Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Grondwet vd Newel Republiek
Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84015] Ma, 15 September 2003 05:10 na volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Anyhow, as die derde bewaker van die afrikaner siel, hoekom help jy nie
met die 3rde republiek se bou nie? Dit klink asof jy kan help met a paar
basiese grond beginsels.

As Aspirant Informasie Minister is ek bly om kategories te kan verklaar dat
gister aand om 11.00 GMT Radio Namaqua sy eerste uitsending suksesvol op die
Net gemaak het.

Met 'n kombinasie van tegnologiee op die server beteken dit dat luisteraars
geen 3rde party "plug-ins" of sagteware sal benodig vir ontvangs nie.

Die Aspirant Informasie Minister (AIM) het sy pak aangetrek - sy Riaan
Cruywagen pruik op gesit en agter die mikrofoon ingeskuif.

Die wêreld se voorste en grootse Afrikaanse Yorkshire internet radio stasie
se uitsending was 'n groot sukses en die luistereraar se kommentaar was ook
heel positief.

>> Ek sal a nuwer draad oop maak met a nuwe konstitusie vir die 3rde
republiek en hoop (en is seker ek sal) om jou daar te hoor.

Ek wag vir daai draad - Die Generaal/Veld Maarskalk/Premier het mos my
versoekie opgeskeur - so nou is ek soort van haweloos.

Namaqua - Eers Manhattan en dan Berlyn
Re: Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84031 is 'n antwoord op boodskap #84015] Ma, 15 September 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Die wêreld se voorste en grootse Afrikaanse Yorkshire internet radio stasie
> se uitsending was 'n groot sukses en die luistereraar se kommentaar was ook
> heel positief.

En wat sê die babetjie daarvan?

Amakeia
Re: Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84033 is 'n antwoord op boodskap #84015] Ma, 15 September 2003 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Ek wag vir daai draad - Die Generaal/Veld Maarskalk/Premier het mos my
> versoekie opgeskeur - so nou is ek soort van haweloos.
>
> Namaqua - Eers Manhattan en dan Berlyn

Ek het gesê jy moet by Penkop B gaan artikel.
Ek hou ook nie van die "Newel" in jou titel nie.
Dis nie 'n skim van 'n republiek nie. Dis 'n kuber-
republiek. Dit bestaan al klaar.
Jy is reg. Leonard Cohen moet dalk gevra word
om Penkop 4 te word.
Ondertussen is ek egter meer bekommerd oor
die welstand van die aronskelke ( is dit dieselfde
as varkblomme?) in die vleie van die Boland en
die selonsrose langs die hoofpaaie in Bellville en
die chinkerinchees wat hulle so verkoop op die
marke in die Kaap. Wie sorg vir hulle?

Generaal Jan Christiaan Smuts
Re: Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84037 is 'n antwoord op boodskap #84031] Ma, 15 September 2003 13:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> En wat sê die babetjie daarvan?

Hoera huppel.

Namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:cQh9b.26$Ch2.14@news02.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Die wêreld se voorste en grootse Afrikaanse Yorkshire internet radio
> stasie
>> se uitsending was 'n groot sukses en die luistereraar se kommentaar was
> ook
>> heel positief.
>
> En wat sê die babetjie daarvan?
>
> Amakeia
>
Re: Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84038 is 'n antwoord op boodskap #84033] Ma, 15 September 2003 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ek hou ook nie van die "Newel" in jou titel nie.

Ek wou eers in die "eeter" gebruik - maar soos Penkop b spel sou dit nou 'n
hele ander dimensie aan neem.

Namaqua

ter loops penkop 4 sê hy is te depressed vir kommando en vra of hy verskoon
kan word

"@rogers.com" wrote in message
news:Bpi9b.38$Ch2.22@news02.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Ek wag vir daai draad - Die Generaal/Veld Maarskalk/Premier het mos my
>> versoekie opgeskeur - so nou is ek soort van haweloos.
>>
>> Namaqua - Eers Manhattan en dan Berlyn
>
> Ek het gesê jy moet by Penkop B gaan artikel.
> Ek hou ook nie van die "Newel" in jou titel nie.
> Dis nie 'n skim van 'n republiek nie. Dis 'n kuber-
> republiek. Dit bestaan al klaar.
> Jy is reg. Leonard Cohen moet dalk gevra word
> om Penkop 4 te word.
> Ondertussen is ek egter meer bekommerd oor
> die welstand van die aronskelke ( is dit dieselfde
> as varkblomme?) in die vleie van die Boland en
> die selonsrose langs die hoofpaaie in Bellville en
> die chinkerinchees wat hulle so verkoop op die
> marke in die Kaap. Wie sorg vir hulle?
>
> Generaal Jan Christiaan Smuts
>
Re: Grondwet vd Newel Republiek (Vir Namaqua) [boodskap #84044 is 'n antwoord op boodskap #84015] Ma, 15 September 2003 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Namaqua" wrote:

> Die Aspirant Informasie Minister (AIM) het sy pak aangetrek - sy Riaan
> Cruywagen pruik op gesit en agter die mikrofoon ingeskuif.

LOL!
Ek hoop jy is hier om te bly, Namaqua. :-)

Skuus, was/is so bietjie besig - daarom nog nie geantwoord op jou
vorige pos nie. En kry ook nou nie die boodskap nie, maar kan darem
onthou wat gesê was. :-)
Dus, net so vinnige antwoord, en dan moet ek weer aan die gang kom.
Nee hoor, ek volstaan met "yours solipsistically" In teorie was jy
nie verkeerd om my op my "fout" te wys nie, maar dit was eintlik 'n
bedoelde TIK (tong in kies) speel met die algemene dualistic sienings.
Hetsy Descartes of Cartesian of ander. Ek hou vreeslik baie wat ek van
jou lees, en ek sien jy favor toe Cartesian Dualism :-)

- vultus animi janua et tabula
Re: Grondwet vd Newel Republiek (Vir Namaqua) [boodskap #84049 is 'n antwoord op boodskap #84044] Ma, 15 September 2003 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>> bedoelde TIK (tong in kies)

As 'n man wat so "underage" in geglip het om 21 en ouer Monty Python movies
te gaan kyk, moet ek hier ruiterlik erken dat ek wel ironie vang en dat ek
so ietwat aspris was.

Dit was die enigste instap punt wat ek kon kry vir al daai skimme in die
newel blah blah. ;-)

Namaqua - Wragtig alweer Afrikaner dichotomie en geen eendrag nie.

"Katryn" skryf in boodskap news:u8hbmv0cdn72snrm6delt08piir498gaqf@4ax.com...
> "Namaqua" wrote:
>
>> Die Aspirant Informasie Minister (AIM) het sy pak aangetrek - sy Riaan
>> Cruywagen pruik op gesit en agter die mikrofoon ingeskuif.
>
> LOL!
> Ek hoop jy is hier om te bly, Namaqua. :-)
>
> Skuus, was/is so bietjie besig - daarom nog nie geantwoord op jou
> vorige pos nie. En kry ook nou nie die boodskap nie, maar kan darem
> onthou wat gesê was. :-)
> Dus, net so vinnige antwoord, en dan moet ek weer aan die gang kom.
> Nee hoor, ek volstaan met "yours solipsistically" In teorie was jy
> nie verkeerd om my op my "fout" te wys nie, maar dit was eintlik 'n
> bedoelde TIK (tong in kies) speel met die algemene dualistic sienings.
> Hetsy Descartes of Cartesian of ander. Ek hou vreeslik baie wat ek van
> jou lees, en ek sien jy favor toe Cartesian Dualism :-)
>
> - vultus animi janua et tabula
>
Re: Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84053 is 'n antwoord op boodskap #84033] Ma, 15 September 2003 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Generaal Smuts wrote

> die chinkerinchees wat hulle so verkoop op die
> marke in die Kaap. Wie sorg vir hulle?

Ons kan nou chinkerinchees in ons lokale
kruidenierswinkels se blommeafdeling koop.

Tant Hessie van Wes-Ottawa.

Oorsprong van die naam: heelwaarskynlik
van Nederlandse onomatopie "tjienker" +
uintjie. Thunberg het in 1794 van hulle
gepraat en dit "tinterinties" gespel en
verduidelik dat die naam kom van die
geluid wat dit maak as mens die stamme
teen mekaar vryf.
Re: Grondwet vd Newel Republiek [boodskap #84055 is 'n antwoord op boodskap #84038] Ma, 15 September 2003 17:33 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua

> ter loops penkop 4 sê hy is te depressed vir kommando en vra of hy verskoon
> kan word

Wel, solank hy maar net toegestem het om Penkop 4
te wees, moet ons hom maar tydelik alleen los. Miskien
sit en mope hy maar weer in die tower of song.Of miskien
is hy besig om mense te waarsku teen die jazz police

Penkop A
Vorige onderwerp: Swaeltjies
Volgende onderwerp: Sal rasisme die afrikaner vernietig?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:58:30 MGT 2024