Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ou mode terug
Ou mode terug [boodskap #79906] Di, 01 Julie 2003 04:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
Annette
Re: Ou mode terug [boodskap #79920 is 'n antwoord op boodskap #79906] Di, 01 Julie 2003 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
is dit ooit weggewees??????

Rico

"Annette" skryf in boodskap news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
> Annette
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79930 is 'n antwoord op boodskap #79906] Di, 01 Julie 2003 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Solank die doodstraf net nie teruggebring word nie ....

"Annette" skryf in boodskap news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
> Annette
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79944 is 'n antwoord op boodskap #79920] Di, 01 Julie 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Rico, vir so 8 jaar was dit heeltemal uit die mode.

Annette

com> skryf in boodskap news:3f015a72$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> is dit ooit weggewees??????
>
> Rico
> "Annette" wrote in message
> news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
>> Annette
>>
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79947 is 'n antwoord op boodskap #79920] Di, 01 Julie 2003 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet dit nie lees 'geregtigheid' nie? Dieselfde mense wat die doodstraf
afgeskaf het?

"Rico" skryf in boodskap news:3f015a72$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> is dit ooit weggewees??????
>
> Rico
> "Annette" wrote in message
> news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
>> Annette
>>
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79949 is 'n antwoord op boodskap #79930] Di, 01 Julie 2003 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - want die ouens wat halsnoer kan vir moord aangekla word as hulle gevang
kan word.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bdrro7$jp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Solank die doodstraf net nie teruggebring word nie ....
> "Annette" wrote in message
> news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
>> Annette
>>
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79952 is 'n antwoord op boodskap #79944] Di, 01 Julie 2003 16:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek glo niet dis goed nie, maar partykeer moet ek se, ek sou wens die
doodstraf was nog moontlik.

Maar teenwoordig kan dit nie meer .

Gr.Rico

"Annette" skryf in boodskap news:bdsatd$10dusk$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Rico, vir so 8 jaar was dit heeltemal uit die mode.
>
> Annette
>
>
> com> skryf in boodskap news:3f015a72$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> is dit ooit weggewees??????
>>
>> Rico
>> "Annette" wrote in message
>> news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79953 is 'n antwoord op boodskap #79952] Di, 01 Julie 2003 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel Rico - armoede en werkloosheid vier hoogty in daardie gebiede.
Vleis is duur.
So die reuk van braaivleis is ietwat van 'n bonus:)
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3f01b2df$0$49109$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> ek glo niet dis goed nie, maar partykeer moet ek se, ek sou wens die
> doodstraf was nog moontlik.
>
> Maar teenwoordig kan dit nie meer .
>
> Gr.Rico
> "Annette" wrote in message
> news:bdsatd$10dusk$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja Rico, vir so 8 jaar was dit heeltemal uit die mode.
>>
>> Annette
>>
>>
>> com> skryf in boodskap news:3f015a72$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> is dit ooit weggewees??????
>>>
>>> Rico
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79954 is 'n antwoord op boodskap #79953] Di, 01 Julie 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Is die "tyre of choice" nog steeds GoodYear of het dit verskuif na
FireStone?
Joeboy
--
"We know that communication is a problem, but the company is not going
to discuss it with the employees."
(Switching supervisor, AT&T Long Lines Division)

"Annette" skryf in boodskap news:bdscrb$vkdas$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel Rico - armoede en werkloosheid vier hoogty in daardie gebiede.
> Vleis is duur.
> So die reuk van braaivleis is ietwat van 'n bonus:)
> Annette
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79956 is 'n antwoord op boodskap #79954] Di, 01 Julie 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Michelin:))
Annette

"JoeBoy" skryf in boodskap news:bdshkr$2jh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is die "tyre of choice" nog steeds GoodYear of het dit verskuif na
> FireStone?
> Joeboy
> --
> "We know that communication is a problem, but the company is not going
> to discuss it with the employees."
> (Switching supervisor, AT&T Long Lines Division)
>
> "Annette" wrote in message
> news:bdscrb$vkdas$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel Rico - armoede en werkloosheid vier hoogty in daardie gebiede.
>> Vleis is duur.
>> So die reuk van braaivleis is ietwat van 'n bonus:)
>> Annette
>>
>
Re: Ou mode terug [boodskap #79990 is 'n antwoord op boodskap #79956] Wo, 02 Julie 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Joeboy : Is die "tyre of choice" nog steeds GoodYear of het dit
> verskuif na FireStone?

Annette : "Michelin:))

Wouter
As jy 365 halsnoermoorde met een band doen is dit beslis 'n GoodYear...
Re: Ou mode terug [boodskap #80110 is 'n antwoord op boodskap #79930] Sa, 05 Julie 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat het jy teen die doodstraf?

"Jonas" skryf in boodskap news:bdrro7$jp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Solank die doodstraf net nie teruggebring word nie ....
> "Annette" wrote in message
> news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
>> Annette
>>
>
Re: Ou mode terug [boodskap #80146 is 'n antwoord op boodskap #80110] So, 06 Julie 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie tog ek woon in 'n land waar die doodstraf 'n opsie is. Mense se
lewens is meer werd hier!
Re: Ou mode terug [boodskap #80147 is 'n antwoord op boodskap #80146] So, 06 Julie 2003 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" wrote:

> Dankie tog ek woon in 'n land waar die doodstraf 'n opsie is. Mense se
> lewens is meer werd hier!

Watter land is dit? :-)
As jy dalk van Amerika praat - onthou net dat ons het state waar die
doodstraf NIE 'n opsie is nie.
Statistieke het ook "bewys" dat die doodstraf nie 'n afskrikmiddel is
nie.

Gaan kyk gou na hierdie skakel:
http://www.deathpenaltyinfo.org/article.php?scid=12&did= 167
Re: Ou mode terug [boodskap #80159 is 'n antwoord op boodskap #80147] So, 06 Julie 2003 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:14bggv4u4sv1ghds2s3if1c5s6b65c89l7@4ax.com...
> "Glücklich" wrote:
>
>> Dankie tog ek woon in 'n land waar die doodstraf 'n opsie is. Mense se
>> lewens is meer werd hier!
>
> Watter land is dit? :-)
> As jy dalk van Amerika praat - onthou net dat ons het state waar die
> doodstraf NIE 'n opsie is nie.
> Statistieke het ook "bewys" dat die doodstraf nie 'n afskrikmiddel is
> nie.

Katryn, watter state het nie die doodstraf nie?
Ek glo nie enigiemand glo werklik die doodstraf is 'n afskrikmiddel nie.
Mense se maar net dit is om nie die morele moeras te betree dat dit maar net
wraak is nie. Dit was nog altyd die VSA se swak punt as dit by menseregte
kom, veral die "teregstelling" van kinders en die mentally disabled (ek het
'n woordeboek bestel, okay?:-)))

Lorinda
Re: Ou mode terug [boodskap #80160 is 'n antwoord op boodskap #79947] So, 06 Julie 2003 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 1 Jul 2003 18:30:58 +0300, "PietR" wrote:

Die doodstraf is afgeskaf deur 'n klomp werklose plakkers in
Bramfischerville aan die Wes-Rand?????!!!

> Moet dit nie lees 'geregtigheid' nie? Dieselfde mense wat die doodstraf
> afgeskaf het?
> "Rico" wrote in message
> news:3f015a72$0$49115$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> is dit ooit weggewees??????

>> Rico
>> "Annette" wrote in message
>> news:bdr392$voa9c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
>>> Annette
Doodstraf [boodskap #80170 is 'n antwoord op boodskap #80159] So, 06 Julie 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Katryn, watter state het nie die doodstraf nie?

Net so vinnige antwoord tussendeur...:-)
Ek kon nie al die state onthou nie, maar 'n vinnige Google soektog
lewer die volgende skakel:
http://www.prodeathpenalty.com/unitedstates.htm#ks

Daarvolgens is dit Alaska, D.C, Hawaii, Iowa, Maine, Massachusetts,
Michigan, Minnesota, North Dakota, Rhode Island, Vermont, West
Virginia en Wisconsin.

Maar dinge verander gereeld, en as daar nuwe goewerneurs ingestem
word, mag die state ook hulle beleid verander. Dalk was die skakel
wat ek gegee het oud of watookal. Sal later meer detail opsoek. Maar
dit is darem 'n beginpunt? :-)

> Ek glo nie enigiemand glo werklik die doodstraf is 'n afskrikmiddel nie.

Nee, volgens wat ek al hier en op ander Afrikaanse groepe gelees het,
glo sommige van die mense in SA (en elders ook) werklik nog dat dit
dien as 'n afskrikmiddel. Baie het dit in presies daardie woorde ook
gesê. Hulle glo dit.

> Mense se maar net dit is om nie die morele moeras te betree dat dit maar net
> wraak is nie.

Goeie punt. Hier in die VSA is dit nogsteeds 'n geweldige
kontroversiële issue - ook natuurlik polities gedryf.

> Dit was nog altyd die VSA se swak punt as dit by menseregte
> kom, veral die "teregstelling" van kinders en die mentally disabled (ek het
> 'n woordeboek bestel, okay?:-)))

Nou hoe gaan ek en die ander nou voel as jy al die woorde ken en in
perfekte Afrikaans en spelling hier kom skryf? Al ooit DAARAAN
gedink??
Oor die swak menseregte in die VSA - ja, dis waarom hier so baie
kontroversie oor die saak is. Dit is ook nie party gebonde nie. Dus
is daar Dems wat vir die doodstraf en daarteen is, en so ook Repugs.
Ek noem maar net die 2 hoofpartye - daar is darem ander politieke
partye ook, maar hulle is nie juis belangrik nie. :-))
Re: Doodstraf [boodskap #80172 is 'n antwoord op boodskap #80170] So, 06 Julie 2003 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:9coggv4gmrqpb9blf0lr9f2d330imio4vi@4ax.com...
>
> Net so vinnige antwoord tussendeur...:-)
> Ek kon nie al die state onthou nie, maar 'n vinnige Google soektog
> lewer die volgende skakel:
> http://www.prodeathpenalty.com/unitedstates.htm#ks
>
> Daarvolgens is dit Alaska, D.C, Hawaii, Iowa, Maine, Massachusetts,
> Michigan, Minnesota, North Dakota, Rhode Island, Vermont, West
> Virginia en Wisconsin.

Dankie (en ook vir die skakel)! Ek het nie besef daar is so baie state wat
nie die doodstraf het nie.

Lorinda
Re: Ou mode terug [boodskap #80242 is 'n antwoord op boodskap #80147] Ma, 07 Julie 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"> Watter land is dit? :-)
> As jy dalk van Amerika praat - onthou net dat ons het state waar die
> doodstraf NIE 'n opsie is nie.
> Statistieke het ook "bewys" dat die doodstraf nie 'n afskrikmiddel is
> nie.
>

Dis Florida, USA.
Re: Ou mode terug [boodskap #80250 is 'n antwoord op boodskap #80242] Ma, 07 Julie 2003 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" wrote:

Katryn: Watter land is dit? :-)

Glücklich: Dis Florida, USA.

Katryn: Aah, ek sien jy is 'n Bush ondersteuner. Volgens julle is
Afrika mos ook 'n land. Nee, okay...ek sal maar niks verder sê nie.
Veral nie aan 'n Floridiaan nie!!!
:-)))
Re: Ou mode terug [boodskap #80283 is 'n antwoord op boodskap #80146] Di, 08 Julie 2003 11:28 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet sê ek stem saam met jou, ongelukkig sien jy mos die mense praat van
statistieke het 'bewys' dat die doodstraf niemand afskrik nie. Nou weet ek
nou nie hoe hulle dit bewys nie, maar ek was darem al in 'n situasie van
lewe en dood as soldaat en glo my vry, ek moet nog een mens vind wat besig
is om droog te maak en jy druk 'n wapen in sy gesig en vertel hom saggies hy
moet nou stop met sy nonsens, en hy doen dit nie! 99,9% van alle mense
keer vir sy lewe en as 'n misdadiger weet hy gaan sy lewe verloor as hy
voortgaan, en hy doen dit steeds, is hy in elk geval so ver heen dat jy hom
nie sal kan rehabiliteer nie. Tot watter nut dien hy die land se
gemeenskap as hy sy lewe lank in 'n tronk slyt? Dit kos net die land 'n
moerse lot geld.

"Glücklich" skryf in boodskap news:G3UNa.4951$VU3.4735@fe02.atl2.webusenet.com...
> Dankie tog ek woon in 'n land waar die doodstraf 'n opsie is. Mense se
> lewens is meer werd hier!
>
Vorige onderwerp: Namibiese Plase
Volgende onderwerp: Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:26:38 MGT 2024