Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: Anger Management
Fliek: Anger Management [boodskap #79033] Ma, 09 Junie 2003 12:59
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het dit Saterdag gesien - nogal snaaks.
Blykbaar is daar opgekropte woede wat nie goed en gesond is nie, en
regverdige woede wat glo reg en aanvaarbaar is.
Seker maar 'n Amerikaanse ding om onderskeid te tref;))
Nietemin - raai bietjie wat dra daardie oosterse priesters met kaalgeskeerde
koppe en helder oranje jurke onder die jurke?:))

Annette
Vorige onderwerp: Fliek: Road to Freedom
Volgende onderwerp: Harry Potter...die fliek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:29:07 MGT 2024