Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Weet iemand meer?
Weet iemand meer? [boodskap #81854] Wo, 06 Augustus 2003 06:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van die nuwe aankondiging ivm skole - dat kinders nie meer na 2006 eksamen
gaan skryf nie, maar ge-evalueer gaan word, en enige kind wat meer as 70%
dan sou behaal word as "uitstaande" aangetoon?
Praat van verlaging van standaarde.!
Annette
Re: Weet iemand meer? [boodskap #81872 is 'n antwoord op boodskap #81854] Wo, 06 Augustus 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Van die nuwe aankondiging ivm skole - dat kinders nie meer na 2006 eksamen
> gaan skryf nie, maar ge-evalueer gaan word, en enige kind wat meer as 70%
> dan sou behaal word as "uitstaande" aangetoon?
> Praat van verlaging van standaarde.!
> Annette
>

Hulle praat mos nou al jare daarvan, hoe anders gaan die "agtergeblewenis"
dan nou ooit kwalifikasies bekom.

Sodat hulle al die pampiere het gaan hulle mos waardevolle lede van die
gemeenskap word, soos daardie miljoenêr wat voorheen vir die Overberg
munisipaliteit gewerk het as bestuurder.

Dis alles die setlaars se skuld dat die afrika mense so swaar gekry het, kyk
maar net hoe goed doen hulle nou.
Re: Weet iemand meer? [boodskap #81890 is 'n antwoord op boodskap #81872] Wo, 06 Augustus 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat met dosente by universiteite en hulle sal vir jou vertel dat die
slaagsyfer hoeka al aangepas word sodat minder studente pluk.....om die
agtergeblewendes vorentoe te pluk. Dat 'n student wat skaars Engels kan
skryf, 'n graad ontvang.

"Glücklich" skryf in boodskap news:hE5Ya.3808$8n2.3514@fe03.atl2.webusenet.com...
>
>> Van die nuwe aankondiging ivm skole - dat kinders nie meer na 2006 eksamen
>> gaan skryf nie, maar ge-evalueer gaan word, en enige kind wat meer as 70%
>> dan sou behaal word as "uitstaande" aangetoon?
>> Praat van verlaging van standaarde.!
>> Annette
>>
>
> Hulle praat mos nou al jare daarvan, hoe anders gaan die "agtergeblewenis"
> dan nou ooit kwalifikasies bekom.
>
> Sodat hulle al die pampiere het gaan hulle mos waardevolle lede van die
> gemeenskap word, soos daardie miljoenêr wat voorheen vir die Overberg
> munisipaliteit gewerk het as bestuurder.
>
> Dis alles die setlaars se skuld dat die afrika mense so swaar gekry het, kyk
> maar net hoe goed doen hulle nou.
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #81914 is 'n antwoord op boodskap #81890] Wo, 06 Augustus 2003 22:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar dis mos niks nuuts nie. Toe ek nog in Pretoria gebly het het ek baie
met Unisa te doen gekry. My vrinne daar het toe al vertel van die belaglikke
dinge wat hulle moes doen om die slaagsyfer hoog genoeg te hou. Dit was hier
omtrent 1995-1996

My suster leer nou op haar oudag weer en vertel sy is soms die enigste wit
student uit 'n klas van 35. Sy vertel dat sy baie "affimative" behandeling
moet weerstaan vannaf die ander studente en dit word vererger omdat sy altyd
in die hoë 90's kry vir haar werk terwyl die res maar sukkel on 60% te
behaal(met addisionele hulp).

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f31036d.0@news1.mweb.co.za...
> Praat met dosente by universiteite en hulle sal vir jou vertel dat die
> slaagsyfer hoeka al aangepas word sodat minder studente pluk.....om die
> agtergeblewendes vorentoe te pluk. Dat 'n student wat skaars Engels kan
> skryf, 'n graad ontvang.
> "Glücklich" wrote in message
> news:hE5Ya.3808$8n2.3514@fe03.atl2.webusenet.com...
>>
>>> Van die nuwe aankondiging ivm skole - dat kinders nie meer na 2006 eksamen
>>> gaan skryf nie, maar ge-evalueer gaan word, en enige kind wat meer as 70%
>>> dan sou behaal word as "uitstaande" aangetoon?
>>> Praat van verlaging van standaarde.!
>>> Annette
>>>
>>
>> Hulle praat mos nou al jare daarvan, hoe anders gaan die "agtergeblewenis"
>> dan nou ooit kwalifikasies bekom.
>>
>> Sodat hulle al die pampiere het gaan hulle mos waardevolle lede van die
>> gemeenskap word, soos daardie miljoenêr wat voorheen vir die Overberg
>> munisipaliteit gewerk het as bestuurder.
>>
>> Dis alles die setlaars se skuld dat die afrika mense so swaar gekry het, kyk
>> maar net hoe goed doen hulle nou.
>>
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #81927 is 'n antwoord op boodskap #81914] Do, 07 Augustus 2003 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het darem self 'n sterk kontak daar en almal sit en wag vir die dag dat
hulle kan waai want die tradisionele standaarde van akedemiese
doeltreffendheid is by die deure uit. Deesdae moet die personeel hul
kantore sluit vir van die 'Gloudina-se-kinders' wat daar deurtrek en dan
raak dinge weg of boodskappe word geplaas op rekenaars, ens.

"Glücklich" skryf in boodskap news:eBfYa.5724$8n2.2813@fe03.atl2.webusenet.com...
> Maar dis mos niks nuuts nie. Toe ek nog in Pretoria gebly het het ek baie
> met Unisa te doen gekry. My vrinne daar het toe al vertel van die belaglikke
> dinge wat hulle moes doen om die slaagsyfer hoog genoeg te hou. Dit was hier
> omtrent 1995-1996
>
> My suster leer nou op haar oudag weer en vertel sy is soms die enigste wit
> student uit 'n klas van 35. Sy vertel dat sy baie "affimative" behandeling
> moet weerstaan vannaf die ander studente en dit word vererger omdat sy altyd
> in die hoë 90's kry vir haar werk terwyl die res maar sukkel on 60% te
> behaal(met addisionele hulp).
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f31036d.0@news1.mweb.co.za...
>> Praat met dosente by universiteite en hulle sal vir jou vertel dat die
>> slaagsyfer hoeka al aangepas word sodat minder studente pluk.....om die
>> agtergeblewendes vorentoe te pluk. Dat 'n student wat skaars Engels kan
>> skryf, 'n graad ontvang.
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:hE5Ya.3808$8n2.3514@fe03.atl2.webusenet.com...
>>>
>>>> Van die nuwe aankondiging ivm skole - dat kinders nie meer na 2006 eksamen
>>>> gaan skryf nie, maar ge-evalueer gaan word, en enige kind wat meer as 70%
>>>> dan sou behaal word as "uitstaande" aangetoon?
>>>> Praat van verlaging van standaarde.!
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> Hulle praat mos nou al jare daarvan, hoe anders gaan die "agtergeblewenis"
>>> dan nou ooit kwalifikasies bekom.
>>>
>>> Sodat hulle al die pampiere het gaan hulle mos waardevolle lede van die
>>> gemeenskap word, soos daardie miljoenêr wat voorheen vir die Overberg
>>> munisipaliteit gewerk het as bestuurder.
>>>
>>> Dis alles die setlaars se skuld dat die afrika mense so swaar gekry het, kyk
>>> maar net hoe goed doen hulle nou.
>>>
>>
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82084 is 'n antwoord op boodskap #81854] Di, 12 Augustus 2003 01:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Van die nuwe aankondiging ivm skole - dat kinders nie meer na 2006 eksamen
> gaan skryf nie, maar ge-evalueer gaan word, en enige kind wat meer as 70%
> dan sou behaal word as "uitstaande" aangetoon?
> Praat van verlaging van standaarde.!

Dit lyk vir my die Noord-Amerikaanse puntegee het
ook al in SA ingesypel. Toe ek nog op skool was,
was 50% 'n gemiddelde persentasie (D in die eksamen),
60% was 'n C en was as " eersteklas" geklassifiseer.
70% was 'n B en net baie goeie studente kon B's kry.
'n A was 'n uiters skaars simbool in Matriek en is net
behaal as jy absoluut briljant was. Die eksamenvraestelle
was daarop gemik om kandidate so deeglik te toets, dat
die persentasies en simbole die ware toestand van sake
van 'n student kon weerspieel. As mens byvoorbeeld na
Universiteit gegaan het, kon mens deur net te luister na
iemand se simbole, weet watter kwaliteit student hy was.
Dit was 'n uitstekende manier om die skape van die bokke
te skei. As jy my man se Standerd Tien simbole kan
vergelyk met myne, dan kan jy onmiddellik sien hoeveel
slimmer hy was as ek.
Maar toe ek hier in Kanada kom, toe vind ek dat
alle punte hier in die boonste persentasies ingebondel
is. En dis belaglik, want dit wys nie vir mens hoe goed of hoe
middelmatig studente is nie. En toe my kinders begin punte
huistoe bring, en hulle vertel vir my hulle het 89%, dan moet
ek vra of dit nou goed of sleg is, want ek weet nie of hulle
nou verwag het om bo 90% te kry nie.

Gloudina
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82085 is 'n antwoord op boodskap #81927] Di, 12 Augustus 2003 01:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

> Ek het darem self 'n sterk kontak daar en almal sit en wag vir die dag dat
> hulle kan waai want die tradisionele standaarde van akedemiese
> doeltreffendheid is by die deure uit. Deesdae moet die personeel hul
> kantore sluit vir van die 'Gloudina-se-kinders' wat daar deurtrek en dan
> raak dinge weg of boodskappe word geplaas op rekenaars, ens.

Dit het natuurlik nie in die ou dae gebeur nie?
En hoekom begin jy nie maar jou hand in jou eie
boesem steek en die woord " akademies" reg spel
nie. Jy weet, Suidwester, dis wanneer mens met
sulke mense soos jy in aanraking kom, wat eintlik
amper ongeletterd is wat betref die Afrikaanse taal,
dat jy besluit dat daar 'n direkte korrelasie is
tussen die joggies wat so kla oor " die verlaagde
standaarde in die nuwe SA" en die lae standaarde
wat daardie joggies self het.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82104 is 'n antwoord op boodskap #82084] Di, 12 Augustus 2003 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
My jongste meisie het onlangs die presidents toekenning gekry aan die einde
van haar "Middle School" (Gr6,7,8). Mens moet vir die 3 jaar "Straight A's"
kry om dit te verdien. Ek weet sy studeer baie hard en het nooit probleme
met haar gesindheid teenoor haar skoolwerk nie. Wat my verbaas is dat daar
so baie kinders wat die toekenning gekry het. Uit bykans 700 kinders het
amper 100 die toekenning gekry.

Oor die algemeen is dit nog steeds beter as in Suid Afrika waar daar
duidelik ook maar voorkeer gegee word aan die kinders van die "ryk dokter"
wat gereeld die skool sponser. Die omgewing waar ons gewoon het, se 2
algemene praktisyns se kinders was in dieselfde skool as ons kinders. Ek het
beide ook persoonlik geken, een van hulle se siening was dat hy nie die
skool gaan omkoop om hulle werk te doen nie. Sy kinders was onbekend in die
skool en moes werk vir hulle punte. Aan die ander kant het almal die 2de
dokter se kinders geken want hulle was altyd opgehemel en was ook altyd
gekies as hoofmeisies. Hulle en so 'n paar ander lokale besigheids mense se
kinders het altyd die verhoog volgestaan waneer daar toekennings uitgedeel
word. Die punte wat jou kinders behaal het was direk proporsioneel met die
hoeveelheid geld wat jy aan die skool skenk.

So ja antie dit is dalk so dat die noord amerikaanse skole te maklik punte
toeken maar ten minste weet jy die kinders wat wel A's kry doen hulle werk.
In 'n mate word die skape wel van die bokke geskei, nie die rykes van die
armes nie.

"@rogers.com" wrote in message news:L%WZa.167058$rsJ.143773@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Annette wrote
>
>> Van die nuwe aankondiging ivm skole - dat kinders nie meer na 2006 eksamen
>> gaan skryf nie, maar ge-evalueer gaan word, en enige kind wat meer as 70%
>> dan sou behaal word as "uitstaande" aangetoon?
>> Praat van verlaging van standaarde.!
>
> Dit lyk vir my die Noord-Amerikaanse puntegee het
> ook al in SA ingesypel. Toe ek nog op skool was,
> was 50% 'n gemiddelde persentasie (D in die eksamen),
> 60% was 'n C en was as " eersteklas" geklassifiseer.
> 70% was 'n B en net baie goeie studente kon B's kry.
> 'n A was 'n uiters skaars simbool in Matriek en is net
> behaal as jy absoluut briljant was. Die eksamenvraestelle
> was daarop gemik om kandidate so deeglik te toets, dat
> die persentasies en simbole die ware toestand van sake
> van 'n student kon weerspieel. As mens byvoorbeeld na
> Universiteit gegaan het, kon mens deur net te luister na
> iemand se simbole, weet watter kwaliteit student hy was.
> Dit was 'n uitstekende manier om die skape van die bokke
> te skei. As jy my man se Standerd Tien simbole kan
> vergelyk met myne, dan kan jy onmiddellik sien hoeveel
> slimmer hy was as ek.
> Maar toe ek hier in Kanada kom, toe vind ek dat
> alle punte hier in die boonste persentasies ingebondel
> is. En dis belaglik, want dit wys nie vir mens hoe goed of hoe
> middelmatig studente is nie. En toe my kinders begin punte
> huistoe bring, en hulle vertel vir my hulle het 89%, dan moet
> ek vra of dit nou goed of sleg is, want ek weet nie of hulle
> nou verwag het om bo 90% te kry nie.
>
> Gloudina
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82109 is 'n antwoord op boodskap #82104] Di, 12 Augustus 2003 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> So ja antie dit is dalk so dat die noord amerikaanse skole te maklik punte
> toeken maar ten minste weet jy die kinders wat wel A's kry doen hulle werk.
> In 'n mate word die skape wel van die bokke geskei, nie die rykes van die
> armes nie.

Ek weet nie waarna jy verwys as jy praat van die rykes/armes skeiding
nie. Van die ou dae in SA? Of van wat nou nog in Florida gebeur?

In my dae in SA ( dit is nou lank gelede) was beide Standerd 8 en 10
publieke eksamens. Jou onderwysers het nie geweet wat op die
vraestelle verskyn nie. Dit is deur spanne onderwysers sentraal gemerk.

My argument is dat geen student, enige plek in die wereld, 'n A behoort
te kry tensy hy in die boonste tien persent van die studentebevolking hoort
nie. Anders word A's niksseggend. As al my kinders A's kry, hoe weet ek
as ouer wie is nou die heel beste en wie is net bietjie minder goed as
daardie
een. Dis as gevolg daarvan dat universiteite hier in Kanada gewoonlik nie
meer te veel aandag gee aan die sekondere skool-punte nie, maar ander
maatstawwe gebruik. Die Universiteit van Waterloo het byvoorbeeld hulle
eie kompetisies vir wiskunde, fisika en chemie, en daar word gewoonlik
daarna gekyk as jy aansoek doen vir wetenskaplike studies. Party kinders
in Kanada neem die SAT , veral as hulle miskien van plan is om in die
VSA te studeer, maar dit is nie 'n vreeslike goeie maatstaf nie, want dit
is te maklik om nogal goed te lyk op 'n SAT score, en glad nie briljant
te wees nie.

Gloudina
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82139 is 'n antwoord op boodskap #82085] Wo, 13 Augustus 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wow, my antie! Nie almal het tyd om elke woord wat hy tik op die rekenaar
na te gaan vir spelfoute nie.....dis nou natuurlik behalwe mense soos jy wat
duidelik verveeld is? Nou wat moet ons sê wat daagliks met jou in
aanraking kom? Van gediggies en sulke onbelangrike goed weet jy sekerlik
iets, maar van logika....as hulle jou brein in 'n mossie oorplant vlieg hy
sekerlik agteruit! Reguit Kanada toe en kruip in die eerste gat weg en
skrou van daar af dat jy persoonlik die vryheidstryd vir SA gewen het? Vir
jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde is
'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie! Maar eintlik
praat jy mos net stront vir die stront se ontwille? Net in jou vorige
boodskap onthou jy van die vorige hoë standaarde? Wat's fout met die ou
man? Kan hy nie jou verveeldheid verdryf nie? Nou nie dat ek sal wil
uithelp nie......hier is nie genoeg Eno's daarvoor nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:R6XZa.167096$rsJ.69287@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
>> Ek het darem self 'n sterk kontak daar en almal sit en wag vir die dag dat
>> hulle kan waai want die tradisionele standaarde van akedemiese
>> doeltreffendheid is by die deure uit. Deesdae moet die personeel hul
>> kantore sluit vir van die 'Gloudina-se-kinders' wat daar deurtrek en dan
>> raak dinge weg of boodskappe word geplaas op rekenaars, ens.
>
> Dit het natuurlik nie in die ou dae gebeur nie?
> En hoekom begin jy nie maar jou hand in jou eie
> boesem steek en die woord " akademies" reg spel
> nie. Jy weet, Suidwester, dis wanneer mens met
> sulke mense soos jy in aanraking kom, wat eintlik
> amper ongeletterd is wat betref die Afrikaanse taal,
> dat jy besluit dat daar 'n direkte korrelasie is
> tussen die joggies wat so kla oor " die verlaagde
> standaarde in die nuwe SA" en die lae standaarde
> wat daardie joggies self het.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82151 is 'n antwoord op boodskap #82139] Wo, 13 Augustus 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

Vir
> jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde is
> 'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie!

En ek hoop dat jou " professor doktor by Unisa" weet
hoe om die woord " akademies" te spel.

Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
en haar gunsteling-akkedis
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82284 is 'n antwoord op boodskap #82151] Vr, 15 Augustus 2003 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ou bene, beide sal vir jou 'n paar lessies kan leer....
"@rogers.com" wrote in message
news:pHr_a.145616$4UE.15393@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
> Vir
>> jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde is
>> 'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie!
>
> En ek hoop dat jou " professor doktor by Unisa" weet
> hoe om die woord " akademies" te spel.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
> en haar gunsteling-akkedis
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82286 is 'n antwoord op boodskap #82284] Vr, 15 Augustus 2003 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee man Suidwester - gaan skryf nou akademies mooi soet tien keer uit, en
bedank Gloudina dat sy so besorg oor jou is dat sy jou wil help om reg te
spel.;)

Annette

-"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3ce214.0@news1.mweb.co.za...
> Ja ou bene, beide sal vir jou 'n paar lessies kan leer....
> "@rogers.com" wrote in message
> news:pHr_a.145616$4UE.15393@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Suidwester wrote
>>
>> Vir
>>> jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde
>> is
>>> 'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie!
>>
>> En ek hoop dat jou " professor doktor by Unisa" weet
>> hoe om die woord " akademies" te spel.
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
>> en haar gunsteling-akkedis
>>
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82287 is 'n antwoord op boodskap #82286] Vr, 15 Augustus 2003 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
k.o.e.i........k.o.e.i.........k.o.e.i......ensovoorts! Behoort haar
tevrede te stel?

"Annette" skryf in boodskap news:bhipq7$18f2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ag nee man Suidwester - gaan skryf nou akademies mooi soet tien keer uit, en
> bedank Gloudina dat sy so besorg oor jou is dat sy jou wil help om reg te
> spel.;)
>
> Annette
>
>
> -"Suidwester" wrote in message
> news:3f3ce214.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja ou bene, beide sal vir jou 'n paar lessies kan leer....
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:pHr_a.145616$4UE.15393@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> Suidwester wrote
>>>
>>> Vir
>>>> jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde
>>> is
>>>> 'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie!
>>>
>>> En ek hoop dat jou " professor doktor by Unisa" weet
>>> hoe om die woord " akademies" te spel.
>>>
>>> Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
>>> en haar gunsteling-akkedis
>>>
>>
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82290 is 'n antwoord op boodskap #82287] Vr, 15 Augustus 2003 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag nee man Suidwester - Gloudina is te oud om 'n koei te kan wees.
Wat word van koeie?
Ons eet tog beesvleis, nie koeivleis nie;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3cece6.0@news1.mweb.co.za...
> k.o.e.i........k.o.e.i.........k.o.e.i......ensovoorts! Behoort haar
> tevrede te stel?
> "Annette" wrote in message
> news:bhipq7$18f2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ag nee man Suidwester - gaan skryf nou akademies mooi soet tien keer uit,
> en
>> bedank Gloudina dat sy so besorg oor jou is dat sy jou wil help om reg te
>> spel.;)
>>
>> Annette
>>
>>
>> -"Suidwester" wrote in message
>> news:3f3ce214.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja ou bene, beide sal vir jou 'n paar lessies kan leer....
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:pHr_a.145616$4UE.15393@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>>
>>>> Suidwester wrote
>>>>
>>>> Vir
>>>> > jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde
>>>> is
>>>> > 'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie!
>>>>
>>>> En ek hoop dat jou " professor doktor by Unisa" weet
>>>> hoe om die woord " akademies" te spel.
>>>>
>>>> Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
>>>> en haar gunsteling-akkedis
>>>>
>>>
>>
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82334 is 'n antwoord op boodskap #82290] Sa, 16 Augustus 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koeie is jou teeldiere. Jy gee hulle volop kos sodat hulle lekker kan
spyker en kallers kan maak. Sodra sy te oud is dat die bulle haar nie meer
wil hê nie, dan laai jy haar weg slagpale toe.....die graad vleis is nie so
goed nie want sy's so effe taai, maar hulle maak darem 'hamburger patties'
van haar. Dis maar die vrou se lot! Weet jy wat gaan alles in die
verskillende soorte polonies in? Dis nou jou salamis, frankfurters,
rooiworsies, ens. Bo en behalwe die harslag [hart, longe, poepol, ens] van
omtrent enige dier, ook van perde [wat te oud geword het om wedrenne te
wen], donkies, sulke vrekoud en taai Gloudina-like koeie en enigiets anders
wat jy nie weet wat om mee te maak nie. Daar is darem 'n liggie voor in
die tonnel.......die ou teelbulle eet darem genadebrood op 'n groen kampie
op die plaas! Ek meen, hoe kan jy tjops van 'n meester maak?

"Annette" skryf in boodskap news:bhiv75$2mbs$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ag nee man Suidwester - Gloudina is te oud om 'n koei te kan wees.
> Wat word van koeie?
> Ons eet tog beesvleis, nie koeivleis nie;))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3cece6.0@news1.mweb.co.za...
>> k.o.e.i........k.o.e.i.........k.o.e.i......ensovoorts! Behoort haar
>> tevrede te stel?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bhipq7$18f2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ag nee man Suidwester - gaan skryf nou akademies mooi soet tien keer uit, en
>>> bedank Gloudina dat sy so besorg oor jou is dat sy jou wil help om reg te
>>> spel.;)
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> -"Suidwester" wrote in message
>>> news:3f3ce214.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ja ou bene, beide sal vir jou 'n paar lessies kan leer....
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:pHr_a.145616$4UE.15393@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> >
>>>> > Suidwester wrote
>>>> >
>>>> > Vir
>>>> > > jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde
>>>> > is
>>>> > > 'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie!
>>>> >
>>>> > En ek hoop dat jou " professor doktor by Unisa" weet
>>>> > hoe om die woord " akademies" te spel.
>>>> >
>>>> > Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
>>>> > en haar gunsteling-akkedis
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Weet iemand meer? [boodskap #82344 is 'n antwoord op boodskap #82334] Sa, 16 Augustus 2003 13:59 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
My ma het altyd gesê "wat nie dood maak nie maak vet".

Maar noudat die verbintenis tussen die antie en polonie gemaak het, gaan ek
sekerlik nie gou weer polonie eet nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3e08f6.0@news1.mweb.co.za...
> Koeie is jou teeldiere. Jy gee hulle volop kos sodat hulle lekker kan
> spyker en kallers kan maak. Sodra sy te oud is dat die bulle haar nie meer
> wil hê nie, dan laai jy haar weg slagpale toe.....die graad vleis is nie so
> goed nie want sy's so effe taai, maar hulle maak darem 'hamburger patties'
> van haar. Dis maar die vrou se lot! Weet jy wat gaan alles in die
> verskillende soorte polonies in? Dis nou jou salamis, frankfurters,
> rooiworsies, ens. Bo en behalwe die harslag [hart, longe, poepol, ens] van
> omtrent enige dier, ook van perde [wat te oud geword het om wedrenne te
> wen], donkies, sulke vrekoud en taai Gloudina-like koeie en enigiets anders
> wat jy nie weet wat om mee te maak nie. Daar is darem 'n liggie voor in
> die tonnel.......die ou teelbulle eet darem genadebrood op 'n groen kampie
> op die plaas! Ek meen, hoe kan jy tjops van 'n meester maak?
> "Annette" wrote in message
> news:bhiv75$2mbs$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ag nee man Suidwester - Gloudina is te oud om 'n koei te kan wees.
>> Wat word van koeie?
>> Ons eet tog beesvleis, nie koeivleis nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f3cece6.0@news1.mweb.co.za...
>>> k.o.e.i........k.o.e.i.........k.o.e.i......ensovoorts! Behoort haar
>>> tevrede te stel?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bhipq7$18f2$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ag nee man Suidwester - gaan skryf nou akademies mooi soet tien keer uit, en
>>>> bedank Gloudina dat sy so besorg oor jou is dat sy jou wil help om reg te
>>>> spel.;)
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> -"Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f3ce214.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ja ou bene, beide sal vir jou 'n paar lessies kan leer....
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:pHr_a.145616$4UE.15393@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>> > >
>>>> > > Suidwester wrote
>>>> > >
>>>> > > Vir
>>>> > > > jou inligting, die betrokke persoon wat kla oor die akedemiese standaarde
>>>> > > is
>>>> > > > 'n professor doktor by Unisa en is nie die enigste een nie!
>>>> > >
>>>> > > En ek hoop dat jou " professor doktor by Unisa" weet
>>>> > > hoe om die woord " akademies" te spel.
>>>> > >
>>>> > > Tant Hessie van die Derde Republiek se taalkomitee
>>>> > > en haar gunsteling-akkedis
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Mev H.S. Balle se blatjang
Volgende onderwerp: Is this afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:51:17 MGT 2024