Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Harry Potter...die fliek
Harry Potter...die fliek [boodskap #80464] |
Mon, 14 July 2003 09:18  |
Sandvlooi
Boodskappe: 484 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moet sê ek het nog altyd weerhou van die boeke, maar ek het gisteraand die
eerste fliek oor M-net gekyk en dit totentaal geniet! Daai vroumens
verdien elke enkele dollar van die magdom miljoene wat sy maak. Iemand met
so 'n verbeelding moet vergoed word!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80524 is 'n antwoord op boodskap #80508] |
Tue, 15 July 2003 18:04   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het vergeet ek het 'n ekstra Afrikaanse boek van #1:
Hier is van die Afrikaanse woorde:
Kwiddiek
Albus Dompeldorius
Regstelling: Woldemort
Die munte word knoete genoem
Die huise is: Hoesenproes, Slibberin, Griffindor en Raweklou.
Onder die eerstejaars is daar 'n Susan Beyers, Neville Loggerenberg ( die en
met die padda), Parvati Patel en Sam Makabeni.
Professor Snerp
Meneer Fillis is die opsigter
Die groot bal is Die Swelger, die kleiner balle is die Mokers , en die klein
balletjie is Die Goue Snip
Hagrid se hond se naam is Tande.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f13ea42$0$235@hades.is.co.za...
> Soos Harry ouer word, verander haar skryfstyl - jy sal nie eers agterkom jy
> lees kinderfantasie nie, so goed is dit geskryf. Dis ook baie humoristies -
> behalwe die nuutste boek, dis 'n bietjie donker gewees.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f13a4e6.0@news1.mweb.co.za...
>> Huh-uh. Ek sal maar wag vir die tweede fliek op M-net. By die boeke sal
>> ek maar verbyhou. Ek is nie mal oor kinderfantasie nie, maar ek het wel
>> grenslose bewondering vir die vrou wat daai klomp fantasie kon uitdink.
>> Dis ongelooflik om te dink dat sy nooit voorheen geskryf het nie!
>
|
|
|
|
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80531 is 'n antwoord op boodskap #80524] |
Tue, 15 July 2003 19:39   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ag dis eintlik oulik en baie beskrywend. ek het klaar die Engelse boeke, en
gaan dit nie weer in Afrikaans koop nie, maar behalwe vir die name, is die
vertalings heel oulik gedoen. As hulle 'n Sam Makabeni het, het hulle die
storie so verander dat dit in SA afspeel en nie in Engeland nie?
E
"Annette" skryf in boodskap news:bf1fth$9qvss$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek het vergeet ek het 'n ekstra Afrikaanse boek van #1:
> Hier is van die Afrikaanse woorde:
> Kwiddiek
> Albus Dompeldorius
> Regstelling: Woldemort
> Die munte word knoete genoem
> Die huise is: Hoesenproes, Slibberin, Griffindor en Raweklou.
> Onder die eerstejaars is daar 'n Susan Beyers, Neville Loggerenberg ( die en
> met die padda), Parvati Patel en Sam Makabeni.
> Professor Snerp
> Meneer Fillis is die opsigter
> Die groot bal is Die Swelger, die kleiner balle is die Mokers , en die klein
> balletjie is Die Goue Snip
> Hagrid se hond se naam is Tande.
>
> Annette
|
|
|
|
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80535 is 'n antwoord op boodskap #80531] |
Tue, 15 July 2003 20:10   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee - dit speel nog steeds by Hogwarts iewers in Engeland af.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f145b0a$0$235@hades.is.co.za...
> Ag dis eintlik oulik en baie beskrywend. ek het klaar die Engelse boeke, en
> gaan dit nie weer in Afrikaans koop nie, maar behalwe vir die name, is die
> vertalings heel oulik gedoen. As hulle 'n Sam Makabeni het, het hulle die
> storie so verander dat dit in SA afspeel en nie in Engeland nie?
>
> E
> "Annette" wrote in message
> news:bf1fth$9qvss$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek het vergeet ek het 'n ekstra Afrikaanse boek van #1:
>> Hier is van die Afrikaanse woorde:
>> Kwiddiek
>> Albus Dompeldorius
>> Regstelling: Woldemort
>> Die munte word knoete genoem
>> Die huise is: Hoesenproes, Slibberin, Griffindor en Raweklou.
>> Onder die eerstejaars is daar 'n Susan Beyers, Neville Loggerenberg (die en
>> met die padda), Parvati Patel en Sam Makabeni.
>> Professor Snerp
>> Meneer Fillis is die opsigter
>> Die groot bal is Die Swelger, die kleiner balle is die Mokers , en die klein
>> balletjie is Die Goue Snip
>> Hagrid se hond se naam is Tande.
>>
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Harry Potter...die fliek [boodskap #80557 is 'n antwoord op boodskap #80555] |
Wed, 16 July 2003 18:24  |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 16 Jul 2003 18:26:02 +0200, "Annette" wrote:
> Gaan kyk die fliek Norbert - dan sal jy begryp.
> Annette
>
Oh!. Ek sal dit dan maar doen, ja. Julle lyk wel almal baie ontroerd
deur daai Harry Potter? Ek dink ek het iets gemis. Jammer dat ek so
ver moet gaan om 'n fliek te vind. Ek moet daarvoor na die stad toe.
Norbert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:33 UTC 2025
|