Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Harry Potter...die fliek
Harry Potter...die fliek [boodskap #80464] Ma, 14 Julie 2003 09:18 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet sê ek het nog altyd weerhou van die boeke, maar ek het gisteraand die
eerste fliek oor M-net gekyk en dit totentaal geniet! Daai vroumens
verdien elke enkele dollar van die magdom miljoene wat sy maak. Iemand met
so 'n verbeelding moet vergoed word!
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80465 is 'n antwoord op boodskap #80464] Ma, 14 Julie 2003 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die eerste fliek is nog niks - die boek is baie verander in die eerste
fliek. Kyk die tweede fliek, dis baie na aan die boek, en dis nog beter as
die eerste een. My man het ook nooit die boeke gelees nie, maar toe hy die
eerste fliek sien was hy stomgeslaan. Na die tyd het hy vir my gesê "Harry
Potter makes you believe in magic again." Dis darem baie waar :o))

E

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:betshn$198o$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Moet sê ek het nog altyd weerhou van die boeke, maar ek het gisteraand die
> eerste fliek oor M-net gekyk en dit totentaal geniet! Daai vroumens
> verdien elke enkele dollar van die magdom miljoene wat sy maak. Iemand met
> so 'n verbeelding moet vergoed word!
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80469 is 'n antwoord op boodskap #80464] Ma, 14 Julie 2003 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koop die boeke en gaan kyk die ander fliek ook - alles baie genotvol.
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:betshn$198o$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Moet sê ek het nog altyd weerhou van die boeke, maar ek het gisteraand die
> eerste fliek oor M-net gekyk en dit totentaal geniet! Daai vroumens
> verdien elke enkele dollar van die magdom miljoene wat sy maak. Iemand met
> so 'n verbeelding moet vergoed word!
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80485 is 'n antwoord op boodskap #80469] Ma, 14 Julie 2003 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette ek wou jou nog vra. Wat noem hulle al die unieke name wat Rowling
uitgedink het in Afrikaans. Jy weet Muggles en Voldemort en Snape en al
daai goed?

E

"Annette" skryf in boodskap news:beutuc$8vevt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Koop die boeke en gaan kyk die ander fliek ook - alles baie genotvol.
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:betshn$198o$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Moet sê ek het nog altyd weerhou van die boeke, maar ek het gisteraand die
>> eerste fliek oor M-net gekyk en dit totentaal geniet! Daai vroumens
>> verdien elke enkele dollar van die magdom miljoene wat sy maak. Iemand met
>> so 'n verbeelding moet vergoed word!
>>
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80502 is 'n antwoord op boodskap #80469] Di, 15 Julie 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Ek sal maar wag vir die tweede fliek op M-net. By die boeke sal
ek maar verbyhou. Ek is nie mal oor kinderfantasie nie, maar ek het wel
grenslose bewondering vir die vrou wat daai klomp fantasie kon uitdink.
Dis ongelooflik om te dink dat sy nooit voorheen geskryf het nie!

"Annette" skryf in boodskap news:beutuc$8vevt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Koop die boeke en gaan kyk die ander fliek ook - alles baie genotvol.
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:betshn$198o$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Moet sê ek het nog altyd weerhou van die boeke, maar ek het gisteraand die
>> eerste fliek oor M-net gekyk en dit totentaal geniet! Daai vroumens
>> verdien elke enkele dollar van die magdom miljoene wat sy maak. Iemand met
>> so 'n verbeelding moet vergoed word!
>>
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80508 is 'n antwoord op boodskap #80502] Di, 15 Julie 2003 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos Harry ouer word, verander haar skryfstyl - jy sal nie eers agterkom jy
lees kinderfantasie nie, so goed is dit geskryf. Dis ook baie humoristies -
behalwe die nuutste boek, dis 'n bietjie donker gewees.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f13a4e6.0@news1.mweb.co.za...
> Huh-uh. Ek sal maar wag vir die tweede fliek op M-net. By die boeke sal
> ek maar verbyhou. Ek is nie mal oor kinderfantasie nie, maar ek het wel
> grenslose bewondering vir die vrou wat daai klomp fantasie kon uitdink.
> Dis ongelooflik om te dink dat sy nooit voorheen geskryf het nie!
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80519 is 'n antwoord op boodskap #80508] Di, 15 Julie 2003 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oi!! Suidwester - Het jy in die fliek die skatlike drakie gesien met die
naam Norbert?:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f13ea42$0$235@hades.is.co.za...
> Soos Harry ouer word, verander haar skryfstyl - jy sal nie eers agterkom jy
> lees kinderfantasie nie, so goed is dit geskryf. Dis ook baie humoristies -
> behalwe die nuutste boek, dis 'n bietjie donker gewees.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f13a4e6.0@news1.mweb.co.za...
>> Huh-uh. Ek sal maar wag vir die tweede fliek op M-net. By die boeke sal
>> ek maar verbyhou. Ek is nie mal oor kinderfantasie nie, maar ek het wel
>> grenslose bewondering vir die vrou wat daai klomp fantasie kon uitdink.
>> Dis ongelooflik om te dink dat sy nooit voorheen geskryf het nie!
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80520 is 'n antwoord op boodskap #80508] Di, 15 Julie 2003 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine - ek sal as ek kan onthou my Afrikaanse Harry Potters gaan terugleen
van die kinders.
Ek weet muggles is moggels.
Hermione Granger is Hermien le Grange
Voldemort is Voldemort.
Laat ek die boeke kry, dan kan ek jou volledig inlig.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f13ea42$0$235@hades.is.co.za...
> Soos Harry ouer word, verander haar skryfstyl - jy sal nie eers agterkom jy
> lees kinderfantasie nie, so goed is dit geskryf. Dis ook baie humoristies -
> behalwe die nuutste boek, dis 'n bietjie donker gewees.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f13a4e6.0@news1.mweb.co.za...
>> Huh-uh. Ek sal maar wag vir die tweede fliek op M-net. By die boeke sal
>> ek maar verbyhou. Ek is nie mal oor kinderfantasie nie, maar ek het wel
>> grenslose bewondering vir die vrou wat daai klomp fantasie kon uitdink.
>> Dis ongelooflik om te dink dat sy nooit voorheen geskryf het nie!
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80524 is 'n antwoord op boodskap #80508] Di, 15 Julie 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vergeet ek het 'n ekstra Afrikaanse boek van #1:
Hier is van die Afrikaanse woorde:
Kwiddiek
Albus Dompeldorius
Regstelling: Woldemort
Die munte word knoete genoem
Die huise is: Hoesenproes, Slibberin, Griffindor en Raweklou.
Onder die eerstejaars is daar 'n Susan Beyers, Neville Loggerenberg ( die en
met die padda), Parvati Patel en Sam Makabeni.
Professor Snerp
Meneer Fillis is die opsigter
Die groot bal is Die Swelger, die kleiner balle is die Mokers , en die klein
balletjie is Die Goue Snip
Hagrid se hond se naam is Tande.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f13ea42$0$235@hades.is.co.za...
> Soos Harry ouer word, verander haar skryfstyl - jy sal nie eers agterkom jy
> lees kinderfantasie nie, so goed is dit geskryf. Dis ook baie humoristies -
> behalwe die nuutste boek, dis 'n bietjie donker gewees.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f13a4e6.0@news1.mweb.co.za...
>> Huh-uh. Ek sal maar wag vir die tweede fliek op M-net. By die boeke sal
>> ek maar verbyhou. Ek is nie mal oor kinderfantasie nie, maar ek het wel
>> grenslose bewondering vir die vrou wat daai klomp fantasie kon uitdink.
>> Dis ongelooflik om te dink dat sy nooit voorheen geskryf het nie!
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80530 is 'n antwoord op boodskap #80520] Di, 15 Julie 2003 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dankie, dit sal nog insiggewend wees om te sien hoe die boek vertaal
word. Ek dink 'n groot gedeelte van die humor en bedoeling kan dalk verlore
gaan met die vertaling. Ek sien dit gebeur gereeld met boeke wat uit
Afrikaans na Engels toe vertaal word, so ek vermoed dieselfde kan andersom
gebeur.

"Annette" skryf in boodskap news:bf1ekm$9vnn6$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Elaine - ek sal as ek kan onthou my Afrikaanse Harry Potters gaan terugleen
> van die kinders.
> Ek weet muggles is moggels.
> Hermione Granger is Hermien le Grange
> Voldemort is Voldemort.
> Laat ek die boeke kry, dan kan ek jou volledig inlig.
> Annette
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80531 is 'n antwoord op boodskap #80524] Di, 15 Julie 2003 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag dis eintlik oulik en baie beskrywend. ek het klaar die Engelse boeke, en
gaan dit nie weer in Afrikaans koop nie, maar behalwe vir die name, is die
vertalings heel oulik gedoen. As hulle 'n Sam Makabeni het, het hulle die
storie so verander dat dit in SA afspeel en nie in Engeland nie?

E

"Annette" skryf in boodskap news:bf1fth$9qvss$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek het vergeet ek het 'n ekstra Afrikaanse boek van #1:
> Hier is van die Afrikaanse woorde:
> Kwiddiek
> Albus Dompeldorius
> Regstelling: Woldemort
> Die munte word knoete genoem
> Die huise is: Hoesenproes, Slibberin, Griffindor en Raweklou.
> Onder die eerstejaars is daar 'n Susan Beyers, Neville Loggerenberg ( die en
> met die padda), Parvati Patel en Sam Makabeni.
> Professor Snerp
> Meneer Fillis is die opsigter
> Die groot bal is Die Swelger, die kleiner balle is die Mokers , en die klein
> balletjie is Die Goue Snip
> Hagrid se hond se naam is Tande.
>
> Annette
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80534 is 'n antwoord op boodskap #80530] Di, 15 Julie 2003 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, inteendeel - ek het al die boeke in beide tale gelees, en het die
Afrikaanse vertalings meer humosristies gevind.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f145b08$0$235@hades.is.co.za...
> Ag dankie, dit sal nog insiggewend wees om te sien hoe die boek vertaal
> word. Ek dink 'n groot gedeelte van die humor en bedoeling kan dalk verlore
> gaan met die vertaling. Ek sien dit gebeur gereeld met boeke wat uit
> Afrikaans na Engels toe vertaal word, so ek vermoed dieselfde kan andersom
> gebeur.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bf1ekm$9vnn6$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Elaine - ek sal as ek kan onthou my Afrikaanse Harry Potters gaan terugleen
>> van die kinders.
>> Ek weet muggles is moggels.
>> Hermione Granger is Hermien le Grange
>> Voldemort is Voldemort.
>> Laat ek die boeke kry, dan kan ek jou volledig inlig.
>> Annette
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80535 is 'n antwoord op boodskap #80531] Di, 15 Julie 2003 20:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O nee - dit speel nog steeds by Hogwarts iewers in Engeland af.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f145b0a$0$235@hades.is.co.za...
> Ag dis eintlik oulik en baie beskrywend. ek het klaar die Engelse boeke, en
> gaan dit nie weer in Afrikaans koop nie, maar behalwe vir die name, is die
> vertalings heel oulik gedoen. As hulle 'n Sam Makabeni het, het hulle die
> storie so verander dat dit in SA afspeel en nie in Engeland nie?
>
> E
> "Annette" wrote in message
> news:bf1fth$9qvss$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek het vergeet ek het 'n ekstra Afrikaanse boek van #1:
>> Hier is van die Afrikaanse woorde:
>> Kwiddiek
>> Albus Dompeldorius
>> Regstelling: Woldemort
>> Die munte word knoete genoem
>> Die huise is: Hoesenproes, Slibberin, Griffindor en Raweklou.
>> Onder die eerstejaars is daar 'n Susan Beyers, Neville Loggerenberg (die en
>> met die padda), Parvati Patel en Sam Makabeni.
>> Professor Snerp
>> Meneer Fillis is die opsigter
>> Die groot bal is Die Swelger, die kleiner balle is die Mokers , en die klein
>> balletjie is Die Goue Snip
>> Hagrid se hond se naam is Tande.
>>
>> Annette
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80541 is 'n antwoord op boodskap #80519] Wo, 16 Julie 2003 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hy's te mooi! My bek het oopgehang. Gelukkig is dit nie vlieëtyd hier by
ons nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bf1ekk$9vnn6$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Oi!! Suidwester - Het jy in die fliek die skatlike drakie gesien met die
> naam Norbert?:))
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f13ea42$0$235@hades.is.co.za...
>> Soos Harry ouer word, verander haar skryfstyl - jy sal nie eers agterkom jy
>> lees kinderfantasie nie, so goed is dit geskryf. Dis ook baie humoristies -
>> behalwe die nuutste boek, dis 'n bietjie donker gewees.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f13a4e6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Huh-uh. Ek sal maar wag vir die tweede fliek op M-net. By die boeke sal
>>> ek maar verbyhou. Ek is nie mal oor kinderfantasie nie, maar ek het wel
>>> grenslose bewondering vir die vrou wat daai klomp fantasie kon uitdink.
>>> Dis ongelooflik om te dink dat sy nooit voorheen geskryf het nie!
>>
>
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80543 is 'n antwoord op boodskap #80535] Wo, 16 Julie 2003 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
aaaahhh - dankie :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bf2hjb$9ubd7$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> O nee - dit speel nog steeds by Hogwarts iewers in Engeland af.
> Annette
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80546 is 'n antwoord op boodskap #80541] Wo, 16 Julie 2003 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jul 2003 07:51:15 +0100, "Suidwester" wrote:

> Hy's te mooi! My bek het oopgehang. Gelukkig is dit nie vlieëtyd hier by
> ons nie!

Wat bedoel julle eintlik?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80555 is 'n antwoord op boodskap #80546] Wo, 16 Julie 2003 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gaan kyk die fliek Norbert - dan sal jy begryp.
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:dodahvkghekihbjotk4fvqm7pcmklciu66@4ax.com...
> On Wed, 16 Jul 2003 07:51:15 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Hy's te mooi! My bek het oopgehang. Gelukkig is dit nie vlieëtyd hier by
>> ons nie!
>
> Wat bedoel julle eintlik?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80557 is 'n antwoord op boodskap #80555] Wo, 16 Julie 2003 18:24 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jul 2003 18:26:02 +0200, "Annette" wrote:

> Gaan kyk die fliek Norbert - dan sal jy begryp.
> Annette
>

Oh!. Ek sal dit dan maar doen, ja. Julle lyk wel almal baie ontroerd
deur daai Harry Potter? Ek dink ek het iets gemis. Jammer dat ek so
ver moet gaan om 'n fliek te vind. Ek moet daarvoor na die stad toe.

Norbert
Vorige onderwerp: Fliek: Anger Management
Volgende onderwerp: Film - Rainmaker - PK Keith
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:40:50 MGT 2024