een hou
> maar hy's wit en hy het my man probeer vernietig. Ek dink daar is ewe
> veel plek vir wit en swart in die hemel. Maar jy lees 3 poste en
> besluit ek's 'n rassis. Waar het ek 'n rassitiese opmerking gemaak of
> ooit die lelik "K" woord gebruik? As jy regte rassiste wil sien, moet jy
> vir my kom kuier, ek sal hulle vir jou wys. Vieslike, agterlike goed
> wat glo 'n swarte is 'n heiden en sal nooit saam met hom in die hemel
> kom nie. As ek sê die regering jaag nonsens aan praat ek die waarheid,
> is dit my skuld die regering is meer swart as wit? Dit maak nie van my
> 'n rassis nie.
>
> "Penkop B" wrote:
>> Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer
>> en Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie?
>> JCW en Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God
>> in die hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat
>> verstaan dat julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat
>> julle so onegtelik beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a
>> swart mense nie!
Eerstens, ek vra om verskoning vir Elaine. Jy verdien dit nie en jou
postings in die verlede bewys dat jy a aangename, tolerante mens is wat
nie a vlieg sal skade aan doen nie.
Maar my punt is dat alle afriakners a verwysings raamwerk het met
rasistiese aannames en dit is waar die probleem vandaan kom. Binne die
raamwerk is alles koherent, maar dit is maar net omdat ons die raamwerk
self gebruik om die raamwerk te analiseer.
Ons het almal begin in a wereld van "ons ras en hulle ras" en dit beteken
dat Afrikaners werklik anders is as die res van die wereld wat ander
issues soos klas verskille etc. het. (dit is a anvegbare punt want die
onderskeid word ge
Ek is jammer dat ek enige iemand a rasis genoem het (behalwe vir die
poepolle wat dit verdien het...Neeee, daar gat ek al weer met my
beledigings!!!). Wat ek eintlik wou se is dat dit my verbaas dat mense nie
besef die stellings wat hulle maak grens aan rasisme nie. Dit het my a
lang tyd gevat voordat ek geglo het ek is a rasis.
Kom ek gee vir jou a paar konkrete voorbeelde (ek sal probeer om net met
die grens gevalle te handel):
Saak no 1:
From: JAN (kefter@kefter._com)
Subject: Re: Waar is die k@ffer
This is the only article in this thread View: Original Format
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans Date: 2001-05-19 02:36:22
PST
sien jy die probleem met a email adres soos kefter@kefter._com? Hy het
nooit iets teenoor swart mense gese nie, maar hy buit die assosiatiewe
verlede (recursive redundant set) uit om a punt te maak. Tegnies voel hy
dat hy niks verkeerd doen nie!
Saak no 2:
Ek persoonlik dink iemand wat verkrag
is 'n k@ffer of hy nou wit, swart of geel is. Chris in die laer-middelklas
Websters:
Main Entry: Kaf·fir
Variant(s): or Kaf·ir /'ka-f&r/
Function: noun
Etymology: Arabic kAfir infidel
Date: 1778
1 archaic : a member of a group of southern African Bantu-speaking peoples
2 often not capitalized, chiefly South African, usually disparaging : a
black African
Chris demonstreer dat "k@ffer" is a kollektiewe group vir slegte mense!
Saak no 3:
Ongelukkig het
>> die woord 'boer' net soos 'k@ffer' 'n politieke vloekwoord van die
>> opponerendes geword.
Suidwester probeer se dat die woord "k@ffer" is eintlik ok, maar die
politici het nou a groot saak daarvan gemaak en nou moet ons dit
ongelukkig maar liefs vermy. Eendag kan ons seker weer die woord gebruik?
Die woord "k@ffer" is 362 keer in die groep se geskiedenis gebruik
Saak no 4:
Geen sogenaamde "regse" het al ooit die bestaan van 'n ander mens sy regte
ontneem nie.Ja, ek weet dat daar baie mense is wat onregverdig
optree...maar sou jy dit nie ook so stel van die ANC se bevrydingstryd
nie?
Die laaste 40 jaar hat natuurlik nie gebeur nie?!
Mmm, ek skat ek sal die hele nag hier kan sit en in Google soek vir
aanvegbare stellings wat rasistiese aanames maak.
Die rasistiese ding is eintlik nou al flou. Kom ons drop dit.
Weereens, verskoning vir my uitlokkende posts.
Cheers,
Penkop B
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Sal rasisme die afrikaner vernietig? [boodskap #84063 is 'n antwoord op boodskap #84062] |
Tue, 16 September 2003 00:13  |
Humphrey Davy
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die is nou verskriklik "off topic".
Ek het vir 5 jaar daar in Bracknell, Slough en Wokingham kontrak werk
gedoen, en die werk was baie en die geld goed, voor ek begin laas jaar moes
terug SA toe gaan weens my vrou se gesondheid. Nou sit ek in Melbourne.
Meeste van my "mates" het nog werk, maar dis meestal slegte werk.
As ek na jou website kyk, lyk my ons is in amper dieselfde rigting werk.
Ek was een van die stigters van die PCG, maar dis nou 'n heel ander liggaam
as wat dit eers was. Ek volg nog sake op shout99.
My rekord het nog in die UK gestaan - ek het nog nie in my lewe vir 'n wen
partei gestem nie. Gaan soos volg
1985(?) gestem PFP - gewen deur Nate
1989 gestem PFP - gewen deur Nate
1994 gestem Democrat - gewen deur ANC
1997 gestem Conservative - gewen deur Labour
2001 gestem Conservative - gewen deur Labour
'n trotse rekord. The kiss of death.
"Namaqua" skryf in boodskap news:bk5jld$8dc$1@hercules.btinternet.com...
> Ja en ja. IR35 het as 'n gerieflike steath tax uitgedraai dink ek, weens
> daai subjektief 3de party interpretasie. (Sage hel) Die staat gaan dit
> nie sommer los nie. Die PCG is ook bittereinders maar so reeks lae skaal se
> konfrontasies en 'appeals' - waarvan slegs 'n paar in die High Court
> opeindig. Lyk maar gelyk op. Beide party maak aansprake dat hulle besig is
> om te wen.
>
> Daar is 'n sterk parlimentere lobby nou ook teen dit - maar die realiteit is
> dat die kontrakeur en IT markte is baie dooier in die UK is as wat mense
> openlik wil erken, vir vrees vir nog verdere inploffing. en ir35 het handige
> verskoning geword vir hoekom werk elders 'uitgesource' word - of nie eers
> gedoen raak nie.
>
> Penkop b wat is jou ervaring daar in die Silicon Ditch. Is Reading,
> Bracknell ens ook so stil vir kontrakteurs?
>
> Maar die wet van transvaal geld orals.
>
> namaqua - O HD ek het 'n paar ander voorbeelde gepos - maar dit was net 'n
> 'warning shot' vir Koos om by skaflike debat te bly.
>
> "Humphrey Davy" wrote in message
> news:3f663577@usenet.per.paradox.net.au...
>> Dit mag wel so wees, maar die pos is nie 'n goeie voorbeeld daarvan nie.
>>
>> Terloops - het julle nog probleme met IR35? Probeer die PCG nog iets
> daaraan
>> doen?
>>
>>> En toevallig is dit wel teen Telkom se reels om nie jou aansluiting te
>>> gebruik vir die verspreing van rasse haat spraak en rassisme oor die
>>> internet nie.
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:32 UTC 2025
|